ARTIKELS OOR kinders

Ma in hof wat glo kinders vermoor

2012-05-23 23:00

‘n Vrou van die Noord-Kaap wat daarvan beskuldig word dat sy haar vyf kinders vermoor het, het in die Pampierstad-landdroshof verskyn.

Bendegeweld: Kinders geskiet terwyl hulle speel

2012-05-17 08:33

Drie kinders, 'n driejarige seun en twee 12-jarige meisies, is beseer in kruisvuur tydens bendegeweld in Manenberg, Kaapstad.

Nóg ‘n terugslag vir Darren Scott se seun

2012-05-11 09:14
116 menings

Darren en Sarah Kate Scott het gedink die ergste is verby nadat hul seun Mark maande se chemoterapie verduur het.

Studente in China op drups vir eksamen

2012-05-08 13:55

Studente in sentraal-China maak gebruik van drups ter voorbereiding vir die land se moeilike eksamen vir universiteitstoelating.

Oupa in hof wat glo kleindogter verkrag

2012-05-07 18:01

‘n Vier-en-vyftig-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy sy kleindogter verkrag het, het in die Delareyville-landdroshof verskyn

Man kry lewenslank ná hy niggie verkrag

2012-05-04 22:00

‘n Man van Limpopo is lewenslange tronkstraf opgelê in die Mankweng-streekshof nadat hy sy niggie verkrag het, het die polisie gesê.

Twee vas wat kinders onwettig vervoer

2012-04-23 16:01

‘n Man en ‘n vrou is in hegtenis geneem nadat hulle skoolkinders sonder die nodige vervoerpermit rondgery het, het Eyewitness News berig.

Tweejarige oorleef op paaseiers ná ma sterf

2012-04-16 11:25

‘n Tweejarige Australiese dogtertjie was vir minstens vyf dae alleen by die huis saam met haar ma se lyk, het amptenare gesê.

Vier seuns uit drein gered

2012-04-04 19:02

Vier seuns is gered nadat hulle vasgekeer was in ‘n dreineringstelsel in Kliptown, Soweto, het Johannesburgse nooddienste gesê.

Kinderverkragting: Man in hegtenis

2012-04-02 17:03

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n 10-jarige meisie verkrag het, is in Rietvlei, Kagiso, in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Pa laat meisie bedel oor swak punte

2012-03-28 11:00

‘n Meisie, wat deur haar pa gedwing is om te bedel as straf omdat sy swak punte op skool gekry het, is van die straat af gered.

Premier vind gestremde kind alleen in huis

2012-03-14 17:44

Die Gautengse premier, Nomvula Mokonyane, is na ‘n huis in Eldorado Park, Johannesburg, ontbied waar ‘n gestremde kind alleen gelaat is.

Driejarige seun doodgeskiet

2012-03-07 16:57

‘n Driejarige seun is in Manenberg, Kaapstad, doodgeskiet, het 'n woordvoerder van die polisie in die Wes-Kaap gesê.

Kinders beseer in KZN-ongeluk

2012-02-28 21:59

Nege leerlinge, tussen die ouderdomme van sewe en 15, is beseer in ‘n ongeluk op Southbroomlaan buite Margate, het paramedici gesê.

41 kinders in Afganistan uit smokkelaars se hande gered

2012-02-20 22:00

Die regering sê 41 kinders wat as selfmoordbomaanvallers gebruik sou word, is gered net voordat hulle na Pakistan gesmokkel sou word.

Kind vermis ná brand

2012-02-14 16:52

‘n Tweejarige seun word vermis nadat ‘n brand in ‘n informele nedersetting in Valhalla Park in Kaapstad uitgebreek het.

Russe ontnugter met Amerikaanse aanneem-ouers

2012-02-11 20:44

Rusland het dit duidelik gemaak dat hy in die nabye toekoms 'n moratorium kan plaas op aannemings van Russiese kinders deur Amerikaners.

Tiener in hof ná hy ouma glo verwurg

2012-02-07 15:54

‘n Veertienjarige seun sal in die Mankweng-landdroshof verskyn nadat hy glo sy ouma verwurg het, het die polisie in Limpopo gesê.

Twee hof toe vir seks met 15-jarige

2012-02-03 15:34

Die uitvoerende hoof van ‘n hospitaal in die Noordwes en sy vriend sal op aanklagte van statutêre verkragting in die hof verskyn.

Rottweiler wat meisie byt, uitgesit

2012-02-02 16:59

Die Rottweiler wat ‘n tweejarige meisie verlede maand op ‘n strand in Clifton gebyt het, is uitgesit, het die Cape Argus berig.

Man wat negejarige verkrag sit lewenslank

2012-01-20 20:43

‘n Negentienjarige man is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n negejarige meisie in Nongoma, KwaZulu-Natal, verkrag het.

Een sterf toe motor deur skool se muur ploeg

2012-01-20 12:30

Een persoon is dood toe ‘n motor deur 'n muur by die J. S. Kloppers Laerskool in Elsiesrivier, Kaapstad, geploeg het.

Gesonde eetgewoontes kan kinders met AAS help

2012-01-09 12:20

Gesonder eetgewoontes kan die gedrag van kinders met aandag-afleibaarheidsindroom verbeter as terapie en medikasie nie in die doel slaag nie.

Tier val driejarige seun by Russiese sirkus aan

2012-01-04 14:32

‘n Tier wat deel was van ‘n rondreisende sirkus in Rusland het ‘n driejarige seun ernstig beseer toe hy hom in sy kloue gegryp het.

Soektog duur voort na vermiste seun in Oos-Kaap

2012-01-03 13:38

Die soektog na ‘n 10-jarige seun wat deur ‘n man in ‘n plantasie by die Khothana- informele nedersetting ontvoer is, sal voortgaan.

Driejarige wat deur pa geskiet is, stabiel

2012-01-01 17:56

‘n Driejarige meisie is in ‘n stabiele toestand nadat sy deur haar pa, ‘n polisiebeampte van Pretoria, geskiet is, het die polisie gesê.

Meisie se vinger geamputeer ná kobra haar pik

2011-12-29 15:33

Die vyfjarige meisie wat deur ‘n Mosambiekse kobra gepik is se vinger sal geamputeer word en ‘n gedeelte van 'n spier sal verwyder word.

Suidpool toe ter wille van kinders

2011-12-28 08:00

Ses matrikulante sal vroeg in Januarie die Antarktiese koue op sleë gaan aanpak om vroeë kinderontwikkeling in die kollig te plaas.

Kinders sterf in brand

2011-11-30 20:08

Twee kinders het gesterf in ‘n brand by 'n huis in Dindaza buite King William’s Town, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Man vas wat vyfjarige probeer verkrag

2011-11-09 21:59

‘n Een-en-vyftig-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering ‘n vyfjarige meisie probeer verkrag het, het die polisie gesê.

Dogtertjie (3) oorleef op oorskiet ná ma sterf

2011-11-04 14:16

‘n Nieu-Seelandse dogtertjie moes haarself twee dae lank met ‘n teddiebeer troos en oorskietkos eet na haar ma in haar huis dood is.

'Siamese' tweeling suksesvol van mekaar geskei

2011-11-02 19:11

Dit het Amerikaanse chirurge 10 ure geneem om ‘n tweejarige Siamese tweeling, wie se bolywe aan mekaar geheg was, suksesvol te skei.

Ma vas ná twee kinders dood gevind is

2011-10-28 22:03

‘n Vrou word van kinderverwaarlosing aangekla nadat twee van haan kinders dood langs die pad naby Lichtenburg gevind is.

Tieners se IK’s kan baie verbeter, versleg

2011-10-20 14:41

Kinders se dinkvermoëns kan as tieners tot ‘n veel groter mate as voorheen verwag is, verbeter of versleg, het nuwe navorsing bevind.

China in skok oor tweejarige tref-en-trap-slagoffer

2011-10-18 22:58

‘n Video van ‘n tweejarige tref-en-trap-slagoffer wat deur verbygangers geïgnoreer word, het skokgolwe deur China en die wêreld gestuur.

Al meer kinders kuier op kletswerwe

2011-10-12 09:55

Die Verenigde Nasies shet bekendgemaak 75% van kinders kommunikeer een keer per week met vreemdelinge, terwyl 42% dit elke dag doen.

Man in hof ná moord op driejarige

2011-10-10 20:50

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n driejarige seun vermoor het, het in die Athlone-landdroshof verskyn, het die polisie gesê.

Bejaarde paartjie in hof vir moord op kleinkind

2011-09-27 20:09

‘n Bejaarde paartjie het in die hof op Thaba Nchu verskyn ná die moord op hul negejarige kleunseun en die poging tot moord op sy suster.

109 kinders sterf, duisende geraak deur kindersiekte

2011-09-26 17:54

‘n Uitbraak van hand-voet-mond-siekte het talle skole geraak en 109 kinders dood en meer as 52 000 besmet gelaat in die afgelope jaar.

Kindervriendelike stilhou-plekke op die N2

2011-09-20 09:43

Op pad na die Tuinroete van die Kaap af is daar baie plekke waarop die kinders versot sal wees en wat jou ’n welverdiende ruskans sal gee.

Kinders in dagsorg het meer stres

2011-09-12 08:03

Kinders wat hul dae by dagsorg deurbring ervaar meer stres en hul breinfunksies kan veranderd wees, het ‘n navorser bevind.

18 sterf in Ghana-bootongeluk

2011-09-08 21:00

Minstens agttien mense, meestal kinders, het verdrink toe ‘n boot vroeër vandeesweek op Ghana se Volta-meer omgeslaan het.

Borsvoeding help babas se breine groei

2011-09-02 10:09

Ma’s wat hul babas borsvoed se kinders het groter woordeskatte en kan beter redeneer op 5-jarige ouderdom, het ‘n nuwe studie bevind.

Kinders moenie boks nie, sê dokters

2011-08-30 12:30

Amerika se grootste groep pediaters het byeengekom om sy lede aan te moedig om die sport boks by kinders sterk teen te staan.

Opname: SA-ouers onbewus hul kinders het seks

2011-08-26 23:15

Meer as die helfte van jongmense tussen 12 en 17 wat aan 'n opname deelgeneem het sê hul ouers is nie bewus daarvan dat hulle seks het nie.

Baba gesteel terwyl sy by ouers slaap

2011-08-23 22:02

‘n Drie weke oue babameisie is gesteel terwyl sy by haar ouers geslaap het in die Eden Park-gebied, het die polisie in Johannesburg gesê.

Derduisende kinders gaan sterf, sê Britse minister

2011-08-17 22:04

‘n Britse minister sê sowat 400 000 Somaliese kinders gaan doodgaan van die honger tensy iets drasties aan die saak gedoen word.

Outisme algemeen as ouboet of sus ook ly

2011-08-15 14:05

Outistiese kinders se broers en susters het ‘n groter kans om ook ‘n vorm van outisme te hê as wat vroeër bevind is, het navorsers gesê.

Vier kinders brand dood

2011-08-09 22:59

Vier kinders het doodgebrand en hul ma is ernstig beseer toe die sinkhuisie waarin hulle in Khayelitsha woon aan die brand geslaan het.

Siek kinders sukkel later met hul loopbane

2011-08-04 08:42

Navorsers het bevind mense wat as kinders gesondheidsprobleme ervaar het is meer geneig om as volwassenes in hul loopbane te sukkel.

 

Meisie kritiek ná sy tussen trein en platform val

2012-05-18 23:00

‘n Tienjarige meisie is kritiek beseer toe sy probeer het om by ‘n bewegende trein in Krugersdorp op te spring, het paramedici gesê.

Internet gons oor borsvoed op Time-voorblad

2012-05-11 11:30

'n Omstrede voorblad van Time-tydskrif wat wys hoe 'n ma haar vierjarige seun borsvoed, het die internet behoorlik aan die gons.

Sewejarige seun doodgery

2012-05-08 21:06

‘n Sewejarige seun is deur ‘n motor doodgery op die pad tussen Centane en Butterworth, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Kind deur taxi doodgery

2012-05-07 19:00

‘n Sewejarige meisie het gesterf nadat sy deur ‘n taxi getref is in Alexandra in die Oos-Kaap, het die polisie in die provinsie gesê.

Sesjarige geskors oor seksuele teistering

2012-05-04 23:00

‘n Sesjarige seun is vir drie dae uit sy Amerikaanse skool geskors vir seksuele teistering nadat hy ‘n frase uit ‘n liedjie aangehaal het.

Skoolseun sterf ná hy op rugbyveld ineenstort

2012-04-25 12:02

‘n Dertienjarige skoolseun is in Pietermaritzburg dood nadat hy tydens ‘n rugbywedstryd inmekaargesak het, het paramedici gesê.

Agtjarige verlam: Eis van R11,6 miljoen toegestaan

2012-04-23 10:25

‘n Agtjarige seun van Ekurhuleni het ‘n hofsaak van R11,6 miljoen teen die Gautengse departement van gesondheid gewen.

Nigerië: Meisies uit 'kinderfabriek' gered

2012-04-13 14:12

Die polisie in Nigerië het ‘n klopjag uitgevoer by ‘n onwettige weeshuis waar jong meisies glo gedwing is om kinders te hê.

Ouma, kleinkind deur bakkie omgery

2012-04-02 17:03

‘n Vrou en haar tweejarige kleinkind is kritiek beseer toe hulle deur ‘n bakkie in Kempton Park getref is, het paramedici gesê.

Oupa vas wat kleinkind herhaaldelik verkrag

2012-03-29 18:14

‘n Man van Kagiso is in hegtenis geneem nadat hy glo sy negejarige kleindogter herhaaldelik verkrag het, het die polisie gesê.

Seun kritiek ná motor hom raakry

2012-03-20 14:05

‘n Tienjarige seun veg om sy lewe in ‘n hospitaal in Durban nadat hy deur ‘n motor in Kwamashu raakgery is, het Netcare 911 gesê.

Man wat kleuter skiet in hegtenis

2012-03-07 21:08

‘n Man wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n driejarige seun in Manenberg, Kaapstad, doodgeskiet het, het homself aan speurders oorgegee.

Indonesië: Onderwyser beseer 18 kinders in ongeluk

2012-03-02 19:05

Agttien Indonesiese skoolkinders is beseer toe ‘n onderwyser per ongeluk met haar motor in hulle vasgery het, het die polisie gesê.

Ouers eis ná seun van rassisme beskuldig is

2012-02-26 09:15

’n Seun se ouers het hom uit sy skool verwyder nadat hy deur die skool daarvan beskuldig is dat hy rassisties teenoor maats opgetree het.

Drie vas wat tiener om die beurt verkrag

2012-02-14 16:52

Drie mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo ‘n 16-jarige meisie in Clocolan in Ficksburg verkrag het, het die polisie gesê.

Onnies by skool in KZN het glo seks met leerders

2012-02-14 10:03
84 menings

Drie onderwysers van Esiqiwini-hoërskool in Mtubatuba, KwaZulu-Natal, was glo betrokke in seksuele verhoudings met leerders.

Bielie van 'n baba in China gebore

2012-02-08 11:08

‘n Ma in Sentraal-China het die lewe geskenk aan ‘n baba wat 7,04 kg weeg en die ma en haar baba is in goeie gesondheid.

Oppasser ontvoer glo baba in Pretoria

2012-02-06 10:00

'n Ses maande oue baba is vermoedelik uit sy huis in Hestia Park in Pretoria deur sy oppasser ontvoer. Talle ander items word ook vermis.

Leerder vas wat dagga by skool verkoop

2012-02-02 18:55

‘n Tiener is by ‘n hoërskool in Soweto in hegtenis geneem nadat hy dagga verkoop het, het die polisie in Gauteng gesê.

30 Skoolkinders beseer in botsing

2012-01-30 13:05

Dertig laerskoolkinders is beseer toe die twee taxi’s waarin hulle gery het in Nasrec gebots het, het nooddienswerkers gesê.

Epileptiese aanval laat man glo deur muur ploeg

2012-01-20 12:36

Die bestuurder van die motor, wat vyf minute voor pouse deur die hek van 'n laerskool geploeg het, het vermoedelik 'n epileptiese aanval gehad.

Britse seksopleiding-video vir kinders skok

2012-01-12 22:52

‘n Video oor seksopvoeding wat deur die BBC vervaardig is vir kinders so jonk as nege, word gekritiseer dat dit “soos ‘n pornofilm” is.

‘n Kwart van Kongolese kinders ly aan wanvoeding

2012-01-05 13:00

Meer as ‘n kwart van Kongolese kinders jonger as vyf ly aan chroniese wanvoeding, het die Verenigde Nasies se kinderfonds (Unicef) gesê.

Tweejarige verbrand erg by braai

2012-01-04 09:42

’n Tweejarige meisie het 80% derdegraadse brandwonde oor haar hele lyf opgedoen toe ’n bottel met ’n vuuraansteekmiddel ontplof het.

Misdaad teen kinders betreur

2012-01-03 08:47

Kindermoordenaars en -misbruikers moet in die tronk verrot, het Lulu Xingwana, minister van vroue, kinders en mense met gestremdhede, gesê.

Seuntjie al twee dae vermis

2011-12-31 12:39

‘n Tweejarige seuntjie wat twee dae gelede laas by ‘n busstop in Mitchells Plain gesien is, word steeds vermis, het die polisie gesê.

Langer dag vir gr. 1 tot 3

2011-12-29 10:00

Die meeste skole het reeds hul roosters aangepas vir die langer skooldag wat volgende jaar vir leerlinge in die grondslagfase (gr. 1 tot 3) wag.

Driejarige val na haar dood in Hillbrow

2011-12-10 18:56

'n Driejarige meisie is op slag dood toe sy nege vloere uit 'n gebou in Hillbrow geval het, het Johannesburgse nooddienste gesê.

Meeste weeskinders is in KwaZulu Natal

2011-11-24 22:01

Weens ‘n kombinasie van politieke geweld en die verspreiding van MIV/Vigs is KwaZulu Natal die provinsie met die meeste weeskinders.

Een uit vyf jong SA kinders leef in armoede

2011-11-05 20:01

Een uit elke vyf kinders in Suid-Afrika onder die ouderdom van vyf leef in armoede, het die nieregeringsorganisasie Childline gesê.

Elfjarige seun by skool verkrag

2011-11-02 20:06

‘n Elfjarige seun is na bewering om die beurt deur vier ander seuns by ‘n skool in Eldorado Park, suid van Johannesburg, verkrag.

Polisie soek na verkragter van negejarige

2011-10-31 18:56

Die polisie is op soek na ‘n man wat ‘n negejarige meisie in Elliotdale in die Oos-Kaap verkrag het, het die polisie in die provinsie gesê.

Kinders versmoor in ou yskas

2011-10-26 19:17

Twee kinders, een vier en die ander vyf jaar oud, het versmoor toe hulle in 'n ou yskas klim en die deur agter hulle toegaan.

Vloek op TV verbind met aggressie by kinders

2011-10-20 11:30

Kinders wat kru taal op televisie hoor, is meer geneig om aggressief teen hul maats op te tree – maar ander faktore speel ook 'n rol.

Hek val vierjarige dood

2011-10-14 23:04

‘n Vierjarige seuntjie van Potchefstroom is dood toe ‘n hek wat van staal gemaak is bo-op hom val, het die Noordwes polisie gesê.

Betaal om langs jou kind te sit op 'n vliegtuig

2011-10-11 11:17

Sal jy betaal net om langs jou kind te sit op ‘n vliegtuig? Dit klink dalk na ‘n snaakse vraag, maar een lugredery neem aan jy sal.

Meisie van Aus in hof om huwelik te keer

2011-09-30 10:12

'n Sestienjarige meisie van Australië is hof toe in 'n poging om te verhoed dat haar ouers haar met 'n onbekende man in Libanon laat trou.

Meer kinders kyk na porno-webwerwe met selfone

2011-09-26 22:50

Minstens 90% van kinders tussen die ouderdom van agt en 16 het al aanlyn na pornografie gekyk, al was dit per abuis.

Seuns in hokgeveg maak opslae

2011-09-22 16:55

Beeldmateriaal van twee jong seuns wat aan ‘n georganiseerde hokgeveg deelneem, het Britte met gemengde gevoelens gelaat.

SpongeBob gee kinders leerprobleme

2011-09-13 10:01

'n Nuwe studie het bevind slegs nege minute se kyk na die televisieprogram SpongBob SquarePants kan kinders leerprobleme laat ontwikkel.

VN: Zimbabwiese kinders met MIV nie behandel

2011-09-09 10:08

Duisende Zimbabwiese kinders sterf aan MIV-verwante siektes omdat hulle nie met antiretrovirale middels behandel word nie.

Ouers wat kinders verloor, sterf vroeër

2011-09-08 17:52

Ouers wat ‘n baba tydens die eerste lewensjaar aan die dood afstaan is meer geneig om vroeër te sterf, het navorsers onlangs bevind.

Om baba se kos vooraf te kou, hou MIV-risiko

2011-08-31 18:28

‘n Nuwe Suid-Afrikaanse studie het bevind ma’s wat kos kou voor hulle dit aan hul kleuters voer, kan die MIV-virus aan die kind oordra.

Agt kinders beseer ná aanval by dagsorgsentrum

2011-08-29 11:43

Agt kinders is in Shanghai beseer toe ‘n werker by ‘n dagsorgsentrum hulle met 'n skerp voorwerp aangeval het.

Opname: Vandag se jonges reis meer

2011-08-25 14:53

Mense se reisgewoontes het baie verander oor die jare en 'n opname het getoon dat jongmense baie meer oorsee reis as toe hul ouers jonk was.

Seuns bereik puberteit vroeër as ooit

2011-08-19 11:59

Seuns ontwikkel seksueel vroeër as ooit tevore en hoë-risiko-gedrag kom ook op ‘n vroeër ouderdom voor, het ‘n nuwe studie bevind.

Kinders, ouers boelie graag onderwysers aanlyn

2011-08-17 13:13

Meer as ‘n derde onderwysers word aanlyn geboelie en ‘n kwart van dié negatiewe aandag kom van geniepsige ouers af, het ‘n studie bevind.

Syfers oor vigs onder jonges skok

2011-08-12 08:23

Sowat 5% van leerlinge in Suid-Afrika onder die ouderdom van 16 jaar is MIV-positief of het vigs, het die gesondheidsdepartement gesê.

Skoliere na lykhuis as straf

2011-08-06 09:00

’n Vrywilliger by die Sebokeng-polisiekantoor is van kindermishandeling beskuldig nadat sy matriekleerlinge vir straf na ’n lykhuis geneem het.

Ondersoek plaasmoorde, vra VF+

2011-08-03 18:23

Pres. Jacob Zuma moet ’n kommissie van ondersoek aanstel om plaasmoorde deur jeugdiges te ondersoek, sê die Vryheidsfront Plus.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.