ARTIKELS OOR lotto

Lottospeler moet nog prys van R16m eis

2012-03-02 13:45

'n Lottospeler van Limpopo het tyd tot 23:00 vanaand om die boerpotprys van meer as R16 miljoen op te eis, het Gidani gesê.

Loteryraad sukkel met uitbetalings

2012-01-25 09:05

Welsynsorganisasies wat sukkel om geld van die Nasionale Loteryraad (NLR) te ontvang, gaan dalk hul deure moet sluit.

Britse paartjie wen £101m

2011-10-11 13:31

‘n Paartjie van Engeland wat £101 miljoen in ‘n lotery gewen het, wil hulself vanmiddag op ‘n mediakonferensie identifiseer.

Powerball: Dinsdag, 26 April

2011-04-26 22:00

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Lotto sal vloedslagoffers help

2011-01-27 23:30

Slagoffers van die onlangse oorstromings gaan 50 miljoen rand van die Nasionale Loteryraad ontvang, het RSG berig.

Lotto-wenner verkoop wenkaartjies aan homself

2010-11-25 04:18

‘n Winkeleienaar in Pennsylvania het R12 miloen in die nasionale Lotto gewen met ‘n kaartjie wat hy aan homself verkoop het.

Lotto: Saterdag 7 Augustus

2010-08-07 23:21

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Lotto: Saterdag 31 Julie

2010-07-31 22:16

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Wes-Kaapse man wen Lotto-boerpot van R69milj

2010-07-17 05:23

‘n 29-Jarige man van die Wes-Kaap het die Powerball-boerpot van R69 miljoen gewen, het die nasionale lotery-operateur Gidani gesê.

Bielie van ‘n Lotto-boerpot

2010-06-29 04:10

‘n Gekombineerde boerpot van oor die R51.5 miljoen wag om Dinsdag en Woensdag gewen te word tydens die Lotto-trekking.

’n Droom aan skerwe

2010-02-17 06:44

'n Negejarige is veral erg teleurgesteld – hy het nog gedink sy pa het die grootste boerpot in die geskiedenis van die Lotto in die land gewen.

Kitsmiljoenêr kan baie druk ervaar

2010-02-15 06:52

Groot uitdagings, stres, onveiligheid en druk van familie én die gemeenskap is wat op Kaapstad se nuwe kitsmiljoenêr wag.

Lotto: Saterdag, 6 Februarie 2010

2010-02-06 21:45

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Groot Lotto-geld op die spel

2010-01-07 13:31

'n Boerpot van bykans R60 miljoen kan in Vrydag se Lotto en SuperBall spel gewen word.

Groot Lotto-geld vir 2010

2010-01-01 09:54

Die eerste twee lotery-trekkings in 2010 sal spog met 'n gesamentlike prysgeld van byna R50 miljoen in totaal.

Lotto: Woensdag, 10 November

2009-11-11 23:47

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot jou geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Lotto: Saterdag 10 Oktober

2009-10-10 21:44

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot jou geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Hof: Lotto het nie alleenreg op naam

2009-09-08 07:54

Lotto, naam van SA se nasionale dobbelspel, moet deur die registrateur van handelsmerke uit die handelsmerkregister verwyder word.

Onnie wen Lotto-boerpot

2009-08-13 21:11

‘n Ervare onderwyser gaan moontlik die onderwys vir eers vaarwel roep nadat hy R10 miljoen in die Lotto gewen het.

R15 miljoen Lotto-skenking word ondersoek

2009-07-22 17:03

Die hoof van die Jazz-stigting van Suid-Afrika, wat onlangs R15 miljoen in Lotto-skenkings ontvang het, is ook lid van die regeringsagentskap wat besluit hoe die Lotto se fondse uitgedeel word.

Bielie van ‘n Lotto-boerpot

2012-01-27 23:04

Die lotto-boerpot is die naweek R25 miljoen rand met meer as 380 mense wat sedert 2007 miljoenêrs deur die lotery geword.

R39 miljard te wen in lotery

2011-12-22 08:01

Miljoene geldhonger Spanjaarde raap kaartjies op vir die wêreld se grootste loterytrekking wat pryse ter waarde van altesaam R38,8miljard bied.

Regters vat Lotto-raad vas

2011-09-30 09:11

Appèlregters het die Nasionale Loteryraad kwaai tereggewys nadat twee welsynorganisasies se aansoeke om Lotto-hulp afgewys is.

Aussie sterf dag ná hy boerpot wen

2011-04-19 13:05

‘n Australiese man se kinders stry oor wie sy wengeld van R13 miljoen gaan kry nadat hy ‘n dag ná hy die lotto gewen het, dood is.

Loteryraad verdedig R40m. vir jeugfees

2010-12-11 06:29

Die Nasionale Loteryraad het sy skenking van R40 miljoen aan die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se omstrede Wêreldjeugfees verdedig.

Man wen lotto - tweede keer

2010-09-29 13:48

Die kanse om miljoene in die lotto te wen is skraal, maar ‘n man van Missouri het die boerpot vir ‘n tweede keer geslaan.

Man wen R10m boerpot

2010-08-06 00:11

‘n 66-jarige man van Gauteng het in trane uitgebars toe hy vertel is dat hy Saterdag se R10 miljoen-boerpot gewen het.

Lotto: Saterdag 17 Julie

2010-07-17 21:40

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Powerball: Dinsdag 29 Junie

2010-06-29 21:43

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Powerball-nommers.

Lotto: Saterdag, 8 Mei

2010-05-08 23:57

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Ma van twee is glo Lotto-wenner

2010-02-16 13:57

Die “wenner” van die R91 miljoen Powerball-boerpot wat oor die naweek in verskeie koerante verskyn het is ‘n "bedrieër".

Kapenaar is nuwe Powerball-miljoenêr

2010-02-13 10:21

R91 068 427. Dít is hoeveel 'n Kapenaar in sy bankrekening sal hê nadat die boerpot in die nasionale lotery se Powerball-speletjie gewen is.

Lotto-boerpot die meeste nóg

2010-01-22 12:38

Die nuutste PowerBall-lotto sal die grootse boerpot sedert die begin van dié lotery wees. 'n Gelukkige wenner kan met R45 miljoen wegstap.

Lotto: Woensdag, 6 Januarie

2010-01-06 23:01

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Lotto: Woensdag, 9 Desember

2009-12-09 21:55

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot die geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Lotto: Woensdag 28 Oktober

2009-10-28 21:54

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot jou geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Lotto: Saterdag 3 Oktober

2009-10-03 21:49

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot jou geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Lotto: Woensdag 2 September

2009-09-02 22:53

Is jy Suid-Afrika se nuutste miljoenêr? Of het jy bloot jou geld wat jy op kaartjies spandeer het, terug gewen? Hier is die Lotto-nommers.

Dís nou 'n bul van 'n boerpot

2009-07-28 14:48

Een gelukkige Italianer kan hierdie week niks minder nie as R1.2 miljard ryker word as hy die ses lotto-nommers kan regraai.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.