ARTIKELS OOR medies

Nuwe TB-toets gee uitslae binne ‘n uur

2010-09-16 09:50

Wetenskaplikes het ‘n nuwe toets ontwikkel wat tuberkulose binne een uur kan diagnoseer, en sodoende die verspreiding van dié siekte mag verminder.

Nuwe toets kan TB gou-gou vang

2010-09-03 12:32

‘n Nuwe toets, wat op molekulêre vlak funksioneer, kan tuberkulose (TB) binne so min as twee ure diagnoseer.

Sintetiese korneas herstel sig

2010-08-26 14:34

Korneas wat in ‘n laboratorium gemaak is, het die sig van 10 Sweedse pasiënte met ernstige sigprobleme aansienlik verbeter.

Breinoperasie op DA-politikus suksesvol

2010-07-15 08:52

’n Delikate operasie is in die VSA gedoen om ’n gewas so groot soos ’n ghoen van Juanita Terblanche, DA-LP, se breinstam te verwyder.

Minister se seun glo voorgetrek

2010-06-23 10:12

Dit gons onder mediese personeel by die Steve Biko-Akademiese Hospitaal nadat ‘n minister se seun glo voorkeur-behandeling ontvang het.

Slenkdalkoors eis reeds 17

2010-05-07 17:21

Nog twee mense in die Noord-Kaap het na bewering weens Slenkdalkoors gesterf, het die departement van gesondheid gesê.

Kleuter se breingewas verdwyn

2010-02-06 03:08

‘n Driejarige kleuter het die mediese wêreld aan die gons nadat haar groeiende breingewas onverwags verdwyn het.

'Hartbaba kan sterf'

2010-01-19 07:07

Baba Ashleigh-Karin Louw, wat met ’n deel van haar hart buite haar borskas gebore is, is baie siek, maar bestendig.

 

Mediese student slaag nie, dagvaar US

2010-09-12 07:30

Uitspraak word voorbehou in ’n waterskeidingsaak oor akademiese standaarde, nadat 'n student Stellenbosch Universiteit gedagvaar het.

iPhone kan stetoskoop vervang

2010-08-31 12:00

Die iPhone kan dalk die stetoskoop vervang met miljoene dokters regoor die wêreld wat aansoek doen vir ‘n gratis program wat hartritme monitor.

Boer met Kongokoors in die hospitaal

2010-07-22 10:32

Die gevreesde en hoogs oordraagbare siekte Kongokoors is by ’n Namibiese boer in die Bloemfontein-Medi-Clinic gediagnoseer.

Amerikaners in SA hospitaal ná ontploffings

2010-07-14 16:04

Twee Amerikaners, wat beseer is tydens die bomontploffings in Uganda is in ‘n kritieke toestand in ‘n privaat-hospitaal in Johannesburg.

Bedtekorte in trauma-eenhede wek kommer

2010-06-15 09:08

Bedtekorte in die trauma-eenhede van sekere staatshospitale het die gevaarligte laat flikker vir die nuwe bedburostelsel.

Gesondheid se ongevulde poste ‘grens aan moord’

2010-04-22 09:42

Luidens ’n amptelike dokument het die Vrystaatse departement van gesondheid altesaam 29074 poste en die helfte daarvan is vakant.

Pille sterkste verslankingsmedisyne nóg

2010-01-30 09:02

Verslankingsprodukte met 29 mg onwettige sibutramien is byna dubbel so sterk soos die sterkste voorskrifverslankingsmedisyne.

Man weier x-strale by dieretuin, sterf

2009-11-03 13:30

‘n Man wat sowat 230 kg geweeg het, het gesterf nadat hy geweier het dat dokters x-straalfoto's van hom by ‘n dieretuin neem.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.