ARTIKELS OOR medisyne

Wondermiddel dalk kuur vir alkoholisme

2012-04-25 13:06

Franse gesondheidsowerhede het die gebruik van 'n middel vir die behandeling van alkoholisme goedgekeur.

Nagemaakte medisyne in China gekonfiskeer

2011-11-17 17:44

Die Chinese polisie het nagemaakte medisyne ter waarde van $315 miljard (sowat R3,5 triljoen) tydens 'n reeks klopjagte gekonfiskeer.

Kruiemedisyne moet geregistreer word

2011-08-15 08:20

Alternatiewe en aanvullende medisyne (AAM) sal voortaan by die Suid-Afrikaanse Medisynebeheerraad (MBR) geregistreer moet word.

Pille van plasenta genees glo ma’s se depressie

2011-07-20 16:16

‘n Amerikaanse vrou vervaardig pille wat glo nuwe ma’s ná hul kind se geboorte van depressie kan genees – en dit is van plasenta gemaak.

Indië: Sardyne 'genees' asma

2011-06-08 21:00

Duisende mense wat sukkel met asma staan lank tou in Indië om ‘n eienaardige behandeling te ontvang: lewendige sardyne, besmeer met kruie.

Vitamines en aanvullings in WNNR se visier

2011-03-28 23:00

Die WNNR het kragte gesnoer met ‘n EU-konsortium om die veiligheid van voedselaanvullings en vitamines in Suid-Afrika te toets.

Pasop vir kougoed, waarsku kenners

2011-02-14 21:00

Mense wat ‘kougoed’ gebruik, moet dit liefs nie oordoen nie, het navorsers van die Universiteit van Stellenbosch gewaarsku.

Dagga-koeldrank maak gesond

2011-01-24 22:01

'n Entrepreneur het 'n gaping in die mark raakgesien en aan 'n reeks dagga-koeldranke begin werk. Vir medisinale doeleindes, natuurlik.

Gevaarlike pille vrylik op rakke

2010-12-06 06:19

Kruie-ereksiemiddels wat onwettige skedule4-voorskrifmedisyne bevat, staan op Suid-Afrikaanse apteek- en winkelrakke.

Verpleegsters vas ná hulle glo medisyne steel

2010-11-11 13:01

Agt verpleegsters van 'n Oos-Kaapse hospitaal is in hegtenis geneem nadat hulle glo medisyne ter waarde van sowat R200 000 gesteel het.

Vit B dalk antwoord vir Alzheimer

2010-09-10 14:23

Ouer mense wat vroeë simptome van Alzheimer se siekte ervaar mag dalk baat by hoë dosisse vitamiene B, het navorsers bevind.

Maaier-winde van genesing

2010-06-15 02:26

Maaiers word lank reeds gebruik om dooie weefsel uit oop wonde te eet, maar wetenskaplikes begin nou ook die winderige uiteinde van dié feesmaal van nader te ondersoek.

Simply Slim verbied

2010-02-06 10:02

Simply Slim moet sy produk van winkelrakke verwyder en is verbied om dit in Suid-Afrika te verkoop of hierheen in te voer.

Lancet trek omstrede artikel terug

2010-02-03 21:25

Die hoogaangeskrewe mediese joernaal The Lancet het 'n omstrede artikel wat outisme met die MMR-entstof verbind het, teruggetrek.

Betogers neem 'oordosisse' teen homeopatie

2010-02-01 10:58

Betogers in die Verenigde Koninkryk het oordosisse homeopatiese middels geneem om te bewys dat dit geen aktiewe bestandele bevat nie.

Pille sterkste verslankingsmedisyne nóg

2010-01-30 09:02

Verslankingsprodukte met 29 mg onwettige sibutramien is byna dubbel so sterk soos die sterkste voorskrifverslankingsmedisyne.

 

Skroef los met medisyne

2012-03-02 07:00

Sommige staatshospitale en klinieke sit met ’n tekort aan ARM’s en insulien omdat medisynerekeninge nie betaal word nie.

Farmaseutiese maatskappye 'buit siekes uit'

2011-11-17 08:42

Suid-Afrikaners word ontneem van goedkoper medikasie wat hul lewe kan red omdat verouderde wetgewing groot farmaseutiese maatskappye beskerm.

Regulasies vir alternatiewe ‘kure’ verwelkom

2011-08-07 10:00

Volgens Aaron Motsoa­ledi, minister van gesondheid, is daar sowat 155 000 alternatiewe medisyne-produkte op die mark wat herroep moet word.

Vigs-medisyne maak vinnig oud, kranksinnig

2011-06-27 09:48

'n Soort generiese Vigs-medisyne wat gereeld in Afrika gebruik word om MIV te behandel kan voortydige veroudering veroorsaak.

Miljoene se malaria-medisyne gesteel

2011-04-20 17:16

‘n Wêreldwye gesondheidsfonds glo miljoene rande se malaria-medisyne is die afgelope paar jaar gesteel – meer as wat vroeër vermoed is.

Pastoor vas vir besit van staatsmedisyne

2011-03-12 14:37

'n 34-jarige pastoor is in Hammersdale in hegtenis geneem ná staatsmedisyne ter waarde van sowat R1 miljoen in sy besit gevind is.

Wiskunde help teen MIV

2011-02-08 10:28

Princeton-navorsers het ’n metode ontwikkel om nuwe geneesmiddels vir ’n verskeidenheid van siektes te help ontdek.

Drie gevang oor gevaarlike middel

2011-01-13 09:19

Drie verdagtes is in hegtenis geneem nadat hulle glo met ’n vervalste voorskrif skedule 7-medisyne by ’n plaaslike apteek probeer bekom het.

Tekort aan medisyne in Noordwes

2010-12-03 02:30

Hospitale en klinieke in die Noordwes het uit medisyne gehardloop en mense is glo aangesê om oor 'n week of twee terug te keer.

Medisyne gou bitter en duur pil om te sluk

2010-09-12 09:08

Medisyne gaan nóg meer onbekostigbaar word, waarsku mediese fondse en verbruikerskampvegters oor konsepregulasies oor resepteringstariewe.

Kakkerlakke hou dalk geheim in vir antibiotika

2010-09-07 13:40

Kakkerlakke is dalk die geheim vir die volgende generasie antibiotika omdat dié insekte molekules bevat wat giftig is vir sekere super-bakterieë.

Simply Slim: Eise kan kom

2010-02-08 06:53

Simply Slim se vervaardigers en verspreiders kan moontlik in die hof beland nadat sibutramien in besendings van dié verslankingsmiddel gevind is.

Malaria-entstof in Mali getoets

2010-02-05 04:23

Die eerste reeks toetse van 'n nuwe Malaria-entstof het navorsers hoop gegee om kinders, veral in Afrika, teen dié siekte te beskerm.

Visolie 'is goed vir geestesgesondheid'

2010-02-02 13:05

'n Onlangse studie wys dat 'n daaglikse dosis visolie moontlik psigose en soortgelyke stoornisse in hoë risiko pasiënte kan uitstel.

Ginkgo biloba moedig moontlik epilepsie aan

2010-01-31 05:35

Navorsers sê mense met epilepsie moet gewaarsku word dat die gewilde kruiemedisyne Ginkgo biloba moontlik epileptiese aanvalle aanmoedig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.