ARTIKELS OOR kindersterftes

Ma ondervra ná kinders in brand sterf

2012-01-16 17:00

Die ma van die twee kleuters wat gesterf het toe ‘n brand by ‘n woonstel in Durban uitgebreek het, sal vandeesweek ondervra word.

Seun se lyk spoel op strand uit

2012-01-08 13:51

‘n Kleuter se lyk het vroegoggend by die Strand naby Kaapstad uitgespoel, het die Stad Kaapstad se rampbestuur gesê.

Man vermoor sy meisie se kind

2012-01-06 20:14

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy meisie se dogtertjie in Madikwe doodgesteek het, het die polisie in Noordwes gesê.

Baba verdrink in swembad

2012-01-03 07:46

‘n Familie is verpletter nadat ‘n baba op Oujaarsdag in Welkom in die swembad by haar oumagrootjie se huis verdrink het.

Tienjarige deur vragmotor getref

2011-12-29 16:31

‘n Tienjarige seun is in 'n hospitaal in Butterworth dood nadat hy in Msombomvu deur 'n vragmotor getref is, het die polisie gesê.

Klein DJ se lewe met roerende diens gevier

2011-12-29 10:18

Dit was ’n diens om sy seun, wat vir hom en sy vrou, Marcelle, ’n geskenk van die Here was, se kort lewe op aarde te vier.

Taximan skuldig aan moord ná gru-ongeluk

2011-12-12 12:30

Die taxibestuurder Jacob Humphreys is in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind op 10 aanklagte van moord en vier van poging tot moord.

Treinramp-saak: Slotbetoë aangehoor

2011-12-09 15:30

Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal na verwagting slotbetoë aanhoor in die moordverhoor van die taxibestuurder Jacob Humphreys.

Jub Jub: 'Ek het niemand doodgemaak nie'

2011-12-05 16:52

Molemo "Jub Jub" Maarohanye het ontken dat dit sy motor was wat op 8 Maart verlede jaar in 'n 'n groep skoolkinders geploeg het.

Jub Jub getuig in verhoor

2011-12-05 12:20

Die hiphop-kunstenaar Molemo “Jub Jub” Maarohanye sal na verwagting die getuiebank in die Protea-landdroshof inneem.

Vierjarige sterf in Pta-ongeluk

2011-11-19 13:01

'n Vierjarige meisie is op slag dood en haar ma en ouma is ernstig beseer nadat 'n bakkie teen hul motor gebots het.

Motoris vas wat kleuter omry

2011-11-11 12:21

'n Motoris is in hegtenis geneem nadat hy 'n vyfjarige meisie in Sandton, Gauteng, raakregy het, het die polisie gesê.

Tier verskeur vyfjarige meisie

2011-11-07 13:03

‘n Tier het ‘n vyfjarige meisie doodgebyt op Sumatra-eiland in Indonesië terwyl sy saam met twee familielede gespeel het.

Sesjarige dood nadat swaai op haar val

2011-11-04 17:02

‘n Sesjarige meisie is dood nadat ‘n swaai by haar skool in Bloemfontein op haar geval het, het paramedici gesê.

Vrou, drie kinders sterf in brand

2011-10-28 18:00

Drie kinders en 'n vrou is dood nadat 'n plakkershut in die Sisulu informele nedersetting in Mdantsane aan die brand geslaan het.

Seun verdrink in privaatskool se swembad

2011-10-24 13:06

‘n Tienjarige seun het verdrink terwyl hy by ‘n privaatskool in die KwaZulu-Natalse Middellande geswem het, het paramedici gesê.

Seun (13) doodgeskok by skool

2011-10-19 12:12

'n Seun (13) is doodgeskok by die Kroonstad Hoërskool in die Vrystaat nadat hy op nat gras gestaan en aan 'n kragpaal geraak het.

Olifant trap meisie dood

2011-10-17 11:15

Viëtnamese polisiebeamptes sê ‘n sirkus-olifant het ‘n elfjarige meisie wat die dier wou voer, op die grond neergegooi en dood getrap.

Jub Jub het nie geld vir petrol

2011-10-15 16:51

Molemo “Jub Jub” Maarohanye skuld glo geld aan verskeie petrolstasies nadat hulle sy tenk volgemaak het sonder dat hy hulle betaal het.

Jub Jub-ongeluk: Geen spoedtekens was op die pad

2011-10-13 15:05

Geen spoedtekens was op die pad waar Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala in 'n groep skoolkinders geploeg het nie.

Kleuter sterf in botsing

2011-10-11 15:38

'n Tweejarige seun is dood en 17 mense is beseer nadat 'n taxi in Willowvale in die Oos-Kaap omgeslaan het, het die polisie gesê.

Kenner in Jub Jub-saak nie 'geloofwaardig'

2011-10-11 14:02

Die geloofwaardigheid van ’n ongeluk-rekonstruksiekenner wat in die verhoor van Jub Jub en Themba Tshabalala getuig, word bevraagteken.

Ondersoek in Jub Jub-saak 'onregverdig'

2011-10-10 17:22

Ondersoeke in die Molemo "Jub Jub" Maarohanye-saak was "onvanpas en onregverdig", het die Protea-landdroshof gehoor.

Afganistan: Polisieman, kind dood in aanvalle

2011-10-06 09:14

‘n Polisieman is dood toe 'n bom ontplof het kort ná hy sy huis in Afganistan se Uruzgan-provinsie verlaat het.

Baba dood ná motor omslaan

2011-10-03 15:00

'n Vier weke oue baba is dood nadat die motor waarin hy en sy ma gery het op die N3 naby Villiers in die Vrystaat omgeslaan het.

15-jarige sterf ná Al-Kaïda sy hand afkap

2011-09-30 23:00

‘n Vyftienjarige seun is in Jemen dood nadat militante van Al-Kaïda sy regterhand afgekap het as straf vir diefstal van elektriese kabels.

Meisie versmoor om 'bose gees' uit te dryf

2011-09-27 12:30

‘n 13-jarige meisie het versmoor nadat sy deur haar pa en ‘n monnik vasgebind en met water gespuit is om ‘n “bose gees” uit haar te dryf.

Kindersterftes neem toe

2011-09-20 13:30

Die aantal Suid-Afrikaanse kinders wat elke jaar weens voorkombare siektes sterf, is steeds besig om toe te neem.

Meisie (5) versmoor onder strooibale

2011-09-08 07:07

’n Vyfjarige meisie het vermoedelik versmoor nadat strooibale op haar geval het toe sy hoenders op haar pa se plaas wou versorg.

Knysna-rampbus 'nie reg getoets'

2011-08-30 10:15

Kommer heers oor die moontlikheid dat die Knysna-rampbus, wat 15 lewens geëis het, nie behoorlik tydens padwaardigheidstoetse getoets is nie.

Voertuie wat kinders vervoer 'nie gemonitor'

2011-08-26 13:37

Baie skoolkinders sterf op paaie omdat voertuie nie gemonitor word nie, het die parlementêre komitee oor onderwys en ontspanning gesê.

Busbestuurder wou glo nie 2 keer ry

2011-08-25 13:06

Die bestuurder van die bus waarin 14 kinders dood is, het glo probeer om 58 kinders op een slag, pleks van twee keer te ry, skool toe te vervoer.

Jub Jub kan nie regsman betaal

2011-08-22 11:14

Die musikant Molemo "Jub Jub" Maarohanye het finansiële probleme en kan dalk nie sy regsverteenwoordiger betaal nie, het die hof gehoor.

Kindersterftes skok

2011-08-11 07:05

Uit elke 1 000 babas wat in die Noord-Kaap gebore word, sterf 54,4 voordat hulle ’n jaar oud word, het die departement van gesondheid gesê.

Kleuter sterf onder bakkie

2011-07-21 15:36

'n Eenjarige seun is dood en drie mense, waaronder 'n driejarige kind, is beseer nadat hul bakkie op die N12 omgeslaan het.

Baba verkool in brand by veiligheidshuis

2011-07-18 12:27

'n Babaseun het doodgebrand en 21 ander kinders is haweloos ná 'n brand by 'n veiligheidshuis in die Paarl, het die polisie gesê.

Ma, seun sterf in brand

2011-07-15 21:16

'n Vrou en haar seun het in hul plakkershut in Orange Farm in die suide van Johannesburg doodgebrand, het die polisie gesê.

Jub Jub-verdediging het 'ingemeng' met getuies

2011-07-14 18:54

Die regsverteenwoordiger van die verdediging het met getuies in die moordverhoor teen die musikant Molemo "Jub Jub" Maarohanye ingemeng.

Seun (3) sterf in speletjie met oom

2011-07-14 08:35

'n KwaZulu-Natalse man het 'n kleuter in ’n speletjie aan sy arms geswaai toe die seuntjie se kop ’n muur getref en hy gesterf het.

Verwarmer kry skuld vir ma, kinders se dood

2011-07-13 11:00

'n Verwarmer in die kinders se kamer was die oorsaak van 'n brand wat 'n ma en haar vier kinders in Johannesburg geëis het.

Seun (5) sterf in brand

2011-07-12 16:16

'n Vyfjarige seuntjie het doodgebrand toe die plakkershuis waarin hy geslaap het, aan die brand geraak het, het die polisie gesê.

Jub Jub-saak: gru-besonderhede bekend gemaak

2011-07-11 16:50

Die verhoor van die musikant Jub Jub, oftewel Molemo Maarohanye, en sy medebeskuldigde is in die Protea-landdroshof tot 14 Julie uitgestel.

Jub Jub-moordverhoor hervat

2011-07-11 10:13

Die moordverhoor van die musikant Jub Jub en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala word in die Protea-landdroshof in Soweto hervat.

Pa wat glo kind doodgooi kry nie borgtog

2011-07-01 16:14

'n Man wat daarvan beskuldig word dat hy sy kind teen 'n muur gegooi en die kind toe gesterf het, is borgtog geweier.

Jong seuns ondervra ná moord op kleuter

2011-06-29 13:47

Twee minderjariges word ondervra in verband met die moord op 'n driejarige meisie wie se lyk in April op 'n plaas in Vredendal gevind is.

Vyf babas sterf by Pta-hospitaal

2011-06-24 13:40

Vyf babas wat vroeg gebore is, het vandeesweek hy die Jubilee-hospitaal in Hammanskraal in die noorde van Pretoria gesterf.

Babas wat by kliniek sterf natuurlik dood

2011-06-22 17:04

Nadoodse verslae van twee babas van Manenberg in Kaapstad toon dat dié kinders weens natuurlike oorsake in 'n kliniek dood is.

Vonke spat in Jub Jub-hofsaak

2011-06-21 13:08

Molema "Jub Jub" Maarohanye se regsverteenwoordiger het 'n polisiebeampte tydens die musikant se verhoor daarvan beskuldig dat hy "jok".

Seun sterf ná 4x4 hom tref

2011-06-19 17:52

'n Negejarige seun het weens sy beserings beswyk nadat 'n 4x4 hom in Bryanston, Johannesburg getref het, het paramedici Sondag gesê

Bestuurder van doodstaxi in November verhoor

2011-06-17 14:07

Die saak teen die taxibestuurder wat glo verantwoordelik is vir een van die grootste taxi-ongelukke ooit in die Kaap, is uitgestel.

 

Kind verdrink in getypoel

2012-01-08 22:46

'n Sewejarige seun het in die moeilikheid beland in die getypoel by die Harmony-park-oord in die Strand en het gevolglik verdrink.

Vermiste meisie se lyk gevind

2012-01-07 22:00

Die lyk van ‘n 14-jarige meisie wat naby Polokwane in Limpopo verdwyn het, is in ‘n verlate huis naby haar woning gevind, het die polisie gesê.

Polisie vind seun se lyk op strand

2012-01-06 14:28

Die lyk van ‘n seun wat op Nuwejaarsdag verdrink het, is op die Gulu-strand buite Oos-Londen gevind, het die Oos-Kaapse polisie gesê.

Baba sterf in motorongeluk

2012-01-03 07:46

Wat die begin van ’n droomvakansie sou wees, het in ’n nagmerrie verander toe ’n egpaar in ’n motorongeluk was en hul baba dood is.

Switserland: Pa skiet twee dogters

2011-12-29 14:20

‘n Man in Switserland het sy babadogtertjie doodgeskiet en ‘n ander dogter beseer voordat hy sy eie lewe geneem het.

Taximan Kersfees tuis

2011-12-20 19:16

Die veroordeelde moordenaar Jacob Humphreys sal Kersfees saam met sy gesin deurbring nadat sy borgtog verleng is.

Twee seuns verdrink in dam

2011-12-09 17:59

Twee 12-jarige seuns het verdrink terwyl hulle in ‘n dam naby Matlala geswem het , het die polisie in Limpopo gesê.

Jub Jub weer in getuiebank

2011-12-06 12:03

'n Staatsaanklaer sal die musikant Molemo 'Jub Jub' Maarohanye na verwagting onder kruisverhoor neem in die Protea-landdroshof.

Jub Jub 'nie vriende met medebeskuldigde'

2011-12-05 14:09

Die musikant Molemo 'Jub Jub' Maarohanye het in die Protea-landdroshof gesê hy is nie vriende met Themba Tshabalala, sy medebeskuldigde, nie.

'Mengsel' dwelms in urienmonsters gevind

2011-12-01 13:00

'n "Mengsel" dwelms is in Molemo 'Jub Jub' Maarohanye en sy medebeskuldigde Themba Tshabalala se urienmonsters gevind.

Seun (9) sterf voor klas ná hartaanval

2011-11-16 12:29

'n Negejarige seun van Jeffreysbaai het voor sy klasmaats gesterf nadat hy 'n hartaanval gehad het, het die polisie gesê.

Ma vas ná sy glo kind in dam gooi

2011-11-10 19:01

'n Vrou is in hegtenis geneem nadat sy haar week oue baba in 'n dam gegooi het, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê.

Tweede 'hartbaba' sterf

2011-11-04 17:02

‘n Babaseuntjie van Port Elizabeth wat met sy hart buite sy bors gebore is, is dood, het die Oos-Kaap se departement van gesondheid gesê.

Agt sterf toe trein skoolbus tref

2011-11-03 09:05

Sewe skoolmeisies en ‘n werker van die skool is dood toe ‘n goederetrein in San Luis in die weste van Argentinië in ‘n skoolbus vasgery het.

Kleuter sterf toe sy alleen in motor gelos word

2011-10-26 16:51

Australiese polisiebeamptes het ‘n vrou van manslag aangekla nadat haar 22 maande oue dogter weens dehidrasie gesterf het.

Ma vas ná sy glo vyf kinders vermoor

2011-10-19 14:21

'n Vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo haar kinders in die Majeakgoro-nedersetting in Pampierstad in die Noord-Kaap vermoor het.

Ma vas ná sy glo kinders gif ingee

2011-10-17 14:29

'n Vrou is in hegtenis geneem nadat sy haar tweejarige baba in Klerksdorp vergiftig het, het die polisie in die Noordwes gesê.

Skool in rou ná leerling se dood

2011-10-17 08:11

’n Wes-Kaapse skoolgemeenskap is geskok nadat een van sy topleerlinge ten tyde van ’n sporttoer in die Vrystaat verdrink het.

Louise se ma: 'Ek sal jou nie vergewe'

2011-10-14 14:14

Die bedroefde ma van Louise de Waal het gesê sy sal die man wat haar dogter ontvoer en vermoor het, nooit vergewe nie.

Vermiste meisie (8) se lyk in bosse gevind

2011-10-11 17:56

Die lyk van 'n vermiste agtjarige meisie is in die bosse in Khayelitsha buite Kaapstad gevind, het die polisie gesê.

Kenner in Jub Jub-saak het 'fouteer'

2011-10-11 15:38

Die ongeluk-rekonstruksiekenner Renier Balt, het 'n fout begaan in sy verslag, het die Protea-landdroshof gehoor in die verhoor van Jub Jub.

Jub Jub-verhoor duur voort

2011-10-11 09:12

Die verhoor van Molemo "Jub Jub" Maarohanye en Themba Tshabalala word in die Protea-landdroshof in Johannesburg voortgesit.

Jub Jub-verhoor hervat

2011-10-10 09:43

Die verhoor van die musikant Molemo "Jub Jub" Maarohanye en sy medebeskuldigde, Themba Tshabalala, word in die Protea-landdroshof hervat.

Meisie (7) verdrink in swembad

2011-10-04 08:01

'n Sewejarige meisie het in 'n swembad by haar ouerhuis in Bloemfontein in die Vrystaat verdrink, het paramedici gesê.

Meisie (9) se lyk in rivier gevind

2011-10-01 14:45

Die lyk van 'n negejarige meisie is in 'n rivier in Mthatha in die Oos-Kaap gevind, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

11 Kinders sterf toe bom onder voertuig ontplof

2011-09-27 16:57

Sestien mense, insluitende 11 kinders, is dood toe ‘n bom onder 'n minibus ontplof het wat mense van 'n verlowingspartytjie vervoer het.

Sewe kinders sterf, 76 beseer ná bus omslaan

2011-09-22 13:07
129 menings

Ses kinders en 'n volwassene is dood nadat die bus waarin hulle gery het in Siloam naby Thohoyandou omgeslaan het, het die polisie gesê.

Hemp, kondoom naby vermoorde meisie gevind

2011-09-14 11:00

Die lyk van 'n vierjarige meisie is in die bosse naby haar huis in Monwabisi Park buite Kaapstad gevind, berig die Cape Times.

Meisie (2) sterf ná fratsongeluk

2011-09-07 16:37

McKaylin Crouwkamp (2), wat in Desember aan 'n oplosbare pediatriese pil verstik en breinskade opgedoen het, het gesterf.

Twee jong kinders verdrink in kanaal

2011-08-29 07:09

’n Derde watertreurspel binne net ’n maand het Upington die naweek getref toe ’n kleuter en haar boetie albei verdrink het.

Klasse hervat ná busramp

2011-08-26 11:01

Klasse by die Rheenendal Laerskool naby Knysna sal Vrydag hervat word ná die busongeluk waarin 14 leerders en die busbestuurder dood is.

Knysna-busramp: remme glo foutief

2011-08-24 12:23

Die busongeluk in Knysna waarin 14 skoolkinders en die bestuurder hul lewens verloor het, se remme het glo gefaal.

Hond verskeur meisie (4) in Aus

2011-08-18 12:24

'n Meisie is deur ‘n pitboelterriër in Melbourne, Australië, verskeur terwyl twee ander jong familielede in die aanval beseer is.

Hoofmeisie sterf ná ongeluk

2011-07-27 07:21

’n Pa se roerende smeekgebed op Facebook dat sy dogter met ’n glimlag uit haar koma wakker moet word, is nie bewaarheid nie.

Dokters in hof oor baba se dood

2011-07-21 07:02

Twee geneeshere van Bethlehem het in die streekhof op aanklag van strafbare manslag verskyn ná die dood van ’n babameisietjie.

Grafsteen dood kind (8)

2011-07-17 17:56

'n Agtjarige kind is dood nadat 'n grafsteen by 'n begraafplaas in Tesedikovo, Slowakye, op hom geval het, het die koerant Novy Cas berig.

Jub Jub-verhoor tot Augustus uitgestel

2011-07-15 16:47

Die moordverhoor van die Jub Jub, oftewel Molemo Maarohanye en Themba Tshabalala, is in die Protea-landdroshof uitgestel.

Ondersoekbeampte getuig in Jub Jub-moordverhoor

2011-07-14 11:49

Moses Sekgapo, ondersoekbeampte, sal die getuiebank in die Protea-landdroshof inneem wanneer die Jub Jub-moordverhoor hervat word.

Seun (13) sterf by inisiasieskool

2011-07-13 16:16

'n Seun (13) is dood en drie ander is beseer nadat hulle glo by 'n inisiasieskool in die Oos-Kaap aangerand is, het die polisie gesê.

Vrou, vier kinders sterf in Jhb-brand

2011-07-13 07:05

'n Vrou en vier kinders, tussen ses maande en vier jaar oud, is dood nadat hul huis in die suide van Johannesburg aan die brand geslaan het.

Ma gesoek ná gru-moord op baba

2011-07-12 13:07

Die polisie in Kaapstad is op soek na 'n vrou in verband met die gru-moord op 'n pasgebore baba wat op 'n vullishoop gevind is.

Jub Jub-saak: Dokters vertel van oorlewendes se lot

2011-07-11 14:31

Twee dokters is in die verhoor van die musikant Jub Jub na die getuiebank geroep om te verduidelik watter beserings die oorlewendes opgedoen het.

Kleuters verkool in brand

2011-07-04 10:18

Twee kleuters, twee en vier jaar oud, is dood ná 'n brand in die Bellair Road informele nedersetting in Mayville, Durban.

18 honde van kant gemaak ná kleuter sterf

2011-06-29 16:04

Die dierebeskermingsvereniging (DBV) het 18 honde in die Kaapse township Nyanga van kant gemaak nadat 'n driejarige seun aangeval is.

Seun (13) sterf in bendeverwante-aanval

2011-06-25 23:02

'n Seun (13) van Elsiesrivier in die Wes-Kaap is in 'n vermeende bendeverwante voorval doodgeskiet, het die polisie Saterdag gesê.

Jub Jub-verhoor wéér uitgestel

2011-06-23 15:09

Die moordverhoor van Molemo 'Jub Jub' Maarohanye en Themba Tshabalala is in die Protea-landdroshof tot 11 Julie uitgestel.

Ma vas ná baba in mikrogolf sterf

2011-06-22 12:06

'n Ma (24) van Sacramento is in hegtenis geneem nadat haar kind vermoedelik weens brandwonde wat deur 'n mikrogolf veroorsaak is, gesterf het.

Seun (3) verdrink in swembad

2011-06-20 16:56

'n Driejarige seun het in 'n swembad by 'n huis in Floracliff in die weste van Johannesburg verdrink, het paramedici in Gauteng gesê.

Lyk van pasgebore baba gevind

2011-06-17 20:02

Die lyk van 'n pasgebore baba is op 'n sypaadjie in Uitenhage in die Oos-Kaap gevind, het die polisie Vrydag gesê.

Baba sterf in asblik

2011-06-14 12:12

'n Babaseun is dood gevind in 'n vullisblik in Umbilo, het 'n woordvoerder van Netcare in Durban Dinsdagoggend gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.