ARTIKELS OOR lions

Lions tevrede met diepte onder voorspelers

2012-02-02 20:55

Johan Ackermann, assistent-afrigter van die Lions, sê hulle sal ‘n sterk pak voorspelers aan die begin van die Super Rugby-seisoen hê.

Stormers wen Lions

2012-01-27 21:21

Die Stormers het die Lions met 28-6 geklop tydens die eerste kleedrepetisie van die Super-rugby op Nuweland in Kaapstad.

Nuweland-stryd ’n maatstaf

2012-01-27 09:02

Dit gaan meer spinnerakke as hare wees wat waai wanneer Super-rugby se eerste kleedrepetisie op Nuweland in Kaapstad plaasvind.

Strauss lei Lions in Super-reeks

2012-01-20 12:30

Die afrigter van die Lions, John Mitchell, het bevestig dat sy agsteman Josh Strauss dié franchise in die opkomende Super-reeks sal lei.

Koelkop Lions-boulers helde teen Warriors

2012-01-16 10:21

Die Lions se krieketspan het koelkop gebly om die Warriors in hul SuperSport-wedstryd op St. Georgepark te klop.

Drie disse op Lions se oefenspyskaart

2011-11-25 08:00

Die Stormers, die Sharks en die Kings is aanstaande jaar eerste op die spyskaart vir die Lions wanneer hulle vir die Super-reeks voorberei.

Mitchell: Curriebeker 'steeds sterk'

2011-07-12 22:13

Die Lions-afrigter, John Mitchell, het daarop aangedring dat daar genoeg talent in die ABSA-Curriebeker is om ‘n sterk toernooi te wees.

Oud-Bokke bekommerd oor Leeus

2011-07-05 09:16

Die Goue Leeus Rugbyunie (GLRU) moet sy president, Kevin de Klerk, met bedrewe sakemense in die uniebestuur omring.

Butch James uitgewys vir vuilspel

2011-06-12 23:25

Butch James sal Maandag voor 'n Sanzar-tugkomitee in Johannesburg verskyn nadat hy uitgewys is vir beweerde vuilspel.

Lions, Sharks eindig gelykop ná rillerstryd

2011-06-11 17:50

'n Moedige terugvegpoging deur die Sharks het geëindig in 'n gelykoptelling teen die Lions in dié twee spanne se Super Rugby-kragmeting.

Jantjies uit oor dissipline

2011-06-09 18:51

John Mitchell het die losskakel Elton Jantjies gestraf nadat hy span-protokol oortree het en Butch James weer by die beginspan ingesluit.

Butch terug op losskakel teen Sharks

2011-06-09 14:07

Butch James is gekies om vir die Lions op losskakel teen sy voormalige Super Rugby-span die Sharks, in Johannesburg uit te draf.

Lions nie sterk genoeg vir Hurricanes

2011-06-04 09:46

Die voormalige All Black-vleuel Hosea Gear het gehelp om 'n oorwinning te verseker vir die Wellington Hurricanes oor die Suid-Afrikaanse Lions.

Michael Rhodes lank geskors

2011-05-31 11:00

Die Lions se losvoorspeler Michael Rhodes is vir ses weke geskors vir 'n gevaarlike kopklem op die Highlanders-vleuel, Siale Piutau.

Polisie bevestig seksklag teen Lions-speler

2011-05-30 09:46

Die polisie ondersoek 'n klag van seksuele aanranding teen 'n Lions-speler ná sy span se oorwinning oor die Highlanders in Dunedin.

Lions se Jantjies terug in 15-tal

2011-05-25 11:23

Na hy plek moes maak vir die Springbok Butch James is Elton Jantjies terug in die Lions se beginspan vir die Super Rugby-stryd teen die Highlanders.

Waratahs knoop Lions se sterte

2011-05-21 13:40

Die Waratahs het vyf blitsdrieë gedruk om hul Super Rugby-kragmeting teen 'n deurmekaar Lions-span in Sydney te wen.

Lions weer ramptoer af met ’n sege

2011-05-16 07:07

Ná drie maer maande tuis was ’n reis oorsee ’n noodsaaklikheid vir die Lions. Dit is altans wat dié rugbyspan se afrigter geglo het.

Butch op bank teen Brumbies

2011-05-13 10:51

Die Lions het aangekondig dat die losskakel Butch James vir Jannie Boshoff as reserwe vervang vir die Super Rugby-stryd teen die Brumbies in Canberra.

Maanhaar Josh nou tropleier

2011-05-12 07:48

Die man met die grootste baard, Josh Strauss, moet ook een van die grootste take verrig wanneer hy die Lions in Canberra teen die Brumbies aanvoer.

Lions span 50 spelers in twee jaar in

2011-05-10 09:18

Die soektog na ’n Bakkies Botha en ’n Victor Matfield vir Lions-rugby is een van die probleme waarmee dié Super Rugby-sukkelaars worstel.

Spelbreker Sarel in Lions se visier

2011-05-06 10:28

As die Lions ’n manier kan vind om SA se beste spelbreker in 2011 se Super Rugby hok te slaan, is ’n sege teen die Cheetahs ’n groter moontlikheid.

Lions trek nuwelinge nader vir Cheetahs-stryd

2011-05-03 14:55

Twee nuwelinge maak hul debuut in vanjaar se Super Rugby-seisoen wanneer die Lions teen die Cheetahs op Coca-Colapark in Johannesburg uitdraf.

Lions-breier se geduld raak op

2011-04-25 11:00

John Mitchell, die Lions-breier, het laat blyk dat sommige van sy spelers onder die valbyl gaan beland wanneer die span weer in aksie is.

Lions verloor naelskraap

2011-04-23 21:32

Twee drieë in die eerste helfte deur Scott Waldrom het die grondslag gelê vir ‘n naelskraapse nederlaag van 34-30 vir die Lions.

Vier veranderinge vir Lions

2011-04-21 22:00

Die Lions het vier veranderinge aan hul span gemaak vir die Super 15-kragmeting teen die Chiefs Saterdag in Johannesburg.

Mitchell stoot bors uit oor Lions

2011-04-18 09:52

Al was die Lions se nederlaag teen die Stormers hul tweede grootste van die seisoen, het die spelers gedoen wat hul afrigter gevra het.

Elton Jantjies kry trekpas

2011-04-15 09:03

Die Lions begin die tweede helfte van hul Super Rugby-seisoen met ’n nuwe losskakel nadat Burton Francis bó Elton Jantjies teen die Stormers gekies is.

Butch gaan vlugmyle inryg vir Lions

2011-04-12 09:30

Butch James kan oor vier weke sy buiging vir die Lions maak wanneer dié span se oorsese toer in die Super Rugby-reeks begin.

Kiwi-heelagter terug vir Lions

2011-04-07 15:16

Die afrigter van die Lions, John Mitchell, het drie veranderinge aan sy beginspan vir die Super Rugby-kragmeting teen die Sharks in Durban gemaak.

Reds oorrompel die Lions

2011-04-02 17:08

Die Reds het die Lions met 30-25 geklop in dié twee spanne se Super Rugby-wedstryd by Ellis Park in Johannesburg.

'Wipwaentjie-rit' met dié Lions

2011-03-28 09:30

Dit klink soos ’n ou irriterende Lions-deuntjie, maar dié span se afrigter het ná die nederlaag teen die Bulls vir geduld gepleit met sy jong span.

Lions kies twee baljagters

2011-03-25 09:20

Cobus Grobbelaar is die eerste keer onder John Mitchell in die beginspan as een van twee baljagters waarmee die Lions­ die Bulls die stryd aansê.

Bulls verander twee vir Jukskei-derby

2011-03-23 13:38

Die Bulls moes twee noodgedwonge veranderinge maak vir hul derby-stryd in die Super Rugby-kragmeting teen die Lions op Loftus Versfeld in Pretoria.

Lions, Bulls ‘desperaat’

2011-03-22 07:36

Sowel die Lions as die Bulls het bloedrooi gebloos ná teleurstellende vertonings toe hulle onderskeidelik teen die Force en die Stormers vasgeval het.

Lions wys hul glo in Kockott

2011-03-17 14:00

Die Lions se afrigter, John Mitchell, het sy span aangekondig wat in die Super Rugby-kragmeting teen die Western Force in Johannesburg gaan uitdraf.

Lions het huppel in stap ná sege

2011-03-14 09:08

Die Lions-ondersteuners sal ’n huppel in hul stap hê nadat hul span sy eerste sege in Super Rugby in sowat twee jaar behaal het.

Mitchell se manne staan nie terug vir Brussow

2011-03-10 15:18

Heinrich Brussow is wêreldklas, maar sy eie voorspelers staan nie terug vir dié Cheetah nie, sê Lions-breier John Mitchell.

Cheetahs kies super-bank vir stryd teen Lions

2011-03-09 09:24

Die Cheetahs se sterkste impakbank vanjaar kan in die Super Rugby-reeks die uitklophou teen die Lions in Bloemfontein plant.

Seges val nie in skoot

2011-03-07 08:39

Super Rugby-oorwinnings gaan nie sommer net in die Lions se skoot val nie – dié rugbyspan sal hul vingers stomp moet werk daarvoor.

Lions se steelballe g'n vloekskoot

2011-03-03 07:07

Dat die Lions se lynstaanspringers die afgelope Saterdag vir Andries Bekker-hulle ore aangesit het, was geen vloekskoot nie.

Schalk straks teen Bulls

2011-03-01 07:29

Die Stormers se kaptein, Schalk Burger, is in ’n wedloop teen tyd gewikkel om fiks te wees wanneer die Stormers die Bulls op Loftus Versfeld pak.

Stormers gooi wal vir wen teen Lions

2011-02-26 21:24

Die Stormers moes in die laaste minute op Nuweland 'n verwoede aanval van die Lions afweer om hul eerste Super Rugby-wedstryd van die seisoen te wen.

'Bryan Habana steeds beste vleuel in die wêreld'

2011-02-25 09:13

Die Stormers se agterlyn-slyper en oud-Springbok, Robbie Fleck, meen Bryan Habana is steeds die beste vleuel ter wêreld.

Peter Grant op bank teen Lions

2011-02-23 14:31

Die onervare Gary van Aswegen sal op losskakel vir die Stormers uitdraf in die Kapenaars se eerste Super Rugby-kragmeting teen die Lions op Nuweland.

Bulls klop begeesterde Lions

2011-02-19 21:17

Super Rugby se verdedigende kampioene, die Bulls, het 'n begeesterde Lions-span in 'n taai wedstryd op Coca-Colapark in Johannesburg geklop.

Stormers kies straks jeug bo ervaring

2011-02-16 07:46

Die stutte Steven Kitshoff en Frans Malherbe sal straks ten koste van meer ervare spelers deel van die Stormers in hul eerste Super Rugby-wedstryd wees.

Lions-breier steur hom nie aan druk

2011-02-14 08:19

Die Lions gaan hul eerste Super Rugby-wedstryd op Coca-Colapark teen die Bulls – onder geweldige druk tegemoet.

Lions-truie soek baas

2011-02-11 08:52

Die laaste vakatures in die Lions se Super Rugby-taakmag moet gevul word wanneer hulle in PE teen die Southern Kings in ’n oefenwedstryd te staan kom.

Stropers teiken Loftus

2011-02-10 07:22

Die Bulls veg nie net om sy titel in Super Rugby te behou nie, ván die veld af word ook nou groot jag gemaak op die span se senior spelers.

 

Skrumskakel-krisis tref Lions

2012-02-01 09:18

Die Pumas-skrumskakel Tian Meyer oefen nou ook saam met die Lions­ met twee van dié streekspan se skrumskakels wat mank langs die kantlyn sit.

D-dag vir Cheetahs

2012-01-27 10:11

Die Cheetahs veg vir die behoud van hul Superrugby-bedryfsreg wat in 2006 aan die unies van die Vrystaat, Griekwas en die Griffons toegeken is.

Roodt kry sy Lions-kans

2012-01-25 10:12

Die Lions se slot-aanwins, Hendrik Roodt, gaan die eerste keer in die rooi trui speel in ’n opwarmwedstryd teen die Stormers in Kaapstad.

Lions is g'n bankrot – De Klerk

2012-01-18 12:00

Kevin de Klerk, president van die Goue Leeus-rugby­unie, het 37 dae voor die Superrugby-seisoen ontken dat die rugbyunie geldprobleme het.

Lions se Jantjies op krukkelys vir driehoekreeks

2012-01-12 14:45

Die Springbok-losskakel Elton Jantjies sal nie in die Lions se voorseisoen-wedstryde in die driehoekige Neo Africa-reeks in Kaapstad speel nie.

Mitchell skiet gerugte af

2011-10-11 11:05

John Plumtree moet geen gunsies van John Mitchell verwag wanneer dié twee Nieu-Seelandse afrigters en vriende se rugbyspanne ontmoet nie.

John Mitchell sal nie rug op Leeus keer

2011-07-08 08:07

“Ons kan ook deel wees van die negatiwiteit. Of ons kan besluit om op die dinge binne ons beheer te fokus – om rugbywedstryde te wen.”

Bokkies stuur SOS na Lions-heelagter

2011-06-14 17:59

Die Lions se heelagter Jaco Taute gaan hom by die Jong Bokkies in Italië vir die span se Junior Wêreldtoernooi-veldtog aansluit.

SA moet wag ná naweek van riller-rugby

2011-06-12 08:03

Suid-Afrika sal moet wag om te sien of hulle een, twee of drie spanne in die uitspeelfase van die Super Rugby-reeks gaan hê.

Lions-deur toe vir Frans

2011-06-09 23:02

Indien die Springbok-keurders wou hê Frans Steyn moet wedstrydoefening by die Lions kry, is dít ‘n deur wat nou toegemaak is.

Smit terug op haker teen Lions

2011-06-09 14:56

Die Sharks se kaptein, John Smit, sal op haker vir die Durbaniete sak in hul Super Rugby-kragmeting teen die Lions op Coca-Colapark.

Kiwi-polisie ontken Lions-speler is betrokke by seksklag

2011-06-04 11:00

Die polisie in Dunedin ontken nou dat hulle gesê het ’n Lions-rugbyspeler was betrokke by die seksuele aanranding van ’n meisie in dié land.

Leeus in die duister oor aanrandingsklag

2011-06-02 08:12

Dit is vyf dae sedert ’n Lions-speler na bewering ’n 18-jarige meisie in Dunedin seksueel aangerand het, en steeds is dié franchise in die duister.

Lions ondersoek klag van seksuele aanranding

2011-05-30 19:00

Die Lions het gesê geen administrateurs is deur die owerhede gekontak in verband met ‘n speler wat glo 'n vrou seksueel aangerand het nie.

André Pretorius pak tasse vir Toulon

2011-05-27 12:49

Die Franse klub Toulon het die dienste van die voormalige Springbok-losskakel André Pretorius bekom om die Wallieser Gavin Henson te vervang.

Lions stuur SOS aan Killian

2011-05-24 10:02

Nadat die Stormers in Australasië hul losskakel, Lionel Cronjé, weens ’n besering verloor het, moes die Lions soortgelyke nuus oor Lionel Mapoe verwerk.

Butch maak Lions-debuut

2011-05-17 11:01

Die afrigter van die Lions, John Mitchell, het sy span aangekondig wat in die Super Rugby-kragmeting teen die Waratahs in Sydney sal uitdraf.

Dapper Lions vertrap Brumbies

2011-05-14 14:01

Die Lions het ‘n geesdriftige, vasberade spel gespeel en uiteindelik die Brumbies in hulle eie agterplaas geklop.

Elton kry sy tweede 'lewe' by Mitchell

2011-05-13 07:07

Elton Jantjies kry sy tweede “lewe” in dieselfde Super Rugbyreeks wanneer hy as die Lions se losskakel in Canberra teen die Brumbies uitdraf.

Alwyn aanwins vir Lions-toer

2011-05-11 09:32

’n Verdere beseringsterugslag vir die Lions beteken dat die veelsydige Alwyn Hollenbach se teenwoordigheid in Australasië van kardinale belang is.

Butch moet vinnig regmaak

2011-05-08 18:33

Die aanvanklike plan was om hom in die tweede week op toer speelkans te gee, maar Butch James sal nou vroeër in 'n Lions-trui verskyn.

Coenie nog nie in vyfde rat

2011-05-05 09:52

Hy speel dalk ’n hond uit ’n bos met sy brute krag en gansdans-passies, maar die Cheetahs-stut Coenie Oosthuizen is nog nie tevrede met sy spelpeil nie.

Leeus kan by WP leer hoe om sukses te behaal

2011-05-03 07:56

'n Mens sal sukkel om ’n groter kontras te vind as die uiteenlopende belewenis van die Stormers en die Lions se ondersteuners in die Super Rugby-reeks.

‘Waar is die spelers?’

2011-04-25 08:15

Die tyd vir groot praatjies oor noemenswaardige speleraanwinste is verby. Waar is die spelers? het die ­Lions-afrigter, John Mitchell, gevra.

Sharks bo in Durban-stryd

2011-04-23 19:32

Die Sharks het ná ‘n sukkelbegin daarin geslaag om die Hurricanes 40-24 te klop in dié spanne se Super 15-wedstryd in Durban.

Drieë op spyskaart in dié kragmeting

2011-04-20 08:31

Die Lions se kragmeting teen die Chiefs is een van hul heel beste kanse vanjaar om nog ’n oorwinning op hul kerfstok te kry.

Stormers terug op wen-pad

2011-04-16 19:06

Die DHL Stormers het Saterdag drie drieë teen die Lions gedruk en met ‘n oorwinning van 33-19 op Coca Cola-park in Johannesburg geseëvier.

Schalk leer by Sharks

2011-04-14 09:47

Die veteraan-flank Schalk Burger was op sy 28ste verjaardag in ’n vrygewige luim toe hy die Lions as ’n “fantastiese span” beskryf het.

Sharks knoop Lions se sterte

2011-04-09 23:15

Die Sharks is weer terug op die wenpad nadat hulle met die Lions in die Super Rugby-kragmeting op Kingspark in Durban afgereken het.

Smit lei Sharks teen Lions

2011-04-07 12:34

Die Sharks se afrigter, John Plumtree, het drie veranderinge aan die span gemaak wat in die Super Rugby-stryd teen die Lions op Kingspark gaan uitdraf

Nuwe kaptein vir Lions teen Reds

2011-03-31 14:33

Die Lions het op verrassende wyse die kapteinsarmband by Franco van der Merwe afgeneem vir die Super Rugby-stryd teen die Reds in Johannesburg.

Bulls stuit Lions in Jukskei-derby

2011-03-26 19:13

Die Bulls moes harde bene kou om eindelik hul Super Rugby-kragmeting op Loftus Versfeld in Pretoria teen die Lions te wen.

Bulls vra Bakkies-vuur

2011-03-24 07:05

Sy bloedbroer, Victor Matfield, hoop nie die uitwysing van Bakkies Botha in die stryd teen die Stormers, gaan dié grote se vuur teen die Lions blus nie.

'Lions het genoeg gesien om te glo hulle kán'

2011-03-23 09:12

Slegs 33 dae gelede het verlede jaar se slaansak in die Super Rugby-reeks so byna met die Super14-kampioen, die Bulls, afgereken.

Force te sterk vir Lions

2011-03-19 23:15

Die Western Force het hul eerste oorwinning in vanjaar se Super Rugby-reeks behaal toe hulle die Lions op Coca-Colapark in Johannesburg geklop het.

Kamana betaal prys ná boorvat op Cheetah

2011-03-16 09:57

James Kamana, Nieu-Seelandse heelagter van die Lions, is vir drie weke geskors weens sy boorvat op die Cheetahs se Robert Ebersohn.

Lions wen katgeveg in Bloem

2011-03-12 23:15

Die Lions het hul eerste oorwinning sedert Mei 2009 behaal toe hulle die Cheetahs in die Super Rugby-wedstryd in Bloemfontein geklop het.

Lionel weet wat wag ...

2011-03-10 08:07

Lionel Mapoe sê hy voel vere of hy ’n warm ontvangs van die Cheetahs se ondersteuners kry wanneer hy teen sy voormalige span uitdraf.

Naka pos dalk kaptein in soeke na sege

2011-03-08 08:19

Onvoorspelbaarheid kan die wagwoord wees in die soeke na ’n sege wanneer Naka Drotské sy span vir die Super Rugby-stryd teen die Lions aankondig.

Lions wil skandes ‘uitwis’

2011-03-04 09:52

Die Blues gaan vanaand met heelwat selfvertroue teen die Lions op Coca-Colapark opdraf omdat hulle die afgelope vier jaar die Gautengers se baas was in Super-rugby.

Blues skuif groot name na bank vir Lions-stryd

2011-03-02 13:13

Die afrigter van die Blues, Pat Lam, het ses veranderinge gemaak aan die span wat teen die Lions in Johannesburg gaan uitdraf.

Mitchell hou by Jantjies

2011-02-28 09:07

Elton Jantjies sal sy plek in die Lions se beginspan vir die Super Rugby-wedstryd teen die Blues behou, ondanks sy treurige skopwerk pale toe.

Stormers mik na 10 uit 10

2011-02-26 10:25

Al het die Lions verlede week hul eerste wedstryd verloor, het die tweede helfte min ruimte vir debat gelaat.

Rillerstryd wag op Nuweland, sê Loffie

2011-02-25 07:27

Die Lions kom Nuweland toe in die geloof dat hulle die Stormers op hul tuisveld kan pak gee. Só voorspel die man met ’n “voet in albei kampe”, Eugene Eloff.

Bulls-glipse onder loep

2011-02-21 08:58

Gelukkig vir die Bulls kan al die glipsies wat hulle amper ’n sege teen die Lions gekos het met harde werk op die oefenveld reggestel word.

Matfield lei Bulls teen Lions

2011-02-16 15:08

Victor Matfield en Zane Kirchner het van beserings herstel en sal vir die Bulls in die Super Rugby-stryd teen die Lions in Johannesburg uitdraf.

Bulls glo hulle kan buurman klop

2011-02-15 08:03

Die Bulls sal weliswaar die Lions sonder sommige van hul beseerde Bokke moet pak maar hul glo hulle het genoeg skietgoed om die tuisspan te klop.

Lions te goed vir Kings in Baai

2011-02-12 08:23

Dis ook maar goed die Lions het hul groot name by die huis gelos vir die kragmeting hier in die Nelson Mandelabaai-stadion met die Southern Kings.

Só lyk blasers vir Super Rugby-afskop

2011-02-10 14:59

Sanzar het die name van die skeidsregters wat in die eerste week van die nuwe uitgebreide Super Rugby-reeks gaan blaas bekendgemaak.

Lions klop Tucuman op ‘n drafstap

2011-02-09 23:00

'n Eindtelling van 82 punte teenoor 19 vertel die verhaal van die wedstryd tussen die Lions en die Argentynse klubkampioenspan Tucuman.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Proposals Manager

Kya Sand, South Africa
Key Recruit
Market Related

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.