ARTIKELS OOR mediese afval

Kinders gevind wat met naalde en kondome speel

2011-11-27 18:54

Kinders by ‘n skool in Mpumalanga is gevind waar hulle met mediese spuitnaalde van die provinsiale gesondheidsdepartement gespeel het.

Mediese afval word ál roekeloser hanteer

2010-08-22 08:36

Mediese afval word ál meer en dit word oral gestort – op munisipale vullishope, in riviere en spruite, in die veld en selfs in speelparke.

Gaan Wasteman appelleer óf sluit?

2010-01-17 21:58

Die spertyd vir Wasteman, die land grootste afval-verwyderingsonderneming, om teen ’n bevel te appelleer, kruip al nader.

Nóg mediese afval gestort

2009-12-02 18:41

Die Groen Skerpioene het nóg twee onwettige stortterreine van mediese afval in die Welkom omgewing in die Vrystaat ontbloot.

 

Mediese afval-saak uitgestel

2010-12-20 19:36

Die saak teen nege mense wat glo onwettig mediese afval in die Welkom-omgewing in die Vrystaat gestort het is uitgestel.

Storting van mediese afval ‘omgewingsramp’

2010-07-28 08:34

Die storting van tonne mediese afval in en om Welkom is ’n nasionale omgewingsramp waarvan die gelyke nog nooit in SA gesien is nie.

Kinders speel met gebruikte naalde

2009-12-21 18:40

Gesondheidsinspekteurs is besig om uit te vind waar twee kinders van Musina gebruikte naalde in die hande gekry het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.