Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR kuberaanvalle

Kuberkrakers steel $45 miljoen van kitsbanke

2013-05-10 13:21

‘n Kubermisdaadsindikaat het meer as $45 miljoen (sowat R406 miljoen) van kitsbanke gesteel in een van die grootste diefstalgevalle ooit.

Top-kuberkraker aangekeer

2013-04-24 15:31

Die leier van die internasionale kuberkrakergroep LulzSec is in Australië in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Vrae oor Reuters-joernalis se afdanking

2013-04-23 12:42

Die nuusagentskap Reuters het sy adjunk-redakteur vir sosiale media in die pad gesteek, vermoedelik oor sy beweerde bande met kuberkrakers.

VSA maan China oor kuberaanvalle

2013-04-10 11:21

Herhaalde kuberaanvalle op rekenaarstelsels in die VSA vanuit China is besig om China se eie belange skade te berokken, het 'n amptenaar gesê.

Aktiviste teiken webtuistes van Noord-Korea

2013-04-05 15:03

Die berugte aanlyn-aktivistegroep Anonymous het minstens twee webtuistes van die Noord-Koreaanse regering aangeval.

Obama vaar uit teen China

2013-03-13 16:42

Barack Obama het in ‘n onderhoud gesê dat verskeie kuberaanvalle teen maatskappye, wat in China ontstaan, deur die staat geborg word.

Kuberkrakers teiken Australiese reserwebank

2013-03-11 08:10

Amptenare het bevestig dat kuberkrakers, vermoedelik uit China, toegang gekry het tot rekenaarnetwerke by die Australiese reserwebank.

Kuberkrakers teiken ook vir Jeep

2013-02-20 15:06

Kuberkrakers het die amptelike Twitter-blad van die motorvervaardiger Jeep aangeval, kort ná 'n aanval teen die kitskosgroep Burger King.

Iran voer nou oorlog in kuberruim

2012-10-25 08:54

Twee jaar ná die Stuxnet-virus gebruik is om Iran se kernprogram aan te val, wend dié land hom nou toenemend self tot kuberkonfrontasies.

Skok toe kinderprogram met porno vervang word

2011-10-18 11:31

'n Televisieprogram vir kinders, Sesame Street, is weer op YouTube te sien na kuberkrakers die heilsame inhoud met pornografie vervang het.

Merkbare styging in hoeveelheid kuberaanvalle

2011-09-30 09:10

Maatskappye loop deur onder 'n stygende hoeveelheid kuberaanvalle deur aanvallers wat toenemend gesofistikeerde metodes gebruik.

Kuberkrakers val WikiLeaks aan

2011-08-31 17:29

WikiLeaks.org, wat in die proses is om duisende Amerikaanse diplomatieke dokumente uit te reik, is in 'n kuberaanval geteiken.

Sony wen beledigende toekenning

2011-08-05 09:12

Sony het vanjaar by kuberkrakers se weergawe van die Oscars met die grootste, of liewer die mees beledigende, toekenning weggestap.

Kuberaanval gee PayPal gevoelige slag

2011-07-28 08:03

’n Boikot deur die aanlyn-terreurgroep Anonymous op die internetbetaaldiens PayPal het veroorsaak dat eBay se aandeelprys skerp gedaal het.

Kuberkraker-groep vir eers moeg vir amok

2011-06-27 11:29

Die kuberkrakergroep Lulz Security het aangekondig dat hulle na 'n vlaag groot kuberaanvalle uiteindelik hulle aktiwiteite gaan staak.

Sega gekraak, 1 milj. se besonderhede gesteel

2011-06-20 16:57

Die speletjiesvervaardiger Sega het gesê kuberkrakers het e-posadresse en geboortedatums wat op die Sega Pass-databasis gestoor is verkry.

Sony-gebruikers wéér slagoffers van kuberaanval

2011-06-03 14:31

LulzSecurity sê hy het SonyPictures.com gekraak en sowat ‘n miljoen gebruikers se persoonlike inligting in die hande gekry.

Noord-Korea werf 'troepe' vir kuberweermag

2011-06-01 16:55

Noord-Korea deursoek die land se universiteite vir rekenaarfoendi’s om oorsee te studeer en deel te raak van hul kuberweermag.

Kuberaanval teiken wapenreus

2011-05-31 12:34

Die Amerikanse wapenreus Lockheed Martin het gesê kuberkrakers het ‘n aanval op hulle gemik, maar hulle kon die gevaar afweer.

Sony wéér gekraak

2011-05-25 11:50

Sony het gesê kuberkrakers het nóg een van hul netwerke gekraak en 8 500 gebruikers van ‘n musiekwebtuiste se persoonlike inligting verkry.

Sony blameer Anonymous oor PlayStation-aanval

2011-05-05 15:59

Sony het gesê ‘n rekenaarleêr met die naam “Anonymous” is tydens die sekerheidsbreuk by die elektronikareus agtergelaat.

Nóg ‘n Sony-kuberkraak laat verdere 25 miljoen kwesbaar

2011-05-04 08:47

'n Aanval op die Sony Online Entertainment-netwerk maak nog 25 miljoen gebruikers se kredietkaartbesonderhede dalk aan diewe bekend.

Kuberkrakers dwing Playstation-netwerk tot stilstand

2011-04-28 08:57

‘n Kuberkraker het Playstation Network-gebruikers se persoonlike inligting in die hande gekry, het Sony in 'n verklaring erken.

Mark Zuckerberg se Facebook-blad aangeval

2011-01-26 20:55

Kuberkrakers het Facebook-stigter Mark Zuckerberg se Facebook-aanhangerblad bygekom en ‘n boodskap wat 1 800 “likes” ontvang het uitgestuur.

 

Wees versigtig vir kuberkrakers, waarsku Twitter

2013-05-01 08:37

Twitter het 'n waarskuwing aan verskeie nuusagentskappe uitgereik en hulle gevra om hulle Twitter-profiele te beveilig.

China weer gekap oor internetbeleid

2013-04-24 12:11

'n Amerikaanse sakegroep het China skerp gekritiseer vir die manier waarop owerhede in dié land sy burgers se internetgebruik beheer.

Kuberkrakers teiken Wordpress-stelsel

2013-04-15 14:00

Die inhoudbestuurstelsel Wordpress, die tegnologie agter miljoene webwerwe, word sedert verlede week deur kuberkrakers aangeval.

Kuberkrakers teiken webwerwe in Israel

2013-04-07 10:22

Kuberkrakers het verskeie webwerwe in Israel geteiken, maar die meeste van dié aanvalle is suksesvol afgeweer.

Kuberkrakers teiken BBC

2013-03-22 17:24

Drie van die BBC se Twitter-profiele is deur ‘n groep genaamd die Syrian Electronic Army gekraak, het die uitsaaikorporasie gesê.

Pentagon maak erns met kuberaanvalle

2013-03-13 11:26

Die VSA se departement van verdediging beplan om spesiale kuber-taakmagte op te lei wat sal help om kuberaanvalle op die land af te weer.

Kuberkrakers teiken staat

2013-03-04 11:25

Die Twitter-blad van die departement van staatsveiligheid is oor die naweek deur ‘n kuberkraker aangeval, het ‘n berig gelui.

Kuberkrakers teiken Burger King

2013-02-19 12:19

Die amptelike Twitter-blad van die Amerikaanse kitskosgroep Burger King is deur kuberkrakers geteiken.

Persoonlike inligting 'veilig' ná Adidas-kuberaanval

2011-11-07 10:07

Die sporttoerustingvervaardiger Adidas se webblad is van lyn af na dié maatskappy onder ‘n kuberaanval deurgeloop het.

Sony wéér gekraak, weer aanval af

2011-10-12 12:00

Kuberkrakers teiken weer Sony se netwerk, maar die maatskappy het gesê hulle is dié keer beter voorbereid om gebruikers te beskerm.

Iran verantwoordelik vir kuberaanval, sê kenners

2011-08-31 22:53

Deskundiges beweer dat die Iranse regering verantwoordelik was vir ‘n kuberaanval wat Google-rekeninge blootgestel het.

Facebook beloon mense wat foute rapporteer

2011-08-30 20:59

Facebook het reeds belonings van sowat R280 000 uitbetaal aan gebruikers wat sekerheidsgoggas op die sosiale netwerk aan hulle bekendmaak.

VN getref in grootste kuberaanval nóg

2011-08-03 13:04

Geheime dokumente wat aan die VN en verskeie regerings behoort, word vir die afgelope vyf jaar deur kuberkrakers gesteel.

Apple-gebruikers se persoonlike inligting gesteel

2011-07-05 14:29

Die kuberkraker-groep Anonymous het wagwoorde van die Apple-databasis verkry en gebruikers se persoonlike inligting gepubliseer.

Verdagte (19) vas oor kuberaanvalle op Sony, CIA

2011-06-22 09:16

‘n Tiener wat verdink word van bande met die kuberkraker-groep LulzSec is by sy ouerhuis in Wickford, Brittanje in hegtenis geneem.

Kuberkrakers val CIA aan

2011-06-17 11:19

Na verskeie onlangse kuberaanvalle op speletjiesvervaardigers het die kuberkraakgroep LulzSec die Amerikaanse intelligensiediens aangeval.

Gmail gekraak, China sê beskuldiging “onaanvaarbaar”

2011-06-02 14:30

Chinese kuberkrakers het honderde gebruikers se Gmail-rekeninge gekraak, insluitend senior Amerikaanse regeringsamptenare.

Brittanje kry kuberweermag

2011-05-31 18:44

Brittanje is hard aan die timmer aan kuberwapens wat ministers sal help om kuberaanvalle af te weer wanneer sekerheid bedreig word.

Tupac lewe, sê berig op bekende nuusblad

2011-05-30 09:57

Die PBS-netwerk sê kuberkrakers het 'n vervalste berig op hul webwerf gepubliseer en wagwoorde oor Twitter uitgeblaker.

PlayStation-netwerk kom weer aanlyn

2011-05-16 08:54

Sony moes sy hele PlayStation Network herbou ná kuberkrakers sowat 25 miljoen gebruikers se kredietkaartbesonderhede gesteel het.

Kuberkrakers kaap Osama-tweeter se profiel

2011-05-05 10:47

Kuberkrakers het beheer oor die Twitter-rekening van die niksvermoedende man wat die eerste nuus oor Osama bin Laden se dood getweet het.

Gebruikers glad nie Gaga oor Twitter-slenter

2011-04-29 11:16

‘n Nuwe Twitter-slenter wat gebruikers met beloftes van ‘n verbode Lady Gaga-musiekvideo lok het selfs vir Lady Gaga self gevang.

Franse departement van finansies in kuberaanval

2011-03-07 12:54

Die Franse minister van finansies is al sedert Desember ‘n slagoffer van ‘n kuber-aanval wat die tesourie en G20-dokumente teiken.

MWEB deur kuberkraker aangeval

2010-10-25 13:18

MWEB se rekeningbesonderhede is blykbaar aanlyn beskikbaar nadat ‘n kuberkraker toegang tot dié inligting gekry het.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Randburg - 11:26 AM
    Road name: Malibongwe Road Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching the N1 Highway Interchange
  • Tuesday Crown - 11:25 AM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Marshall Street and Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Business Intelligence BI

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

CRM Developer

Cape Town CBD
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.