Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR lonmin-slagting

Reiniging-seremonie vir Marikana-families gehou

2013-06-17 08:11

Die families van mynwerkers wat by Lonmin se Marikana-myn gesterf het, sal 'n tradisionele reinigingseremonie hou.

Lonmin-mynwerker doodgeskiet

2013-06-03 14:26

'n Man wat na bewering 'n lid is van die National Union of Mineworkers is dood in 'n skietery by Lonmin se Wonderkop-hostel.

Vingers wys na top-beampte in Marikana-slagting

2013-05-07 17:00

Mynwerkers wat by die Marikana-myn in hegtenis geneem en beseer is, sal aanvoer dat 'n top-polisiebeampte betrokke was by hul kollegas se dood.

Minder polisie doen diens tydens Marikana-slagting

2013-04-22 15:15

Daar was minder polisielede by Marikana teenwoordig in die week waarin 34 mynwerkers by die Lonmin-myn doodgeskiet is.

Geen verandering in Mpofu se toestand

2013-04-13 10:01

Adv. Dali Mpofu is steeds in 'n stabiele toestand in 'n hospitaal nadat hy in Oos-Londen gesteek en beroof is, het sy vrou gesê.

Mpofu stabiel, onder verdowing

2013-04-12 09:28

'n Verklaring oor die aanval op adv. Dali Mpofu in Oos-Londen sal later afgeneem word, omdat hy steeds onder verdowing is.

Marikana: Vrae oor moord op sangoma

2013-04-05 15:03

Die polisie se moontlike betrokkenheid by die moord op 'n sangoma van Marikana is by die Farlam-ondersoekkommissie in Rustenburg bespreek.

Marikana-sangoma vermoor

2013-03-25 11:30

Alton Jojo, die sangoma wat na bewering moetie aan die Marikana-mynwerkers gegee het voor die slagting op 16 Augustus verlede jaar, is vermoor.

Marikana-kommissie besoek myn

2013-03-20 08:22

Die Farlam-kommissie van ondersoek sal na verwagting die K3-skag by Lonmin se Marikana-myn, waar mynwerkers gesterf het, besoek.

Phiyega het 'nie gelag' oor Marikana-video

2013-03-14 16:30

Genl. Riah Phiyega het ontken dat sy gelag en grappies gemaak het terwyl beeldmateriaal van die Marikana-skietery gewys is.

Polisie jok oor Marikana, sê oorlewende

2013-02-27 14:06

'n Mynwerker wat die skietery by Marikana oorleef het, het aan die Farlam-ondersoekkommissie gesê polisiebeamptes jok oor dié gebeure.

'Num het wapens aan lede verskaf'

2013-01-29 18:00

Ian Farlam se kommissie van ondersoek het gehoor dat NUM wapens aan lede in Marikana, Noordwes, vir selfverdediging oorhandig het.

Marikana: Kommissie het reeds 'nuwe' video gesien

2013-01-29 12:28

Ian Farlam, voorsitter van die kommissie wat die Marikana-sterftes ondersoek, sê sy kommissie het reeds 'n "nuwe" video oor die gebeure gesien.

Num was onverantwoordelik, hoor kommissie

2013-01-25 17:59

Num se hoofonderhandelaar sê die vakbond se houding teenoor loononderhandelinge voor die Marikana-skietery, was onverantwoordelik.

Marikana: Vakbond se eerste getuie geroep

2013-01-23 12:57

Die vakbond Num het sy eerste getuie na vore geroep om by die Farlam-kommissie van ondersoek in Rustenburg te getuig.

Marikana-ondersoek word verleng

2013-01-10 08:20

Die kommissie van ondersoek na die tientalle sterftes by Lonmin se Marikana-myn sal waarskynlik eers sy finale verslag in Junie uitreik.

Marikana: Minister gee glo opdrag om te skiet

2012-12-20 12:20

Susan Shabangu, minister van minerale hulpbronne, het die polisie beveel het om stakende mynwerkers tydens die Lonmin-staking te skiet.

Marikana-mynwerker pleeg selfmoord

2012-12-12 12:49

‘n Mynwerker wat in die Lonmin-skietery by Marikana gewond is, het onlangs selfmoord gepleeg, het die Farlam-kommissie gehoor.

Arbeidsonrus is apartheid se skuld, sê mynbaas

2012-12-05 07:01
149 menings

Die geweld wat vanjaar in die mynwese geheers het is 'n gevolg van apartheid, het die uitgaande uitvoerende hoof van Anglo American gesê.

Oë nou op Zim vir platinum

2012-11-19 13:21

Met die produktiwiteit van Suid-Afrikaanse platinummyne op 'n rekord-laagtepunt kyk myne met nuwe oë na hulle belange in ZImbabwe.

Werkers by Marikana glo omgery

2012-11-15 16:47

Bewyse sal voorgelê word om aan te dui dat sommige stakende mynwerkers op 16 Augustus deur polisievoertuie in Marikana omgery is.

Marikana: Polisie praat oor eerste skote

2012-11-09 14:52

'n Sarsie skote van net agt sekondes lank was vir die meeste bloedvergieting by Lonmin se myn by Marikana verantwoordelik.

Marikana: Sekuriteitswag se tong uitgesny

2012-11-06 17:05

‘n Sekuriteitswag wat tydens geweldadige betogings in Marikana in Augustus dood is, se tong was uitgesny, het die Farlam-kommissie gehoor.

Swart ekonomiese bemagtiging 'werk nie'

2012-10-26 07:05

Matthews Phosa, tesourier-generaal van die ANC, het gesê die Marikana-tragedie het die tekortkominge van swart ekonomiese bemagtiging uitgelig.

Marikana: Polisiehoof lag toe skiet-video wys

2012-10-24 10:25
77 menings

Genl. Riah Phiyega het glo gelag en grappies gemaak terwyl beeldmateriaal van die skietery by Lonmin se Marikana-myn gespeel is.

 

Polisie se 'wetteloosheid' bevraagteken

2013-06-06 13:57

Mediaberigte van 500 polisiebeamptes wat ondersoek word vir moord, poging tot moord en bedrog is by die Farlam-kommissie van ondersoek bespreek.

Phiyega 'nie gereed om jammer te sê'

2013-05-27 15:05

Genl. Riah Phiyega is nog nie gereed om verlede jaar se polisie-optrede in Marikana te erken of daarvoor om verskoning te vra nie.

Marikana: Polisie weet van moeti

2013-04-23 13:22

Polisiebeamptes het geweet 'n mengsel, waarskynlik moeti, is aan stakende mynwerkers by Marikana gegee voor die gebeure op 16 Augustus.

Polisie het nie Marikana-skietery ondersoek

2013-04-18 12:53

Die Suid-Afrikaanse polisiediens het nie 'n interne ondersoek gedoen ná die Marikana-skietery verlede jaar nie, het die Farlam-kommissie gehoor.

Farlam-kommissie wag nie vir Mpofu

2013-04-12 11:44

Die Farlam-ondersoekkommissie hoop om volgende week met sittings voort te gaan ten spyte van die aanval op adv. Dali Mpofu.

Mpofu steeds stabiel ná aanval

2013-04-12 07:09

Daar is geen aanduiding of adv. Dali Mpofu sy werk by die Marikana-ondersoekkommissie sal kan hervat nadat hy met 'n mes aangeval is nie.

Lonmin kry nuwe baas

2013-04-02 15:22

Die platinumreus Lonmin het 'n plaaslike swaargewig in die mynwese as sy nuwe uitvoerende hoof aangestel.

Familielede emosioneel by Marikana-myn

2013-03-20 13:58

Familielede van die ontslape Lonmin-mynwerkers was emosioneel toe die Farlam-kommissie van ondersoek die Marikana-myn besoek het.

Phiyega onder skoot by Marikana-ondersoek

2013-03-19 14:48

Genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, het erken dat sy nie spesifieke inligting het oor verlede jaar se skietery by die Marikana-myn nie.

Families dagvaar polisie ná Marikana-sterftes

2013-03-01 11:33

Die families van mynwerkers wat by die Marikana-myn gesterf het, dagvaar die minister van polisie en die nasionale polisiehoof vir miljoene rande.

Marikana-geweld was 'onverwags'

2013-02-13 15:11

Die geweld wat verlede jaar tydens 'n staking deur mynwerkers gesien is, kon nie voorspel word nie, het die Farlam-kommissie van ondersoek gehoor.

Kommissie waarsku teen Marikana-video

2013-01-29 15:59

Dit is voortydig om afleidings te maak van die sogenaamde "nuwe" selfoonvideo van die Marikana-skietery, het die Farlam-kommissie gehoor.

Skokkende nuwe Marikana-video uitgesaai

2013-01-28 18:00
124 menings

'n Britse nuuskanaal het skokkende beeldmateriaal uitgesaai wat 'n nuwe perspektief gee op die slagting by Marikana verlede jaar.

Werker was 'geskok' oor Marikana-skietery

2013-01-24 14:06

'n Vakbondbeampte het vertel hoe geskok hy was toe hy nie nuus hoor dat die polisie 34 mynwerkers doodgeskiet het.

Gebrek aan bewyse oor Marikana, sê advokaat

2013-01-21 12:42

Daar is 'n ontstellende gebrek aan bewyse oor die skietery by Lonmin se Marikana-myn, het die Farlam-kommissie van ondersoek gehoor.

Beseerde Marikana-mynwerkers 'wéér geskiet'

2012-12-20 16:00

Stakende mynwerkers wat die skietery deur die polisie op 16 Augustus oorleef het, is "deursoek en toe wéér geskiet".

Marikana-kommissie hoor oor polisie-optrede

2012-12-13 09:25

Die Marikana-ondersoekkommissie sal getuienis aanhoor van nog 'n polisiegetuie oor die opleiding en gedrag van polisie-eenhede.

Marikana-ondersoek nie neutraal, sê outeur

2012-12-07 11:03

Die kommissie van ondersoek na die dood van 44 mense by Marikana, is nie neutraal nie, het die skrywer van ‘n nuwe boek gesê.

Farlam-kommissie: Amcu-president getuig

2012-11-27 12:33

Die president van die mynwerkersvakbond Amcu sal binnekort voor die Marikana-kommissie van ondersoek verskyn.

Marikana: Vrae oor polisie-opleiding

2012-11-16 17:50

'n Polisie-opleidingskoördineerder was nie in staat om vrae oor die polisie se optrede ten tye van die Marikana-tragedie te beantwoord nie.

Marikana-ondersoek duur voort

2012-11-14 11:54

Die Farlam-kommissie van ondersoek na die dood van 34 mynwerkers by die Lonmin-myn in Marikana vroeër vanjaar, duur voort.

Skokfoto's gee blik op Marikana-gebeure

2012-11-08 18:00
109 menings

'n Luitentant-kolonel in die polisie het skokkende foto's van die gebeure by Marikana op 16 Augustus aan die Farlam-kommissie vertoon.

'Marikana was nie soos apartheid'

2012-11-01 14:44

Mense moenie dink SA is besig om ná die Marikana-skietery na ‘n “apartheidagtige” stelsel terug te keer nie, het pres. Jacob Zuma gesê.

'Onsensitiewe' polisiehoof moet jammer sê

2012-10-24 12:32

Die DA het gesê hy is geskok oor berigte van die nasionale polisiehoof, se gedrag tydens 'n sitting oor die Marikana-slagting.

Trane loop by Marikana-verhoor

2012-10-23 13:02

Twee vroue het in trane uitgebars en moes getroos word toe die Farlam-kommissie gehoor het hoe twee sekuriteitswagte doodgeslaan is.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.