Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR lughawens

Saoedi-Arabië: Vragmotor ploeg deur lughawegebou

2013-04-05 17:21

Twee mense is dood en vier ander is beseer toe ‘n vragmotor deur ‘n vertrek by die Jeddah Internasionale Lughawe in Saoedi-Arabië geploeg het.

Meer as 100 vlugte by Duitse lughawens gekanselleer

2013-02-15 16:30

‘n Staking deur sekuriteitswerkers oor salarisse het vir die tweede agtereenvolgende dag ‘n chaos by twee lughawens in Duitsland veroorsaak.

Nóg 'n reuse-lughawe in Beijing beplan

2013-01-14 09:31

China se regering sal miljarde dollars opdok om 'n splinternuwe internasionale lughawe in die land se hoofstad, Beijing, te bou.

'Geringe vertragings' ná vliegtuig brand

2012-11-13 08:56

'n Woordvoerder van die Lughawens-maatskappy het gesê uitgaande vlugte op OR Tambo is slegs gering vertraag ná 'n insident op die aanloopbaan.

New Yorkse lughawens weer oop

2012-10-31 07:23

Twee van New York se drie grootste lughawens sal weer open ná owerhede dit gesluit het weens die superstorm Sandy.

Omstrede lughawe-skandeerders vervang

2012-09-19 19:26

X-straal-masjiene wat ‘n mens se hele liggaam skandeer, sal binne die volgende paar weke by lughawens in Brittanje verwyder word.

Amsterdam-lughawe ontruim oor WWII-bom

2012-08-29 11:48

Die ontdekking van 'n bom van die Tweede Wêreldoorlog het gelei tot die sluiting van Amsterdam se Schiphol-lughawe, het die land se media berig.

BAA verkoop Stansted-lughawe

2012-08-20 13:30

Die lughawe-operateur BAA het 'n lang regstryd tot 'n einde gebring nadat hy ingestem het om die Stansted-lughawe te verkoop.

Man by Kaapstad-lughawe vasgetrek

2012-06-27 17:08

n Man is by die Kaapstad Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat hy in besit van moontlike gesteelde items gevind is.

Opening van Berlyn se nuwe lughawe uitgestel

2012-05-10 13:00

Owerhede is rooi in die gesig nadat hulle die opening van Berlyn se nuwe hooflughawe weens veiligheidsmaatreëls moes uitstel.

Gas is ganse by Schiphol-lughawe se voorland

2012-04-17 14:57

Nederlandse amptenare sal dodelike gas gebruik om die stygende gansbevolking by Amsterdam se Schiphol-lughawe onder beheer te bring.

En die beste lughawe in Afrika is...

2012-03-09 10:38

Die Kaapstadse Internasionale Lughawe is deur die internasionale lugvaartowerheid as die beste lughawe in Afrika aangewys.

Nigeriese lugredery hervat vlugte na SA

2012-03-03 19:12

Nigerië se Arik Air het sy vlugte na Johannesburg hervat na dit opgeskort is uit protes omdat 125 Nigeriërs toegang tot SA geweier is.

Man vas ná bomdreigement by Schiphol-lughawe

2012-02-13 17:56

Militêre polisie het ‘n ongeïdentifiseerde man by Amsterdam se Schiphol-lughawe in hegtenis geneem nadat hy ‘n bomdreigement gemaak het.

Resigers sal 'kaal-skandeerders' nie kan vermy

2011-11-25 15:23

Reisigers wat vanuit Britse lughawens vertrek sal álmal deur skandeerders moet loop wat heeltemal deur hul klere kan sien.

Acsa kyk na veiligheid van bagasie

2011-11-22 11:34

Acsa gaan maatreëls in plek stel om te verseker dat die hantering van bagasie, veral die veiligheid van bagasie, verbeter word.

Wêreld se 'swakste' lughawe kry nuwe baadjie

2011-11-16 13:08

Die Filippyne gaan opknappingswerk by sy hoof- internasionale lughawe begin nadat dit onlangs as die wêreld se swakste lughawe aangewys is.

Miljarde opsygesit vir lughawe by Etosha

2011-10-31 10:19

'n Internasionale lughawe word naby Etosha in Namibië beplan in ‘n poging om die getal besoekers na die streek te laat toeneem.

Storm ruk dak van Portugese lughawe af

2011-10-24 15:30

Vyf mense is beseer en verskeie vlugte is gekanselleer toe ‘n storm dakpanele van die Faro-lughawe in Portugal afgeruk het.

SA kan 'duurste lughawens in die wêreld hê'

2011-10-18 10:07

Iata se direkteur-generaal het tydens 'n konferensie gewaarsku dat Suid-Afrika binnekort die duurste lughawens in die wêreld kan hê.

Duisende tasse op lughawens gesteel

2011-10-08 08:01

Veertien tasse word elke dag by die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg gesteel, maar die syfer is glo beter as drie jaar gelede.

28 afgedank by Hawaii se Honolulu-lughawe

2011-09-19 14:08

Hawaii se vervoerveiligheid-administrasie het 28 werknemers afgedank ná ‘n ondersoek getoon het dat bagasie nie behoorlik geskandeer is nie.

China beplan wêreld se grootste lughawe

2011-09-13 12:17

Bouwerk het begin by ‘n nuwe lughawe in Beijing wat nege aanloopbane sal hê om die druk op Beijing se Capital Internasionale-lughawe te verlig.

Londen-lughawes bereik kapasiteit teen 2030

2011-08-26 22:15

Londen se Heathrow-, Gatwick- en Stansted-lughawens sal teen 2030 hul volle kapasiteit bereik, het die Britse regering erken.

Lughawe kry virtuele personeel

2011-08-19 22:02

‘n Lughawe in Frankryk het nuwe personeel aangestel wat nooit kla oor verhogings, verlof of lang ure nie – hulle sal ook nooit staak nie.

 

Sneeu maak amok in Europa

2013-03-12 14:28

Die Frankfurt-lughawe, Europa se derde besigste lughawe, is weens swaar sneeu gesluit en meer as 200 vlugte is reeds gekanselleer.

Frankfurt: Lughawe kom tot stilstand

2013-01-21 13:43

Honderde vlugte is vir die tweede dag by Duitsland se besigste lughawe in Frankfurt gekanselleer weens swaar sneeuneerslae.

Muise snuffel nou vir dwelms, plofstof

2012-11-14 14:43

‘n Maatskappy in Israel mik om die manier waarop plofstof, dwelms en selfs geld by lughawens opgespoor word, vir altyd te verander.

Woede, verwarring toe 1time vou

2012-11-03 07:36

Passasiers van die lugredery 1time kon nog kaartjies vir die lugdiens koop tot enkele oomblikke voor dit bankrot verklaar is.

Vlieënier geskors wat by verkeerde lughawe land

2012-10-15 09:43

'n Vlieënier van 'n Indonesiese lugredery is geskors ná hy met 'n vliegtuig vol passasiers by die verkeerde lughawe geland het.

Vlugte uit Kaapstad nou dopgehou

2012-08-30 09:54

Alle internasionale vlugte wat ná sononder by die Kaapstad Internasionale Lughawe vertrek, sal voortaan deur patrollievoertuie dopgehou word.

Peru wil toeriste lok met nuwe lughawe

2012-08-23 09:47

Die Peruaanse president het planne bekendgemaak om 'n internasionale lughawe naby die suidelike stad Cusco te bou om meer toeriste te lok.

Gesteelde goedere op Kaapse lughawe gevind

2012-07-09 22:37

'n Man is by die Kaapstadse Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat gesteelde goedere in sy besit gevind is.

Brandstoftekort knou Britse lughawe

2012-06-07 12:30

Produksieprobleme by ‘n raffinadery in Merseyside het veroorsaak dat sommige vlugte vanaf die Manchester-lughawe vertraag is.

Kaapstad-lughawe wéér nr. 1 in Afrika

2012-04-20 11:00

Die Kaapstadse Internasionale Lughawe is as die beste lughawe in Afrika aangewys, het die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika gesê.

Nuwe hawe vir Durban gaan R100 miljard kos

2012-04-16 12:36

Durban se lughawe gaan teen 'n koste van sowat R100 miljard uitgegrawe word en in die stad se tweede hawe omskep word.

Bangkok se tweede grootste lughawe weer oop

2012-03-06 12:49

Bangkok se tweede grootste lughawe sal sy deure weer oopmaak nadat dit vir vier maande gesluit was weens vloede.

Lughawe-staking in Frankfurt kom tot einde

2012-02-22 18:50

‘n Staking by Frankfurt se lughawe wat tot die kansellasie van honderde vlugte gelei het, sal vir eers tot ‘n einde kom.

Acsa help om lughawens op te knap

2012-02-13 13:05

Acsa gaan sowat R500 miljoen belê om lughawens in Brasilië op te knap voor die Fifa-Wêreldbeker in 2014 en die Olimpiese Spele in 2016.

Vonke spat oor lughawe

2011-11-23 09:01

Die Dihlabeng-munisipaliteit het glo aansoek gedoen om ’n uitsettingsbevel teen die eienaar van ’n lugambulansdiens en vliegskool te kry.

Lugmag weier om in Welkom te land

2011-11-19 10:01

Die toekoms van Welkom se lughawe is in die weegskaal nadat die lugmag aangekondig het hy gaan nie meer met sy vliegtuie hier land nie.

Opname: Talle reisigers 'smokkel' vloeistowwe

2011-11-01 11:20

‘n Opname het getoon dat een uit elke vier reisigers al onwettige vloeistowwe deur lughawens se sekerheidspunte “gesmokkel” het.

Passasier vas wat met skokstok vlieg

2011-10-28 21:02

‘n Passasier op ‘n vlug van New Jersey na Hong Kong is in hegtenis geneem toe lughawebeamptes ‘n skokstok in sy handbagasie vind.

En die wêreld se swakste lughawe is...

2011-10-20 11:12

Die Filippynse regering het onderneem om die land se hoof-lughawe te verbeter nadat dit benoem is as die wêreld se swakste lughawe.

Lughawe op Teemsrivier dalk antwoord vir Heathrow-hoofpyn

2011-10-13 13:48

Heathrow-lughawe is besig om stadig maar seker sy maksimum kapasiteit te bereik en planne vir 'n nuwe lughawe moet dringend gemaak word.

Zambiese lughawens word hernoem

2011-10-04 09:30

Die Lusaka-, Livingstone- en Ndola- internasionale lughawens in Zambië sal almal nuwe name kry, het Tourism Update berig.

Bouwerk aan wêreld se grootste lughawe begin

2011-09-15 15:02

Die Chinese hoofstad het bouwerk aan ‘n reuse nuwe lughawe begin wat na beraming 120 miljoen reisigers jaarliks sal behartig.

Nuwe baadjie vir Lanseria kos miljoene

2011-09-01 10:19

Miljoene rande gaan spandeer word om fasiliteite by die Lanseria Internasionale Lughawe buite Johannesburg op te knap.

Twee op lughawe beseer toe loopgang ingee

2011-08-25 10:19

Die kaptein en ‘n passasier van ‘n American Airlines-vlug is beseer nadat hulle drie meter geval het toe ‘n loopgang inmekaar gestort het.

Slaap dalk binnekort in 'n boks by lughawens

2011-08-19 21:09

As jy gedink het vakansieverblyf kan nie meer eenvoudig raak as ‘n kapsule-hotel nie, gaan ‘n Moskouse maatskappy jou verkeerd bewys.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.