ARTIKELS OOR matriekeksamen

Matriekvraag oor dosyne eiers bekommer LP

2012-02-08 07:00
136 menings

Hoeveel eiers is in twee en ’n half dosyn? Dít is een van die vrae wat glo in ’n 2011-matriekvraestel vir wiskundige geletterdheid gevra is.

Matrieks: Nasiener was dronk

2011-12-17 08:56

Die nasien van matrikulante se antwoordstelle het ten einde geloop en daar is met die vaslegging van hul punte begin.

Spogskool laat hare rys oor matrieks se boskasies

2011-10-24 09:06

Matriekseuns aan die Hoërskool D.F. Malan in Bellville kon eers hul eksamennommer vir die eindeksamen kry ná ’n draai by die haarkapper.

'IT-vraestel was heel billik'

2011-10-19 08:10

Die inligtingstegnologie-vraestel het gister geen onduidelikhede gehad nie en daar was ’n goeie balans tussen ingewikkelde en eenvoudige vrae.

Twee Limpopo-leerders vas vir korrupsie

2011-10-15 17:01

Twee matriekleerders is in hegtenis geneem nadat hulle eksamenvraestelle naby Polokwane, Limpopo wou gekoop het, het die polisie gesê.

Meer slaag glo oor maklike vraestelle

2011-02-11 09:10

Te maklike vraestelle en memorandums is van die moontlike redes vir die onrealistiese styging in verlede jaar se matriekslaagsyfer.

'Noord-Kaap het matrieksyfers gekook'

2011-01-24 12:54

Opposisiepartye in die Noord-Kaap het die departement van onderwys daarvan beskuldig dat hy verlede jaar se matriekuitslae aangepas het.

Matrieks gestraf oor kullery en kru taal

2011-01-14 07:30

Twee jaar – dít is hoe lank sewe matrieks sal moet wag om weer die matriekeksamen te skryf na hulle aan oneerlikheid skuldig bevind is.

Pestalozzi: 94% van tuisgeskooldes slaag matriek

2011-01-07 22:27

Vier en negentig persent van Suid-Afrika se tuisgeskoolde matrikulante het die eindeksamen geslaag, het die Pestalozzi-trust aangekondig.

Wag binnekort verby vir matrieks

2010-12-30 17:52

Die raad vir gehalteversekering in algemene en verdere onderwys het bevestig dat die 2010-matriekuitslae gereed is om vrygestel te word.

Motor met antwoordstelle brand uit

2010-11-12 09:06

Verskeie Wes-Kaapse matrieks se eksamen-antwoordstelle het in die nadraai van betogings wat in Khayelitsha verwoesting gesaai het, uitgebrand.

Eksamen-toesighouer geskors

2010-10-29 15:25

‘n Skoolhoof wat toesig moes hou tydens matriekeksamens in KwaZulu-Natal is geskors vir onreëlmatighede rondom vraestelle.

Eksamenhulp vir matrieks in sjebien

2010-10-24 14:20

’n Sjebien-eienaar van Uitenhage, Michael Smith, maak reeds bykans 20 jaar lank vir matrikulante die verskil tussen slaag en druip.

Matrieks wat kul gewaarsku

2010-10-18 13:47

Matrikulante wat beplan om tydens die eindeksamen oneerlik te wees, sal 'n misdaadrekord hê as hulle uitgevang word.

Staking kan matrieks se eksamens ontwrig

2010-07-23 08:17

Daar sal geen onderrig, vraestelle, opsigters of nasieners vir die matrieks wees as 'n ooreenkoms nie vinnig met die regering bereik word nie.

Nóg ses vas in vraestel-skandaal

2010-01-11 18:58

Nóg ses matriekleerlinge in Mpumalanga is in hegtenis geneem vir hulle bydra in die matriekvraestel-skandaal in dié provinsie.

Nog ’n matrikulant sterf

2009-11-19 06:54

Twee gru-ongelukke binne 12 uur op die Moederstad se paaie het vandeesweek die lewe van drie matrikulante en ’n gr. 9-leerder geëis.

Matrieks beseer in eksamen-chaos

2009-11-12 19:54

Twee matriekleerders aan die Lagunya Finishing School in die Wes-Kaap is beseer nadat hulle deur rubberkoeëls getref is.

 

Onaangepaste uitslae skokkend

2012-01-28 07:06
111 menings

Een uit elke ses matrieks wat verlede jaar wiskunde geskryf het, het minder as 10% behaal, het onaangepaste syfers getoon.

Angie hoop op 70%-slaagsyfer

2011-12-02 08:00

As Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, se hoop bewaarheid word, sal vanjaar se matriekslaagsyfer tot 70% styg.

Umalusi gereed vir matriekeksamen

2011-10-19 11:09

Alle stelsels en prosesse vir die matriekeksamen is in plek en tekortkominge is geïdentifiseer, sê die raad vir gehalteversekering in onderwys.

Matriekeksamen skop af

2011-10-17 13:31

Die 2011 matriekeksamen begin regoor die land. Leerders se eerste vraestel sluit in rekenaartoepassingstegnologie en Inligtingstegnologie (IT).

Gr. 12’s het g’n tyd vir niksdoen

2011-07-19 09:08

Met net 90 dae oor voor die matriekeksamen begin, sal geen matrikulant kans kry om in ’n “suurstofdief” te ontaard nie.

Slaagsyfer 'aangepas om talle te laat slaag'

2011-02-03 08:24

Vreugde oor die 7,2 persentasiepunt styging in die matriekslaagsyfer getuig van lae gehalte onderrig, sê prof. Jonathan Jansen, UV-rektor.

Gratis klasse vir aanvullingseksamen

2011-01-17 10:36

Die Gautengse departement van onderwys bied gratis klasse aan vir matrikulante wat aanvullings-eksamens moet aflê.

Zille: Stelsel moet matrieks help slaag

2011-01-12 15:45

Die premier van die Wes-Kaap, Helen Zille, sê die onderwysstelsel moet daarop fokus om meer leerders te help om matriek te slaag.

Eerste matriekuitslae lyk blink

2011-01-04 07:56

Matrikulante wat verlede jaar die eksamen van die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) afgelê het, het groot rede om fees te vier.

Matriekeksamen 'een van bestes'

2010-12-03 19:00

Die nasionale departement van Basiese Onderwys het vanjaar se matriekeindeksamen geloof en sê dit is "een van die bestes in jare".

Skoolhoof in sop oor vraestel in sy kantoor

2010-10-30 09:30

’n Skoolhoof is van sy pligte as eksamentoesighouer onthef toe ’n geskiedenisvraestel waarop die antwoord neergeskryf is, in sy kantoor gekry is.

Matrieks vas ná rekenaars verdwyn

2010-10-26 10:41

Twee graad-12 leerders is vas in verband met ‘n rooftog by 'n skool waarin rekenaars, papier en elektriese ware gesteel is.

Departement reg vir matriekeksamens

2010-10-19 14:12

Die departement van basiese onderwys is gereed om hierdie jaar se matriekeksamen, wat op 25 Oktober sal begin, aan te bied.

Eksamens sal voortgaan

2010-08-24 23:00

Skole in die Wes-Kaap is gevra om alles in hul vermoë te doen om te verseker dat vanjaar se rekordeksamen voortgaan.

Hereksamens begin Maandag

2010-02-14 18:32

Meer as 97 000 matrikulante sal na verwagte die Graad 12 hereksamens gaan skryf, het die departement van basiese onderwys Sondag gesê.

"Ongerymdhede" in matriekeksamen aangemeld

2009-11-20 20:55

12 "ongerymdhede" is vandeesweek tydens die matriekeksamen aangemeld, maar niks wat die integriteit van dié eksamen bedreig nie.

Interdik na protes oor matriekeksamen

2009-11-16 14:47

Die departement van onderwys het 'n interdik teen die studente-organisasie Cosas gekry nadat hulle ’n matriekeksamen ontwrig het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.