ARTIKELS OOR korrupsie

Polisievrou, gevangene betrap terwyl hul seks het

2012-05-23 12:06

‘n Polisievrou is in hegtenis geneem en van korrupsie beskuldig nadat sy seks met ‘n gevangene in 'n polisiestasie gehad het.

Misdaadintelligensie het joernaliste glo betaal

2012-05-17 17:01

Aantygings dat die misdaadintelligensie-eenheid joernaliste betaal het om ‘n berig te skryf wat ander beamptes diskrediteer, moet ondersoek word.

Regering 'dien misdaadsindikate' – Chikane

2012-05-10 12:00

SA se demokrasie is in ‘n krisis as gevolg van leiers wat die land bestuur om misdaad-sindikate se belange te dien, het Frank Chikane gesê.

Madonsela sê binnekort of Mdluli ondersoek sal word

2012-04-23 16:57

Die openbare beskermer, Thuli Madonsela, sal binnekort bekendmaak of haar kantoor bewerings van korrupsie teen Richard Mdluli sal ondersoek.

Korrupsie dring deur tot armes, sê OB

2012-04-18 10:30

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het tydens 'n lesing gesê korrupsie veroorsaak dat armes lewens sonder waardigheid lei.

Valke ondersoek KSA

2012-04-14 09:10

Die Valke se eenheid teen handelsmisdaad ondersoek moontlike kriminele aanklagte van bedrog en korrupsie teen Gerald Majola.

Valke-kaptein se korrupsiesaak uitgestel

2012-04-05 15:10

Die polisiekaptein Esmerelda Bailey het in die handelshof in Kaapstad verskyn op agt aanklagte, insluitend korrupsie.

Nuwe departement teiken korrupsie in Kaapstad

2012-04-04 15:00

Die stad Kaapstad het ‘n forensiese departement saamgestel wat bedrog en korrupsie sal teiken, het burgemeester Patricia de Lille gesê.

Miljarde jaarliks weens korrupsie verloor

2012-03-31 13:50

Ongeveer R30 miljard gaan elke jaar in Suid-Afrika verlore as gevolg van bedrog en korrupsie op regeringsvlak.

Vertroueling van Majola bedank uit Krieket SA

2012-03-31 09:46

Nóg een van die bondgenote van die land se beleërde krieketbaas, Gerald Majola, het besluit om die hasepad te kies.

40% sê politici is korrup

2012-03-28 10:01

Luidens die Afrobarometer-meningspeiling dink 40% van Suid-Afrikaners dat LP’s en raadslede korrup is, het The Star berig.

Korrupsieverslag vir eers stilgehou

2012-03-17 17:27

Die publiek sal nie tot 'n verslag oor die forensiese ondersoek na korrupsie en wanbestuur in die eThekwini-munisipaliteit toegang hê nie.

Owerhede stil oor aanklagte teen polisie-hoë

2012-03-03 15:55

Die adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie sal in die hof verskyn – maar daar is nog geen duidelikheid oor die aanklagte teen hom nie.

Kaapse sersant vas vir korrupsie

2012-02-29 14:00

‘n Polisiesersant is in die Moederstad in hegtenis geneem nadat hy na bewering omkoopgeld geëis het, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Nepal: Minister kry 18 jaar tronkstraf vir korrupsie

2012-02-21 18:54

Die hooggeregshof in Nepal het ‘n kabinetsminister tot 18 maande tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan korrupsie.

SA enigste land wat veg teen korrupsie, meen JZ

2012-02-17 08:02

Suid-Afrika is die enigste land ter wêreld wat ’n toegewyde program vir die uitroei van korrupsie het, meen pres. Jacob Zuma.

Verhoor geskrap weens swak ondersoek

2012-02-15 08:02

Die bedrogverhoor van drie Bloemfonteiners wat twee munisipale hoës op ’n rugbytoer na Twickenham getrakteer het, is van die hofrol geskrap.

ANC-wyksraadslid afgedank oor 'korrupsie'

2012-02-12 16:59

‘n ANC-wyksraadslid wat daaraan skuldig bevind is dat hy eiendom van die raad verkoop het, is uit sy posisie in Johannesburg geskors.

Polisiebeamptes vas vir korrupsie

2012-02-06 20:00

Twee polisiebeamptes in Johannesburg is in ‘n geheime operasie vir omkopery en korrupsie in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Roemeense oud-premier sit weens korrupsie

2012-01-30 21:52

Roemenië se hooggeregshof het Adrian Nastase, voormalige premier van die land, tot twee jaar tronkstraf gevonnis weens korrupsie.

Limpopo-premier: ANC moenie 'fokus verloor'

2012-01-29 14:27

Die premier van Limpopo het op ANC-lede in dié provinsie 'n beroep gedoen om hul fokus te behou ten spyte van dié gebied se vele probleme.

Nuwe korrupsie-waghond hou dop

2012-01-27 09:06

’n Korrupsie-waghond, Corruption Watch (CW), wat deur Cosatu gestig is en onafhanklik van die regering is, is bekend gestel.

Polisiebeampte in hegtenis vir korrupsie

2012-01-26 18:54

‘n Polisiebeampte is in hegtenis geneem nadat hy na bewering geld geëis het by ‘n misdaadslagoffer om ‘n dossier oop te maak.

Pos Limpopo se premier, sê DA

2012-01-23 09:00

Druk neem toe op die ANC om Cassel Mathale as premier van Limpopo te vervang weens dié provinsie se kontantvloei­krisis.

Media het die reg om vrae te stel, sê Merkel

2012-01-20 09:10

Die Duitse bondskanselier, dr. Angela Merkel, het die Duitse media se harde aanpak van die korrupsieklagte teen pres. Christian Wulff verdedig.

Hoë van Nala geskors ná verslag

2012-01-18 09:00

’n Forensiese ouditverslag wat grootskeepse korrupsie in die Nala-munisipaliteit uitwys, het gelei tot die skorsing van die munisipale bestuurder.

'Korrupsie is leefwyse' – Opname

2012-01-10 19:58

Die meerderheid van stedelike Suid-Afrikaners voel korrupsie het ‘n leefwyse geword, luidens ‘n opname wat bekend gemaak is.

Oud-lyfwag van Zuma kry borgtog

2012-01-06 09:32

’n Gewese lyfwag van pres. Jacob Zuma en amptenaar van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is tans uit op borgtog van R30 000.

Selebi 'te siek' om hospitaal te verlaat

2011-12-23 15:00

Jackie Selebi is te siek om uit die hospitaal ontslaan te word, het Tom Moyane, nasionale kommissaris van korrektiewe dienste, gesê.

Selebi het nie om parool aansoek gedoen

2011-12-23 11:44

Die departement van korrektiewe dienste en Jackie Selebi se prokureurs het gesê hy het nie om mediese parool aansoek gedoen nie.

Valke-beampte op borgtog vrygelaat

2011-12-21 20:30

'n Kaptein van die Valke wat van korrupsie beskuldig word, is in die Kaapstadse landdroshof borgtog van R10 000 toegestaan.

Selebi op dialise

2011-12-20 18:15
87 menings

Jackie Selebi ontvang dialisebehandeling en moet weens komplikasies wat deur sy diabetes veroorsaak is, 'n orgaanoorplanting ondergaan.

Amptenaar vas vir dronkbestuur, omkopery

2011-12-16 17:11

'n Amptenaar van die departement van onderwys in Noordwes is op aanklag van dronkbestuur in hegtenis geneem, sê die polisie.

Lede van vermeende renostersindikaat vasgetrek

2011-12-14 19:01

Twee mans is Middelburg in Mpumalanga in hegtenis geneem nadat R3 miljoen in gesteelde kontant in hul besit gevind is, het die polisie gesê.

Selebi ‘is baie siek’

2011-12-13 07:23

Die voormalige polisiekommissaris, Jackie Selebi, is in die Steve Biko-staatshospitaal in Pretoria vir verdere behandeling opgeneem.

Selebi in hospitaal vir toetse

2011-12-12 14:31

Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi is na Steve Biko-hospitaal in Pretoria geneem vir toetse, het 'n woordvoerder gesê.

Selebi 'te siek' vir tronkhospitaal

2011-12-11 13:00

Die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi "benodig spesialisbehandeling wat nie deur 'n tronkhospitaal verskaf kan word nie".

Henning-moordbeskuldigde in hof vir korrupsie

2011-12-09 14:35

Die geskorste polisiebeampte wat in verband met die moord op Chanelle Henning in hegtenis geneem is, het in die hof verskyn vir korrupsie.

Cosatu: Korrupsie is SA se grootste bedreiging

2011-12-08 17:41

Korrupsie is die elite se manier om van die armes te steel, het Cosatu se algemene sekretaris, Zwelinzima Vavi, in Johannesburg gesê.

Geen mediese parool vir Selebi

2011-12-08 09:03

Die departement van korrektiewe dienste sê dit is te gou om Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, vir mediese parool te oorweeg.

Selebi se siekte 'sal nie gebruik word'

2011-12-06 10:03

Jackie Selebi se prokureurs beplan nie 'n poging om die voormalige polisiehoof se gesondheid te gebruik om hom uit die tronk te kry nie.

Fifa se oud-baas bedank uit IOK

2011-12-05 12:09

Die oud-president van Fifa, Joao Havelange, het uit die IOK bedank slegs dae voordat hy deur 'n etiese komitee oor beweerde omkopery ondervra sou word.

Selebi se prokureurs, griffier vergader

2011-12-05 11:09

Jackie Selebi se prokureurs, Wynanda en Fanus Coetzee, het by die hof opgedaag en is in 'n vergadering met die griffier van die hooggeregshof.

Nóg 'n Brasiliaanse minister bedank

2011-12-05 09:03

Carlos Lupi, Brasilië se minister van arbeid, is die land se sewende minister wat vanjaar weens beweerde korrupsie bedank.

Direkteure vas ná geld verdwyn

2011-12-03 07:12

Twee mans met ’n beweerde aandeel daarin dat miljoene rande se aftreegeld van klerewerkers verlore geraak het, is deur die Valke in hegtenis geneem.

Ambulans by Selebi se huis

2011-12-02 12:08
79 menings

Oomblikke nadat hy die nuus van sy mislukte appèlaansoek gehoor het, het Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, in mekaar gesak.

Selebi se aansoek om appèl misluk

2011-12-02 09:57

Jackie Selebi, voormalige polisiehoof, se aansoek om appèl teen sy skuldigbevinding is in die appèlhof in Bloemfontein verwerp.

Verkeersbeampte, instrukteur in hegtenis

2011-11-30 17:39

‘n Verkeersbeampte en ‘n bestuursinstrukteur is in hegtenis geneem in Knysna nadat hulle glo bestuurlisensies aan individue verkoop het.

Korrupte makelaar en sy medepligtige in hof

2011-11-28 21:55

Die vonnisoplegging van ‘n man en vrou wat 10 mediese dokters uit duisende rande bedrieg het is tot middil Desember uitgestel.

Helfte van SA'ners gevra vir omkoopgeld

2011-11-25 15:24

Meer as 52% van Suid-Afrikaners is al gevra om omkoopgeld aan 'n verkeersbeampte te betaal om 'n boete vry te spring.

 

Valke vat korrupte polisieman vas

2012-05-20 15:20

'n Polisiebeampte is deur die Valke in hegtenis geneem nadat hy omkoopgeld van 'n verdagte geëis het, het die polisie gesê.

Korrupsie van R200 milj. in O-Kaap oopgevlek

2012-05-15 11:01

‘n Voorlopige verslag oor ‘n ondersoek in die Oos-Kaap se gesondheidsdepartement het korrupsie van R200 miljoen oopgevlek.

Een in vier Jhb-bestuurders het al omkoopgeld betaal

2012-04-23 19:01

Een in elke vier Johannesburgse bestuurders het omkoopgeld aan die verkeerspolisie in 2010 betaal, het Corruption Watch gesê.

Staat moenie apartheid blameer vir 'mislukkings'

2012-04-20 10:00

Thuli Madonsela sê dis nie logies om voort te gaan om apartheid die skuld te gee vir mense se swaarkry en swak dienslewering nie.

Polisiebeampte vas wat vuurwapen probeer verkoop

2012-04-17 19:49

‘n Polisiebeampte is in Nelspruit in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n vuurwapen probeer verkoop het wat ‘n belangrike bewysstuk was.

'ANC laat korrupsie toe'

2012-04-11 10:00

Pallo Jordan, voormalige minister van kuns en kultuur, sê daar is ‘n persepsie dat die ANC korrupsie oorsien, het die SABC berig.

Polisiekaptein in die hof vir korrupsie

2012-04-05 09:20

Esmerelda Bailey, ‘n geskorste polisiekaptein sal na verwagting in die Bellville-handelshof verskyn op aanklag van korrupsie.

'Ons sal bewys Cele is korrup'

2012-04-02 15:14

Betoë sal voorgelê word in 'n poging om te bewys dat die geskorste nasionale polisiekommissaris, Bheki Cele, korrup en oneerlik is.

Gebouhuur: Verklarings verskil

2012-03-31 10:01

'n Kerngetuie in die ondersoek na genl. Bheki Cele het herhaaldelik ontken dat sy met die eiendomsmagnaat Roux Shabangu vergader het.

Shabangu weier om te getuig in Cele-verhoor

2012-03-30 15:00

Die eiendomsmagnaat Roux Shabangu het geweier om te getuig voor die ondersoekraad wat aantygings van wangedrag teen Bheki Cele ondersoek.

'Baantjies vir boeties' saai chaos in Jhb

2012-03-22 12:02

Vyf van Johannesburg se grootste stadsdepartemente word verbind met bewerings oor finansiële onreëlmatighede en enorme verliese.

Staatsamptenare steel meer as R300 m. in een jaar

2012-03-03 23:05

Staatsamptenare het in net een finansiële jaar meer as R300 miljoen se openbare fondse in hulle eie sakke gesteek.

Fifa ondersoek 10-0 wedstryd

2012-03-01 15:15

Fifa het gesê dit sal 'n "roetine ondersoek" loods na Bahrain se 10-0 oorwinning oor Indonesië tydens 'n kwalifiseringswedstryd vir die Wêreldbeker.

Vyf regeringsamptenare vas vir bedrog

2012-02-27 12:00

Vyf hooggeplaaste regeringsamptenare is in hegtenis geneem ná ‘n ondersoek na miljoene rande se bedrog en korrupsie.

Selebi uit die hospitaal ontslaan; tronk toe

2012-02-18 11:00

Die voormalige polisiehoof Jackie Selebi is vandeesweek uit die hospitaal ontslaan en na die Pretoria-Sentraal-gevangenis oorgeplaas.

Hoë van paaie se kop waai

2012-02-15 09:03

Een van die Vrystaatse paaiedepartement se senior amptenare is in die regeringsondersoek na die padkrisis in die provinsie afgedank.

Polisiebeamptes in hof vir korrupsie

2012-02-13 19:55

Drie polisiebeamptes wat van korrupsie beskuldig word, het in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn, het die Nasionale Vervolgingsgesag gesê.

Sakelui vererger korrupte dade, sê Gordhan

2012-02-12 11:12

Pravin Gordhan, minister van finansies, het sakelui die afgelope week van onetiese gedrag beskuldig en gesê talle “ondermyn” die staat.

'Korrupsie, onbevoegdheid in Loteryraad'

2012-02-05 10:54

Daar is grootskaalse korrupsie en onbevoegdheid binne die Nasionale Loteryraad (NLR), wat jaarliks sowat R3 miljard se uitbetalings beheer.

Balju van die hof vas vir belastingontduiking

2012-01-30 16:04

‘n Balju van die hof is in Durban in hegtenis geneem nadat hy glo saam met ‘n sindikaat, wat pryse by veilings beïnvloed, gewerk het.

Korrupsie-waghond gaan eis vir slagoffers

2012-01-29 08:35

Die nuwe korrupsiewaghond Corruption Watch gaan klas-aksies onderneem en siviele eise instel teen korrupte staatsamptenare.

'Ons waardeer media te min' – Radebe

2012-01-27 08:06

Enige wet wat mediavryheid in gevaar stel, sal verkeerd wees,” het Jeff Radebe by die bekendstelling van Corruption Watch gesê.

'Korrupsie is die vyand' – Radebe

2012-01-26 17:43

Die stryd teen korrupsie moet net so belangrik wees soos wat die stryd teen apartheid was, het Jeff Radebe, minister van justisie, gesê.

Korrupsie kry 'n nuwe vyand

2012-01-22 09:11

Leiers in die sakewêreld, regskringe, kerk en akademie span saam in ’n nuwe organisasie om korrupsiebestryding slaankrag te gee.

Verslag deur OG kap regering

2012-01-18 09:00

In die Vrystaat het 42% van provinsiale departemente in die afgelope boekjaar tenders aan ander staatsamptenare of familielede toegeken.

Mosie van wantroue teen Pakistanse premier

2012-01-13 19:27

Die Pakistanse parlement het aangekondig dat hy 'n mosie van wantroue teen Yousuf Raza Gilani, die land se premier, gaan stel.

Klagte nadat Malema man se erf 'steel'

2012-01-08 08:42

Die polisie ondersoek nuwe klagtes van korrupsie, bedrog en diefstal teen Julius Malema in verband met die “verkoop” van ’n erf in 2007.

Nóg korrupsie-onthullings tref Fifa

2011-12-30 23:00

Die voormalige vise-president van Fifa, Jack Warner, het onthul dat die Wêreldbeker-televisieregte vir net een Amerikaanse dollar aan hom verkoop is.

Selebi jok nie oor siekte, sê prokureur

2011-12-23 13:45

Jackie Selebi se gesondheid lyk nie goed nie en hy benodig die mediese behandeling wat hy tans by die Steve Biko Akademiese Hospitaal ontvang.

Selebi se gesondheid 'verbeter'

2011-12-21 22:55

Die veroordeelde voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi se gesondheid verbeter, maar hy is steeds in die hospitaal.

Borgtog vir beweerde korrupte amptenare

2011-12-21 14:00

Drie senior amptenare wat beskuldig word van R12 miljoen se bedrog, het 'n aand in die tronk deurgebring, toe hulle nie hul borgtog kon betaal nie.

Verdagte grondtransaksies ondersoek

2011-12-19 13:02

Die Openbare Beskermer ondersoek verdagte grondtransaksies waardeur ’n sakeman en hooggeplaaste ANC-politici glo ’n groot klomp geld gemaak het.

Chirac skuldig aan korrupsie, bevind hof

2011-12-15 14:40

‘n Franse hof het Jacques Chirac, die vorige president van Frankryk, skuldig bevind op aanklagte van die verduistering van openbare fondse.

2 padvalke geskors oor vals rybewys

2011-12-14 10:30

Twee verkeersbeamptes wat onlangs aan bedrog skuldig bevind is omdat hulle betrokke was by die uitreiking van ’n vals rybewys, is geskors.

Valke-kaptein in hof vir korrupsie

2011-12-12 23:06

'n Polisiekaptein verbonde aan die Valke sal in aanhouding bly ná sy na bewering ongelisensieerde ammunisie verkoop het.

Selebi nog te siek vir oorplasing

2011-12-12 09:35

Die oudpolisiehoof Jackie Selebi sal na die Johannesburgse gevangenis, ook bekend as “Sun City”, oorgeplaas word sodra sy toestand stabiliseer.

Korrupsie in Afganistan kwel president

2011-12-11 11:30

Buitelanders dra by tot die probleem van korrupsie in Afganistan, het pres. Hamid Karzai in 'n toespraak oor korrupsie gesê.

1 273 korrupte staatsamptenare sedert 1994

2011-12-08 18:57

Amper 1 300 staatsamptenare het hulle tussen September 2004 en Junie 2011 aan korrupsie en wangedrag skuldig gemaak.

VSA: Korrupte politikus kry 14 jaar

2011-12-08 13:01

‘n Voormalige goewerneur van die Amerikaanse deelstaat Illinois is tot 14 jaar tronkstraf gevonnis op 18 aanklagte van korrupsie.

Selebi 'reageer goed op behandeling'

2011-12-07 10:07

Zacharia Modise, hoof-adjunkkommissaris van die departement van korrektiewe dienste, het bevestig dat Jackie Selebi goed reageer op behandeling.

Lasbrief uitgereik vir Selebi

2011-12-05 14:49

Die Suid-Gautengse hooggeregshof het 'n lasbrief vir die inhegtenisneming van die voormalige nasionale polisiehoof Jackie Selebi uitgereik.

Hof nie oortuig van Selebi se siekte

2011-12-05 12:01

Jackie Selebi se regspan kon nie daarin slaag om die griffier van die hooggeregshof te oortuig dat hy te siek is om tronk toe te gaan nie.

Selebi kry dalk orgaanoorplanting

2011-12-05 10:08

'n Moontlike orgaanoorplanting kan die voormalige nasionale polisiehoof, Jackie Selebi, vir eers uit die tronk hou.

D-dag vir Selebi

2011-12-05 07:00

Maandag is D-dag vir “’n baie, baie kritiek siek” Jackie Selebi, korrupsie-veroordeelde en gewese nasionale polisiehoof.

Selebi ‘sal moet sit’

2011-12-03 07:05

Jackie Selebi, korrupte gewese polisiebaas, is per ambulans na ’n hospitaal gehaas nadat sy appèl teen sy skuldigbevinding aan korrupsie verwerp is.

DA: Selebi moet die 'eerbare' ding doen

2011-12-02 11:17

Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, moet die eerbare ding doen en homself by die naaste polisiekantoor oorgee om sy vonnis te begin.

D-dag vir Selebi

2011-12-02 08:00

Jackie Selebi, die voormalige nasionale polisiehoof, sal vandag weet of hy 15 jaar tronk toe moet gaan weens korrupsie.

'Omgekoopte' polisiebeampte kry stywe boete

2011-11-28 22:54

‘n Voormalige polisiebeampte is ‘n boete van R10 000 tronkstraf van ses maande opgelê nadat hy van korrupsie skuldig bevind is.

Met Mac volg Valke protokol

2011-11-27 09:32

Mac Maharaj is in statuur op dieselfde vlak as wyle oudpres. PW Botha en daarom ondersoek die Valke sy klagte teen die Mail&Guardian.

Nigerië se teenkorrupsiehoof afgedank

2011-11-24 10:19

Die Nigeriese president, Goodluck Jonathan, het die hoof van die land se teenkorrupsie-agentskap voor die einde van haar termyn afgedank.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.