ARTIKELS OOR luiperds

Jorrie terug... as hulpafrigter

2012-01-10 09:06

Die vergete oud-Springbok Jorrie Muller is terug op die provinsiale rugbytoneel nadat hy deur die Luiperds as hulpafrigter vir vanjaar betrek is.

Dit moet punte reën...

2011-10-14 11:30

Die Blou Bulle moet die Luiperds met sowat 60 of 80 punte klop as hulle die halfeindronde van die Curriebekerpunteverskil wil haal.

Griekwas draai krane oop in tweede helfte

2011-10-01 19:04

Griekwas het ná 'n moeilike eerste helfte teruggeveg en vyf drieë gedruk om uiteindelik met 38-23 oor die Luiperds te seëvier.

Leeus verander drie vir katgeveg teen Luiperds

2011-09-13 14:28

Die Goue Leeus het drie veranderinge gemaak aan hul span wat in die Curriebeker-kragmeting teen die Luiperds in Potchefstroom uitdraf.

Cheetahs laat Luiperds les opsê

2011-09-03 18:17

Die Vrystaat Cheetahs het die Luiperds behoorlik laat les opsê in dié twee spanne se Curriebeker-wedstryd in Potchefstroom.

Jacques draf voor vir Haaie

2011-08-18 08:39

’n Splinternuwe kaptein is een van die ses veranderinge wat die Haaie gemaak het vir die Curriebeker-wedstryd op Kingspark in Durban teen die Luiperds.

Vuurdoop teen Pumas vir Dunlop

2011-08-03 09:47

Die Tukkies se Wesley Dunlop is gerat om sy eerste Curriebeker-stryd in die Luiperds se beginspan te speel wanneer hulle teen die Pumas te staan kom.

Rhodes terug vir Leeus

2011-07-27 13:18

Michael Rhodes maak sy terugkeer vir die Leeus nadat hy sy skorsing van ses weke vir gevaarlike spel in 'n Super Rugby-wedstryd uitgedien het.

Brok verhang bordjies

2011-07-23 09:22

In ’n Potchefstroom waar soldate en studente nog nooit vir mekaar ooghare gehad het nie, was die Luiperds laasgenoemde in hul skermutseling met die WP.

Brok in BG se visier

2011-07-21 07:02

Die Luiperds se loskopstut kom van die Westelike Provinsie af en die WP se vaskopstut van die Luiperds.

Luiperds moet kies: Dop en tjop...of rugby

2011-07-12 08:59

Dop of rugbyglorie. Só word die Luiperds voor ’n keuse gestel deur hul afrigter wat sê daar is nie plek vir alkohol in ’n beroepspeler se loopbaan nie.

Luiperd byt vrou dood

2011-03-16 23:00

‘n Luiperd het in Namibië ‘n lid van ‘n Duitse televisiespan doodgebyt toe dié besig was met opnames vir ‘n gewilde televisiereeks.

Jong Luiperds in die kollig

2010-10-27 07:40

Nóg ’n uitblinker van die o.21-span sal straks sy eerste proesel van groot rugby kry wanneer die Luiperds hul belangrikste wedstryd van die jaar speel.

Cheetahs sit Luiperds ore aan

2010-10-09 11:21

Die Cheetahs was dalk naby Sun City met die Luiperds slaags, maar het allesbehalwe ontspanne vir hul laaste Curriebeker-groepwedstryd opgedaag.

Cheetahs kry Bok-skop

2010-10-04 08:37

Die Vrystaat se skitterende sege oor die Leeus én ’n moontlike Curriebeker-halfeindstryd is nie al goeie nuus vir die Bloemfonteiners nie.

André Pretorius dra nr.10 vir Haaie

2010-09-30 08:30

Die losskakel André Preto­rius en die slot Gerhard Mostert is albei in die beginspan wat in die Curriebeker-stryd teen die Luiperds in Durban speel.

Bulle klop taai Luiperds

2010-09-25 16:54

Die span van die Blou Bulle het hul Curriebeker-kragmeting teen die Luiperds op Olënpark in Potchefstroom met 'n bonuspunt gewen.

Nog ’n taaie wag op Pumas in Rosestad

2010-09-23 07:39

Nóg ’n Curriebeker-wedstryd teen ’n groot unie ... en nóg beserings wat hul taak bemoeilik is wat die span van die Pumas in die gesig staar.

Griekwas wil liefs hardloop

2010-09-16 08:00

Ondanks die winderige toestande wat tans in die Diamantstad heers, gaan Griekwas eerder die bal onder die arm vasknyp teen die Luiperds.

Luiperds verloor hul kaptein

2010-09-15 15:34

Die Luiperds sal die Griekwas sonder hul kaptein, Palm Koch, moet aandurf wanneer dié twee spanne mekaar in 'n Curriebeker-stryd in Kimberley pak.

Earl Rose daag nie op by Luiperds

2010-09-14 08:22

Earl Rose se terugkeer tot die Curriebeker as leenspeler vir die Luiperds is “op ys” geplaas toe hy nie by die Luiperds-oefening opgedaag het nie.

Pumas wen Luiperds naelskraap

2010-09-04 16:47

Die span van die Pumas het 'n tweede agtereenvolgende Curriebeker-oorwinning behaal toe hulle die Luiperds met een punt in Potchefstroom geklop het.

Ebersohns sterre in VS se wegholsege

2010-08-21 10:49

Die Vrystaat is weer lus om rugby te speel! Die Cheetahs het in hul Curriebeker-kragmeting met die Luiperds hul spiere gebult en ’n oortuigende sege behaal.

Vermeulen vervang Pieterse in Luiperds-span

2010-08-12 05:38

Naka Drotske het slegs een verandering aan sy beginspan vir Saterdag se Curriebeker-rugbywedstryd teen die Xerox Leeus gemaak.

Bulle wil nie nóú gly

2010-08-06 07:57

Die onderskeie doelwitte van die Blou Bulle en die Luiperds in die Curriebeker-stryd op Loftus kon nie verder van mekaar verwyderd gewees het nie.

Griekwas verander vir Luiperds-stryd

2010-07-29 14:45

Die afrigter van die Griekwas het twee veranderinge gemaak aan die span wat teen die Luiperds in 'n Curriebeker-stryd in Potchefstroom sal uitdraf.

Bedreigde spesie kry twee bondeltjies by

2010-07-22 14:53

Dit gaan goed met die twee wolkluiperdjies (Neofelis nebulosa) wat twee maande gelede in die Jardin des Plantes-dieretuin gebore is.

Pumas vier eerste Curriebeker wen

2010-07-17 18:04

Die Pumas het hul eerste Curriebeker-oorwinning behaal toe hulle die Luiperds op die Puma-stadion in Witbank geklop het.

Griekwas wen net-net

2009-09-04 21:32

Die Griekwas het in ‘n naelbyt-stryd 34-33 (halftyd 13-19) teen die Platinum Luiperds gewen tydens die Absa Curriebeker-wedstryd.

Luiperds se maak of breek-span

2009-08-25 14:08

Die Luiperds-kaptein, Wilhelm Koch, sal in die span se maak of breek Curriebeker-wedstryd met ’n nuwe span uitdraf.

 

Seuntjie (4) dood ná luiperd huis betree

2011-10-25 16:45

‘n Luiperd het ‘n vierjarige Nepalese seuntjie uit sy huis gesleep en doodgemaak voor sy lyk in 'n woud gevind is, het die polisie gesê.

Luiperds word haaikos

2011-10-08 23:00

Die Haaie het die Luiperds oortuigend geklop in die twee spanne se Curriebeker-kragmeting by die Royal Bafokeng-stadion buite Rustenburg.

Kan dié Leeus gestuit word?

2011-09-17 08:19

Selfs wanneer die Leeus se enjin nie goed geolie is nie, is daar genoeg vuurkrag. Dit was die geval in hul Curriebeker-sege oor die Luiperds.

WP aan die wenkant op Nuweland

2011-09-10 17:57

Die Westelike Provinsie het oor die Luiperds geseëvier in dié twee spanne se Curriebeker-stryd op Nuweland in Kaapstad.

Pynlik, dog Bulle wen

2011-08-27 08:01

Dit was pynlik, maar die Blou Bulle is steeds aan die terugveg om aan die regte kant van die puntelys in Absa se Curriebeker-reeks te kom.

Griekwas klop Luiperds in Kimberley

2011-08-12 21:57

Die Griekwas het vir die derde keer tydens die jaar se Curriebeker-seison 'n oorwinning behaal, dié keer teen die Luiperds op GWK-park.

Leeus se brul te sterk vir Luiperds

2011-07-30 19:07

Die MTN Goue Leeus het die Platinum Luiperds 53-36 in hul Curriebeker-stryd op Coca-Cola Park in Johannesburg geklop.

Bulle se Dunlop word 'n Luiperd

2011-07-26 15:01

Tukkies se Varsitybeker-kaptein, Wesley Dunlop, is van sy kontrak met die Blou Bulle vrygestel om vir die Luiperds in die Curriebeker te speel.

Alle WP-oë is op Catrakilis

2011-07-22 08:04

Daar bestaan miskien verniet kommer oor die perd wat die WP se Demetri Catrakilis in die Curriebeker-wedstryd teen die Luiperds gaan opsaal.

Luiperd beseer 11 voor hy vrek aan meswonde

2011-07-20 18:13

‘n Luiperd wat 11 mense in ‘n Indiese dorp aangeval het, is in aanhouding dood ná inwoners met messe, klippe en knuppels terugbaklei het.

Boer oorleef luiperd-aanval in Namibië

2011-06-22 11:29

Nóg ’n luiperd-aanval in die noorde van Namibië het ’n man met ernstige beserings in die hospitaal laat beland, berig die Republikein.

Jaagtog bring Arende toe niks in sak

2010-11-01 08:54

Hoewel die SWD-Arende dit nie as ’n verskoning aanbied nie, kan dit die kleur van hul kouse wees wat hulle in die Eerste Liga van die Curriebeker hou.

Luiperds breek droogte

2010-10-25 09:43

Die glimlag op die gesig van die Luiperds se president het alles vertel. “Kyk, hoe reën dit in die Noordweste as die Luiperds wen.”

Cheetahs jag sege in Scholtz se 100ste

2010-10-08 07:29

Die flank Hendro Scholtz speel in sy 100ste Curriebeker-wedstryd wanneer die Cheetahs en die Luiperds mekaar in die Royal Bafokeng-stadion pak.

Haaie druk nege teen Luiperds

2010-10-01 21:08

Die Haaie het nege drieë in hul Curriebeker-kragmeting op die Absa-stadion in Durban gedruk om 'n maklike oorwinning oor die Luiperds te behaal.

Haaie het kaptein-kopseer

2010-09-29 08:06

John Plumtree moet hom as breier nie net bekommer oor hoe hy sy Haaie weer op die wenpad gaan kry nie, maar ook wie sy nuwe kaptein gaan wees.

Ligbloues het voet op versneller

2010-09-25 09:46

Dit is noú die tyd vir die Blou Bulle om die versneller dieper in te trap as hulle die Curriebeker op Loftus Versfeld wil hou.

Luiperds troef Griekwas byna in Kimberley

2010-09-18 12:37

'n Gekweste Luiperds-span het op GWK-park so byna sy eerste teenstander in die Curriebeker-reeks teruggebyt toe hy net-net teen Griekwas vasgeval het.

WP se senter-strikvraag

2010-09-16 07:15

Dit gaan een van die moeilikste besluite van die jaar wees: Om ’n senterpaar uit Juan de Jongh, Jaque Fourie en Jean de Villiers te kies.

Earl Rose dalk vort Skotland toe

2010-09-15 09:13

Earl Rose gaan dalk nie vir die Luiperds speel nie, maar sy Leeus-loopbaan is straks ook verby en hy behoort eersdaags sy rugby oorsee voort te sit.

WP slag Luiperds

2010-09-11 19:03

Die Westelike Provinsie het hul Curriebeker-kragmeting teen die Luiperds oortuigend op Nuweland in Kaapstad gewen.

Leeus verander vir stryd teen Luiperds

2010-08-25 06:00

Die Leeus se breier, John Mitchell, moes noodgedwonge veranderings maak aan die span wat hul laaste twee Curriebeker-wedstryde gewen het.

Arme Luiperds

2010-08-13 21:31

'n Heldhaftige Luiperd-span het gesorg vir 80 taai minute teen die Haaie, maar kon nie die mas teen hul gedugte teenstanders opkom nie.

Luiperds maak een skuif in span

2010-08-11 19:43

Die Platinum Luiperds het een verandering aan hul span wat teen die Blou bulle verloor het aangebring vir hul wedstryd teen die Sharks.

Bulle se uitblink-blits wél in span

2010-08-03 15:29

Frans Ludeke het die versoeking weerstaan om te veel te verander vir die Curriebeker-stryd teen die Luiperds op Loftus Versfeld.

WP wen teen taai Luiperds

2010-07-23 21:06

Die Westelike Provinsie het die Luiperds in Potchefstroom geklop om hul eerste bonuspunt van die Curriebeker-seisoen te verdien.

WP wil jonges ook kans gee

2010-07-20 09:07

Die WP-breier, Allister Coetzee, sal straks ’n paar opkomende sterre uit die o.21-geledere vir die Curriebeker-stryd teen die Luiperds in Potchefstroom inspan.

Cheetahs stoom voort

2009-10-02 21:39

Die Vrystaatse Cheetahs het hul Curriebeker-droom met ’n 60-10 oorwinning oor die Luiperds lewend gehou.

Luiperds se eerste wen

2009-08-29 09:50

Die Luiperds het hulself onder van die Curriebeker ranglys gehaal toe hulle Vrydagaand die Boland Kavaliers 50-16 geklop het.

Haaie vs Luiperds

2009-08-05 13:00

Die Haaie sal Vrydag die Luiperds aanpak in die Absa Currie Beker. Die wedstryd sal op die Bafokeng stadion in Rustenburg plaasvind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.