Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR kondome

Meeste kondome in W-Kaap uitgedeel

2013-03-28 12:31

Die teiken wat gestel is vir kondoomverspreiding in Suid-Afrika is met 60% gemis, het die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge gesê.

Groep sê ja vir kondome in skole

2012-10-11 08:30

‘n Groep het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, se onlangse versoek om kondome by skole te hê, verwelkom.

Kondome nou vereiste vir akteurs in porno-hoofstad

2012-03-06 10:06

Kondome is nou ‘n vereiste op pornografiese filmstelle in Los Angeles, en vervaardigers sal daarsonder nie 'n permit vir verfilming kry nie.

Vind gratis kondome met jou foon

2011-02-16 17:00

New York se gesondheidsdepartement het 'n program bekendgestel wat slimfoongebruikers help om gratis kondome op te spoor.

Kondome verstop dreine in Speledorp

2010-10-09 09:04

Duisende kondome wat by toilette afgespoel word, dreig om die dreineringstelsel in die Speledorp by die Statebondspele te verstop.

Wagte aangerand oor kondome

2010-04-18 13:08

Twee mans het Sondag 'n sekerheidswag aangerand en 'n ander een met 'n mes gesteek by 'n kliniek naby Mthatha toe hulle nie kondome kon kry nie.

SA kry miljoene kondome van Brittanje

2010-03-10 06:55

Die Britse regering gaan 42 miljoen kondome ter waarde van sowat R7,5 miljoen aan Suid-Afrika skenk, het Brittanje Dinsdag gesê.

 

Skole kyk na verspreiding van kondome

2013-01-31 12:01

KwaZulu-Natalse skole sal begin kyk hoe kondome aan leerlinge verskaf kan word en hoe gewillige toetse vir MIV/vigs gefasiliteer sal word.

Skole kan besluit oor verspreiding van kondome

2012-10-05 09:45

Die departement van onderwys het gesê elke skool kan in oorleg met ouers besluit of hy kondome by sy skole wil versprei.

Miljoene kondome vir Kenia bestel

2011-03-24 11:37

Kenia het ‘n reusetekort aan kondome as gevolg van ‘n groot aanvraag sowel as verskaffingsprobleme, het amptenare in dié land gesê.

Pous: Kondoomgebruik 'soms moreel'

2010-11-21 01:54

Pous Benedictus XVI het die deur oopgemaak om die voorheen taboe onderwerp van kondome as ‘n manier om HIV te bestry, te bespreek.

Waar toeriste is, móét ook kondome wees

2010-06-07 08:26

Alle gastehuise en hotelle in Bloemfontein móét vir die duur van die Wêreldbeker-sokkertoernooi gratis kondome aanhou en aan toeriste versprei.

Zuma se tuisdorp gaan kondoom-mekka word

2010-03-21 08:12

Msholozi, soos pres. Jacob Zuma in sy tuisdorp, Nkandla, bekend staan, het hom wêreldwyd kritiek op die lyf geloop omdat hy soms nie veilige seks beoefen nie.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.