ARTIKELS OOR massamoorde

Homs: 47 lyke gevind ná massamoord

2012-03-12 11:05

Die lyke van 47 vroue en kinders is in die Siriese stad Homs gevind waar sekuriteitsmagte en gewapende rebelle in gevegte gewikkel is.

Nederland jammer oor massamoord in '47

2011-12-06 09:01

Die Nederlandse regering gaan amptelik om verskoning vra vir ’n massamoord wat Nederlandse soldate in 1947 in Indonesië gepleeg het.

Massamoord op Britse eiland skok inwoners

2011-08-15 10:04

Altesaam ses mense, insluitende twee jong kinders, is dood in ‘n mesaanval in ‘n familie se woonstel op die Britse eiland Jersey.

Veertien afgemaai op sokkerveld

2010-11-01 12:17

Gemaskerde skieters het 14 mense by ’n amateur-sokkerwedstryd in Honduras se tweede grootste stad, San Pedro Sula, afgemaai.

Nigerië: 163 Gearresteer in verband met massamoord

2010-04-15 14:25

Meer as 160 mense is in hegtenis geneem in verband met die massamoord vroeër vandeesmaand in sentraal Nigerië, het ‘n nasionale polisiewoordvoerder gesê.

Nigerië: Dodetal staan op 109 en níé 500

2010-03-10 14:48

‘n Nigeriese polisiehoof het die dodetal van die afgelope naweek se massamoorde hersien en dit vanaf 500 na 109 verminder.

Nóg ‘n massagraf ontdek

2009-12-09 23:51

Die oorskot van 128 Moslems in Bosnië is in ‘n massagraf naby Srebrenica gevind nadat hulle in 1995 wreed vermoor is.

Joernaliste woedend na aanval op media

2009-11-30 11:38

Sowat 100 joernaliste en aktiviste het in die strate betoog teen die slagting waartydens sowat 30 joernaliste wreed vermoor is.

 

Duisende in S-Soedan sterf weens etniese geweld

2012-01-06 17:02

Meer as 3 000 mense is in Suid-Soedan dood tydens erge etniese geweld wat duisende mense gedwing het om te vlug, het ‘n top-beampte gesê.

53 lyke van Gaddafi-lojaliste in Sirte gevind

2011-10-24 11:35

Die lyke van 53 mense, klaarblyklik ondersteuners van Muammar Gaddafi, wat moontlik by ‘n hotel in Sirte tereggestel is, is gevind.

Ivoorkus: 1 000 vermoor in verkiesingsgeweld

2011-05-27 08:42

'n Sending van die Verenigde Nasies in die Ivoorkus het gesê dat meer as ‘n 1 000 mense tydens dié land se politiese krisis dood is.

Massamoord by sokkerwedstryd

2010-10-31 05:07

Veertien mense is by ‘n amateur sokkerwedstryd in ‘n armsalige woonbuurt van San Pedro Sula in die noorde van Hondoras, doodgeskiet.

Inwoners steeds skrikkerig

2010-03-11 01:33

Outomatiese vuurwapens het in ‘n Nigeriese stad afgegaan, baie naby aan die dorpe waar massamoorde onlangs plaasgevind het.

197 Mense in Fillipynse massamoord aangekla

2010-02-09 13:54

Altesaam 196 mense sowel as ‘n voormalige bondgenoot van Gloria Arroyo, die Fillipynse president, is van moord aangekla.

Polisie maak deurbraak in massamoord-saak

2009-12-02 13:59

Die polisie wat die massamoord van sowat 57 mense in die Filippyne ondersoek, het glo ‘n deurbraak in die saak gemaak.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.