ARTIKELS OOR krieket suid-afrika

Valke ondersoek KSA

2012-04-14 09:10

Die Valke se eenheid teen handelsmisdaad ondersoek moontlike kriminele aanklagte van bedrog en korrupsie teen Gerald Majola.

Skors Majola, sê minister

2012-03-17 08:01

Skors die land se beleërde krieketbaas vandag óf kry met die regering te doen, Fikile Mbalula, minister van sport, aan KSA gesê.

Majola gou uitgeskop

2012-03-11 06:51

Gerald Majola kan al Woensdag onder die valbyl beland wanneer Krieket Suid-Afrika se bestuurskomitee vergader om sy ontslag te bespreek.

KSA wens Hoskins geluk

2011-12-13 12:38

Krieket Suid-Afrika het Oregan Hoskins gelukgewens nadat hy tot onder-voorsitter van die Internasionale Rugbyraad verkies is.

Nyoka-spook loop

2011-10-16 07:05

Die vete wat Suid-Afrikaanse krieket die afgelope jaar lank op sy knieë gedwing het, is “begrawe” toe Mtutuzeli Nyoka se kop wéér gerol het.

Majola aangespreek

2011-08-21 07:06

Gerald Majola, uitvoerende hoof van KSA, is ernstig vermaan ná ’n onafhanklike forensiese ondersoek na die geldsake van dié beheerliggaam.

'Besluit kan Majola se doppie klink'

2011-07-22 07:02

Krieket Suid-Afrika se besluit om sy reisagentskap in die pad te steek, kan sy grootbaas se doppie finaal klink.

Barnes oorweeg nou ander moontlikhede

2011-05-05 21:35

As nóg ‘n kans om die hoofafrigter van die Proteas te word verbygaan, sal Vinnie Barnes na ander moontlikhede moet begin kyk.

Kallis, Steyn in Wisden-elftal

2011-04-13 23:00

Jacques Kallis en Dale Steyn is beide deur die 2011 Wisden-krieketalmanak vereer en in hul toets-elftal vir die jaar 2010 ingesluit.

Mbalula spoeg vuur oor krieket-konflik

2011-01-23 20:36

Fikile Mbalula het die topbestuur van Krieket Suid-Afrika (KSA) aangesê om nie hul twispunte in die nasionale span se pad te laat kom nie.

Krieket SA reeds op soek na nuwe borg

2010-11-19 19:30

Krieket Suid-Afrika het reeds begin soek vir ‘n nuwe borg, nadat Standard Bank aangekondig het dat hul borgskap nie hernu sal word nie.

Harris teken by Lions

2010-04-09 03:08

Die Proteas se draaibouler Paul Harris het by die Highveld Lions geteken en hoop om 'n kans te kry om in die wêreldbeker te speel.

Harris uit toets teen Engeland

2010-01-14 10:50

Paul Harris is uit die Proteas se span gelaat vir die vierde toets teen Engeland, wat gekies het om eerste te kolf.

SA pluk lat vir eie bas

2010-01-14 07:01

‘Ons het net onsself te blameer vir die situasie waarin ons nou is,” erken Suid-Afrika se voorste kolwer, Jacques Kallis.

Proteas wil waag – én wen

2010-01-12 08:09

Wie nie waag nie, wen nie, sal die Suid-Afrikaanse krieketspan se leuse op die Wanderers wees in die laaste toets teen Engeland.

Engeland reken af met SA

2009-12-30 11:09

Engeland het Suid-Afrika met 'n kolfbeurt en 98 lopies gewen op die vyfde en laaste dag van die tweede Castle Lager-toets.

Arthur sal Kersdag besluit oor Steyn

2009-12-24 16:42

Die finale besluit oor of of Dale Steyn in die tweede Castle Toets tussen Suid-Afrika en Engeland sal speel, sal op Kersdag gemaak word.

Pietersen en Trott hou SA op hul tone

2009-12-20 15:56

Jonathan Trott en Kevin Pietersen het Engeland se hoop om gelykop te speel aangehelp deur ‘n onoorwonne vennootskap van 142.

 

KSA se Majola geskors

2012-03-17 14:30

Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), is deur die beheerliggaam se raad van direkteure geskors.

NVG sal nie Majola ondersoek nie

2012-03-16 16:59

Die Nasionale Vervolgingsgesag sal nie Gerald Majola, uitvoerende hoof van KSA, ondersoek nie, het 'n woordvoerder gesê.

King weerspreek Majola se verweer

2012-01-28 08:30

Oudregter Mervyn King het in Mei 2009 ’n aanbieding oor goeie korporatiewe bestuur gedoen aan Krieket Suid-Afrika se raad en Gerald Majola.

Majola verdien R5,3 milj.

2011-12-02 07:01

Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), het in die vorige KSA-boekjaar meer as R5,3 miljoen verdien.

Bedrieër vul dalk top-krieketpos

2011-10-12 19:59

Een van die land se provinsiale krieketliggame sal bes moontlik deur ‘n veroordeelde bedrieër, Rajan Moodaley, gelei word.

KSA aanvaar 'onreëlmatige gedrag'

2011-07-30 16:00

'n Verslag van die ouditeursfirma KPMG het getoon dat daar geen geld uit die koffers van Krieket Suid-Afrika verdwyn het nie.

Kirsten: 'Dis ‘n groot eer'

2011-06-06 22:57

Gary Kirsten voel beide geëerd en verheug om die Proteas se nuwe afrigter te wees nadat sy aanstelling in Johannesburg bevestig is.

KSA ondersteun Ntini se planne

2011-05-03 13:04

Makhaya Ntini, voormalige snelbouler van die Proteas, se planne om 'n krieketakademie te open het steun gekry van Krieket Suid-Afrika.

KSA begin soek na afrigter

2011-04-06 21:56

Die soektog na ‘n nuwe afrigter vir die Suid-Afrikaanse krieketspan het amptelik begin, het Krieket Suid-Afrika (KSA) bevestig.

Majola mag sy bonus van R2 miljoen hou

2010-11-21 08:00

Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), se vroeëre “vredesgebaar” van bykans R2 miljoen sal aan hom terugbetaal word.

Smith lei kolfaanslag op hondmak-blad

2010-06-19 09:08

Die tweede kriekettoets tussen Suid-Afrika en die Wes-Indiese Eilande het in St. Kitts begin net waar die eerste toets opgehou het.

Geld kan nie Smith-geskenk meet

2010-01-15 10:34

Soos die bekende televisie-advertensie lui, sê Graeme Smith die geskenk wat op die Wanderers aan hom oorhandig is, is “priceless”.

Slim kan sy baas vang

2010-01-14 08:16

Suid-Afrika se waagstuk om te vra vir ’n baanblad waarop die boulers baas sal wees, kan moontlik lelik boemerang.

Strauss se aantygings 'snert' - Arthur

2010-01-12 09:51

Mickey Arthur het Andrew Strauss se aantyging dat hy kwaadwillig opgetree het in die “balpeutery”-voorval as snert afgemaak.

'Ons was nie goed genoeg nie'

2009-12-31 06:54

Grame Smith, SA kaptein, het gister erken sy span het eenvoudig nie goed genoeg gespeel in die toets teen Engeland nie.

Pietersen en Trott stap

2009-12-28 12:52

Kevin Pietersen en Jonathan Trott is voor middagete teruggestuur pawiljoen toe op dag drie van die tweede toets tussen SA en Engeland.

Spannende toets eindig gelykop

2009-12-20 19:11

Suid-Afrika was baie naby om die eerste Castle Lager toets teen Engeland te wen, maar moes tevrede wees met 'n gelykop spel.

Proteas pleit onskuld oor voorval

2009-12-19 07:36

Dit het ’n omstrede beslissing geverg om die vonk in die eerste kriekettoets teen Suid-Afrika op SuperSportpark te verskaf.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.