ARTIKELS OOR malawi

Joernalis dreig politikus glo ook oor foon

2011-01-12 21:27

Die Malawiese joernalis van die Weekly Times wat per SMS oor sy eie inhegtenisneming verslag gedoen het, het volgens polisie ‘n politikus gedreig.

Malawiese gay paartjie ‘skei’

2010-06-08 20:10

Die Malawiese gay paartjie wat in die tronk beland het oor hulle huwelikseremonie, het bekend gemaak dat hulle gaan skei.

Amnestie dring aan op gay paartjie se vrylating

2010-05-19 15:30

Amnestie Internasionaal (AI) wil hê die Malawiese gay paartjie wat van onnatuurlike dade en onsedelikheid skuldig bevind is, moet dadelik vrygelaat word.

Malawiër gearresteer oor gay plakkate

2010-02-04 00:38

Die debat oor gay-regte in Malawi neem toe nadat 'n man gearresteer is omdat hy plakkate by hom gehad het wat vir beter regte vir gays vra.

Malawi aardbewing dood 3, beseer 200

2009-12-21 04:09

Minstens drie mense is dood en 200 ander is beseer toe ‘n aardbewing die noordelike Karonga-distrik in Malawi geskut het.

Malawi kry R221 milj vir MIV

2009-09-22 18:53

Malawi het sowat R221 miljoen van die Wêreldbank gekry om nuwe MIV-infeksies te voorkom en gratis behandeling te versprei.

 

Omstrede Malawiese minister afgedank

2011-01-11 11:32

Pres. Bingu wa Mutharika van Malawi het die land se omstrede minister van verdediging afgedank, en sal nou self dié portefeulte behartig.

Gay paartjie kry 14 jaar

2010-05-20 12:50

Die Malawiese gay paartjie wat skuldig bevind is van onnatuurlike dade en onsedelikheid is met die maksimum straf van 14 jaar gevonnis.

Malawi: Kerkleiers praat oor homoseksualiteit

2010-03-18 18:38

Kerkleiers het in Malawi vergader om die idee van paartjies van dieselfde geslag te verstaan, slegs dae voor twee mans dalk tronkstraf opgelê kan word.

Malawi se Mutharika trou

2010-01-21 13:50

President Bingu wa Mutharika gaan binnekort met een van sy kabinetsministers trou, het die Malawiese presidensiële woordvoerder gesê.

Reeks aardbewings ruk Malawi

2009-12-08 15:15

Amptenare in Malawi sê ‘n kleuter is dood en nog sterftes word verwag ná ‘n reeks aardbewings dié land geruk het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.