Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR kings

Bulls se Potgieter onttrek ná besering

2013-04-18 11:45

Die Bulls-flank Dewald Potgieter sal nie teen die Kings in Port Elizabeth uitdraf nie nadat hy sy knie tydens 'n spanoefening beseer het.

Kings se Kiwi-agterspeler onder mes

2013-03-30 14:59

Hadleigh Parkes sal 'n operasie ondergaan nadat hy sy arm op drie plekke gebreek het in die King se wedstryd teen die Hurricanes in Wellington.

Nuwe kinkel in Kings-sage

2013-03-19 10:26

Daar is 'n nuwe kinkel in die sage oor die aantal buitelandse spelers wat die Southern Kings in hul Super-rugbyspan mag hê.

Watson steeds op krukke

2013-03-13 07:01

Die Kings sal die verdedigende Super-kampioene die Chiefs sonder hul kaptein Luke Watson op die Nelson Mandelabaai-stadion in PE moet pak.

Sharks hou by wenspan

2013-03-06 15:08

Die breier van die Sharks, John Plumtree, het 'n onveranderde span vir die Super-rugbystryd teen die Kings in Port Elizabeth gekies.

Kommer oor Watson voor Sharks-stryd

2013-03-05 09:26

Onsekerheid heers oor Luke Watson se beskikbaarheid vir die Kings se Super-rugbykragmeting met die Sharks in Port Elizabeth.

Só lyk Kings teen Force

2013-02-19 15:36

Die 18-jarige vleuel Sergeal Petersen sal sy Super-rugbydebuut maak wanneer die Kings die Western Force in Port Elizabeth pak.

Kings wéér aan die verloorkant

2013-02-14 09:46

Die Kings het hul tweede agtereenvolgende nederlaag gely toe hulle in 'n opwarmwedstryd teen die Griekwas verloor het.

Luke Watson: 'Lions nie regverdig behandel'

2013-01-29 11:24

Die Kings se kaptein, Luke Watson, het gesê hy dink Saru se besluit om die Lions uit die Super-rugbyreeks te relegeer, onregverdig was.

Kings het berg om te klim

2012-10-25 12:25

Die OP Kings hoop om te bewys dat hulle saam met die groot kanonne kan speel wanneer hulle teen die Vrystaatse Cheetahs uitdraf.

Kings kry dalk nie vir Michael Claassens

2010-12-20 12:22

Die kans dat die OP Kings daarin gaan slaag om die voormalige Springbok-skrumskakel Michael Claassens Baai toe te lok, word al hoe kleiner.

 

Waylon Murray terug vir Kings

2013-04-03 15:07

Die Kings het verskeie veranderings gemaak vir die stryd in Canberra teen die Brumbies, wat tans boaan aan die Super-punteleer is.

Strauss lei Kings teen Hurricanes

2013-03-28 10:30

Die senter Andries Strauss sal die kapteinsarmband dra vir die Kings se Super-rugbykragmeting met die Hurricanes in Wellington.

Kings verskerp sekuriteit na vuiste swaai

2013-03-13 14:26

Die Kings het beloof om sekuriteit by die Nelson Mandelabaai-stadion op te skerp nadat ondersteuners mekaar met die vuiste bygedam het.

Sharks klop brawe Kings

2013-03-09 21:08

Die Sharks moes sweet om die jongste span in die Super-reeks die Southern Kings op die Nelson Mandelabaai-stadion in Port Elizabeth te klop.

Nuwe Kings-kaptein vir Sharks-stryd

2013-03-05 15:24

Die slot Darron Nell sal sy debuut vir die Kings maak wanneer hy die kapteinskap by Luke Watson vir die Super-stryd teen die Sharks oorneem.

Kings slaag eerste toets

2013-02-23 20:50
96 menings

Die Kings het skeptici verkeerd bewys en teen alle verwagting in hulle Superrugby-debuut teen die Force gewen.

Force noem toergroep vir SA

2013-02-18 08:38

Die Western Force se Super-rugbytoergroep na Suid-Afrika is bekendgemaak, met vier Wallabies wat opgeneem is om die span te versterk.

Beserings kwel Lions voor stryd teen Kings

2013-02-06 17:45

Die Lions het ‘n reuse terugslag beleef op die vooraand van hul oefenwedstryd teen die Kings op Ellispark in Johannesburg.

'Kings kan verras'

2013-01-24 08:37

Die Kings se verdedigingsafrigter, Omar Mouneimne, glo die span kan mededingend wees in die komende Super-rugbyreeks.

Cheetahs laat Kings les opsê

2012-10-19 21:07
91 menings

Die Kings het harde bene gekou teen die Cheetahs en kon op die ou end nie die mas teen die Vrystaters opkom nie.

Cheetahs slyp vir oulaas teen Kings vir Super15

2010-12-08 11:20

Die Cheetahs sal sy gebruiklike vriendskaplike wedstryd teen die Kings in die nuwe jaar as wylaaste slypkans vir die Super15 gebruik.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.