ARTIKELS OOR masels

Sterftes weens masels neem af

2012-04-24 12:29

Die aantal sterftes as gevolg van masels het die afgelope dekade met sowat 75% gedaal, het die Wêreldgesondheidsorganisasie gesê.

Masels eis meer as 1 000 kinders in DRK

2011-07-26 10:39

Sedert Januarie is 1 145 kinders in die Demokratiese Republiek van die Kongo aan masels dood, sê die VN in Kinshasa.

Reisiger met masels veroorsaak groot kommer

2011-02-28 12:03

‘n Reisiger met masels wat deur vier besige Amerikaanse lughawens gereis het, het kommer veroosaak dat duisende mense blootgestel is.

Zambië: Rondom 88 sterf in 2 maande aan masels

2010-07-16 12:23

Sowat 88 mense is die afgelope twee maande in Zambië aan masels oorlede in die ergste uitbraak van dié siekte sedert 2003.

Uitbreek van masels in Wes-Kaap

2010-02-26 20:02

Die Wes-Kaapse departement van gesondheid het amptelik die uitbreek van masels in dié provinsie verklaar.

KZN neem voorsorg teen masels

2009-10-02 12:00

Ouers, voogde, versorgers en skole moet enigiemand in KwaZulu Natal wat tekens en simptome van masels toon aanmeld.

 

Masels kwel VN in Somalië

2011-08-08 11:22

Die VN is bekommerd oor die moontlike uitbreking van masels in vlugtelingkampe in Ethiopië waar duisende Somaliërs gehuisves word.

Miljoene kinders vir masels ingeënt

2011-05-23 10:21

Mosambiek gaan binne vyf dae 3,6 miljoen kinders teen masels inent in ‘n poging om sterftes teen die einde van 2012 met 98% te verminder.

70 kinders sterf weens masels

2010-09-23 21:04

Sowat 70 kinders is die afgelope twee weke weens masels in Zimbabwe dood. Meeste van die kinders was glo nie ingeënt nie.

Tienduisende kry masels in Afrika

2010-04-22 15:16

Die Verenigde Nasies se kinderorganisasie het gesê dat 16 lande in Wes- en Sentraal-Afrika deur ‘n masels-uitbreking getref is.

Sewe het masels in Noordwes

2009-10-08 15:07

Die aantal bevestigde maselgevalle in die Noordwes staan nou op sewe, het ‘n provinsiale gesondheidswoordvoerder gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.