ARTIKELS OOR kubermisdaad

Hof hoor hoe Posbank besteel is

2012-03-03 09:01

Die sindikaat wat kuberdiefstal in die Posbank gepleeg het, het hul eie kubertak geskep om meer as R30 miljoen in die eerste drie dae van vanjaar te onttrek.

Ouers ‘móét weet van gevare in die kuberruim’

2010-11-25 07:18

Leerders is baie bedrewe om inligtingstegnologie soos die internet te gebruik, maar min is toegerus om kuberboeliery te hanteer.

Groep werf kuberkrakers

2010-08-02 10:36

‘n Elite groep wat werk maak daarvan om internet-boewe te stop, het die sluier gelig op hul kuber-aktiwiteite en kuberkrakers begin werf.

Yahoo eposrekeninge gekraak

2010-04-01 10:54

Die Yahoo-eposrekeninge van talle joernaliste en aktiviste wie se werk met China te make het, is onlangs gekraak.

Man vas ná hy bekendes se Twitter-rekeninge teiken

2010-03-25 23:44

‘n Werklose Fransman is in hegtenis geneem nadat hy die Twitter-rekeninge van Barack Obama en Britney Spears geteiken het

Pasop vir Facebook-virus

2010-03-18 14:41

Kuberkrakers het die internet oorval met strooipos wat ‘n virus bevat en spesifiek gemik is op Facebook se 400 miljoen gebruikers.

Man vas na "bitter" e-pos

2009-08-21 11:08

Die internetpolisie het 'n man vasgetrek ná hy 'n bomdreigement met sy eks se naam per e-pos aan ‘n lughawe gestuur na sy hom afgesê het.

 

Amerika gaan kubersekuriteit opskerp

2011-05-12 20:37

Die administrasie van die Withuis is van plan om nuwe wetgewing, wat die land beter teen kuber-misdaad sal beskerm, in te stel.

Kuberkraker saboteer naamsverandering in SA

2010-10-13 11:30

’n Kuberkraker het ’n deel van die departement van kuns en kultuur se webwerf gesaboteer waarop inligting vir naamsveranderings verskyn.

Viëtnam: Ons is nie kuberkrakers

2010-04-06 11:01

Die regering van Viëtnam het beskuldigings dat die staat homself aan kubermisdaad skuldig maak as "ongegrond" afgemaak.

Kuberkraker kry 20 jaar tronkstraf

2010-03-26 12:51

Een van die wêreld se mees berugte kuberkrakers is met 20 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy skuld erken het op sy misdade.

MXit waarsku teen porno, kubermisdaad

2010-03-25 14:25

MXit het vuis gebal teen aanstootlike materiaal op die stelsel en sê niemand wat dié aanlyn-gemeenskap misbruik, sal geduld word nie.

Sosiale netwerke beste teiken vir kuberboewe

2009-12-08 10:26

’n Jaarlikse sekuriteitsverslag deur Cisco waarsku dat sosiale netwerk die primêre teiken vir kuberkrakers geword het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.