ARTIKELS OOR krieket sa

Vertroueling van Majola bedank uit Krieket SA

2012-03-31 09:46

Nóg een van die bondgenote van die land se beleërde krieketbaas, Gerald Majola, het besluit om die hasepad te kies.

Majola dalk met betaling geskors

2012-03-09 14:06

Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika, kan met betaling geskors word om hom kans te gee om voor te berei vir 'n tugverhoor.

Nyoka 'n 'slang' – Majola

2011-12-11 23:01

Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket SA, het in die openbaar uitgevaar teen die voormalige krieketbaas Mtutuzeli Nyoka.

Nyoka ‘het nie geweet’ van toelae van R1 m

2011-11-26 09:27

Die oudpresident van Krieket SA het ’n verhogingskontrak met 'n jaarlikse vervoertoelae van R1miljoen onderteken sonder om dit te lees.

KSA gee Nyoka wéér die trekpas

2011-10-15 12:55

Mtutuzeli Nyoka, president van Krieket SA (KSA), is in 'n spesiale vergadering van dié sportliggaam die tweede keer vanjaar afgedank.

SA, Indië speel ‘eindstryd’

2011-03-12 09:37

Die Suid-Afrikaanse krieketspan se wêreldbeker-kragmeting met Indië word reeds 'n eindstryd in die kleine genoem.

Botha baat by debakel

2010-01-19 08:16

Die Proteas-krieketkeurders se kleitrappery met Imran Tahir het Johan Botha die kans gebied om sy toetsloopbaan te hervat.

Suid-Afrika uit op 343 lopies

2009-12-27 14:32

Suid-Afrika het Sondag op die tweede dag van die tweede Castle Lager Toets teen Engeland met 343 lopies afgesluit.

Kaartjiegelde terugbetaal na reën

2009-12-08 15:26

Diegene wat kaartjies gekoop het vir die wedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland wat uitgereën het, kan hul geld terugkry.

Gibbs, Ntini uit eendag-span

2009-10-23 16:03

Herschelle Gibbs en Makhaya Ntini is uit die Proteas se span vir die opkomende toer na Zimbabwe en Engeland weggelaat.

Gibbs wil aanbly in Engeland

2009-08-28 14:48

Die stoutseun van SA krieket, Herschelle Gibbs, wil sy kontrak met die Engelse graafskap Glamorgan se krieketspan hernu.

Tsotsobe in, Morkel uit

2009-08-20 14:00

Krieket SA is opgewonde oor die terugkeer van Lonwabo Tsotsobe na die Proteas vir aanstaande maand se Kampioenetrofee.

Krieket weer by Wanderers

2009-08-12 11:49

Nadat die dispuut tussen KSA en die GKR opgelos is, sal die Wanderers-krieketstadion weer vanjaar krieketwedstryde huisves.

Transformasie nodig in GKR

2009-07-31 11:50

Dr. Mtutuzeli Nyoka het gevra vir transformasie en ‘n filosofieverandering in die Gautengse Krieketraad.

 

Nuwe hoof vir KSA reeds gekies

2012-03-17 16:25

Willie Basson is as die waarnemende president van Krieket SA verkies tot dié organisasie se algemene vergadering in September plaasvind.

Majola moet blaam dra, sê Nicholson-kommissie

2012-03-09 12:24

Die Nicholson-kommissie het Gerald Majola, uitvoerende hoof van Krieket Suid-Afrika (KSA), gekap oor die toekenning van ongemagtigde bonusse.

Majola was hande in onskuld oor bonus

2011-12-06 12:40

Gerald Majola, uitvoerende hoof van KSA, sê sy omstrede bonus ná die IPL-reeks is deur die operasionele hoof, Don McIntosh, aan hom toegeken.

Khan vervang Nyoka as president van KSA

2011-10-15 14:06

AK Khan sal die voormalige president van Krieket SA (KSA), Mtutuzeli Nyoka, tot Augustus 2012 in 'n waarnemende rol vervang.

Kirsten word dalk tóg SA-afrigter

2011-04-04 23:00

Gary Kirsten is op die oomblik die mees gesogte afrigter in wêreldkrieket en sal lank en hard dink voordat hy sy volgende skuif maak.

Tendulkar maak geskiedenis

2010-02-24 19:41

Sachin Tendulkar is die wêreld se eerste kolwer om ‘n tweehonderdtal in ‘n eendag internasionale wedstryd op te stel.

De Wet mis laaste toets

2010-01-11 17:15

SA snelbouler Friedel de Wet sal as gevolg van 'n ou rugbesering nié in die vierde en laaste toets teen Engeland speel nie.

SA en Engeland eindig gelykop

2009-12-12 19:00

Die twee-dag krieketwedstryd tussen ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan en Engeland het gelykop geëindig by Buffalo Park.

Majola: 'Geen toetse teen Indië'

2009-12-08 01:06

Gerald Majola, die hoof van KSA, het bevestig dat die SA-toer van Indië volgende jaar slegs ‘n beperkte boulbeurt toer gaan wees.

Twee kry straks SA kontrakte

2009-10-15 14:25

Charl Langeveldt en Roelof van der Merwe kan eersdaags Proteas word, wanneer krieketbase twee nuwe nasionale kontrakte uitloof.

Proteas briesend oor Morkel

2009-08-21 07:23

Briesende Protea-spelers eis glo die kop van die krieketkeurder Mike Procter nadat Morné Morkel uit die Kampioenetrofee-reeks gelaat is.

Groot skeidsregter sterf

2009-08-18 14:24

Wilf Diedricks, een van Suid-Afrika se mees ervare krieketskeidsregters, is in Durban dood na ‘n lang siekbed.

Wit krieketspan? Nooit, sê Smith

2009-08-04 20:06

Die Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Graeme Smith, sê hy sal nooit ‘n span op die veld draf wat net wit spelers in het nie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.