ARTIKELS OOR mercedes benz

Finaliste vir beste motor is...

2011-10-07 07:06

Die Gilde van Suid-Afrikaanse Motorjoernaliste het sy finaliste vir die Motor van die Jaar-wedstryd vir 2012 aangekondig.

Só lyk Mercedes se nuwe C-klas koepee

2010-12-17 10:34

Hoewel Mercedes Benz baie geheimsinnig is oor hul nuwe C-klas koepee, kon hulle nie keer dat 'n steelfoto van die motor uitgereik is nie.

Mercedes AMG en Ducati span saam

2010-11-29 16:21

Mercedes-Benz se AMG-eenheid en Ducati het aangekondig hulle gaan in die nabye toekoms kragte saamspan met hul bemarking.

Die geveg van motors se Groot 5

2010-08-23 12:40

BMW het met sy nuwe 5-reeks weer die krane behoorlik oopgedraai in die weeldeklas. Jannie Hennop het die 535i onder hande geneem.

Merc se vleuelvlerk-vuurpyl!

2010-07-26 08:50

Ná 55 jaar het Mercedes-Benz weer 'n vleueldeurwonder. Egmont Sippel het die Driepuntster se magtige nuwe SLS AMG op die pad en om Kyalami gelooi.

Mercedes mik na kleinmotor-mark

2010-06-14 11:47

Die Duitse motorreus Daimler beoog om sy vlerke te sprei deur om ander spoggerige name soos Audi en BMW in die kleinmotor-mark aan te vat.

Kom, Liefie, klim in my droomkar ...

2010-05-27 08:25

My ou maat, maar dis mos nou ’n droomkar dié. Ja, wie sal nou nie waardering vir ’n Mercedes-Benz E500-kabriolet hê nie?

Merc se omgewingsvriendelike voertuie gewild

2010-04-26 11:06

Mercedes-Benz se omgewingsvriendelike BlueTEC-modelle en hibried-motors is nie net lig op brandstof nie maar ook baie gewild onder bekendes.

Merc se E63 AMG ’n blitsige motor

2009-11-20 10:26

Die Mercedes E-klas is ’n dekselse goeie motor, maar daar is in sekere geledere ’n sekere stigma wat aan die motor kleef.

 

Kanniedood-Merc vier sy 50ste

2011-03-30 07:19

Die Mercedes-Benz 180 wat ’n Vrystaatse familie in 1961 gekoop het, was ’n vry- en gesinsmotor en 50 jaar later is dit steeds ’n kanniedood.

Video: Nuwe 2012 SLK uitgelek

2010-12-08 05:48

Die nuwe 2012 Mercedes-Benz SLK is op die internet uitgelek deur ‘n Franse promosie video wat in diepte detail van die spogmotor wys.

Van 'n RAV4 na 'n Geländewagen

2010-10-11 11:29

’n Mens moenie die Merc Geländewagen vergelyk met “daai Engelse wa wat homself as die beste 4x4 ag” nie – die ouens gaan aan hul schnapps verstik.

Egmont oor die nuwe Audi A8

2010-08-09 13:44

Audi se imposante nuwe A8 4.2 FSI quattro-vlagskip is pas bekend gestel. Egmont Sippel het meganies en dinamies met dié blok intelligensie gefilosofeer.

Dié outjie sal jou na die uithoeke neem

2010-06-17 09:47

Hier is die ideale kampvoertuig vir avontuurlustiges in Afrika. Mercedes-Benz het pas sy nuwe Unimog-kampeerwa gewys.

Merc se koepee in die kol

2010-05-31 13:40

Mercedes-Benz se CLS-vierdeurkoepee het 'n subtiele nuwe filosofiese siening in Stuttgard geskep. Egmont Sippel het die E500 Cabriolet en E200 CGI Estate beproef.

Wonderlike ryding is g’n lykswa

2010-05-27 08:25

Sommiges het gedink stasie­waens sou soos die dinosourus verdwyn met die koms van veeldoelers en sportnutse en hier en daar nog ’n nis tussenin.

Nuwe Merc stasiewa tref SA

2010-03-23 14:07

Die stasiewa in die nuwe reeks Mercedes-Benz E-klasse het in Suid-Afrika gearriveer en spog met ‘n verskeidenheid foefies.

Dié Merc nie vir gryskopomies

2009-08-28 10:01

Mercedes se nuwe E-klas het onlangs sy plaaslike opwagting gemaak – en saam met dié reeks ook die E500-klas-koepee.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.