ARTIKELS OOR leeus

Bergleeu in Amerika doodgeskiet

2012-05-23 11:02

'n Bergleeu is in Amerika doodgeskiet nadat dit probeer het om in 'n dorp in Kalifornië van die polisie te vlug.

Stropery: Eers renosters, nou leeus

2012-04-28 09:44

Daar is 'n toenemende vraag na die bene van leeus in Asië, wat tot 'n toename in stropery in Suid-Afrika kan lei.

Leeu byt dieretuin-werker dood

2012-02-14 23:02

‘n Menslike fout het gelei tot die dood van ‘n werknemer van die Johannesburg-dieretuin. Die werker is deur ‘n leeu aangeval.

Leeu het oor hoë heining geklim

2011-12-08 09:03

Die uitgevrete leeumannetjie het glo oor ’n drie meter hoë omheining geklouter en 'n kontrakwerker in die donker doodgebyt.

Man by leeupark aangeval

2011-11-18 23:01

'n Man wat met sy vensters wawyd oop deur die Leeupark in Lanseria gery is deur 'n leeu gebyt, het paramedici gesê.

Video: Buffel verloor stryd teen oormag leeus

2011-11-10 08:55

Kerri Bowie van Kaapstad was skaars 400 m weg van die hoofhek van die Skukuza-kamp in die Krugerwildtuin toe leeus ’n buffelbul plattrek.

Familie leeus in Rietvlei groei aan

2011-08-22 09:06

Die MacRae-familie, die eienaars van die Horseback Africa Lodg,e het drie jong leeus aan Die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria geskenk.

Bulle moet wys hul hét wenresep

2011-08-06 10:00

Die Leeus weet reeds watter bestanddele daar in hul Curriebeker-brousel moet wees om vanjaar die Goue Beker omhoog te kan hou.

Tem die groot rooi duine

2011-08-01 15:42

Diep in die Kalahari-duine, in die hoek tussen Namibië en die Kgalagadi-oorgrenspark, lê Polai, waar die leeus net anderkant die draad brul.

Leeus klop Griekwas

2011-07-23 17:32

Die MTN Leeus het ‘n sterk waarskuwing aan die res van die veld uitgestuur toe hulle die Griekwas met 49-11 in Kimberley geklop het.

Leeus ruik eerste bloed in Curriebeker

2011-07-15 21:30

Die Goue Leeus moes hard werk om die Pumas in Johannesburg te klop in die eerste Curriebeker-wedstryd van die seisoen.

Harnas se leeu-slagoffer bly steeds onopgeëis

2011-07-13 07:31

Die Duitser wie se verskeurde lyk in ’n leeukamp op die Harnas Wildlewe-stigting in Namibië gevind is, se familie is nog nie opgespoor nie.

Nóg 'n toeris deur roofdier in Namibië gevang

2011-06-01 14:23

’n Tweede Duitse toeris is binne twee maande deur ’n roofdier in Namibië onder vreemde omstandighede gevang, het die Republikein berig.

'Beseerde' koedoe toe wel leeukos

2011-05-31 08:54

Die koedoebul wat ’n trop leeus se jagpoging met ’n reuse-sprong gefnuik het, is later toe wel deur die vier leeus opgevreet.

Vier wit leeuwelpies in Belgrade-dieretuin gebore

2011-04-20 22:19

Die Belgrade-dieretuin is vier wit leeuwelpies ryker - die gewildste diere by dié dieretuin ná 'n wit leeuwyfie geboorte geskenk het.

Leeudrama duur voort

2011-01-11 08:02

’n Ondersoek word deur 'n internasionale dierewelsynorganisasie geëis ná nog ’n ontsnappingsdrama van leeus binne dae op 'n wildplaas.

Rory Kockott word óók ’n Leeu

2010-12-15 22:47

Die Haaie se skrumskakel, Rory Kockott, speel aanstaande jaar weer vir die Leeus nadat hy in 2006 sy buiging vir die Leeus teen die Haaie gemaak het.

Frans, Butch steeds in Leeus-visier

2010-12-10 11:36

Die Goue Leeus rugbyunie hoop steeds om twee Springbokke na Suid-Afrika terug te lok, ten spyte van hul Europese klubs se onsekerheid.

Leeu-uitspraak 'bitter nuus'

2010-12-01 05:27

‘n Appèlhof-uitspraak wat ten gunste is van die jag van leeus wat in aanhouding geteel is, is teleurstellend, het die NDBV gesê.

'Lionel Mapoe is eerste van baie'

2010-11-04 08:29

Die nuwe vennote van die Goue Leeus Rugbyunie se beursie is wa­wyd oop – die span se afrigter, John Mitchell, moet net praat.

Man sien hoe leeus Kapenaar verslind

2010-11-01 06:31

Ooggetuies het hulpeloos toegekyk hoe een van die bestuurders van die Addo-krokodil- en-leeuplaas deur drie volwasse leeus opgevreet word.

Kinkel in Lionel Mapoe-sage

2010-10-28 07:11

Terwyl die Cheetahs en die Haaie weer in die hooggeregshof oor Lionel Mapoe baklei, het die Leeus nou ook as ’n moontlike tuiste na vore getree.

Groot kans vir 2 broers

2010-10-19 09:00

Die Griekwas-kragman Jacobie Adriaanse sluit hom eersdaags by die Leeus aan, maar die Poubloues het darem sy jonger broer, Lourens, opgeraap.

Mitchell 'het nog nooit so gehuil nie'

2010-10-12 11:21

Die Leeus-afrigter John Mitchell sê hy het "nog nooit so baie gehuil" soos die aand wat hy in sy huis in Hyde Park aangeval is nie.

Leeus het nog nie gaan lê

2010-10-08 08:06

Die Leeus glo daar is nog baie op die spel wanneer hulle in hul laaste Curriebeker-ligawedstryd vanjaar teen die Pumas Coca-Colapark speel.

Cheetahs wen riller-stryd teen Leeus

2010-10-02 18:59

Die Vrystaat-Cheetahs het in 'n taai Curriebeker-kragmeting op Vodacompark in Bloemfontein teen die Goue Leeus geseëvier.

Net die begin, maan Gericke oor Leeus

2010-09-30 09:02

’n Totale kultuurverandering. Dít is wat die sportsielkundige Henning Gericke by die Leeus-rugbyspan in die Curriebeker-reeks sien gebeur.

Vleuel-krisis in Vrystaat voor stryd teen Leeus

2010-09-28 08:04

Vrystaat sal nie net vir die res van die Curriebeker-reeks sonder Jongi Nokwe moet klaarkom nie, maar moet langtermyn-planne maak om hom te vervang.

Earl en sy broer dros by sewes

2010-09-27 09:38

Earl Rose en sy jonger broer, Jody, het by die Platinum- internasionale sewestoernooi van die Leeus se span gedros.

Dit is nou buig of bars vir Leeus

2010-09-25 11:18

Die Leeus se afrigter, John Mitchell, móét ’n wedstryd om die Hawerabeker wen as sy span nog in die Curriebeker-wedloop wil bly.

Nog 2 seges en dan...

2010-09-22 09:06

Sukses in hul volgende twee wedstryde sal verseker dat die Haaie nie meer ingehaal kan word in die stryd om eerste op die Curriebeker-puntelys te eindig nie.

Bulle wen derby-stryd teen Leeus naelskraap

2010-09-18 19:02

Die Blou Bulle het 'n naelskraap Curriebeker-sege op Loftus Versfeld in Pretoria teen die Leeus behaal.

Jantjies se boetie wys Bulle hóé

2010-09-15 09:50

Die o.19-losskakel Tony Jantjies, jonger broer van die Leeus se losskakel, Elton, is in die Blou Bulle se verdedigingsoefenessie ingespan.

Potgieter praat oor dáái skop

2010-09-14 09:43

Ná talle seisoene in die Curriebeker-reeks het Jacques-Louis Potgieter reeds al die emosies beleef wat met dié reeks gepaardgaan.

Leeus trek laer om hul prins

2010-09-10 09:51

Ná Elton Jantjies se skittervertoning van 31 punte in die oorwinning oor die WP is sy naam nie meer net op plaaslike rugbylippe nie.

Mitchell bly by Leeus

2010-09-02 13:18

Die Goue Leeus rugbyunie het aangekondig dat John Mitchell van sy kontrak met Western Force vrygestel is om die Leeus af te rig.

Leeus verander vir stryd teen Luiperds

2010-08-25 06:00

Die Leeus se breier, John Mitchell, moes noodgedwonge veranderings maak aan die span wat hul laaste twee Curriebeker-wedstryde gewen het.

Leeus moet waak, anders is hul in trurat

2010-08-20 09:13

Die Leeus gaan in Witbank aantree met die hoop om sy derde katgeveg in die Curriebeker-reeks te wen wanneer hy teen die Pumas te staan kom.

Haaie kook teen Leeus

2010-08-07 18:54

Die Haaie het vyf drieë gedruk om in hul Curriebeker-kragmeting teen die Leeus op die Absa-stadion in Durban te seëvier.

Haaie se Lambie vir gunsteling-posisie oorweeg

2010-08-04 09:50

Patrick Lambie teen Elton Jantjies. Dít is die lippelek-stryd wat in Durban op losskakel tussen die Haaie en die Leeus kan afspeel.

Bulle te sterk vir Leeus

2010-07-31 18:57

Die Blou Bulle is weer terug op die wenpad nadat hulle die Leeus in die Curriebeker-kragmeting op Coca-Colapark in Johannesburg geklop het.

Jano reg vir Bul-stryd

2010-07-27 07:35

Jano Vermaak is ongetwyfeld die groot gevaarman in die Leeus se agterlyn en hulle wil nie die “Jukskeirivier”-derby sonder hom aanpak nie.

Groot slag vir Leeus voor hul GW pak

2010-07-21 10:00

Die Leeus is reeds sonder Cobus Grobbelaar vir die Curriebeker-rugbyreeks, maar nou is hulle straks ook Wikus van Heerden vir die res van hul veldtog kwyt.

WP slag Leeus op Nuweland

2010-07-17 16:43

Die Westelike Provinsie het die Goue Leeus oortuigend in hul Curriebeker-kragmeting op Nuweland in Kaapstad geklop.

Cravenweek: Leeus maak Bulle sat

2010-07-01 14:04

Die Blou Bulle het die tweede keer in vandeesweek se Cravenweek-rugbytoernooi op hul baadjie gekry, dié keer teen die Leeus.

Leeus Bok kwyt, een ryker

2010-06-08 08:00

Die Leeus se Springbok-stut Heinke van der Merwe het ’n kontrak onderteken om vir die Ierse rugbyklub, Leinster, te speel.

Perdfris Elsa mal oor haar nuwe blyplek

2010-04-12 09:14

Elsa die leeu wat verlede maand ’n groot operasie moes ondergaan ná ’n ernstige nekbesering, het ’n nuwe huis.

Wikus deel van 'groter prentjie'

2010-01-19 08:32

Die terugkeer van Wikus van Heerden na die Leeus is deel van 'n plan om die beste rugby-franchise ter wêreld te word, sê dié klub se uitvoerende hoof.

Loffie hou goeie moed

2009-11-19 10:26

Eugene Eloff, die Bolandse direkteur van rugby het ’n langtermyn-plan en wil daarmee dié unie oor twee of drie jaar weer.

Besluit oor Kings wek kommer

2009-11-14 03:46

Die besluit om Melbourne as die 15de span in die vergrote Super-reeks in te lyf, vind groot weerklank by die Lions en Cheetahs.

 

Leeuwyfie ontsnap uit Botswana oor SA grens

2012-05-18 11:30

'n Leeuwyfie het van 'n plaas in Botswana ontsnap en die grens na Suid-Afrika oorgesteek, het die Noordwes-polisie gesê.

Leeu ontsnap in KZN

2012-04-10 15:06

Inwoners naby Ulundi moet op hul hoede wees vir ‘n leeu wat tussen die Intibane-lodge en die Ophathe-wildtuin in die gebied gesien is.

Leeu byt man op plaas in VS dood

2012-02-14 08:02

Personeellede van die Johannesburg-dieretuin is in rou gedompel nadat een van hul kollegas deur ’n leeuwyfie by die leeuplaas doodgebyt is.

Leeu byt man dood op plaas

2011-12-06 18:58

‘n Leeu het ‘n kontrakwerker van KwaZulu-Natal op ‘n Vrystaatse plaas doodgebyt, het die polisie in die provinsie gesê.

Welpie verruil woonsteldak vir wolke

2011-11-10 09:07

'n Twee maande oue leeuwelpie met die naam Little Leo van Libanon het sowat 7 800 km gevlieg om ’n nuwe blyplek in Suid-Afrika te kry.

D-dag vir Doppies-hulle in stampvol stadion

2011-10-27 07:00

Die senter Gideon la Grange is reeds sedert 2003 deur dik en dun as ’t ware die hartklop van die Goue Leeus se agterlyn.

Reuse-toets wag in Kaap

2011-08-16 07:02

Die Goue Leeus staan voor hul grootste toets tot dusver in vanjaar se Curriebeker-rugbyreeks met die Westelike Provinsie wat hulle inwag.

'n Maand saam met leeus vir geld

2011-08-03 23:00

‘n Dieretuinopsigter in die Oekraïne is van plan om vyf weke in 'n leeukamp deur te bring om fondse vir die dieretuin in te samel.

Leeus se brul te sterk vir Luiperds

2011-07-30 19:07

Die MTN Goue Leeus het die Platinum Luiperds 53-36 in hul Curriebeker-stryd op Coca-Cola Park in Johannesburg geklop.

Studie: Leeus is met die maan gepla

2011-07-21 09:47

Navorsers het bevind leeus is meer geneig om mense ná ‘n volmaan, wanneer die nag pikdonker is, aan te val – en dikwels sal hulle jou eet ook.

Worshond neem leeuwelpie in sy sorg

2011-07-15 08:00

Ontmoet Nanny McD, oftewel Dodger die worshondreun, wat deesdae “ma” speel vir ’n leeuwelpie by ’n dieresorgsentrum buite Potch.

Leeus is glo bankrot

2011-07-01 07:14

Die GLRU is reddeloos bankrot luidens ’n dokument wat die GumaTAC-groep, aan Kevin de Klerk, president van die GLRU, gestuur het.

Video: Leeuwyfie 'help' video afneem

2011-05-31 21:05

‘n Video van ‘n leeuwyfie wat ‘n kamera "steel" het onlangs baie gewildheid op YouTube, Facebook en Twitter verwerf, kyk hier daarna.

Frans keer terug as Springbok, nie as Leeu

2011-05-27 07:07

Die Springbok-heelagter Frans Steyn keer eersdaags terug na Suid-Afrika, maar nie om vir die Lions Super Rugby te speel nie.

Bevryde leeus land in Amerika

2011-02-16 23:00

Tot 25 leeus wat bevry is uit Boliviaanse sirkusse word per vliegtuig na Amerika vervoer om hul nuwe lewens in ‘n wildreservaat te begin.

Butch James keer terug na SA

2010-12-23 22:30

Bath se Suid-Afrikaanse losskakel, Butch James, het aangedui dat hy na sy geboorteland sal terugkeer ná vier seisoene by die Engelse klub.

Beast dalk ook na Leeus

2010-12-14 22:45

Tendai (Beast) Mtawarira kan aanstaande jaar saam met die Leeus brul, eerder as om saam met sy huidige span die Haaie te swem.

Muir staan opsy vir Mitchell-hulle

2010-12-10 08:00

Die Goue Leeus Rugbyunie se direkteur van afrigting, Dick Muir, gaan opsy staan sodat John Mitchell die Lions en die Leeus voortaan kan afrig.

Carlos Spencer se speeldae verby

2010-11-25 08:43

Carlos Spencer se speeldae op die rugbyveld is verby, maar dié oud-All Black gaan volstoom voort met sy taak as die Lions se agterspeler-afrigter.

Lionel Mapoe skuif glo na Leeus

2010-11-02 13:23

Volgens 'n berig op OFM-radio se webtuiste het die Springbok-sewesspeler, Lionel Mapoe, hom by die span van die Leeus aangesluit.

Oos-kaapse man deur leeus gedood

2010-10-31 14:40

'n Dertigjarige man, wat by 'n krokodil- en leeuplaas in Addo, naby Uitenhage, gewerk het, is vanoggend deur leeus gedood.

Twee Haaie skuif oor na Leeus

2010-10-26 11:39

Twee opwindende jong spelers van die Haaie, Pat Cilliers en Michael Rhodes, is van hul kontrakte vrygestel om aanstaande jaar vir die Leeus te speel.

Bandise Maku skuif na Leeus

2010-10-14 08:29

Die Blou Bulle-haker Bandise Maku is die Leeus se eerste aanwins vir die 2011-seisoen en sal die Ligbloues ná die Curriebeker-reeks groet.

Pumas klap Leeus

2010-10-08 21:10

Die span van die Pumas het 'n welverdiende Curriebeker-oorwinning teen die Goue Leeus op Coca-Colapark in Johannesburg behaal.

Leeus kan dalk binne dekades verdwyn

2010-10-03 08:54

Afrika se leeus kan binne ’n paar dekades verdwyn as die bewaring van dié groot katte in die natuur nie drasties verbeter nie.

Mitchell wil hê Leeus moet bly aanval

2010-10-01 08:01

Die Leeus-afrigter, John Mitchell, het gesê sy span gaan nie van sy aanvallende benadering afwyk in die Curriebeker-stryd teen die Vrystaat-Cheetahs nie.

Vrystaat kies 4 senters teen Leeus

2010-09-29 07:15

Die Vrystaat sal in sy Curriebeker-kragmeting poog om met vier senters in sy agterlyn ’n begeesterde Leeus-rugbyspan hok te slaan.

‘Mitch sal plan beraam’

2010-09-27 15:04

John Plumtree meen Lions-afrigter John Mitchell sal 'n plan hê om die Cheetahs te wen voor die twee spanne mekaar pak.

Leeus vang die grote

2010-09-25 19:12

Die Leeus het die Haaie in die doodsnikke van 'n klipharde Curriebeker-stryd op Coca Cola-park in Johannesburg geklop.

Haaie onveranderd vir Leeu-stryd

2010-09-23 22:02

Die breier van die Haaie, John Plumtree, het 'n onveranderde span vir die Curriebeker-kragmeting teen die Leeus in Johannesburg aangekondig.

Jantjies 'te jonk vir Bokke'

2010-09-20 08:28

'Elton is nog baie jonk. Ek weet daar word geskryf hy moet vir die Springbokke gekies word, maar ek dink nie dit sal nou baie wys wees nie.'

Leeus se eie ‘Chabal’ uit wildernis gehaal

2010-09-16 08:44

Josh Strauss draf in ’n Curriebeker-derby op Loftus vir die Leeus uit, enkele weke nadat die afrigter, John Mitchell, hom uit die wildernis gepluk het.

Earl Rose dalk vort Skotland toe

2010-09-15 09:13

Earl Rose gaan dalk nie vir die Luiperds speel nie, maar sy Leeus-loopbaan is straks ook verby en hy behoort eersdaags sy rugby oorsee voort te sit.

Momentum behoort aan die Leeus

2010-09-11 17:05

Die span van die Leeus se sterte is in die lug na nóg 'n Curriebeker-oorwinning, die keer teen die Griekwas op Coca-Cola park in Johannesburg.

Leeus se brul is terug

2010-09-03 21:08

Die Goue Leeus het uithaler-rugby gespeel om die Westelike Provinsie in 'n Curriebeker-kragmeting op Coca Cola-park in Johannesburg te klop.

Leeus verander vir WP

2010-08-31 15:30

Die breier van die Leeus, John Mitchell, het twee veranderings gemaak vir die Curriebeker-kragmeting teen die WP in Johannesburg.

Leeus wen katgeveg teen Pumas

2010-08-20 21:06

Die Leeus se sterte is in die lug nadat hulle teen die Pumas in 'n taai Curriebeker-kragmeting op die Puma-stadion in Witbank geseëvier het.

Leeus klop Cheetahs

2010-08-14 17:45

Trane van blydskap het op Coca-Cola Park in Johannesburg gevloei nadat die Leeus die Cheetahs met 30-26 geklop het.

Mitchell hou Leeus onveranderd

2010-08-07 03:34

Die breier John Mitchell het die Leeus vir 'n goeie vertoning teen die Bulle beloon deur die span onveranderd te laat vir die stryd teen die Haaie.

Krisis dreig by Haaie

2010-08-03 07:34

Terwyl die Leeus blom oor hul nuwe losskakel-sensasie, Elton Jantjies, kan die Haaie ’n losskakel-krisis hê in hul volgende wedstryd in Durban.

Spencer op bank vir Leeus

2010-07-30 04:33

Die agterlyn-afrigter van die Leeus, Carlos Spencer, is op die plaasvervangersbank vir die Curriebeker-stryd teen die Blou Bulle gekies.

Griekwas klop Leeus in taai stryd

2010-07-24 17:00

Die span van die Griekwas moes hard baklei vir 'n sege oor die Leeus in hul Curriebeker-kragmeting op die GWK-park in Kimberley.

Nuweland-nul spook by Leeus

2010-07-20 09:48

Kleiner unie of nie, Griekwas sal in Kimberley die groot gunstelinge wees om die Leeus in dié rugbyspanne se Curriebeker-kragmeting plat te loop.

Veteraan-slot terug by Leeus

2010-07-07 13:05

Die veteraan-slot Trevor Hall gaan na Suid-Afrika terugkeer nadat hy 'n twee jaar kontrak met die Leeus gesluit het.

Leeus se leier onder mes

2010-07-01 07:18

As die Leeus in die Curriebeker-rugbyreeks weer van die grond af gaan opstaan, sal hulle dit sonder hul gereelde kaptein, Cobus Grobbelaar, moet doen.

Leeu byt vrou dood

2010-06-03 07:07

’n Suid-Afrikaanse vrou is by Chipangali Wildlife Orphanage, ’n rehabilitasiesentrum vir wilde diere in Zimbabwe, deur ’n leeu doodgebyt.

Bulle het Leeus uitoorlê

2010-01-30 22:44

Die Bulle se A-span het die Leeus se rooi-span 42-12 in ‘n opwarmingswedstryd voor die Super 14-reeks gewen.

Van Heerden keer terug na Leeus

2010-01-18 16:38

Oud-Springbok-flank Wikus van Heerden het 'n kontrak met die Leeus geteken, en sal teen Curriebeker-tyd weer vir sy ou span speel.

Leeus jaag Britte tot in hof

2009-11-18 09:19

Sowat agt Britte sleep ’n wildreservaat hof toe nadat hulle ’n noue ontkoming met die koning van die bosveld gehad het.

Nuutste navorsing oor Tsavo-leeus

2009-11-04 12:49

Een van die twee berugte Tsavo-leeus van Kenia het heelwat meer mensvleis in sy dieet gehad as die ander, is deur navorsers bevind.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.