ARTIKELS OOR landbou

Staat koop grond onder markwaarde

18 minute gelede

Prysontledings wys dat die departement van landelike ontwikkeling onder markwaarde betaal vir grond wat herverdeel moet word.

Grondonteiening steeds oorweeg

2012-05-16 10:49

Grondonteiening sonder vergoeding bly steeds 'n moontlikheid, sê die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming.

Meer as 40% van grond in swart besit

2012-05-01 11:22

Meer as 40% van Suid-Afrika se oppervlakte is reeds in swart besit, het die voorsitter van Agri Oos-Kaap op ‘n grondsimposium gesê.

SA boere in Kongo wikkel

2012-04-03 08:31

Die Kongolese minister van landbou het groot geglimlag nadat hy gesien het wat ’n groepie Suid-Afrikaanse boere in ’n stuk ongerepte natuur vermag het.

Glas in vrugte se verpakkingsmateriaal

2012-03-15 14:00

’n Kennisgewing is uitgestuur oor die moontlike voorkoms van stukkies glas in verpakkingsmateriaal vir vrugte, sê Hortgro.

Mynbou eis bekende plaas

2012-02-17 13:16

Die laaste deel van 'n plaas van 'n oud-landbouminister is aan 'n steenkoolmaatskappy verkoop weens die skade wat mynbou daarop veroorsaak.

Grond: Verslag oor bedrog by Zuma

2012-02-08 11:08

Die verslag oor aantygings teen die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming is in pres. Jacob Zuma se hande.

'Gebrekkige navorsing gaan land inhaal'

2012-01-30 15:01

Die rektor van die Universiteit van die Noordwes se Potchefstroomkampus meen SA belê te min in landbounavorsing en -ontwikkeling.

'Sluit landbou by klimaatsooreenkoms in'

2011-12-06 12:04

Die wêreld se voorste landbou-organisasies het by COP17-onderhandelaars gepleit dat landbou by ’n klimaatsooreenkoms ingesluit moet word.

Boere se belange by COP17 op agenda

2011-11-28 12:10

Verskeie organisasies gaan by die Verenigde Nasies se konferensie oor klimaatsverandering vir die landbou en boere se belange veg.

SA sal self rys verbou

2011-10-31 11:11

Die beoogde verbouing van rys in Suid-Afrika het nuwe stukrag gekry met die toetrede van 'n sakeman om die projek ’n werklikheid te maak.

SA glo eers oor vier jaar vry van bek-en-klouseer

2011-09-29 08:05

Suid-Afrika kan eers oor vier jaar vry van bek-en-klouseer wees indien daar nie ingegryp word nie, het die Rooivleisbedryfsforum gesê.

Gevangenes in Zim moet eie kos produseer

2011-09-06 13:48

Gevangenes in Zimbabwiese tronke sal voortaan hulle eie kos produseer om wydverspreide wanvoeding in tronke te bekamp.

Groenskrif kan vertroue skep - Nkwinti

2011-08-25 09:49

'n Meer oortuigende en samehangende visie is in die Groenskrif oor grondhervorming vervat, wat vertroue kan skep, sê Gugile Nkwinti.

Minister laat boere ure lank wag

2011-08-15 09:05

Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming het twee en ’n half uur laat opgedaag vir ’n byeenkoms waar hy die hoofspreker was.

Die ANC lieg oor nasionalisering, sê TLU-SA

2011-08-04 23:00
76 menings

Cosatu se erkenning dat 'n ANC-taakspan 'n nasionaliseringsplan bestudeer het, bewys dat hulle blatant lieg, het die TLU-SA gesê.

Wes-Rand kry dalk ‘n landboukollege

2011-07-26 14:44

Die Gautengse departement van landbou en landelike ontwikkeling wil ‘n landboukollege aan die Wes-Rand vestig, het 'n parlementslid gesê.

Veediewe kos Vrystaat jaarliks R80m.

2011-07-01 13:16

Vrystaatse boere verloor jaarliks sowat R80 miljoen weens veediefstal, wat 19% van die land se verliese beloop, het Vrystaat Landbou gesê.

‘SA produseer genoeg voedsel’

2011-06-27 18:56

Die departement van landbou, bosbou en visserye het bekend gemaak dat Suid-Afrika ’n netto uitvoerder van primêre landbouprodukte is.

Swart tamatie gekweek

2011-06-21 11:35

Italiaanse universiteite het ‘n swart tamatie-variant gekweek en dit is baie gesond, tekenend van die teenwoordigheid van anti-oksidante.

'Vrystaat voorbereid op brandseisoen'

2011-06-06 18:57

Die Vrystaat het vroeg vanjaar reeds begin voorberei vir die jaar se brandseisoen ná brande verlede jaar groot verwoesting gesaai het.

'Maak landbou sexy om jeug te lok,' sê minister

2011-05-11 20:54

Tina Joemat-Pettersson het gesê die landboubedryf moet sexy gemaak word sodat meer geesdriftige jongmense na dié sektor gelok word.

Afrika bestee te min aan landbou – VN

2011-05-04 09:23

Die hoof van die VN se Landelike Ontwikkelings-afdeling het Afrikalande gekritiseer omdat hulle nie genoeg geld aan landbou bestee nie.

Boland-wyn bedreig

2011-05-01 10:55

Kenners voorspel al hoe meer wynplase, veral by Stellenbosch en die Paarl, gaan in die mark beland weens die geweldige styging in produksiekoste.

Tweede plaas vir SA boere in Kongo

2011-04-06 14:06

Die behoefte om boerderye na die Kongo uit te brei is só groot dat nóg grond vir SA boere daar geïdentifiseer word, aldus Agri Kongo.

Minister: Zimbabwe kan nie voedsel vervoer nie

2011-03-22 09:21

Zimbabwe het nie geld om kos na omgewings met ernstige voedseltekorte te vervoer nie, het Joseph Made, minister van landbou, gesê.

Landbou 'word wêreldwyd aangeval'

2011-03-09 15:21

Aanvalle van regerings, omgewingsgroepe en ander bedrywe teen die landbou is nie iets wat net in Suid-Afrika voorkom nie.

Nuwe program vir biosekuriteit

2011-02-24 11:03

’n Nuwe multimiljoenrand projek sal navors help om biologiese bedreigings vir gewasse en woude te verhoed en daarop op te reageer.

‘Voedselkrisis is aan’t kom’

2011-02-12 06:44

Tensy die rand weer versterk gaan kos baie duur word, het die uitvoerende hoof van die Meulenaarskamer en aangewese uitvoerende hoof van Graan SA gesê.

Oorsese beleggers wil plase in SA koop

2011-02-03 07:30

Beleggingsfondse van Amerika, Europa en selfs China val oor hul voete om in landbou in Suid-Afrika te belê en ’n goeie wins te maak.

Vloede: Boere ly reuse-verliese

2011-01-14 13:08

Altesaam 33 boere langs die Oranjerivier in die Grootdrink-distrik het fetilik hulle totale oeste verloor weens oorstromings.

SA boere soek groener weivelde

2010-12-30 14:57

‘n Aantal Suid-Afrikaanse boere oorweeg dit glo sterk om hul tasse te pak en om in Georgië te gaan boer, het die landbou-unie TLU gesê.

Probleemdiere: Voorstelle krap Forum om

2010-12-24 13:01

Die Probleemdierbestuursforum het kapsie gemaak teen die voorstelle wat vervat word in 'n dokument wat teen einde verlede jaar vir kommentaar voorgelê is.

Staat help dié boere wat nie mas opkom

2010-10-31 09:26

Sukkelende opkomende boere wat plase en landbouprojekte as deel van die grondherstelbeleid gekry het, gaan nou geldelik uitgehelp word.

Namibië, Gaboen soek SA boere

2010-09-21 09:40

Namibië en Gaboen het beide voorleggings gedoen om Suid-Afrikaanse kommersiële boere na hul landbousektors te lok.

‘Agri SA moet om verskoning vra’

2010-08-03 09:46

Die georganiseerde landbou in SA is rooi van woede oor 'n plaaswerkersberaad en het dit as blatante politiekery en rugstekery afgemaak.

Een boer ‘onderhou’ 118 mense

2010-07-09 16:48

Een Suid-Afrikaanse boer “onderhou” sowat 24 gesinne, of 118 mense, en dus is die landbousektor uiters waardevol, sê die TLU SA Noord.

FW: Ideologie versmoor produksie

2010-06-29 10:20

Haal ideologie uit landbousake, anders is Zimbabwe jou voorland, het oudpres. FW de Klerk aan sakeleiers by Fortune, Time en CNN se Global Forum gesê.

Zuma: Baie planne, min aksie

2010-05-10 16:40

Ná die eerste jaar van president Jacob Zuma se bewind het sake vir die landbousektor nie juis verander nie, sê Graan SA en Agri SA.

Minister daag nie op vir TLU SA-vergadering

2010-05-06 14:22

Die landbou-organisasie TLU SA is erg ongelukkig ná die minister van landbou, Tina Joemat-Pettersson, sonder kennisgewing voor 'n afspraak landuit is.

Agri SA het plan teen misdaad

2010-04-26 09:11

Agri SA gaan die bul by die horings pak om die veiligheid op plase te verbeter. ’n Plan hiervoor gaan volgende maand afgekondig word.

‘Boere ís nie betrokke genoeg’

2010-04-22 08:03

AgriSA het erken kommersiële boere se betrokkenheid by die polisie se landelike beveiligingsplan skiet ver te kort.

ANC-LP: 'Boere steel hul eie vee'

2010-04-21 06:46

Patrick Chauke, ANC-LP, meen na bewering dat boere plaaswerkers mishandel en onwettige immigrante “gevange hou”.

Regering kan plaasgrond gryp

2010-03-14 16:38

Die regering oorweeg glo die opsie om alle produktiewe landbougrond in Suid-Afrika in ’n nasionale bate te omskep.

90% van hervormde grond lê braak

2010-03-03 10:03

Sowat 90% van die 5,9 miljoen hektaar landbougrond wat die staat sedert 1994 vir grondhervorming aangekoop het, lê braak.

Regering sal landbou nie help met kragpryse

2010-02-26 07:05

Kommersiële boere kan nie op regeringshulp reken om die hoër kragpryse te oorleef nie, het die minister van energie gesê.

Hof ten gunste van Zim-boere

2010-02-25 14:35

Die hof het 'n bevinding van die SAOG-tribunaal teen die omstrede grondhervormingsprogram van Zimbabwe registreer en bekragtig.

Suiwelbedryf: 'Koop Suid-Afrikaans'

2010-02-19 16:59

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het aan verbruikers gevra om “Suid-Afrikaans te koop”, het Bertus de Jongh gesê.

Nuutjie vir saalperdbedryf

2010-02-08 21:05

‘n Saalperdteler het na bewering ‘n reuse-kompetisie met ongekende prysgeld in Suid-Afrika vir dié ras geloods.

Pap tamaties is iets van die verlede

2010-02-05 05:09

Indiese navorsers glo hulle was suksesvol in hul poging om tamaties se gene te manupileer om tot 'n maand langer vars te bly as voorheen.

 

Mosambiek soek nog SA boere

2012-05-18 10:31

Die Mosambiekse regering het Suid-Afrikaanse boere genader om ook moontlik in die Zambezia-provinsie te boer, sê AgriSAmos.

'Swak paaie benadeel ook landbou'

2012-05-01 15:39

Paaie in die Vrystaat veroorsaak steeds yslike probleme, met grootskaalse verval wat ook die landbou nadelig raak, sê Vrystaat Landbou.

Zim: Voedseltekort dreig ná swak oeste

2012-04-13 11:02

Zimbabwe, eens 'n netto uitvoerder van mielies, het vandag 'n mielietekort van sowat 'n miljoen ton wat deur invoere aangevul moet word.

Antraks-vrese in Namibië ná 2 sterf

2012-03-27 12:10

Twee mense is dood en twee steeds siek nadat hulle vermoedelik miltsiekte (antraks) op die plaas van 'n bekende boer in Namibië opgedoen het.

Boere vies vir minister van landbou

2012-02-21 08:02

As landbouleiers by Agri SA se beleidskongres oop kaarte speel, kan Tina Joemat-Pettersson ’n baie kritiese ontvangs te wagte wees.

Mulder vat Zuma aan oor grond

2012-02-16 08:10

Die probleem met grondhervorming is die “rampspoedige” manier waarop dit toegepas word, meen Pieter Mulder, leier van die VF+.

Boere kan tronk toe as ANC sin kry

2012-02-05 07:57

Boere wat arbeidswetgewing verontagsaam, kan binnekort strafregtelike vervolg word as die regerende party sy sin kry.

Verdagte grondtransaksies ondersoek

2011-12-19 13:02

Die Openbare Beskermer ondersoek verdagte grondtransaksies waardeur ’n sakeman en hooggeplaaste ANC-politici glo ’n groot klomp geld gemaak het.

SA boere vat pad na Kongo

2011-11-28 16:06

'n Groep Suid-Afrikaanse boere is met ‘n trek plaasimplemente na die Republiek van die Kongo onderweg om kommersieel daar te gaan boer.

Groente straks op maan gekweek

2011-11-25 23:00

Groenteproduksie op die maan klink na iets wat in wetenskapfiksieflieks hoort, maar dis glad nie meer so ’n vergesogte idee nie.

Senegal: Een dood tydens twis oor biobrandstof

2011-10-27 16:49

‘n Betwiste biobrandstofprojek in die noorde van Senegal het gelei tot gewelddadige skermutselings tussen inwoners, waartydens een dood is.

‘Los boerdery vir boere’

2011-09-19 13:10

Die regering moet kan nie boer nie en moet dit vir die kenners los, het Tina Joemat-Pettersson, die minister van landbou, gesê.

'Een boer voed 1 100 mense'

2011-08-31 12:52

Een kommersiële boer in SA voed tans sowat 1 100 mense in die land, het die adjunkminister van landbou, bosbou en visserye gesê.

Boere gee raad, vra ondersteuning op Twitter

2011-08-23 14:54

Boere in Brittanje wend hulle na sosiale media om hul besighede te bemark en winste op te stoot, het ‘n onlangse opname bevind.

ANC lieg toe openlik, sê TLU SA

2011-08-05 08:09

Die ANC het blatant gelieg oor sy versekering dat nasionalisering nie oorweeg word nie, het die landbou-organisasie TLU SA gesê.

Swart jeug wil glo nie boer nie

2011-07-31 09:00

Te min ondersteuning aan boere van regeringskant af is een van die redes dat talle eens produktiewe kommersiële plase nou bar lê.

Kenia gee groen lig vir genetiese modifikasie

2011-07-12 17:20

Kenia word binnekort die vierde Afrika-land word wat die aanplant van geneties aangepaste gewasse op groot skaal sal toelaat.

Eenheid van VL ‘ongrondwetlik’

2011-07-01 09:16

Vrystaat Landbou het onder striemende aanvalle van ANC-lede deurgeloop op ’n vergadering van die wetgewer se portefeuljekomitee oor landbou.

‘50% landbougrond in SA raak nutteloos’

2011-06-24 08:14

Tot 50% van die beste landbougrond in Suid-Afrika kan nutteloos gemaak word as die regering nie sy geïntegreerde hulpbronplan behoorlik hersien nie, meen een kenner.

Koeie produseer nou borsmelk

2011-06-08 22:00

Chinese wetenskaplikes het met genetiese manipulasie melkkoeie geteel wat menslike borsmelk voortbring, het Sky News berig.

Pukke kry dalk fakulteit vir landbou

2011-05-12 12:06

Luidens ’n mediaverklaring het die Noordwes-Universiteit gesê daar bestaan ’n behoefte in die provinsie aan uitnemende landboukundiges.

Kleinboere sleutel tot groen ekonomie

2011-05-10 22:41

Afrika se sukses in die groen ekonomie is gesetel in sy kleinboere, sê Jerry Steiner, uitvoerende ondervoorsitter van Monsanto in Amerika.

Afrika kan tot voedselsekerheid bydra

2011-05-03 15:31

Die landbouministers van ses Latyns-Amerikaanse lande meen Afrika kan ’n groot rol in die wêreld se voedselsekerheid speel.

Wynplase deur Helderberg-brand bedreig

2011-04-19 18:00

’n Verwoestende brand wat huise en ’n hotel in Somerset-Wes in puin gelê het, het ook spogwynplase naby Stellenbosch bedreig.

Verbied breking, vra Karoo-aksiegroep

2011-04-05 19:00

Die aksiegroep Treasure the Karoo het die regering amptelik versoek om ’n verbod te plaas op alle planne om skaliegas in Suid-Afrika te soek.

Vervoerverbod gedeeltelik opgehef

2011-03-11 22:00

Die verbod op die vervoer van diere met gesplete hoewe en verwante produkte is in die grootste deel van KwaZulu-Natal opgehef.

GM-oeste 'moet wetenskaplik benader word'

2011-03-03 23:00

Suid-Afrika kan nie bekostig om emosioneel te raak oor geneties gemodifiseerde (GM) oeste nie, het die adjunkminister van landbou gesê.

Boere sien rooi oor plan

2011-02-14 07:42

Vrystaat Landbou en boere is ontsteld oor die voorgestelde wysigings aan die wet oor verblyfregsekerheid van plaaswerkers en -bewoners.

Nuwe wette laat boere se hare rys

2011-02-03 10:00

Van die nuwe wette wat vanjaar op die landbou van toepassing is, laat die boere se hare rys en dreig om die plaaslewe handomkeer te verander.

Vloede: Oesverlies-hulp nodig

2011-01-20 18:00

Boere langs die Oranje- en Vaalrivier hou hul asems op vir ramphulp vir oes-verliese, want nie almal het versekering nie.

Bobbejane ontdek nuwe sitrus-kultivar

2011-01-12 14:13

‘n Trop bobbejane met 'n groot soettand besoek al jare lank een boom, en boere het nou uitgevind hoekom.

Sjokolade soos in toeka se dae

2010-12-27 17:01

Sjokolade smaak eersdaags dalk weer soos dit moet sedert wetenskaplikes die oorspronklike genetiese kode van die kakaoboom uitgewerk het.

Mosambiek bied 'nuwe geleentheid' vir SA boere

2010-11-25 14:10

Suid-Afrikaanse boere is welkom om 'n nuwe toekoms in Mosambiek na te jaag, het owerhede in dié land gesê.

Fondse stroom in vir landbou in Afrika

2010-09-22 20:14

Landbou in Afrika het ‘n hupstoot ontvang nadat lande van die $22 miljard wat deur die G8 lande vir landbou gegee is, begin ontvang het.

Boere, Eskom praat oor verskaffing

2010-08-07 00:33

Die landbousektor en die Eskom het ‘n komitee saamgestel om boere se bekommernisse oor dienslewering aan te spreek, het TLU-SA gesê.

Rypskade kan miljoene kos

2010-07-15 04:48

Rypskade aan aartappel-oeste in Limpopo, die grootste aartappelproduserende gebied, kan tot so hoog as 100 miljoen rand wees.

Agri SA gaan saam praat oor hervorming

2010-07-01 09:47

Agri SA, die grootste landbou-organisasie in die land, sê hy en sy lede gaan met alle erns aan die konsultasieproses oor grondhervorming deelneem.

ANC oorweeg aandeleskema om grond te deel

2010-05-11 09:13

Die ANC ondersoek ’n aandeleskema vir swart boere om die beginsel van gewillige verkoper/koper te vervang en teikens vir grondhervorming te bereik.

Ministers strafregtelik aangekla

2010-05-10 09:50

Drie nasionale ministers is deur die landbou-organisasie TLU SA aangekla vir oortredings ingevolge die Nasionale Waterwet.

Groente: Pryse 40% op in 2009

2010-04-26 12:23

Groentepryse in die algemeen het in 2009 gemiddeld met 40% toegeneem terwyl dit in 2008 met 3% gedaal het.

Hoe voel boere oor veiligheid?

2010-04-22 22:25

Verskeie landbouers deel hul mening met Landbou.com oor opmerkings dat boere vir hul eie veiligheid verantwoordelik is.

‘Vat hande teen plaasaanvalle’

2010-04-21 23:29

Boere, werkers en plaasbewoners het mekaar nodig as teenwig vir plaasaanvalle en -moorde, en hulle moet hande vat.

Kosverbruik: Wat eet SA?

2010-03-25 05:27

Kleintyd al het ons geleer dat mielies ‘n stapelvoedsel in Suid-Afrika is. Die vraag is nou of dit wat ons toe geleer het, steeds waar is.

Graanboere wil toi-toi

2010-03-05 05:31

Verskeie afgevaardigdes by Graan SA se jaarkongres by Bothaville het versoek dat dié organisasie ‘n protesaksie reël.

Plaasmoord is 'lae intensiteit oorlog'

2010-03-03 09:19

Plaasmoorde neem nou epidemiese afmetings aan, met boere wat hulself in ‘n lae intensiteit oorlog bevind, sê die VF+.

Alle landbouwette hersien

2010-02-25 16:25

Tina Joemat-Petterson sê die 14 landbouwette wat voor 1994 en alle landbouwette wat na 1994 gepromulgeer is, sal hersien word.

Nuwe plan om wit boere in SA te hou

2010-02-21 06:29

'n Nuwe model van grondhervorming is voorgestel en wit boere kan vir die voortgesette aanwending van hul kundigheid vergoed word.

SA boere na Angola genooi

2010-02-17 13:02

‘n Afvaardiging van die Angolese departement van landbou het Suid-Afrika besoek om boere te nooi om in dié land te belê.

Von Abo 'dankbaar' oor hof se besluit

2010-02-08 19:15

Crawford von Abo is dankbaar na die hof beslis het dat hy daarop geregtig is om skadevergoeding van die Suid-Afrikaanse regering te eis.

SA boere besoek toe nie die Kongo

2010-02-05 00:57

Die beplande besoek aan die Kongo deur ‘n groep Suid-Afrikaanse boere om grond te identifiseer waarop hulle wil boer, het nie plaasgevind nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.