ARTIKELS OOR kings of leon

Kings of Leon-sanger gaan pa word

2011-12-31 22:00

Caleb Followil, hoofsanger van die gewilde rockgroep Kings of Leon, en sy vrou, Lily Aldridge, verwag hul eersteling.

Kings of Leon het Jhb aan die brand

2011-10-30 09:27

‘n Skare van tienduisende mense het opgewonde begin skree toe die rockgroep Kings of Leon in die FNB Stadion in Johannesburg begin sing.

Nóg Kings of Leon-kaartjies beskikbaar

2011-09-15 15:58

Big Concerts het op Facebook aangekondig dat daar nóg staankaartjies vir Kings of Leon se vertoning in Johannesburg beskikbaar gestel is.

Kings of Leon-ster het glo drankprobleem

2011-08-03 11:47

Die Kings of Leon-ster Caleb Followill se groeplede het hom glo aangemoedig om by ‘n rehabilitasiesentrum aan te klop vir 'n drankprobleem.

Kings of Leon-ster se baba gebore

2011-05-10 09:36

Matthew Followill van die rockgroep, Kings of Leon, se vrou Johanna Bennett het op 22 April aan ‘n babaseun, Knox Cameron Patrick, geboorte geskenk.

Kings Of Leon eers Oktober in SA

2011-02-01 19:00

Kings of Leon het bevestig dat hulle die 26ste Oktober in Kaapstad en die 29ste Oktober in Johannesburg sal optree.

Kings of Leon kom SA toe

2010-11-30 17:30

Die Amerikaanse rockgroep Kings of Leon gaan in Suid-Afrika optree, het Big Concerts op Facebook en Twitter bekend gemaak.

Nuwe Kings of Leon album om die draai

2010-09-07 15:31

Aanhangers sal eersdaags ‘n voorsmakie van Kings of Leon se nuwe album kry deur ‘n vrystelling van ‘n video van hul nuwe enkelsnit.

 

Kings of Leon: 'n Aand van verwarring

2011-11-01 19:38

Daar is heelwat dinge om te onthou van verlede Woensdagaand, toe Kings of Leon in Kaapstad gespeel het, soos die traumatiese raakloop...

VIDEO: Kings of Leon 'opgewonde' oor SA

2011-10-26 11:06

Nuus24 het in Kaapstad met die ouens van Kings of Leon opgevang voor hul twee langverwagte konserte in Suid-Afrika.

Heuwels Fantasties deel verhoog met Kings of Leon

2011-09-13 13:24

Die Heuwels Fantasties, Shadowclub en The Black Hotels gaan aanhangers van Kings of Leon opwarm voor hul Suid-Afrikaanse konserte.

Kings of Leon kanselleer Amerikaanse toer

2011-08-02 09:08

Die rockgroep Kings of Leon is gedwing om hulle Amerikaanse toer te kanselleer omdat hul hoofsanger onder andere aan uitputting ly.

Kings of Leon-ster word pa

2011-03-01 13:30

Matthew Followill van die rockgroep Kings of Leon gaan vir die eerste keer pa word, en sy vrou is reeds vyf maande swanger.

Kings of Leon klaar met partytjie hou

2010-12-11 19:44

Kings of Leon, wat volgende jaar in Suid-Afrika te sien is, het erken dat hulle klaar is met ‘n lewe van meisies, dwelms en vuisgevegte.

Première van nuwe Kings of Leon single

2010-09-08 13:51

Stemband kyk na Kings of Leon se nuwe single en verlang na die dae toe bluesy meets hillbilly-agtige songs met ‘n grieperige keel gesing is.

Duiwe jaag Kings of Leon van verhoog af

2010-07-26 19:43

‘n Infestasie van duiwe het Kings of Leon Vrydagaand met voëlmis gebombardeer en ‘n vinnige einde aan die rockgroep se konsert gebring.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.