Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR matriekuitslae

Matriekuitslae-skandaal by universiteit oopgevlek

2013-04-13 08:04

'n Skandaal wat verband hou met matriekuitslae, is by die Universiteit van Venda oopgevlek en verskeie ander tersiêre instellings kan ook geraak word.

Hernasien-sperdatum naby vir matrieks

2013-01-05 12:58

Leerders wat nie hulle matriekjaar suksesvol voltooi het nie, het slegs tot 21 Januarie om te registreer vir die hernasien van antwoordstelle.

Géén matrieks slaag by sewe skole

2013-01-04 13:08

Altesaam sewe skole kon nie daarin slaag om een enkele suksesvolle matriekleerling in 2012 te hê nie, het ‘n koerant berig.

Soweto-matrieks se slaagsyfer 80%

2013-01-03 13:44
96 menings

Soweto se matrikulante, wat vir die laaste twee jaar die swakste gepresteer het, het hulle slaagsyfer tot 80% opgestoot.

Motshekga trots op matrieks

2013-01-03 07:40

Die minister van basiese onderwys sê die verbetering in die matriekslaagsyfer is 'n duidelike bewys dat die onderwysstelsel stabiliseer.

Matriekslaagsyfer verbeter

2012-12-29 08:57

Die meeste van die matriekleerders wat die eksamen van die onafhanklike eksamenraad afgelê het, het toelating gekry om by tersiêre instansies te studeer.

'Matriekuitslae moet vroeër uitkom' – ANCYL

2012-01-16 12:40

Die ANC-jeugliga (ANCYL) in Gauteng sê matriekuitslae moet vroeër uitgereik word om chaos by universiteite te vermy.

Leerlinge 'nie gereed vir lewe ná skool'

2012-01-11 09:01

Swak matriekuitslae in die Noord-Kaap en die chaos om te registreer, dui daarop dat leerlinge nie voorbereid is vir die lewe ná skool nie.

Oprah sal matrieks persoonlik gelukwens

2012-01-07 10:41

Oprah Winfrey gaan oor ’n week die eerste matriekklas van haar skool persoonlik gelukwens met hul 100%-slaagsyfer en 188 onderskeidings.

Geen kortpaaie na sukses, sê SA se slimste matriek

2012-01-06 08:33

Harde werk, toewyding en om in jouself te glo is wat vir Ashraf Moolla (18), die land se slimste leerder van die matriekklas van 2011, tel.

Partye verheug oor uitslae

2012-01-05 07:31

Die DA het by monde van dr. Wilmot James, LP, gesê dit is die eerste keer sedert 2004 dat die 70%-slaagsyfer oorgesteek is.

Erco-matrieks blink uit

2012-01-03 21:48

Dit wil voorkom of die gehalteversekeringsraad Umalusi se vrese oor die Eksamenraad vir Christelike Onderwys ongegrond was.

Media sal wél matriekuitslae publiseer

2011-10-13 08:07

Vanjaar se matrikulante se uitslae sal wél volgende jaar deur geakkrediteerde media-instansies bekend gemaak word.

Meer studente kry vanjaar toegang tot tersiêre instellings

2011-01-10 22:00

Die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, sê meer studente sal vanjaar toegang tot tersiêre instellings hê.

Matrieks wag al twee jaar op uitslae

2011-01-09 11:29

Talle leerlinge wat al in 2008 en 2009 matriekeksamens in Mpumalanga afgelê het, wag steeds op hul uitslae en sertifikate.

Matrieks: Uit met waarheid!

2011-01-09 07:30

Druk op onderwysowerhede neem toe om met die volle sak patats vorendag te kom oor vanjaar se onverwags goeie matriekuitslae.

Foutiewe syfers: Matrieks slaag, maar 'stelsel dop'

2011-01-08 08:55

'n Verslag oor die matriekuitslae wat wemel van foutiewe slaagsyfers, is deur die departement van basiese onderwys die wêreld ingestuur.

Pestalozzi: 94% van tuisgeskooldes slaag matriek

2011-01-07 22:27

Vier en negentig persent van Suid-Afrika se tuisgeskoolde matrikulante het die eindeksamen geslaag, het die Pestalozzi-trust aangekondig.

Geen matrieks slaag by 18 skole

2011-01-06 16:37

Geen matrieks het die 2010-matriekeksamen geslaag nie by 18 skole, aldus statistiek wat deur die departement van onderwys vrygestel is.

Partye vol lof vir uitslae

2011-01-06 12:42

Verskeie politieke liggame, insluitende die ANC en die DA, het onderwysstrukture geprys vir die goeie slaagsyfers wat landwyd behaal is.

Matrieks verstom oor uitslae

2011-01-06 07:00

Teen alle verwagtinge in en doemprofete se voorspellings het die matriekklas van 2010 verstom en ongelooflike prestasies behaal.

‘Min vertroue in uitslae’

2011-01-05 08:00

Moenie enige verrassings verwag nie. Dit was onderwyskenners se voorspelling vir die 2010-matriekuitslae wat bekend gemaak sal word.

Matriekuitslae gereed

2010-12-31 07:34

Alles is byna in plek vir die bekendmaking van die matriekuitslae nadat die eksamenowerheid die eksamen as geloofwaardig verklaar het.

Hereksamens begin Maandag

2010-02-14 18:32

Meer as 97 000 matrikulante sal na verwagte die Graad 12 hereksamens gaan skryf, het die departement van basiese onderwys Sondag gesê.

Wes-Kaapse druipelinge uit ANC-gebiede - Manuel

2010-01-11 07:15

Die 11 000 Wes-Kaapse leerders wat verlede jaar matriek gedruip het, kom uit die gebiede waar die ANC sy takke het.

 

Gevangene kry vyf A's vir matriek

2013-01-06 08:31

‘n Jong gevangene in Westville, Durban, se tronk het sy matriek-eksamens met vyf onderskeidings geslaag, lui ‘n mediaberig.

Leerders wag steeds op uitslae

2013-01-05 07:10

Heelparty kandidate wat die nasionale matriek­eksamen deur private of tuisskoolinstellings geskryf het, wag steeds op hulle volledige uitslae.

'Daar is geen krisis' – Motshekga

2013-01-03 17:59
79 menings

Daar is geen onderwyskrisis in Gauteng en Suid-Afrika nie, het Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, gesê.

ANC wens matrieks geluk

2013-01-03 11:38

Die ANC verwelkom die uitkoms van die matriekuitslae as ‘n uitstekende prestasie van die klas van 2012, het die party in ‘n verklaring gesê.

Matriekslaagsyfer hoër

2013-01-02 17:56

'n Totaal van 73,9% van matriekleerders het die skooljaar in 2012 geslaag, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê.

Matriekuitslae kry slaagpunt

2012-12-28 17:57

Die 2012 matriekeksamen was regverdig, geldig en geloofwaardig, het die raad vir gehalteversekering in algemene en verdere onderwys en opleiding gesê.

Nuwe mediese skool dalk in Potch

2012-01-12 07:51

Matrikulante wat graag dokters wil word, maar nie deur die Universiteit van die Vrystaat toegelaat is nie, kan eersdaags ander opsies oorweeg.

Wiskunde bly Grieks vir matrieks

2012-01-08 11:42

Soos vorige jare is die wiskundepunte van die 2011-matriekgroep rede tot kommer: Slegs 46,3% het meer as 30% behaal.

Al Oprah Winfrey se matrieks slaag

2012-01-06 11:29

Die eerste groep matrieks van Oprah Winfrey se skool vir Suid-Afrikaanse meisies kan nou hul studies verder neem nadat almal geslaag het.

Afname in KZN se matriekslaagsyfer

2012-01-05 14:05

KZN se matriekslaagsyfer het in 2011 afgeneem in vergelyking met 2010, het dioe hoof van die provinsiale departement van onderwys gesê.

Matriekslaagsyfer verbeter

2012-01-04 19:22

Sowat 70.2% van matrieks het verlede jaar se eksamens geslaag, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, aangekondig.

Matriekslaagsyfer: Min rede vir feesvier

2012-01-03 09:46

Al skuif die nasionale matriekslaagsyfer vanjaar tot bo die 70%-vlak, sal daar min rede vir feesvieringe wees, meen onderwyskenners.

Matriek: 'Dis die rassiste wat kla'

2011-02-16 07:30
95 menings

Dit is rassisties om verlede jaar se verbeterde matriekuitslae te bevraag­teken, sê dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding.

Geen oudit van matriekeksamen word oorweeg

2011-01-10 09:30

Die nasionale departement van onderwys hou voet by stuk dat die 2010-matriekuitslae geloofwaardig, akkuraat en korrek is.

Ekstra skoolvakke nou te kus en te keur

2011-01-09 10:30

’n Groot verskeidenheid "nuwe" tale, asook kultuur- en tegniese vakke het nou hul verskyning op die vaklys gemaak waaruit leerders kan kies.

Vermoorde meisie kry onderskeiding in matriek

2011-01-08 09:52

’n Matriekmeisie aan die Hoërskool Ntsu in Môrelig het nie soos haar maats Donderdagoggend angstig buite haar skool gewag nie.

Goeie nuus ná flouslaan-hou

2011-01-08 07:50

’n Jong man het gehoor hy het matriek geslaag net voordat hy hospitaal toe gevat is nadat hy in ’n vuisgeveg beseer is.

Matrieksyfers 'is reg' – dept

2011-01-07 14:01

‘n Koerantberig wat beweer die matriek-slaagsyfer was eintlik 57% is op verkeerde berekeninge gebaseer, sê die onderwysdepartement.

Wiskunde pootjie meer matrieks

2011-01-06 15:39

Hoewel die algehele slaagsyfer vir matrieks in 2010 gestyg het, het die hoeveelheid matrieks wat wiskunde geskryf en geslaag het, gedaal.

Matriekslaagsyfer styg

2011-01-06 07:38

Sowat 67,8 persent van matrieks het verlede jaar se eindeksamen geslaag – ‘n verbetering op 2009 se slaagsyfer van 60,7 persent.

Limpopo se slimste het 10 onderskeidings

2011-01-06 07:00

Die Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane se hoofmeisie van 2010 is ’n toppresteerder in die matriekeindeksamen in Limpopo.

Eerste matriekuitslae lyk blink

2011-01-04 07:56

Matrikulante wat verlede jaar die eksamen van die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) afgelê het, het groot rede om fees te vier.

Swak matriekuitslae is dwelms se skuld, sê Zille

2010-02-21 05:42

Helen Zille glo dat dwelmmisbruik, wat dikwels reeds op laerskool begin, bygedra het tot swak matriekresultate.

Matriek: Inskrywings oop vir aanvullende eksamen

2010-01-11 14:23

Matrikulante het tot 22 Januarie tyd om te registreer vir die aanvullende eksamen, het die departement van basiese onderwys gesê.

‘Staak matriekeksamen, dit wérk nie’

2010-01-10 06:16

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het voorgestel dat die nasionale matriekeksamen afgeskaf word.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Cost Accountant

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.