ARTIKELS OOR leerlinge

Seun sak inmekaar op rugbyveld

2012-04-24 21:58

‘n Jong leerder van die Greytown Hoërskool is in ‘n kritieke toestand nadat hy tydens ‘n rugbywedstryd in Pietermaritzburg inmekaargesak het.

Leerling doodgesteek buite skool

2012-02-29 23:05

‘n Graad 11-leerling is doodgesteek buite die Vorentoe Hoërskool in Auckland Park, Johannesburg, het ‘n beampte gesê.

Leerling vas ná messtekery

2011-11-08 21:07

‘n Vyftienjarige seun is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy klasmaat in Lefiswane naby Hammanskraal in sy rug gesteek het.

Leerlinge beseer in Pmb-ongeluk

2011-05-12 21:05

Sewe skoolleerlinge, waarvan twee ernstig beseer is, is beseer toe ‘n taxi en ‘n motor in Pietermaritzburg teen mekaar gebots het.

Skoolgrond-verkragters nie in hegtenis

2010-11-06 14:53

Die drie seuns wat daarvan verdink word dat hulle ‘n skoolmeisie verkrag en dié daad verfilm het, is nog nie in hegtenis geneem nie.

Leerlinge kry la-a-a-ngnaweek danksy staking

2010-08-07 08:01

Duisende leerlinge oor die land heen maak gereed vir ’n ekstra lang langnaweek nadat al die vakbonde besluit het om Dinsdag te staak.

Gr. 11 steek matrikulant met skêr oor skooltas

2010-03-05 07:41

’n Matriekleerling is in ’n ernstige toestand ná ’n gr. 11-leerling hom met ’n skêr gesteek het ná hy glo dié se tas versteek het.

 

Opname: 80% van leerders drink gereeld

2012-04-22 17:05

Byna 80 persent van ‘n groep Gautengse hoërskoolleerders wat aan ‘n opname deelgeneem het, gebruik dikwels alkohol, het die BMR gesê.

Meisie (11) sterf ná geveg by skool

2012-02-26 22:03

‘n Elfjarige meisie het gesterf ná ‘n geveg by ‘n laerskool, maar die owerhede sê hulle beplan nie om iemand in hegtenis te neem nie.

Skoliere hou hoof as gyselaar, gooi klippe

2011-06-16 09:30

Leerlinge aan die Ramaine-hoërskool, Noordwes, kon sekere eksamens nie aflê nie weens onluste waartydens die hoof as gyselaar aangehou is.

Skoolseun geskors oor opmerking op Facebook

2011-02-02 20:00

‘n Amerikaanse tiener is uit sy skool geskors na 'n uitlating op die sosiale netwerk, maar bewaarders van die tug lag nie lank nie.

Leerlinge kan hersiening op selfoon doen

2010-09-15 10:00

Leerlinge wat voel dat die afgelope staatsdiensstaking hul ‘n agterstand gegee het, kan nou hul selfone gebruik om in te haal.

Affies-leerling in sop oor k-woord

2010-03-05 10:00

'n Ma het ’n klag van aanranding gelê ná 'n leerling by die Afrikaanse Hoër Seunskool haar seun die k-woord toegesnou het.

Onnie in hof ná hy glo kind met plank slaan

2010-03-04 13:32

'n Onderwyser moet voor die landdroshof verskyn ná hy glo 'n gr.9-leerder herhaaldelik met 'n plank op sy bors geslaan het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.