ARTIKELS OOR media

'Piers Morgan het my geleer om selfoon-inligting te steel'

2012-05-23 23:00

Jeremy Paxman het aan ‘n ondersoek gesê die CNN-aanbieder Piers Morgan het hom wenke gegee oor hoe om selfoon-inligting te steel.

Deurbraak vir mediavryheid

2012-05-11 07:30

Die ANC sê dit kan nie 'n misdaad wees vir 'n joernalis om geklassifiseerde staatsinligting bekend te maak indien dit 'n misdaad blootlê nie.

Al-Jazeera -joernalis uit China geskop

2012-05-08 13:00

Al-Jazeera se Engelse verslaggewer in China is uit die land geskop, die eerste keer sedert 1998 wat Beijing ‘n buitelandse joernalis uit die land skop.

Cameron: 'Geen groot ooreenkoms' met Murdoch

2012-04-29 19:42

David Cameron, premier van Brittanje, het gesê sy party het "geen groot ooreenkoms" met Rupert Murdoch gemaak in ruil vir sy ondersteuning nie.

Britse Sky News erken hulle het e-posse gelees

2012-04-05 16:06

Die Britse uitsaaier Sky News het gesê hy het toestemming gegee dat e-posse gelees word, maar dit was in openbare belang gedoen.

Sittings oor inligtingswet begin

2012-03-27 15:11

Vier dae van sittings oor die omstrede Wetsontwerp oor die Beskerming van Staatsinligting het in die parlement begin.

‘Geheimhouding is nie waarvoor daar geveg is’

2012-03-18 08:20

Leiers van nege uiteenlopende politieke partye het saamgekom om oor die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te praat.

Scotland Yard arresteer Rebekah Brooks

2012-03-13 17:57

Die polisie het ses mense in verband met 'n ondersoek weens 'n meeluisterskandaal by News International in hegtenis geneem.

Nóg ‘n joernalis van Murdoch se koerant vas

2012-03-01 23:02

Die polisie wat die omkopery van amptenare deur joernaliste ondersoek, het ‘n senior beampte van Rupert Murdoch se The Sun in hegtenis geneem.

Kommunikasie oor Mandela bespreek

2012-02-27 09:00

Amptenare sal met mediaverteenwoordigers vergader oor die onbevredigende hantering van Madiba se hospitaalbesoek die afgelope naweek.

Uitspraak voorbehou in lastersaak teen M&G

2012-02-14 17:59

Uitspraak is voorbehou in ‘n lastersaak wat deur Bosasa Operations teen die Mail & Guardian en ‘n joernalis gebring is.

Joernaliste uit Nigeriese lughawe verban

2012-02-08 15:54

Amptenare het ‘n mediasentrum in Nigerië se besigste lughawe gesluit en toerusting van hulle weerhou, het ‘n internasionale waghond gesê.

ANC wil 'onafhanklike media-appèltribunaal' hê

2012-01-31 15:21

‘n Onafhanklike media-appèltribunaal is die mees effektiewe manier om drukmedia te reguleer, het die ANC gesê.

Kommer in Swede oor snoerwet

2012-01-31 09:00

Die debat in Suid-Afrika oor die Wetsontwerp op Staatsinligting word met belangstelling in Europa, maar veral in Swede, gevolg.

Polisie slaan toe op Britse 'Sun'

2012-01-30 09:00

Vier joernaliste en ’n polisieman is in hegtenis geneem nadat speurders op The Sun se kantore en die verdagtes se huise toegeslaan het.

Wiki uit protes gesluit

2012-01-18 07:00

Die gratis aanlyn-ensiklopedie Wikipedia gaan sy Engelse weergawe vir 24 uur sluit uit protes teen twee beoogde Amerikaanse internetwette.

Joernalis: Morgan moes geweet het van afluistering

2011-12-21 19:30

'n Joernalis het getuig dat Piers Morgan, CNN-onderhoudvoerder, moes geweet het sy koerant luister mense se stemboodskappe af.

ANC kondig leierskap in Limpopo aan

2011-12-18 10:05

Die nuwe leierskap van die ANC in Limpopo sal na verwagting binnekort aangekondig word tydens die provinsiale verkiesingskonferensie.

Rusie breek uit by ANC-konferensie

2011-12-17 23:00

'n Onderonsie het in Polokwane tussen joernalise en ANC-amptenare uitgebreek oor naamplaatjies vir onwettige afgevaardigdes by die party se konferensie.

Polisie konfiskeer kameras wat op Mandela 'spioeneer'

2011-12-15 20:03

Die Suid-Afrikaanse polisie het beslag gelê op kameras wat onwettig oudpres. Nelson Mandela se huis in die Oos-Kaap afgeneem het.

OB bekyk stellings oor muilband-wet

2011-12-14 07:30

Adv. Thuli Madonsela gaan stellings ondersoek wat gemaak is om die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting deur die parlement te stoomroller.

Meeluisterskandaal: Sowat 800 slagoffers betrek

2011-12-10 17:52

Die Britse polisie het gesê die totale aantal slagoffers in die meeluisterskandaal by die News of the World-poniekoerant is ongeveer 800.

ANC, redakteurs vergader oor inligtingswet

2011-12-06 12:03

Dr. Mathole Motshekga sal na verwagting met senior redakteurs vergader om die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting te bespreek.

Drie veg saam teen inligtingswet

2011-12-01 07:00

Sanef het op ’n vergadering met Cosatu en Right2Know met ’n plan vorendag gekom om die omstrede inligtingswet teen te staan.

Valke besluit gou oor Mac

2011-11-29 09:02

Die Valke besluit na verwagting hoe hulle die ondersoek na die “onwettige verkryging van inligting” oor Mac Maharaj gaan benader.

Mac Maharaj stel advokaat aan

2011-11-28 09:00

Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het nou die dienste van ’n advokaat ingeroep om sy teenaanval teen die media te beplan.

Met Mac volg Valke protokol

2011-11-27 09:32

Mac Maharaj is in statuur op dieselfde vlak as wyle oudpres. PW Botha en daarom ondersoek die Valke sy klagte teen die Mail&Guardian.

Zuma se lyfwagte dreig joernalis en fotograaf

2011-11-25 08:02

Sowat ses lyfwagte het op ‘n verslaggewer en fotograaf toegesak en aangedring op die geheue-skyfie van die kamera.

Cosatu dalk hof toe oor inligtingswet

2011-11-24 15:15

Cosatu sal hom tot die konstitusionele hof wend indien pogings om die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te wysig, misluk.

Wet op inligting 'benadeel armes'

2011-11-24 09:02

Enigiets wat korrupsie probeer wegsteek, sal ’n regstreekse effek op die armes hê, het een van SA se voorste mediaregkenners gesê.

ANC jag LP's wat nie ja stem

2011-11-24 07:04

Die ANC se lang messe is uit vir parlementslede wat nie gestem het vir die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting nie.

ANC vertrap vryheid

2011-11-23 07:01

Lindiwe Mazibuko, leier van die opposisie in die Parlement, het die ANC gewaarsku dat hy die vryheid waarvoor Suid-Afrikaners geveg het, vertrap.

De Lille: ANC moet wetsontwerp heroorweeg

2011-11-22 14:32

Talle betogers het buite die parlement in Kaapstad byeengekom om hul stem dik te maak oor die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting.

Mandela se kantoor kap inligtingswet

2011-11-22 13:46

Vier veranderinge kan die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting regmaak, sê die Nelson Mandela-sentrum van Herinnering.

Zille 'hartseer' oor inligtingswet

2011-11-22 10:35

Helen Zille gaan deelneem aan 'n opmars na die parlement om beswaar aan te teken teen die wetsontwerp op die beskerming van staatsinligting.

D-dag vir mediavryheid

2011-11-22 08:10

Joernaliste het in ’n laaste poging om die Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting te keer, ’n beroep op parlementslede se gewetens gedoen.

Zuma wil nie kommentaar lewer oor Maharaj nie

2011-11-21 18:58

President Jacob Zuma sê dit sal verkeerd wees vir hom om kommentaar te lewer oor die kontroversiële kwessie waarin Mac Maharaj betrokke is.

Gordimer teen inligtingswet

2011-11-21 12:16

Nadine Gordimer het gesê die voorgestelde Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting is "totaal teen alle idees van vryheid".

Mac Maharaj muilband Mail & Guardian

2011-11-18 08:08

Die Mail & Guardian is gedwing om gedeeltes van 'n ondersoekende berig uit te sny nadat hy deur prokureurs met kriminele vervolging gedreig is.

Opstande, troue en Jobs laat wêreld gesels

2011-11-10 08:13

“Arabiese lente” en “koninklike troue” is volgens ’n meningsopname 2011 se topfrases en die ontslape Apple-hoof, Steve Jobs, die topnaam.

Lasbrief uitgereik ná wanbesteding by SAUK

2011-10-22 11:36

'n Lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisname van 'n onbekende persoon wat met beweerde finansiële ongerymdhede by die SABC verbind word.

Cosatu skop vas oor omstrede inligtingswet

2011-09-20 07:05

Die vakverbond Cosatu sal met niks minder as ’n “drastiese herskrywing” van die omstrede inligtingswet tevrede wees nie.

Wet op inligting 'nie op ys geplaas'

2011-09-19 14:11

Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het gesê die wysigingswetsontwerp op die beskerming van inligting mag dalk vertraag word.

Regering sensor glo toeriste-sterftes in Fidji

2011-09-13 16:55

‘n Vlaag geheimsinnige sterftes op die militêr-beheerde eiland Fidji het gelei tot beskuldigings dat amptenare die mediadekking sensor.

Inligtingswetsontwerp in geheel aanvaar

2011-09-06 07:00

David Maynier (DA) sê die omstrede inligtingswetsontwerp wat uiteindelik aanvaar is, is 'n "slag vir Suid-Afrika se demokrasie.”

Italiaanse joernaliste in Libië vrygelaat

2011-08-25 12:40

Die Italiaanse joernaliste wat in Libië ontvoer is, is vrygelaat, het Italië se departement van buitelandse sake gesê.

Unisa sê jammer ná wagte fotograaf aanrand

2011-08-24 15:23

Unisa is nog besig om sy eie ondersoek te doen oor 'n voorval toe veiligheidswagte 'n fotograaf van Beeld by een van hul geboue aangerand het.

Beeld-fotograaf by Unisa aangerand

2011-08-23 14:12

'n Beeld-fotograaf is deur 'n groep veiligheidswagte by 'n gebou van Unisa aangerand terwyl hy 'n verslaggewer vergesel het.

Geen meer oggendkoerant by hotelle?

2011-08-19 20:09

Die oggendkoerant wat baie hotelle soggens buite gaste se hotelkamers geplaas het is besig om iets van die verlede te word.

‘Regering nog verbind tot mediavryheid’

2011-08-06 08:00

Die regering is steeds verbind tot mediavryheid, het pres. Jacob Zuma in Centurion aan Suid-Afrikaanse mediahoofde gesê.

 

Rebekah Brooks getuig voor ondersoekkommissie

2012-05-11 17:20

Premier David Cameron was onder politici wat simpatieke boodskappe aan Rebekah Brooks gestuur het toe sy gedwing was om te bedank.

Politici ook lede van persklub

2012-05-08 13:55

Yusuf Abramjee, voorsitter van die Nasionale Persklub, hy is geskok om te hoor dat politici van die ANC én die DA aan persklubs behoort.

Inligtingswet bedreig ook demokrasie, sê Sanef

2012-05-03 10:03

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) sê Suid-Afrika se status as 'n sogenaamde baken vir mediavryheid in Afrika word bedreig.

Nieu-Seelandse joernalis in Zim gearresteer

2012-04-20 13:00

'n Joernalis van Nieu-Seeland is in Zimbabwe gearresteer nadat hy sonder die nodige akkreditasie uit die land verslaggewing gedoen het.

Franse skieter: Video nie uitgesaai

2012-03-27 17:20

Al Jazeera het aangekondig hy sal nie die video-beeldmateriaal uitsaai wat in die pos ontvang is van die skietvoorvalle in Frankryk nie.

Media weet voor familie van Rasuge-oorskot

2012-03-27 14:13

Die media het voor konst. Francis Rasuge se familie geweet dat die ontslape polisiekonstabel se oorskot positief geïdentifiseer is.

'Moenie vryheid van spraak sensor nie'

2012-03-13 19:02

Daar sal nie aanlyn-uitsprake oor seksuele optredes wees as mense gedwing word om toestemming te kry voor hulle sulke uitsprake maak nie.

Regering 'beskou media as vyand'

2012-03-08 09:09

Die media word deesdae as die vyand behandel, het ’n senior lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) gesê.

Taakspan nou agter berigte oor Madiba

2012-02-28 12:02

'n Taakspan gaan toekomstige nuusberigte oor oudpres. Nelson Mandela se gesondheid hanteer, het 'n regeringswoordvoerder gesê.

Persklub, Sisulu vergader oor hantering van joernaliste

2012-02-26 15:55

Die Persklub sal na verwagting met Lindiwe Sisulu vergader om die hantering van joernaliste buite die 1 Militêre Hospitaal te bespreek.

Vyf by Britse poniekoerant in hegtenis geneem

2012-02-11 14:45

Vyf mense is deur die Britse polisie by die poniekoerant The Sun in hegtenis geneem, het die moedermaatskappy News Corporation gesê.

Zim: Ongeregistreerde buitelandse koerante verban

2012-02-03 22:57

Zimbabwe het bevestig dat alle ongeregistreerde buitelandse koerante verban sal word omdat hulle nie by die owerhede geregistreer het nie.

Wet op inligting in soeklig by seminaar

2012-01-31 09:00

Bang joernaliste is swak joernaliste. En met swak joernaliste kry jy ’n swak demokrasie, sê regter Goran Lambertz van die Sweedse hooggeregshof.

Info-wet: ANC kan sittings met sy lede laai

2012-01-31 08:00

Sterk aanduidings bestaan dat kunsmatige ANC-meerderhede in die gehore by openbare voorleggings oor die inligtingswet geskep gaan word.

Murdoch dok op ná afluistery

2012-01-20 08:07

Rupert Murdoch se mediakoninkryk het gister om verskoning gevra en ingestem om kontantuitbetalings aan 37 mense te maak.

NVG: Media was nie verkeerd om Kotzé te identifiseer

2012-01-13 20:16

Die NVG sê mediahuise wat die verdagte in die Modimolle-saak, Johan Kotzé, se naam genoem het, het nie verkeerd opgetree nie.

'Afluistering was 'n roetine by The Sun'

2011-12-19 23:05

Die onwettige afluistering van stemboodskappe was 'n roetine by The Sun sowel as by die omstrede poniekoerant News of the World.

ANC-ondersoek is om ‘Titanic met kougom aanmekaar te probeer hou’

2011-12-18 08:05

Die ANC is keelvol vir joernaliste wat verwys na “anonieme bronne” en sal voortaan fyn dophou met watter media dié klikbekke praat.

OB weer beskuldig dat sy inmeng in snoerwet

2011-12-16 10:30

Adv. Thuli Madonsela, openbare ­beskermer (OB), is opnuut daarvan beskuldig dat sy inmeng in die parlement se werk.

Murdoch jr. 'hét geweet'

2011-12-15 08:32

’n Voormalige prokureur het volhard dat hy Rupert Murdoch se seun vertel het dat daar bewyse bestaan van wydverspreide telefoonmeeluistering

Mac wou ANC se geheime blootlê

2011-12-11 08:30

Mac Maharaj, oudminister van vervoer en deesdae Jacob Zuma se beeldpoetser, was bereid om ANC-geheime te ontbloot om vervolging vry te spring.

Hy kan media nie skuld gee, erken ANC

2011-12-07 07:00

Die ANC het erken hy kan nie die skuld vir “wanopvattings” oor die Wet op die Beskerming van Staatsinligting op die media pak nie.

Twee media-amptenare in Zimbabwe gearresteer

2011-12-05 21:56

‘n Onafhanklike mediakontrolegroep sê die polisie het drie van hul amptenare in hegtenis geneem ná ‘n "onwettige" vergadering.

New York Times waarsku oor inligtingswet

2011-11-30 11:15

The New York Times het in 'n opiniestuk oor mediavryheid gewaarsku dat die "gesondheid van Suid-Afrika se demokrasie" bedreig word.

ANC-lede 'verbind tot beleid'

2011-11-28 17:11

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het saamgestem dat mense wat vrywillig by dié party aansluit, tot sy beleide verbind word.

'Bloed sal vloei oor wet'

2011-11-28 08:00

Daar gaan bloed op die grond wees as daar nie weer na die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting gekyk word nie.

Maharaj onder skoot oor verhouding met Shaik

2011-11-25 09:00

Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, is onder skoot oor sy verhouding met die veroordeelde bedrieër Schabir Shaik.

Zille wil met Zuma vergader oor inligtingswet

2011-11-24 23:00

Helen Zille het 'n brief aan die president geskryf vir 'n vergadering om die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te bespreek.

Komitee sal inligtingswet ondersoek

2011-11-24 13:09

Die Nasionale Raad van Provinsies het 'n ad hoc-komitee saamgestel om die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te ondersoek.

SA 'het gestem om korrupsie te beskerm'

2011-11-24 08:06

Die aanvaarding van die inligtingswet sal die land se ekonomiese vooruitsigte verdere skade berokken, het 'n Wes-Kaapse minister gesê.

Valke ondersoek Mail & Guardian

2011-11-23 10:03

Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, se kriminele aanklagte teen die Mail & Guardian sal deur die Valke ondersoek word.

LP's stem ten gunste van inligtingswet

2011-11-22 14:43

Die meerderheid van parlementslede het ten gunste van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting gestem.

Maharaj ontken bewerings van korrupsie

2011-11-22 13:46

Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het op 'n mediakonferensie ontken dat hy by korrupsie en omkopery betrokke is.

Inligtingswet het 'reuse-implikasies' vir grondwet

2011-11-22 11:35

Die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting het reuse-implikasies vir die grondwet en moenie in sy huidige vorm bekragtig word nie.

Mac Maharaj praat oor geheime betalings

2011-11-22 09:02

Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, sal reageer op berigte dat hy probeer het om die Mail & Guardian te keer om 'n berig te publiseer.

Inligtingswet: ANC se LP's het nie vrye keuse

2011-11-22 07:05

Die ANC se 264 parlementslede het opdrag gekry om ten gunste van die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting te stem.

Maharaj sal nie afgedank word

2011-11-21 16:33

Pres. Jacob Zuma het gesê daar is geen regsgronde om Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, af te dank nie.

Maharaj dien klagtes in teen koerant

2011-11-19 17:00

Prokureurs van Mac Maharaj, presidensiële woordvoerder, het klagtes teen die Mail & Guardian koerant en twee joernaliste ingedien.

Info-wet vertraag

2011-11-16 09:07

Dr. Mario Ambrosini, ’n IVP-parlementslid kan die aanvaarding van die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting vertraag.

Sri Lanka sluit koerant-webwerwe oor 'naamskending'

2011-11-07 17:19

Vyf nuuswebwerwe is in Sri Lanka gesluit oor karakterskending en omdat hulle sleutelfigure in die politiek beledig het, het amptenare gesê.

Parlement wil joernalis uitskop

2011-10-04 10:51

Die parlement wil 'n joernalis wat van die rekord af met 'n beampte gepraat het oor die regering se omstrede inligtingswet, uitskop.

Inligtingswet nié voor Nasionale Vergadering

2011-09-19 15:10

Die omstrede wysigingswetsontwerp op die beskerming van inligting sal nie gou in die Nasionale Vergadering bespreek word nie.

Wet op inligting vertraag

2011-09-19 07:00

Die ANC sal na verwagting aankondig dat die wysigingswetsontwerp op die beskerming van inligting nie voor die NV sal dien nie.

News24 stel program vir Samsung TV bekend

2011-09-06 18:43

Die tegnologiereus Samsung en News24 het die vrystelling van hul internet-program vir die Samsung Smart TV bekendgemaak.

Jeugliga in provinsie wil Media24 boikot

2011-09-02 08:00

Die ANC-jeugliga se provinsiale strukture in Limpopo wil Media24 boikot omdat die maatskappy se publikasies die ANC glo te gereeld kritiseer.

Unisa: 'Volg die protokol en verkry toegang'

2011-08-25 08:00

Die media se toegang tot Unisa was nog nooit ’n kwessie nie, maar die nodige protokol moet gevolg word om ongelukkige voorvalle te vermy.

Unisa ondersoek aanval op fotograaf

2011-08-24 10:54

Die beweerde aanval op 'n Beeld-fotograaf deur sekuriteitswagte by Unisa in Pretoria, word ondersoek, het die instansie gesê.

Inligtingswet gewysig

2011-08-22 23:22

Die ANC het hul belofte om die omstrede Wetsontwerp op die Beskerming van Inligting te wysig nagekom.

Haffajee wil Miyeni nie meer dagvaar

2011-08-07 07:58

Ferial Haffajee, redakteur van City Press, gaan Eric Miyeni by die Menseregtekommissie verkla oor die rubriek waarin hy haar beswadder het.

Zuma 'ondersteun onafhanklike media'

2011-08-05 17:20

Pres. Jacob Zuma het benadruk dat dit belangrik is om onafhanklike media te hê waar perspektiewe vrylik uitgedruk kan word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.