ARTIKELS OOR metropolisie

Taxi-bestuurders: Metropolisie teiken ons

2012-05-17 16:01

Honderde minibus-taxi’s het in Durban betoog omdat hulle beweer metropolisiebeamptes teiken hulle wanneer hulle verkeersboetes uitreik.

Man vas wat metro-beampte probeer omkoop

2012-04-09 14:33

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo probeer het om ‘n metropolisiebeampte op die N1 naby Lynnwood om te koop.

Metropolisie-beamptes vas vir afpersing

2012-03-15 10:01

Twee Ekurhuleni-metropolisiebeamptes is in hegtenis geneem vir afpersing, het die kantoor van die provinsiale kommissaris gesê.

Metropolisiebeamptes vas vir korrupsie

2012-02-23 21:57

Twee metropolisiebeamptes van Johannesburg is in hegtenis geneem vir bedrog, afpersing en dwarsboming van die gereg.

Polisie oral om dronkes te vang

2011-12-31 08:21

Die Johannesburgse metropolisie sal in groot getalle in die stad ontplooi wees om vinnig af te reken met motoriste wat dronk bestuur of jaag

Metro dok op ná kind se dood

2011-12-01 09:00

Meer as ses jaar nadat ’n egpaar hul dogtertjie aan ’n waterdood moes afstaan, is 'n skikking met die metroraad en die polisie bereik.

Geen boete as ongeluk laat aangemeld word

2011-10-24 10:37

Bestuurders wat ongelukke laat aanmeld mag nie gedwing word om ‘n boete te betaal voordat ‘n ongeluksverslag oopgemaak word nie.

Metropolisiebeamptes vas vir vals nommerplate

2011-10-06 23:14

Drie beamptes van die Tshwane-metropolisie is in hegtenis geneem nadat hulle in ‘n motor met vervalste nommerplate gery het.

Hoë van Tshwane-metropolisie ondersoek

2011-09-13 21:03

Die adjunkhoof van Tshwane se metropolisie word deur drie organisasies ondersoek nadat hy na bewering vervalste nommerplate gebruik het.

Polisie-inspekteur meng glo in by ondersoek

2011-07-14 20:59

‘n Metropolisie-inspekteur is in hegtenis geneem nadat hy by ‘n “skoonmaak”-operasie teen misdaad ingemeng het, het die stad gesê.

Metrobeamptes dissiplinêr verhoor vir korrupsie

2011-06-30 13:13

Drie metropolisiebeamptes sal dissiplinêr verhoor word vir beweerde wangedrag en korrupsie, het 'n woordvoerder gesê.

Onwettige sigarette gekonfiskeer

2011-05-27 20:58

Die metropolisie in Johannesburg het sowat 600 bokse onwettige sigarette wat in ‘n pakhuis in die middestad gevind is, gekonfiskeer.

Durban: Meer as R300 000 se uitstaande boetes ontvang

2011-04-05 15:03

Die metropolisie in Durban het die afgelope naweek meer as R300 000 se uitstaande boetes tydens padblokkades ontvang.

Meer as 100 metrolede in Pretoria is misdadigers

2011-02-26 07:45

Meer as 100 Tshwane-metropolisielede is misdadigers, waarvan een in die laaste paar jaar aan 13 misdade skuldig bevind is.

Metropolisielid vas ná man se sodomisering

2011-02-21 09:20

’n Metropolisielid is in hegtenis geneem nadat hy ’n 26-jarige man glo langs ’n pad in die Pretoriase Moot gesodomiseer het.

Metropolisielede se drank-saak uitgestel

2011-01-21 23:00

Die saak teen die agt metropolisiebeamptes wat uitgevang is nadat hulle glo alkohol gesteel het, is uitgestel tot 17 Februarie.

Metropolisieman vas vir kardiefstal

2010-12-30 18:50

‘n Metropolisiebeampte van Tembisa is in hegtenis geneem nadat hy na bewering met ‘n gesteelde motor gery het.

Minister ‘moet metropolisie ondersoek’

2010-11-27 07:28

Ingryping van die hoogste gesag by vermeende ongerymdhede in die Kaapstadse metropolisiediens is vandeesweek gevra.

Duisende koop verkeersbeamptes om

2010-11-15 10:46

Die bykans 2 500 mense wat in die afgelope drie maande verkeerspolisie omgekoop het is slegs die punt van die ysberg, meen JPSA.

Tshwane-beamptes vas vir korrupsie

2010-10-07 14:39

Twee beamptes van die Tshwane-metropolisie is in hegtenis geneem nadat hulle glo geld geëis het van 'n man wie se motor geskut is.

Tshwane-metropolisie wéér in sop

2010-10-04 19:36

'n Zimbabwiese tiener wat spoorloos verdwyn het terwyl hy sowat drie weke gelede in polisie-aanhouding was, is steeds soek.

20 taxis geskut op M1-snelweg

2010-10-01 12:35

Twintig taxi's is op die M1-snelweg naby Sandton geskut en drie is onpadwaardig verklaar, het die metropolisie gesê.

Metro-lid vas wat glo omkoopgeld vat

2010-09-16 06:16

’n Konstabel van die metropolisie wat deur sy eie kollegas in hegtenis geneem is nadat hy glo omkoopgeld geneem het, verskyn in die hof.

Agt taxibestuurders vas vir swak bestuur

2010-09-10 10:19

Agt taxibestuurders is in Lenasia en Orange Farm in hegtenis geneem vir nalatige bestuur, het metropolisie in Johannesburg gesê.

Bees-saak: Valke ingeroep

2010-09-06 09:00

n Ondersoekbeampte van die Tshwane-metropolisie sê Bees Roux was dalk die slagoffer van korrupsie en dat die Valke nou dié tendens ondersoek.

Metropolisielid sterf ná vragmotors hom raakry

2010-08-28 05:48

‘n Ekurhuleni metropolisie-beampte is dood nadat twee vragmotors hom by die kruising van die R550 en die M7 raakgery het.

Beampte by padblokkade omgery

2010-07-17 23:21

‘n Johannesburgse metropolisiebeampte is beseer toe ‘n motoris glo geweier het om stil te hou by ‘n padblokkade in Soweto.

Metropolisiebeamptes ontvoer glo man

2010-07-02 19:57

Vier Tshwane-metropolisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n dronk man ontvoer en later by Fort Klapperkop afgelaai het.

Kapers hou hul voor as metropolisie

2010-05-19 06:42

’n Pa vertel hoe drie gewapende mans in metropolisie-uniforms sy motor kaap, sy hande agter sy rug boei en sy kop in ’n plastieksak vasbind.

Metropolisielid doodgery

2010-03-21 10:42

‘n Johannesburg metropolisielid (29) is dood toe hy Sondag deur ‘n motor op die N1-snelweg omgery is.

Strafpunt-boetes vlot nie in Gauteng

2009-12-11 08:40

Die Tshwane-metropolisie moet duisende Aarto-boetes kanselleer omdat dit nie aan die voorskrifte van dié wet voldoen nie.

Polisie brand los op plakkers

2009-10-28 14:19

Die metropolisie het rubberkoeëls op inwoners van Eldoradopark gevuur tydens 'n betoging teen die sloping van hul plakkershutte.

Metro-werkers terug op hul pos

2009-10-09 09:28

Metro-werkers in Johannesburg is terug op hul pos nadat hulle in protes was teen die terugkeer van Chris Ngcobo as metropolisiehoof.

Chaos oor metro-poste

2009-09-09 11:51

Chaos het buite die Curries Fountain-stadion losgebars toe meer as 5000 mense aansoeke vir metropolisie-poste wou indien.

Padvalk ry motorfietsryer glo raak

2009-08-25 10:31

’n Metropolisielid wat “soos ’n maniak gejaag het”, het glo eergister probeer wegjaag nadat hy ’n motorfietsryer getref het.

Geen bewyse teen Ngcobo

2009-08-13 17:49

Daar is geen prima facie-bewyse dat die Johannesburgse metropolisiehoof, Chris Ngcobo, skuldig is aan wangedrag nie.

 

Nóg 'n metrobeampte doodgeskiet

2012-04-24 09:13

‘n Metropolisiebeampte van Johannesburg is in Pimville, Soweto, doodgeskiet, en sy vuurwapen is gesteel, het die metropolisie gesê.

Streng padblokkades kom oor Paasfees

2012-04-04 18:01

Die Johannesburgse metropolisie sal padblokkades hê op alle nasionale paaie in die stad oor die Paasnaweek, het hulle gewaarsku.

Tot 148 van metropolisie het kriminele rekords

2012-03-14 18:47

‘n Totaal van 148 mense met vorige oortredings is in diens geneem deur die Tshwane- en die Ekurhuleni-metropolisiedepartement.

Polisie hou valkoog oor Kaapse strande

2012-01-01 12:07

Die metropolisie in Kaapstad sal op nuwejaarsdag besoek aflê by van die Kaapse strande om te verseker alkohol word nie onwettig gebruik nie.

Metropolisiebeamptes in hegtenis

2011-12-24 09:53

Twee metropolisiebeamptes van Tshwane is in hegtenis geneem – een vir die aanvaarding van omkoopgeld en die ander vir dronkbestuur.

Metropolisievrou ernstig beseer deur jaagduiwel

2011-11-15 21:59

‘n Metropolisiebeampte is in ‘n kritieke toestand nadat sy omgery is deur ‘n motoris, het die Johannesburgse metropolisie gesê.

Metrolid ruk medikus glo uit ambulans vol pasiënte

2011-10-24 09:06

‘n Metropolisielid word ondersoek nadat hy glo ‘n paramedikus op ’n ongelukstoneel uit ’n ambulans met beseerde pasiënte geruk het.

Geen aksie teen hoë oor valse nommerplate

2011-09-29 10:10
129 menings

Die Tshwane-munisipaliteit gaan nié optree teen dir. Ndumiso Jaca, hoof van proaktiewe polisiëring in die Tshwane-metropolisie, nie.

Bontloper-voetgangers vasgevat

2011-08-08 22:55

Die metropolisie in Johannesburg het 14 mense wat die M1 naby die Booysens-afrit onwettiglik oorgesteek het in hegtenis geneem.

Sokkerspeler jaag teen 189 km/h

2011-07-10 19:11

Vyftien mense, insluitende ‘n professionele sokkerspeler, is in Johannesburg in hegtenis geneem vir dronkbestuur en spoedoortredings.

Twee doodgeskiet in polisie-jaagtog

2011-06-07 20:57

Twee mans is doodgeskiet en een is beseer in ‘n hoëspoed-polisie-jaagtog in Benoni aan die Oosrand, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê.

Meer as 60 taxi-lisensies opgeskort

2011-04-18 09:58

Altesaam 62 taxi's se lisensies is opgeskort nadat hulle in Johannesburg van die pad afgetrek is, het hoofsupt. Wayne Minnaar gesê.

Metropolisie teiken polisie

2011-03-11 09:11

Die metropolisielede is opdrag gegee om streng op te tree teen polisielede wat verkeersoortredings begaan.

Borgtog vir metropolisie-'verkragter'

2011-02-21 21:11

Borgtog is toegestaan aan ‘n metropolisiebeampte van Tshwane wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n man verkrag en sy selfoon gesteel het.

Metropolisielid vas vir verkragting

2011-02-19 15:15

‘n Lid van die Tshwane-metropolisie is in hegtenis geneem vir verkragting, het ‘n woordvoerder vir Tshwane Gemeenskapsveiligheid gesê.

Metropolisielede vas wat drank gaps

2011-01-20 23:00

Agt metropolisiebeamptes is uitgevang nadat hulle alkohol gesteel het wat op die N12 buite Potchefstroom van ‘n SAB-vragmotor geval het.

Taxibestuurder vas ná hy metropolisiebeampte omry

2010-12-24 20:09

‘n Taxi-bestuurder is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n metropolisiebeampte omgery en weggejaag het, het 'n woordvoerder gesê.

Jaagduiwel in hof oor omkopery

2010-11-25 11:11

'n Man sal in die hof verskyn nadat hy probeer het om 'n metropolisie-beampte om te koop toe hy afgetrek is vir roekelose bestuur.

Metropolisielede vas oor seun se verdwyning

2010-10-13 23:18

Twee metropolisielede van Tshwane is in hegtenis geneem in verband met die verdwyning van ‘n Zimbabwiese tiener wat in aanhouding was.

Tshwane-metropolisie bekyk

2010-10-06 07:00

Die ISS sê die regering sal so gou moontlik iets moet doen om die publiek se “geweldig negatiewe persepsie” van metropolisielede te verander.

20 Metro-beamptes van Pretoria ondersoek

2010-10-04 09:35

Minstens 20 beamptes verbonde aan die Tshwane-metropolisie se streekkantoor word ondersoek vir beweerde korrupsie.

Metropolisielede deur jaer beseer

2010-09-18 05:37

Twee metropolisielede is in Durban beseer toe hulle deur ‘n motor getref is op die toneel waar hulle na ‘n ander ongeluk omgesien het.

Metrolid swik toe nie voor taximan se R20

2010-09-13 10:28

n Taxibestuurder van Johannesburg is in hegtenis geneem nadat hy glo probeer het om ‘n metropolisielid met R20 om te koop.

Padvalke hou man wat nie omkoopgeld het

2010-09-08 06:30

Die Tshwane-metropolisie het glo ’n bakkiebestuurder sowat twee uur lank aangehou omdat hy nie omkoopgeld van R100 gehad het nie.

Jaca gelooi oor Bees-tirade

2010-09-04 07:56

Opposisiepartye het uitgevaar teen dir. Ndumiso Jaca oor sy tirade by sers. Ntshimane Johannes Mogale se roudiens in Pretoria.

Metrolid roof glo, eis geld vir buit

2010-07-30 06:40

’n Tshwane-metropolisielid is in Pretoria saam met nog twee mans gearresteer kort nadat hulle glo ’n winkeleienaar beroof en geld van hom probeer afpers het.

'Stoute' polisiebeamptes in die sop

2010-07-08 05:20

Twee metropolisiebeamptes staar dissiplinêre stappe in die gesig nadat hulle in ‘n “onvanpaste posisie” betrap is.

Vermeende motordiewe vasgetrek

2010-07-01 05:16

Twee verdagtes wat glo ‘n taxi in Randburg gesteel het, is in hegtenis geneem ná ‘n dramatiese jaagtog op die M1-hoofweg.

Parlementslede suur oor spietkops ‘wat net eet, slaap’

2010-05-12 08:38

Parlementslede het vuur gemaak onder die hoofde van vyf metropolisiedepartemente oor beamptes wat, volgens hulle, salarisse kry vir niksdoen.

Die gereg bots, en jy betáál

2010-02-13 06:58

Die Tshwane-metropolisie is in een ná die ander botsing en ongeluk betrokke en die herstelwerk kos die belastingbetaler miljoene rande.

Madiba se brug tydelik gesluit

2009-12-07 19:29

Die Nelson Mandela-brug in Johannesburg sal Dinsdagoggend gesluit wees vir verkeer, het die metropolisie in 'n verklaring gesê.

Geïntegreerde polisiemag oppad

2009-10-10 14:43

Suid-Afrika se metropolisiediens gaan geïntegreer word met die SA polisiediens om “een super polisiemag” te vorm.

Lisensiekantore in Jhb gesluit

2009-10-08 13:23

Lisensiekantore in Johannesburg is weens ‘n "vergadering" glo oor die terugkeer van die metropolisiehoof, gesluit.

Metropolisie skiet kind dood

2009-09-09 07:45

'n Metropolisielid het glo ’n kind tydens ’n lentepartytjie doodgeskiet, nadat hulle opgedaag het om die partytjie stop te sit.

SAPD-hoë vry na aanrandingsklag

2009-08-24 17:20

‘n Senior SAPD-superintendent, is met ‘n waarskuwing huis toe gestuur na sy verskyning in die hof op aanklagte van aanranding.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.