ARTIKELS OOR manchester united

Man City kraai koning in Manchester-derby

2012-04-30 23:03

Honderde miljoene mense oor die wêreld heen het gekyk hoe Manchester City oor Manchester United seëvier in die Manchester-derby.

Giggs (38) vier 23ste seisoen by United

2012-02-10 15:11

Manchester United se gevierde middelveldspeler Ryan Giggs het sy kontrak met dié klub vir die 32ste agtereenvolgende jaar hernu.

Man United neem wraak

2012-01-09 08:29

Manchester City se FA Cup-drome lê aan skerwe nadat sy aartsvyand, Manchester United, hom op dramatiese wyse uitgeskakel het.

Fergie kap ‘onnosele’ United ná uittog

2011-12-09 09:09

Manchester United het nét homself te blameer vir sy skok-uittog uit die Europese Kampioeneliga ná dié span se “onnosele” vertoning teen Basel.

Nóg ’n driekuns vir Rooney

2011-09-12 08:36

Manchester United se doelskieter Javier Hernandez erken Wayne Rooney se spelpeil is die sleutel tot sy span se goeie begin in die Premiersokkerliga.

Paul Scholes groet Man U

2011-05-31 12:04

Nadat hy in 676 wedstryde vir Manchester United uitgedraf het, het die 36-jarige middelveldspeler Paul Scholes aangekondig dat hy sy stewels gaan ophang.

Sir Alex weer in die sop

2011-05-13 15:01

Die Manchester United-afrigter Alex Ferguson is van ontoelaatbare gedrag aangekla nadat hy onlangs vir 'n soortgelyke oortreding geskors is.

Rooney in spervuur ná voorval op veld

2011-02-28 08:25

Verskeie oudspelers het kaalvuis onder Wayne Rooney ingeklim. Dit volg nadat hy ’n Wigan-teenstander glo met die elmboog bygekom het.

Liverpool se Babel op Twitter gebars

2011-01-18 11:07

Liverpool se Ryan Babel is swaar gestraf na sy uitlatings op Twitter. Die Engelse sokkerliggaam duld glo nie digitale aangepaste foto’s van hul skeidsregters nie.

Wayne Rooney gooi trurat

2010-10-22 15:37

Ondersteuners kan 'n sug van verligting slaak nadat Wayne Rooney 'n ommeswaai gemaak het en ingestem het om sy kontrak met Manchester United te hernu.

Chelsea stel in Wayne Rooney belang

2010-10-19 15:02

Chelsea se afrigter, Carlo Ancelotti, het gesê hy sal belangstel om 'n aanbod vir Wayne Rooney te maak, indien dié doelskieter beskikbaar sou wees.

Fergie gaan Man U groet

2010-04-20 16:08

Ná 23 jaar as breier by een van die mees suksesvolle sokkerklubs, het Manchester United se afrigter, Alex Ferguson, aangekondig dat hy gaan uittree.

United se hoop op Rooney se herstel

2010-04-06 12:44

Manchester United se hoop om die halfeindronde van die Uefa Kampioeneliga te behaal berus op Wayne Rooney se herstelproses.

United weer bo in Engelse sokker

2010-03-22 08:23

Manchester United is weer bo-aan die Engelse Premier-sokkerliga nadat hy Liverpool gister op Old Trafford met 2-1 geklop het.

United nie spyt oor verlies van Beckham

2010-02-03 01:44

Alex Ferguson, die bestuurder van Manchester United het gesê hy is nie spyt nadat hy destyds vir David Beckham te laat gaan het nie.

Chelsea maak United blou

2009-11-09 08:08

Chelsea hou koers om die Engelse sokkerkroon die eerste keer in vier jaar te dra ná sy sege oor Manchester United op Stamford Bridge.

Manchester kry ‘n wedstryd geskenk

2009-08-29 21:24

‘n Bal van ‘n Arsenal-speler se kop in sy eie span se net het dié span sy wedstryd teen Manchester United gekos.

Groot slag vir Man U

2009-08-05 09:54

Manchester United sal vir twee maande sonder Edwin van der Sar moet klaarkom nadat hy ‘n vinger en ‘n been in sy linkerhand gebreek het.

 

Spanning loop hoog toe Man U, Liverpool bots

2012-02-11 17:33

Twee doele deur Wayne Rooney het Manchester United gehelp om Liverpool te klop – maar dié wedstryd sal om ander redes onthou word.

United veg terug

2012-02-06 08:21

Chelsea het Manchester United toegelaat om met ’n terugvegpoging ’n opwindende wedstryd gelykop te laat eindig.

Rooney moet hoes ná aandjie uit

2012-01-02 19:06

Wayne Rooney is 'n boete gelykstaande aan 'n week se salaris opgelê ná 'n aandjie uit saam met sy vrou en vriende oor die Kersnaweek.

United sit opmars voort

2011-09-19 09:31

Daar is skynbaar steeds geen keer nie aan Manchester United in sy opmars na ’n rekord 20ste Engelse Premierliga-kroon.

United seëvier; ander bra bekaf

2011-08-15 07:27

Ná die eerste ronde van die nuwe Engelse sokkerseisoen is daar nie baie om oor huis toe te skryf nie, tensy jy ’n ondersteuner van Manchester United is.

Manchester United kraai wéér koning

2011-05-14 16:16

Manchester United het vir die 19de keer as Engeland se sokkerkampioene uit die stryd getree danksy 'n gelykopuitslag teen Blackburn Rovers.

Manchester United steeds rykste sokkerklub

2011-04-21 11:15

Forbes-tydskrif het Manchester United vir die sewende agtereenvolgende jaar as sokker se rykste klub aangewys.

Rooney weer held ná sy skitterdoel

2011-02-14 08:52

Wayne Rooney, omstrede doelskieter van Manchester United, het sy skouspelagtige doel in die Manchester-derby aan dié klub se ondersteuners opgedra.

Rooney: 'Ek het Man City nooit oorweeg'

2010-11-26 13:24

Manchester United se doelskieter, Wayne Rooney, het onthul dat hy eerder sokker oorsee sou gaan speel as om by Manchester City aan te sluit.

Wayne Rooney wíl loop, sê Fergie

2010-10-20 07:59

Alex Ferguson, breier van Manchester United, het bevestig dat die doelskieter Wayne Rooney, dié span wil verlaat.

Wayne Rooney wil glo tasse pak

2010-10-19 09:45

Wayne Rooney is klaar met Manchester United en kan hom eersdaags by Manchester City, of die Spaanse reus Real Madrid aansluit.

Rooney sukkel steeds met besering

2010-04-09 13:44

Wayne Rooney sal Manchester United se Premierliga-wedstryd teen Blackburn mis as gevolg van sy enkelbesering.

Rooney het ligament beseer

2010-04-01 19:52

Wayne Rooney het ‘n klein ligament besering opgedoen, en nie ‘n been gebreek tydens Manchester United se wedtryd in Duitsland nie.

Engelse speler se WB-droom aan skerwe

2010-03-05 16:01

Michael Owen se droom om aan die Wêreldbeker-sokkertoernooi deel te neem is aan skerwe na hy ’n ernstige dyspierbesering opgedoen het.

Man United-afrigter dalk weer in pekel

2010-01-11 10:01

Alex Ferguson kan weer met die Engelse sokkerbase koppe stamp nadat hy sy mond oor ’n skeidsregter uitgespoel het.

Man City sonder doelskoppers

2009-09-17 17:38

Dit lyk of Manchester City sonder vier van hul doelskoppers gaan sit wanneer hulle Manchester United gaan aanvat.

Ferdinand uit vir maand

2009-08-21 11:50

Rio Ferdinand, die verdediger van Manchester United, is uit vir ten minste een maand nadat hy ‘n bobeen besering opgedoen het.

City, Real, bekommer sokkerbase

2009-08-04 14:56

Uefa is bekommerd oor Europese sokkerklubs wat in die huidige finansiële klimaat nuwe spelers met groot geld en hoë salarisse lok.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.