ARTIKELS OOR menseregte

Blinde aktivis vertel van ontsnappoging

2012-05-18 10:31

Die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng het vertel hoe hy in 'n varkhok weggekruip het nadat hy uit huisarres ontsnap het.

China help glo blinde aktivis met paspoort

2012-05-08 11:55

Die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng het gesê amptenare het gesê hulle sal hom help om ‘n paspoort te kry sodat hy die land kan verlaat.

Blinde aktivis bel Amerikaanse Kongres vir hulp

2012-05-04 09:05

Die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng het die Amerikaanse Kongres gebel en gepleit dat hulle hom moet help om China te verlaat.

Blinde aktivis se vrou glo met dood gedreig

2012-05-02 20:00

Die blinde aktivis Chen Guangcheng sê ‘n Amerikaanse amptenaar het aan hom gesê dat Chinese amptenare gedreig het om sy vrou dood te slaan.

Blinde aktivis ontsnap uit huisarres

2012-04-27 12:31

'n Blinde Chinese prokureur, wat onder huisarres geplaas is vir sy veldtog teen gedwonge sterilisasies en laat absorsies in China, het ontsnap.

‘Regte moenie lei tot misdaad’

2012-03-22 09:00

Suid-Afrikaners moenie hul regte met misdadige gedrag verwar nie, is op Menseregtedag gesê met verwysing na die onlangse oproer op Grabouw.

Cope: Menseregtedag is vir alle Suid-Afrikaners

2012-03-21 13:30

Menseregtedag is vir alle Suid-Afrikaners, nie net vir 'n spesifieke gebied nie, het Mosioua Lekota, leier van Cope, gesê.

Sharpeville-inwoners betoog oor menseregtedag

2012-03-20 15:57

Inwoners van Sharpeville in die suide van Gauteng het bande gebrand en betoog omdat die vieringe vir Menseregtedag in Kliptown plaasvind.

Menseregtehof veroordeel Franse gevangenis

2011-11-10 21:04

Die Europese hof vir menseregte het Frankryk veroordeel vir die onmenslike en vernederende behandeling van ‘n gevangene.

'Ghana sal nóóit homoseksualiteit wettig nie'

2011-11-03 17:50

Ghana sê homoseksualiteit sal nooit wettig gemaak word nie, wat kan veroorsaak dat dié land nie meer hulp van Brittanje sal ontvang nie.

'Shell verantwoordelik vir konflik in Nigerië'

2011-10-04 21:31

Shell is deur ‘n nywerheidswaghond daarvan beskuldig dat hy geld aan gewapende bendes in Nigerië verskaf het en geweld aangehits het.

'Onmenslike' toestande vir vroue in Zim-polisieselle

2011-09-26 21:04

‘n Drukgroep het uitgevaar teen wat dit beskryf het as die onmenslike toestande wat vroue in polisieselle in Zimbabwe in die gesig staar.

Aus kry derde opsie vir geslag op paspoort

2011-09-15 13:09

‘n Derde opsie vir geslag kan nou op Australiese paspoorte gekies word om diskriminasie teenoor transgender mense uit te wis.

Soedannese weermag teiken burgerlikes, sê menseregtegroepe

2011-08-30 14:03

Die Soedannese weermag het glo dodelike lugaanvalle op burgerlikes in dié land se Nuba-gebergtes uitgevoer.

Lesbiërs hou massa-troue in Taiwan

2011-08-11 09:03

Sowat 60 lesbiese paartjies gaan later vandeesmaand afhaak in Taiwan se grootste troue van mense van dieselfde geslag.

Parlement gekap oor hy justisie nie dophou

2011-06-21 08:01

Die nasionale werkgroep oor seksuele oortredings het die parlement gekritiseer omdat hy die departement van justisie nie verantwoordbaar hou nie.

Nepal erken nou 'derde geslag'

2011-06-03 15:48

Nepal se statistiekburo gee nou amptelike erkenning aan ‘n sogenaamde derde geslag – homoseksuele en mense wat transgender is.

Saoedi-Arabië: Vrou geboei omdat sy motor bestuur

2011-05-23 19:19

‘n Vrou is in Saoedi-Arabië in hegtenis geneem omdat sy ‘n motor bestuur het – ‘n aktiwiteit wat slegs mans mag doen.

Iran blameer teregstellings op dwelms

2011-05-12 22:06

Iran het hul hoë aantal teregstelling aan die groot hoeveelheid dwelmsmokkelaars wat in dié land vasgevat word, toegeskryf.

Kriminele hof: Bewyse van Gaddafi se misdaad teen mensdom

2011-05-04 08:27

Ondersoekers van die IKH het glo bewyse dat Muammar Gaddafi, die Libiese leier, se magte misdaad teenoor die mensdom gepleeg het.

Afrika Unie beveel Libië om op te hou doodmaak

2011-03-31 20:05

Die Afrika Unie het Libië opdrag gegee om enige aksies wat tot die verlies van mense se lewens lei, onmiddellik te stop.

Zuma: G’n groep sal SA domineer

2011-03-21 16:02

Geen etniese groep sal Suid-Afrika domineer, of aan ander groepe sê waar hulle kan woon of werk nie, het pres. Jacob Zuma op Menseregtedag gesê.

Buitelandse joernaliste rondgestamp in China

2011-02-16 17:00

Oorsese verslaggewers is hardhandig behandel toe hulle probeer het om die Chinese menseregteaktivis, Chen Guangcheng, te sien.

China 'moet meer vir menseregte doen' – Hu

2011-01-19 23:00

China het steeds uitdagings wat ontwikkeling betref en moet meer doen om menseregte te bevorder, het die Chinese president Hu Jintao gesê.

Advertensie oor dronkry maak opslae

2010-12-19 11:12

Menseregtegroepe is ontsteld oor ’n advertensieveldtog teen dronkbestuur want hulle sê alle gevangenes word daarin as verkragters uitgebeeld.

Pa verkla skool oor kind nie mag Xhosa praat

2010-09-12 10:54

’n Ouer het 'n Johannesburgse skool by die Menseregtekommissie aangekla nadat sy dogter na bewering verbied is om Xhosa in die klas te praat.

Skool moet betaal ná hulle gay-afrigter afdank

2010-07-22 20:59

‘n Christen-skool in Nieu-Seeland is beveel om kompensasiegeld te betaal aan ‘n sportafrigter wat hulle afgedank het omdat hy gay is.

AfriForum eis beskerming in Zim

2010-06-09 14:48

AfriForum eis met 'n prokureursbrief dat die regering dringend moet intree om die lewens en besittings van SA burgers in Zimbabwe te beskerm.

Afriforum lê klag teen Fifa

2010-06-08 14:10

Afriforum Jeug het 'n amptelike klagte teen FIFA en die Plaaslike Reëlingskomitee by die Menseregtekommissie in Johannesburg ingedien.

Vroue dagvaar staat oor sterilisasie

2010-06-02 01:48

Drie vroue in Namibië dagvaar die staat nadat hulle glo sonder hul goedkeuring gesteriliseer is nadat hulle MIV-positief getoets het.

Menseregte in SA kwel FW-stigting

2010-03-29 07:42

Oudpres. F.W. de Klerk se Sentrum vir Grondwetlike Regte meen die gevaarligte flikker vir menseregte in Suid-Afrika.

Uganda verban vroulike besnydenis

2009-12-12 01:00

Uganda het ‘n wet goedgekeur wat vroulike besnydenis onwettig verklaar en oortreders met lewenslange tronkstraf bestraf kan word.

ISH gaan Guinee-geweld ondersoek

2009-10-15 13:02

Die internasionale strafhof (ISH) sê hy gaan ‘n voorlopige ondersoek na die geweld wat in Guinee uitgebreek het, instel.

Afrika moet ophou martel

2009-08-27 22:01

Die Afrika-unie het gevra dat lande op dié kontinent marteling dadelik as onwettig verklaar, om menseregte hier te verbeter.

 

Prokureur wil Chinese aktivis se neef besoek

2012-05-16 11:35

'n Prokureur van Shanghai het gesê hy probeer die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng se neef in die tronk besoek.

Blinde aktivis kry beurs by Amerikaanse universiteit

2012-05-04 17:00

Amerika het bekendgemaak dat die blinde aktivis Chen Guangcheng 'n beurs by 'n Amerikaanse universiteit aangebied is.

Blinde aktivis 'voel nie meer veilig' in China

2012-05-03 11:01

Die blinde Chinese aktivis Chen Guangcheng het aan Sky News gesê hy voel nie meer veilig in sy eie land nie en wil na Amerika gaan.

Blinde aktivis verlaat Amerikaanse ambassade

2012-05-02 11:30

Die Chinese aktivis Cheng Guangcheng het die Amerikaanse ambassade verlaat en sal met sy familie herenig word, het die Chinese staatsmedia berig.

DA soek rekords van MTN en Iran se sakebedrywighede

2012-04-04 17:00

Die DA gaan 'n aansoek bring om afskrifte te bekom van rekords wat betrekking het op MTN se sakebedrywighede in Iran.

SA'ners moet menseregte waardeer, sê Zuma

2012-03-21 14:45

Suid-Afrikaners moenie vryheid en menseregte as vanselfsprekend aanvaar nie, het pres. Jacob Zuma Woensdag in Johannesburg gesê.

'Hou diegene in magsposisies toerekenbaar'

2012-03-21 10:33

Adv. Thuli Madonsela, Openbare Beskermer, het 'n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om te sê wanneer hul regte geskend word.

'Mense-safari’s' in Indië skok

2012-01-13 08:45

Indië het beveel ’n toeroperateur moet gearresteer moet word nadat ’n video wys hoe halfkaal vroue van 'n eilandstam vir kos van toeriste dans.

DA bekommerd oor Grootvlei-gevangenis

2011-11-04 21:54

Meldings van menseregte-skendings by die Grootvlei-gevanegenis in die Vrystaat is kommerwekkend, het die Demokratiese Alliansie gesê.

Zim verdedig menseregte-rekord

2011-10-11 08:57

Zimbabwe het die menseregte in dié land tydens ‘n vergadering met die Verenigde Nasies verdedig en sanksies teen Zimbabwe gekritiseer.

Iranse pastoor staar doodsvonnis in die gesig

2011-09-29 23:24

Die prokureur van ‘n Iranse pastoor wat tot die dood veroordeel is vir geloofsversaking, is hoopvol dat ‘n appèlhof sy kliënt sal vryspreek.

Menseregtegroep besorgd oor Afrikane in Libië

2011-09-19 19:59

‘n VN-menseregtegroep in Libië sê hulle is besorgd oor bewerings dat baie swart Afrikane onwettig in Libië aangehou word.

Chinese skrywer ná 'marteling' vrygelaat

2011-09-14 17:59

‘n Chinese andersdenkende skrywer wat ná vyf jaar in die tronk vrygelaat is, beweer hy is “slegter as in mense se wildste drome” behandel.

Tien finaliste vir nuwe menseregte-handelsmerk gekies

2011-08-26 18:36

Uit derduisende inskrywings het 'n internasionale kommissie op tien finaliste se ontwerp vir 'n nuwe menseregte-handelsmerk gekies.

Vroue eis regte in Egiptiese parlement

2011-07-27 15:04

Menseregtegroepe in Egipte eis dat die regte van vroue nie net in die parlement erken moet word nie, maar ook in die formele sektor.

VN: 'Internet-toegang is ‘n mensereg'

2011-06-06 20:59

Die Verenigde Nasies sê toegang tot die internet is ‘n mensereg en om mense van die web te ontkoppel, is ‘n skending van regte.

'Ouattara hou hom blind vir misdade'

2011-05-26 08:36

Amnestie Internasionaal meen Alassane Ouattara, leier van die Ivoorkus, moet die aanvalle teen Laurent Gbagbo se ondersteuners veroordeel.

Britse polisie ignoreer aantygings van slawerny

2011-05-20 18:49

Die Britse polisie moet vier vrouens elk R56 000 betaal omdat hulle nié hul aantygings van slawerny deeglik ondersoek het nie.

Gbagbo ondervra oor menseregte-skendings

2011-05-07 23:00

Amptenare het begin om die Ivoorkus se vorige president, Laurent Gbagbo, oor beweerde menseregte-skendings te ondervra.

Gay paartjie uit kroeg gegooi

2011-04-15 23:00

Twee jong gay mans is uit ‘n kroeg uitgegooi toe hulle mekaar begin soen het. Sedertdien het dié paartjie roem verwerf op die internet.

Ugandese regering beskuldig van marteling

2011-03-24 20:06

Die Ugandese regering was glo betrokke by die marteling, ontwettige aanhouding van en die moord van burgers, volgens ‘n verslag.

SA druip gelykheid voor die reg

2011-03-21 08:59

’n Rapportkaart toon dat Suid-Afrika swak vaar wat betref gelykheid voor die reg, onderwys, vryheid tot handel en toegang tot inligting.

Gay-aktivis in Uganda vermoor

2011-01-27 12:56

‘n Ugandese aktivis, wat in 2009 in ‘n anti-gay koerantberig onder die kop “Hang Hulle” verskyn het, is in sy huis vermoor.

'Oud-leier van Haïti moet vervolg word'

2011-01-18 14:45

Menseregtegroepe meen die voormalige leier van Haïti moet aanspreeklik gehou word vir die marteling van en moord op duisende mense.

Franse sal finale besluit oor sluiers neem

2010-09-12 14:35

Franse wetgewers sal Dinsdag finaal stem oor 'n wet wat vrouens sal verbied om hul gesigte in die openbaar met sluiers te bedek.

Oud apartheid-moordenaar gee homself oor

2010-08-03 16:00

‘n Voormalige lid van die apartheid-moordbende te Vlakplaas het homself aan die polisie in Soweto oorgegee nadat hy drie dae lank soek was.

Menseregte-aktivis vat Zim-polisie aan

2010-06-14 19:41

‘n Prominente menseregte-aktivis wat in Zimbabwe in hegtenis geneem is, het dié land se polisie van mishandeling beskuldig.

Kommissie beskerm ANC, sê Zille

2010-06-09 07:53

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) is ’n “instrument” waarmee die ANC homself beskerm, het Helen Zille gister gesê.

Toilette hét menseregte geskend

2010-06-04 16:28

Die Menseregtekommissie het bevind dat die Stad Kaapstad die reg op waardigheid van inwoners van Makhaza in Khayelitsha geskend het.

Gay-aktiviste beledig glo Mugabe

2010-05-25 12:21

Twee gay-aktiviste word in Zimbabwe aangehou op aanklag van die besit van pornografie en omdat hulle glo die president beledig het.

“N-Korea is een groot tronk,” sê kenner

2010-03-12 15:12

’n Menseregte-kenner van die VN het die regime van Noord-Korea daarvan beskuldig dat hulle die land “in ‘n groot tronk” verander.

Kruisbeelde "skend menseregte"

2009-11-03 19:47

Europa se regbank vir menseregte sê kruisbeelde in Italiaanse publieke skole skend godsdienstige en opvoedkundige vryheid.

Wette dalk gewysig oor Semenya

2009-09-08 15:48

Vytjie Mentor wil die wet van geslagsgelykheid wysig om sodoende te vergoed vir die skade wat Caster Semenya en ander gelei het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.