ARTIKELS OOR mediavryheid

'Ons misbruik nie mag nie' – ANC

2012-05-25 16:00

Die ANC het ontken hy misbruik sy mag of intimideer enigiemand in sy beroep om City Press te boikot oor die foto van The Spear.

Deurbraak vir mediavryheid

2012-05-11 07:30

Die ANC sê dit kan nie 'n misdaad wees vir 'n joernalis om geklassifiseerde staatsinligting bekend te maak indien dit 'n misdaad blootlê nie.

‘Geheimhouding is nie waarvoor daar geveg is’

2012-03-18 08:20

Leiers van nege uiteenlopende politieke partye het saamgekom om oor die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te praat.

Angola: Vrae oor mediavryheid ná koerant-klopjag

2012-03-13 15:05

Die Angolese polisie het 'n klopjag op die kantore van 'n weeklikse koerant uitgevoer ná die publikasie van 'n spotprent oor die president.

Wette gevra om aanlyn-joernaliste te beskerm

2012-02-22 21:57

'n Wêreldwye koalisie teen sensorskap is nodig om aanlyn-joernaliste en bloggers te beskerm, het 'n mediawaghond gesê.

SA media 'word deur wittes beheer'

2012-01-31 18:34

Die Suid-Afrikaanse media word steeds beheer deur ‘n wit minderheid, het Bantu Holomisa aan die kommissie vir persvryheid gesê.

Kommer in Swede oor snoerwet

2012-01-31 09:00

Die debat in Suid-Afrika oor die Wetsontwerp op Staatsinligting word met belangstelling in Europa, maar veral in Swede, gevolg.

Mantashe gaan media glo kap

2012-01-30 12:05

Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe sal die regerende party se langverwagte dokument oor die regulering van die media voorstel.

Swart Dinsdag-veldtog ’n ‘aanslag teen die revolusie’

2011-11-26 09:26

Die sogenaamde Swart Dinsdag is ’n belediging vir mense wat teen apartheid geveg het, het die minister van hoër onderwys gesê.

Valke het Wa Afrika se oproepe afgeluister

2011-10-01 23:24

Die inspekteur-generaal van intelligensie het bevestig dat die Valke die joernalis Mzilikazi Wa Afrika se telefoonoproepe gemonitor het.

Kaap betoog teen omstrede mediawet

2011-09-17 13:08

Burgerlike organisasies hou 'n optog na die parlement in Kaapstad om protes aan te teken teen die sogenaamde Wetsontwerp op Geheimhouding.

Inligtingswet dalk gou deurgevoer

2011-09-02 09:26

Die ANC sal waarskynlik eersdaags sy meerderheid gebruik om die omstrede inligtingswet deurgevoer te kry.

Opposisie wen veld in stryd oor inligtingswet

2011-07-30 09:50

Die ANC het ingestem om voorstelle te oorweeg oor die beskerming van diegene wat geheime inligting in die openbare belang bekend maak.

Oud-redakteur van poniekoerant vasgetrek

2011-07-17 14:45

Rebekah Brooks, voormalige uitvoerende hoof van News International en voormalige redakteur van die poniekoerant, is in hegtenis geneem.

Murdoch wil met advertensies jammer sê

2011-07-15 20:04

Rupert Murdoch sal advertensies in koerante gebruik om om verskoning te vra vir "ernstige misdrywe" by sy News of the World-poniekoerant.

Poniekoerant gereed vir laaste buiging

2011-07-09 20:04

Vir joernaliste by die omstrede poniekoerant News of the World was hulle laaste dag op kantoor soos enige ander dag by dié publikasie.

Somaliese joernalis agter tralies oor 'vals inligting'

2011-07-02 17:59

'n Hof in Somalië se Puntland-streek het 'n joernalis tot 'n jaar se tronkstraf gevonnis omdat hy vals inligting gepubliseer het.

DA: Staat se reklameplan is “misbruik”

2011-06-10 15:36

Die regering se plan om publikasies wat positief oor die staat berig met advertensiegeld te beloon, is “blatante magsmisbruik”.

Regering se plan vir koerant veroordeel

2011-03-28 06:59

Opposisiepartye het skerp kritiek gelewer op die regering se voorneme om sy eie staatskoerant met belastingbetalersgeld uit te gee.

Malawiese joernalis uit op borgtog

2011-01-13 22:00

Die joernalis wat glo ‘n parlementslid per foon gedreig het is op borgtog vrygelaat en nou is die polisie op soek na 'n tweede verdagte.

Polisie kry interdik teen koerantartikel

2010-10-31 11:08

Skokkend. Só is die interdik van die polisie teen Sunday Independent se plan om vandag bewerings van nepotisme te publiseer gister beskryf.

Mbeki: Muilband-plan weerspieël korrupsie

2010-08-27 08:43

Die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting stem ooreen met die toename in korrupsie, meen Moeletsi Mbeki, oudpres. Mbeki se broer.

Regering sensor verslag

2010-08-23 08:14

Die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is nog nie eens in die wetboek nie, maar sensitiewe inligting word reeds gesensor.

ABR: mediawet is ongrondwetlik

2010-08-20 20:09

Die Algemene Balieraad van Suid-Afrika (ABR) sê in 'n verslag die voorgestelde wet op beskerming van inligting is ongrondwetlik.

ANC, media takel mekaar Dinsdag

2010-08-08 12:20

Die volgende ronde in die media se stryd teen die voorgestelde mediatribunaal vind Dinsdag by Lilliesleaf in Sandton plaas.

VSA dinkskrum: SA net gedeeltelik vry

2010-08-08 07:00

Suid-Afrika het vroeër vanjaar sy status verloor as ’n land wat se media as “vry” bestempel kan word, volgens die dinkskrum Freedom House.

 

DA: Mediawet herinner aan 'donker dae van apartheid'

2012-05-12 18:44

Die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting is niks meer as 'n poging om 'n kriminele staat te fasiliteer nie, het 'n DA-LP gesê.

Inligtingswet bedreig ook demokrasie, sê Sanef

2012-05-03 10:03

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) sê Suid-Afrika se status as 'n sogenaamde baken vir mediavryheid in Afrika word bedreig.

'Moenie vryheid van spraak sensor nie'

2012-03-13 19:02

Daar sal nie aanlyn-uitsprake oor seksuele optredes wees as mense gedwing word om toestemming te kry voor hulle sulke uitsprake maak nie.

Facebook, Twitter sal nie oor seks mag praat nie

2012-03-06 09:02

Seksverwante boodskappe en artikels op Facebook en ander sosiale netwerke sal voortaan eers aan die Raad op Publikasies voorgelê moet word.

Joernalis se bronne in soeklig

2012-02-14 09:02

Joernaliste se reg om die identiteit van hul vertroulike bronne te beskerm is tans in die Suid-Gautengse hooggeregshof in die spervuur.

ANC wil 'onafhanklike media-appèltribunaal' hê

2012-01-31 15:21

‘n Onafhanklike media-appèltribunaal is die mees effektiewe manier om drukmedia te reguleer, het die ANC gesê.

Regter: 'Toegang tot inligting belangrik vir armes'

2012-01-30 19:01

Vryheid van spraak en toegang tot inligting is van kardinale belang in lande waar armoede voorkom, het ‘n Sweedse regter gesê.

Sweedse joernaliste lank agter tralies in Ethiopië

2011-12-27 11:27

'n Ethiopiese hof het twee Sweedse joernaliste tot 11 jaar tronkstraf gevonnis omdat hulle glo terrorisme ondersteun.

Inligtingswet: ANC se LP's het nie vrye keuse

2011-11-22 07:05

Die ANC se 264 parlementslede het opdrag gekry om ten gunste van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te stem.

VIDEO: Right 2 Know-protesoptog

2011-09-19 15:00

Honderde Kapenaars het aan 'n betoging deelgeneem om protes aan te teken teen die omstrede Wet op Inligting. Kyk hier na 'n video.

Omstrede wet versag

2011-09-03 07:17

Ná ’n jaar se beraadslaging oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting het LP’s uiteindelik oor die finale weergawe gestem.

Lesotho haal 2 radiostasies van lug af

2011-08-17 18:44

Mo-Africa en Harvest FM, twee van Lesotho se radiostasies in private besit, het glo van die lug af verdwyn, sê een van die radiobase.

Murdoch-roomgooier beken skuld

2011-07-30 07:38

Die Man wat die mediamagnaat Rupert Murdoch met ’n skuimtert gegooi het, het skuld beken op 'n aanklag van aanranding.

Murdoch sê wéér jammer

2011-07-17 14:12

Rupert Murdoch het beloof dat News Corp. regstellings sal maak vir die afluisterskandaal wat sy wêreldwye mediaryk geruk het.

Dankie en totsiens, sê poniekoerant

2011-07-09 23:22

Die omstrede Britse poniekoerant News of the World sal met 'n eenvoudige boodskap van sy lesers afskeid neem.

Intimidasie op joernaliste gerig

2011-07-02 23:20

Die joernaliste Mzilikazi Wa Africa en Stephan Hofstatter is slagoffers van intimidasie, het die Sunday Times gesê.

Toet om 12:00 vir mediavryheid

2011-06-27 09:25

Bestuurders kan elke dag om 12:00 vir een minuut lank “op hul toeters lê” om hul teenkanting teen die voorgestelde mediatribunaal te wys.

ANCYL: ‘Persombudsman nutteloos en tandloos’

2011-04-05 23:00

Die ANC-jeugliga het Joe Thloloe, persombudsman, “nutteloos en tandloos” genoem en hom daarvan beskuldig dat hy demokrasie ondermyn.

DA gekap omdat party nie met joernalis wil praat

2011-02-12 08:22

Die party van die DA het ’n joernalis van sy verspreidingslys afgehaal omdat hy nie van haar manier van verslaggewing hou nie.

Joernalis doen verslag oor eie inhegtenisneming

2011-01-11 14:05

‘n Malawiese joernalis, Kandani Ngwira, het die Associated Press per SMS van sy inhegtenisneming in kennis gestel na die polisie dit verswyg het.

Motlanthe: mediavryheid veilig

2010-10-16 10:40

Adj.pres. Kgalema Motlanthe het gesê die Suid-Afrikaanse regering bly ten volle verbind tot die grondwet.

Hof verklaar SAUK-vergadering ongeldig

2010-08-24 12:30

Die hooggeregshof het 'n bevel uitgevaardig dat 'n vergadering van die kommunikasie komitee oor die SAUK ongeldig is en gestaak moet word.

Amerika: regering, media moet saamwerk

2010-08-18 19:53

Die Amerikaanse ambassadeur tot Suid-Afrika het ‘n beroep op die regering en joernaliste gedoen om saam te werk en demokrasie te beskerm.

Wa Afrika: Moet ek nou bang wees om te skryf?

2010-08-08 08:45

Die Sunday Times-joernalis Mzilikazi wa Afrika en ’n medebeskuldigde moes uit die hof gesmokkel word toe ’n skare ANC-ondersteuners hul “bloed” gesoek het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.