Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR mangaung-kongres

Gierigheid vernietig ANC, sê Mantashe

2013-01-09 12:17

Gierigheid en korrupsie in die ANC is besig om die party te verslind, het sy sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, gesê.

Reservis glo sleutel in regse komplot

2012-12-24 12:01

Die polisie wou nie bevestig dat 'n reservis as staatsgetuie gaan optree teen die vier regses wat van hoogverraad en terrorisme aangekla word nie.

ANC soek nuwe taalbeleid

2012-12-21 08:28
149 menings

Die ANC het by die verkiesingskongres in Mangaung gesê hy wil verseker dat die aanleer van ‘n Afrika-taal in alle skole verpligtend is.

ANC-komitee bekend

2012-12-20 18:04

Die ANC se nuwe nasionale uitvoerende komitee (NUK) is op die laaste dag van die verkiesingskongres in Bloemfontein aangekondig.

Mangaung-kongres uitgestel weens haelstorm

2012-12-19 18:03

Die ANC se konferensie in Mangaung is uitgestel nadat 'n waarskuwing van 'n haelstorm in Bloemfontein uitgereik is.

'Zille is jaloers op Zuma'

2012-12-19 10:54

Die ANC se Jackson Mthembu het Helen Zille daarvan beskuldig dat sy jaloers is op pres. Jacob Zuma se herverkiesing as leier van die regerende party.

Zuma vra vir eenheid

2012-12-18 17:02

Jacob Zuma, herverkose president van die ANC, het 'n beroep op afgevaardigdes gedoen om na eenheid in die regerende party te strewe.

Regses aangekla oor 'sluipmoord-plan'

2012-12-18 14:11
89 menings

Vier mans is van hoogverraad aangekla vir 'n beweerde komplot om tente by die ANC-kongres in Mangaung op te blaas en Jacob Zuma tereg te stel.

Vier 'regses' verskyn in hof

2012-12-18 08:25

Die vier mense wat in verband met beweerde terreurplanne in hegtenis geneem is, gaan in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.

'Regses' nie met Mangaung verbind

2012-12-17 18:00

Die vier mense wat in hegtenis geneem is weens beweerde dade van terrorisme word nie met die ANC se nasionale konferensie in Mangaung verbind nie.

ANC-nominasies: Motlanthe soek toppos

2012-12-17 14:17

Die ANC het by sy nasionale konferensie in Mangaung bekendgemaak dat twee kandidate gaan meeding om as die party se president verkies te word.

Ramaphosa aanvaar benoeming vir onderleier

2012-12-17 10:42

Die Johannesburgse sakeman Cyril Ramaphosa het bevestig dat hy 'n benoeming vir die pos van onderleier van die ANC aanvaar het.

Voertuignagmerrie by Mangaung-kongres

2012-12-15 14:22

Busse, vragmotors en die voertuie van afgevaardigdes staan in 'n ry van sowat 'n kilometer lank by die Tempe-weermagbasis in Bloemfontein.

Banke bekommerd oor Mangaung-besluite

2012-12-11 08:08

Banke het die ANC gewaarsku om versigtig te wees vir die impak van besluite oor beleid wat by die party se Mangaung-kongres geneem word.

Limpopo kies Motlanthe

2012-12-06 12:06

Limpopo het adj.pres. Kgalema Motlanthe by sy provinsiale kongres vir die presidentskap van die ANC benoem, met Mathews Phosa as sy adjunk.

ANC in Limpopo, Wes-Kaap kies weer

2012-12-05 07:12

Die ANC in Limpopo en die Wes-Kaap sal binnekort 'n tweede kans gegun word om hulle benoemingskonferensies te hou.

Wes-Kaap verdeeld oor Mangaung-benoeming

2012-11-30 18:05

Wes-Kaapse ANC-takke is nog verdeeld oor wie as die regerende party se leier benoem moet word vir die Mangaung-verkiesingskongres.

Mangaung-kongres 'n 'keerpunt' vir ANC

2012-10-29 11:52

Die ANC se komende kongres in Mangaung kan help om die publiek se vertroue in die regerende party te herstel, meen Kgalema Motlanthe.

Veterane ondersteun JZ

2012-10-18 14:09

Die Umkhonto we Sizwe-vereniging vir militêre veterane staan bankvas agter Jacob Zuma vir ‘n tweede termyn as leier van die ANC.

Oos-Kaap bankvas agter Zuma

2012-10-17 07:35

Die ANC in die Oos-Kaap het 'n span na drie ander provinsies gestuur om ondersteuners vir 'n tweede termyn vir pres. Jacob Zuma te werf.

Limpopo óók ten gunste van Motlanthe

2012-10-09 12:32

Die ANC in Limpopo wil hê Kgalema Motlanthe moet as die party se leier by die ANC se kongres in Mangaung oorneem.

Vroueliga steeds agter Zuma

2012-10-06 11:02

Dit wil voorkom of die meerderheid lede van die ANC-vroueliga Jacob Zuma steeds as die party se president verkies.

'Motlanthe vir president' – ANCYL

2012-10-04 08:30

Adj.pres. Kgalema Motlanthe is die ANCYL se keuse vir die posisie van die regerende party se leier, het die jeugliga gesê.

 

'Sterker' ANC sien uit ná 2013

2013-01-01 08:30

Daar is 'n groter mate van eenheid in die ANC ná sy eeufeesjaar en die party sien uit na 2013, het die party se leiers in die Noordwes gesê.

'Motlanthe steeds tweede in bevel' – Zuma

2012-12-21 14:10

Pres. Jacob Zuma het bevestig dat Kgalema Motlanthe as die land se tweede in bevel sal aanbly tot die nasionale verkiesing in 2014.

Motlanthe vra vir eenheid

2012-12-21 07:32

Pres. Jacob Zuma het in sy afsluitingsboodskap by die Mangaung-kongres gesê die ANC wil armoede en werkloosheid in die volgende vyf jaar oorkom.

Helfte van ANC-komitee moet vroue wees

2012-12-20 10:16

Die ANC sal die lede van sy nuwe nasionale uitvoerende komitee (NUK) binnekort by die verkiesingskongres in Mangaung aankondig.

Vryheidsparty skors lede oor 'Slag van Mangaung'

2012-12-19 12:02

Die nuutgestigte Federale Vryheidsparty het bekendgemaak dat hy sy president, Hein Boonzaaier, uit die party geskors het.

'Herverkiesing van Zuma nie goeie nuus vir SA'

2012-12-18 18:00
109 menings

Die Demokratiese Alliansie het gesê die herverkiesing van Jacob Zuma as president van die ANC is nie goeie nuus vir Suid-Afrika nie.

Beleggers verwelkom Ramaphosa se aanstelling

2012-12-18 16:01

Beleggers het die verkiesing van die sakeman, Cyril Ramaphosa, as adjunk-president van die ANC verwelkom.

Zuma, Ramaphosa vat ANC-topposte

2012-12-18 12:46
78 menings

President Jacob Zuma is by die ANC se konferensie in Mangaung met 'n oorweldigende meerderheid as leier van die regerende party herverkies.

Presidensiële verkiesing 'bring hoop'

2012-12-17 18:07

Adj.pres. Kgalema Motlanthe se besluit om mee te ding vir president van die ANC bring hoop vir baie Suid-Afrikaners, het 'n kenner gesê.

Regeringsvennootskappe van 'kardinale belang'

2012-12-17 14:54

Die regering se vennootskappe met die arbeid-, privaatsektor en die gemeenskap is van kardinale belang, sê die adjunkminister van finansies.

ANC se nominasie-proses begin

2012-12-17 13:11

ANC-afgevaardigdes by die verkiesingskongres in Mangaung het die geloofwaardigheid aanvaar van afgevaardigdes wat die topses-leiers gaan benoem

Mangaung-bomplan: 'Regses' vasgetrek

2012-12-17 07:26

Die polisie het vier vermeende regses in hegtenis geneem wat na bewering ’n tent op die ANC se nasionale konferensie in Mangaung wou opblaas.

Sekerheidsmaatreëls opgeskerp vir Mangaung-kongres

2012-12-15 10:24

Sekerheidsmaatreëls by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein is opgeskerp vir die ANC se verkiesingskongres.

ANC-leiers dalk 10 jaar in beheer

2012-12-09 11:51

Die ANC in die Wes-Kaap sal vra dat die party se grondwet aangepas word om sy nuwe leiers 'n ononderbroke termyn van 10 jaar te gun.

Limpopo gereed vir benoemings

2012-12-05 14:56

Die ANC in Limpopo se benoemingskonferensie sal binnekort weer begin, en afgevaardigdes is reeds besig om die registrasieproses te voltooi.

ANC moet luister, maan Motlanthe

2012-12-03 17:27

As die ANC nie na die mense van Suid-Afrika luister nie, verdien die party nie sy magsposisie nie, het adj.pres. Kgalema Motlanthe gesê.

ANCYL ontken verbintenis met omstrede webwerf

2012-11-09 10:29

Die ANC-jeugliga het ontken dat hy verantwoordelik is vir 'n webwerf wat vra vir 'n verandering in leierskap in die ANC.

'Ek het geen tyd vir Zuma' – Mbalula

2012-10-22 09:29

Fikile Mbalula, die minister van sport, beweer Zuma-lojaliste probeer hom "neutraliseer", en het gesê hy het "geen tyd" vir pres. Zuma nie.

'Zuma verdien tweede kans'

2012-10-18 11:58

Cosatu het besluit pres. Jacob Zuma verdien om vir 'n tweede termyn as leier van die regerende party verkies te word.

'ANC moet van nasionalisering vergeet'

2012-10-16 10:45

Die minister van minerale hulpbronne het ‘n beroep op die regerende party gedoen om die nasionalisering van myne te laat vaar.

Gauteng staan vas agter Motlanthe

2012-10-08 12:26

Adj.pres. Kgalema Motlanthe het geweier om kommentaar te lewer nadat die ANC in Gauteng ‘n beroep op hom gedoen het om die party te lei.

NW-ANC wil Zuma terug hê

2012-10-04 13:07

Die uitvoerende komitee van die ANC in die Noordwes staan vas agter pres. Jacob Zuma vir ‘n tweede termyn as die leier van die party.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bryanston - 13:59 PM
    Road name: Grosvenor Road Westbound
    DELAYS between Bryanston and Douglasdale
  • Friday Randburg - 13:57 PM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    DELAYS through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.