ARTIKELS OOR mediatribunaal

ANC vasberade oor tribunaal vir media

2012-03-06 08:01

Die regerende party is vasberade om ’n onafhanklike instelling, soos ’n mediatribunaal, in te stel om die drukmedia te reguleer.

Opposisie wen veld in stryd oor inligtingswet

2011-07-30 09:50

Die ANC het ingestem om voorstelle te oorweeg oor die beskerming van diegene wat geheime inligting in die openbare belang bekend maak.

Toet om 12:00 vir mediavryheid

2011-06-27 09:25

Bestuurders kan elke dag om 12:00 vir een minuut lank “op hul toeters lê” om hul teenkanting teen die voorgestelde mediatribunaal te wys.

ANC se plan met media is dwaas, sê Pallo Jordan

2010-11-24 07:35

Die ANC sal intern aandag gee aan die kritiek wat dr. Pallo Jordan op die party se voorgestelde mediatribunaal gelewer het.

Inligtingswet 'sal armes raak'

2010-10-19 21:13

Die voorgestelde wet op die beskerming van inligting sal die armes net so veel soos die drukpers en korporasies raak, is Dinsdag gesê.

ANC weier uitnodiging na media-debat

2010-10-12 14:05

Die ANC het ‘n uitnodiging van die hand gewys om ‘n debat oor mediavryheid by te woon wat deur Unisa aangebied is.

Griefskrif teen mediatribunaal groei

2010-09-29 11:10

Die wêreldwye belangegroep Avaaz het bykans 30 000 handtekeninge in ‘n aanlyn-griefskrif teen SA se voorgestelde mediatribunaal ontvang.

Steve: Mediatribunaal ’n blink plan

2010-09-29 06:39

Steve Hofmeyr is ten gunste van die voorgestelde mediatribunaal. Hy sê die media "gaan te ver" en hy was self al die "slagoffer".

Koerante word nié bevoordeel nie, sê ombud

2010-09-20 09:12

Altesame 64% van die klagtes teen die drukmedia is tot dusver vanjaar bekragtig, het Joe Thloloe, die persombudsman, gesê.

Regering sê dié week oor mediawetgewing

2010-09-12 08:12

Diie regering sal vandeesweek aandui of hulle bereid is om bepalings in die wysigingswetsontwerp op die beskerming van inligting aan te pas.

 

Zuma 'ondersteun onafhanklike media'

2011-08-05 17:20

Pres. Jacob Zuma het benadruk dat dit belangrik is om onafhanklike media te hê waar perspektiewe vrylik uitgedruk kan word.

Selfregulerende media is beter – Langa

2011-07-07 21:59

Die vryheid van uitdrukking word bevorder deur ‘n media wat homself reguleer, het die voormalige hoofregter Pius Langa gesê.

Vraag hang oor mediatribunaal

2011-01-10 06:47

Pres. Jacob Zuma het in die ANC se verklaring kortliks na mediatransformasie verwys en geen melding van die omstrede tribunaal gemaak nie.

Inligtingswet: LP’s sal media raadpleeg

2010-11-13 10:45

Die media sal geraadpleeg word wanneer die regulasies opgestel word wat die toepassing moet rig van die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting.

Regering 'sal nie mediavryheid ondermyn'

2010-10-15 21:48

Die regering bly toegewy aan die grondwet en sal niks doen om mediavryheid te ondermyn nie, het adj. pres. Kgalema Motlanthe gesê.

Ombudsman: Geen beheer oor drukmedia kwel ANC

2010-10-05 21:59

Die ANC wil die gedrukte media teiken omdat dit die een afdeling van die media is wat nie onder sy beheer is nie, het Joe Thloloe gesê.

Nzimande ‘is verkeerd oor media’

2010-09-29 07:41

Dr. Blade Nzimande se uitlating dat die media die “maatskaplike revolusie se grootste vyand is”, is ’n wilde veralgemening, meen Sanef en MMA.

Media bedreig demokrasie – Blade

2010-09-28 10:11

Die drukmedia in Suid-Afrika is ‘n bedreiging tot demokrasie, het die minister van hoër onderwys, dr. Blade Nzimande, gesê.

'Wat is 'n mediatribunaal nou eintlik?’

2010-09-19 07:16

Dit blyk al duideliker dat die nasionale algemene raad van die ANC baie sterk ten gunste van 'n vorm van mediatribunaal gaan besluit.

Sanef, kabinet gaan praat oor mediatribunaal

2010-08-29 07:08

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum gaan vroeg in September met die kabinet vergader oor die ANC se omstrede planne vir ’n mediatribunaal.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.