ARTIKELS OOR mdc

Jeugdiges van Zanu-PF val MDC-ondersteuners aan

2011-11-06 22:13

Jong ondersteuners van Zimbabwe se president, Robert Mugabe, het ondersteuners van Morgan Tsvangirai aangeval en met klippe bestook.

MDC-leiers in hegtenis geneem 'om hulle stil te maak'

2011-07-12 08:19

Die MDC in Zimbabwe sê die aanhouding van sommige van sy leiers die afgelope naweek was 'n poging om die party se mond te snoer.

Tsvangirai wil redder van Zim se ekonomie wees

2011-05-03 13:22

Morgan Tsvangirai van Zimbabwe het gesê sy party, die MDC, kan die land se ekonomie van “totale ondergang” red.

Zim-kwessies onopgelos

2009-10-26 23:23

Pres. Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai verskil soos dag en nag van mekaar oor kwessies wat die eenheidsregering beïnvloed.

Tsvangirai volg sy eie wil: Mugabe

2009-10-24 12:57

Robert Mugabe het die eerste minister Morgan Tsvangirai daarvan beskuldig dat hy nie in die belange van die nasie optree nie.

 

Zim het nie geld om verkiesing te hou

2011-07-18 14:04

Zimbabwe se verkiesingskommissie sal nie ‘n verkiesing kan hou tensy hulle meer geld van die regering kry nie, het 'n staatskoerant gesê.

MDC-leiers deur Zim-polisie aangehou

2011-07-11 13:42

Twintig MDC-leiers is die naweek deur die polisie in Hwange, Zimbabwe aangehou nadat hulle na bewering 'n onwettige saamtrek gehou het.

Mede-stigter van MDC sterf

2010-08-25 01:44

Gibson Sibanda, ‘n veteraan-arbeidsaktivis en mede-stigter van Zimbabwe se voormalige opposisieparty, is in die ouderdom van 66 oorlede.

Zim-polisie plunder MDC-eiendom

2009-10-24 16:04

Gewapende polisielede het ‘n klopjag op die premier Morgan Tsvangirai se eiendom wat aan die MDC behoort, uitgevoer.

Zim-vroue vrees nuwe geweld

2009-09-03 09:33

Die vrees dat dié volgende Zim-verkiesing nuwe geweld na vore gaan bring het onder sommige vroue in die land ontstaan.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.