Die polisie het beslag gelê op die skootrekenaar van die DA-raadslid wat na bewering kinderpornografie daarop gestoor het.
Die verhoor van nege mense wat daarvan aangekla word dat hulle kinders seksueel aangerand en kinderpornografie vervaardig het, is uitgestel.
Nege mense wat 'n string aanklagte van die vervaardiging van kinderpornografie in die gesig staar, verskyn weer in Maart in die hof.
’n Oud-polisieman van Durban wat weens sy beweerde betrokkenheid by 'n kinderpornografienetwerk in hegtenis geneem is, se borgtogaansoek het misluk.
Nege familielede het op 'n rits aanklagte wat verband hou met die seksuele aanranding van kinders in die Pretoria-Noord-streekhof verskyn.
‘n Man wat na kinderpornografie op ‘n vlug van Salt Lake City na Boston gekyk het, is in hegtenis geneem, het die polisie in Massachusetts gesê.
Die groep familielede wat na bewering ’n kinderpornografie-sindikaat bedryf het, kan moontlik eersdaags op borgtog vrygelaat word.
Drie-en-twintig vroue is daarvan skuldig bevind dat hulle beeldmateriaal van kinderpornografie via die internet ontvang en bespreek het.
'n Vrou van Ohio kan lewenslange tronkstraf opgelê word ná sy na bewering haar 10 maande oue seun verkrag het.
Die polisie se elite-ondersoekeenheid, die Valke, het gesê misdadigers gebruik nou sosiale netwerke om kinderpornografie te versprei.
‘n Britse hof het ‘n man wat deur polisie as die land se aktiefste pedofiel beskryf is, tronk toe gestuur nadat hy met 300 000 foto’s betrap is.
’n Ma van Kroonstad en haar vriend gaan in die hof vir seksuele misdade verhoor word op verskeie seksverwante aanklagte.
Altesaam 12 dwelmverwante foto’s is saam met 1881 foto’s met volwasse pornografie en kinderpornografie op ’n boer se rekenaar gekry.
Die polisie het 'n 46-jarige in hegtenis geneem nadat hy vermoedelik kinderpornografie vervaardig en versprei het, het EyewitnessNews berig.
‘n Voormalige skaakafrigter, wat daarvan beskuldig word dat hy kinderpornografie bekom en besit het, is op R1 000 borgtog vrygelaat.
Nege familielede wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n pornografie-sindikaat bedryf, het vlugtig van die Pretoria-Noord-streekhof verskyn.
'n Vrou wat saam met agt familielede teregstaan vir ondermeer kinderpornografie, is in die Pretoria-Noord landdroshof borgtog geweier.
'n 10-jarige seun het aan die polisie gesê dat hy na bewering gedwing is om met sy familielede seks te hê en glo sleggesê is.
Die saak teen nege mense wat daarvan verdink word dat hulle onder andere kinderpornografie vervaardig het is weereens uitgestel.
'n Vrou wat van onder meer die verspreiding van kinderpornografie aangekla word, vra dat 'n ander landdros haar borgtogaansoek hanteer.
Die Johannesburgse stadsraad het in 'n omsendbrief erken dat sy rekenaarstelsels gebruik word om onder andere kinderpornografie af te laai.
‘n Tienermeisie word daarvan beskuldig dat sy verskeie seksvideo’s van kleuters gemaak en aan ‘n 17-jarige Britse seun gestuur het.
Agt familielede wat teregstaan op aanklagte van onder andere die vervaardiging van kinderpornografie, se aansoek om borgtog is geweier.
Die agt beskuldigdes in die Pretoriase kinderpornografiesaak se verbintenis met dié saak is deur die ondersoekbeampte geskets.
‘n Regter het ‘n man tot 30 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n minderjarige meisie gebruik het om met giftige slange te poseer.
Amptenare in Amerika het ‘n internasionale aanlyn-kinderpornografie-kartel oopgevlek en 20 mense is in vyf lande in hegtenis geneem.
Maatskaplike werkers wat twee kinders in die sorg geplaas het van 'n paartjie wat in hegtenis geneem is vir kinderpornografie, word ondersoek.
Twee kinders is aangesê wat om te doen tydens die maak van pornografiese videos, het die Pretoria Noord-landdroshof gehoor.
‘n Groot hoeveelheid joernaliste was by die eerste verskyning van agt mense wat in hegtenis geneem is in verband met kinderpornografie.
Die ma van een van die kinders wat glo deur ’n kinderpornografie-sindikaat in bloedskandelike orgies verfilm is, glo haar familielede is onskuldig.
Owerhede sif steeds deur die bewyse nadat die polisie toegeslaan het op een van Suid-Afrika se grootste kinderpornografie-sindikate ooit.
Twee Johannesburgse onderwysers wat daarvan verdink word dat hulle kinderpornografie besit en versprei het, is elk op R5000 borgtog vrygelaat.
Twee onderwysers verbonde aan ‘n skool in Benoni is gearresteer vir die besit en verspreiding van kinderpornografie, het die Gautengse polisie gesê.
Spaanse polisie het 57 mense in hegtenis geneem en 47 ander aangekla in ‘n veldtog teen kinderpornografie oor die land.
Die Kanadese polisie oorweeg dit om ‘n klag in te bring teen ‘n 16-jarige seun ná hy foto’s van ‘n verkragting op Facebook gepubliseer het.
Die verspreiding van kinderpornografie as gevolg van tegnologie en die internet groei vinniger as wat dit voorkom kan word.
Twee Amerikaanse mans is tot tronkstraf gevonnis vir hul aandeel in ‘n wêreldwye pornografie skandaal wat sowat 500 mense betrek het.
Jon Venables is aangekla vir die aflaai en verspreiding van kinderpornografie. Venables is vroeër skuldig bevind in die moord op James Bulger.
Meer as 50 mense betrokke by ‘n internasionale aanlyn-kinderpornografiesindikaat is in hegtenis geneem, het staatsaanklaers in Indianapolis gesê.
‘n “Bekende” man van Vredendal is in hegtenis geneem vir vermeende seksuele aanranding en die besit van kinderpornografie.
’n Geskorste staatsbeampte is skuldig bevind op twee aanklagte van die vervaardiging en besit van kinderpornografie.
Hulle was onderskeidelik net elf en veertien toe hulle in die kloue van “Adv. Barbie”, Cézanne Visser, en Dirk Prinsloo beland het.
Die stryd teen kinderpornografie het 'n hupstoot gekry deur 'n gewysigde wet teen "onvanpaste media-inhoud" wat van krag gemaak is.
'n Aanlyn kinderpornografie-sindikaat wat "uiters eksplisiete" video's versprei het, is deur die Spaanse polisie oopgevlek.
‘n Professor in argitektuur van New York word van kinderbedreiging aangekla nadat brandweerbeamptes kinderpornografie in sy huis gevind het.
‘n Onderwyser wat ‘n kamera in ‘n stort versteek het, het vir drie jaar lank tienerseuns by ‘n Katolieke skool afgeneem.
Die polisie in Europa het 112 mense in hegtenis geneem vir die verspreiding van aanlyn-videos van kinders wat seksueel mishandel en verkrag word.
Die verhoor van nege mense wat teregstaan op aanklagte wat verband hou met kinderpornografie, begin in die Pretoria-Noord-streekhof.
Borgtog is toegestaan aan agt lede van ‘n Pretoriaanse familie wat aangekla word van onder meer die vervaardiging van kinderpornografie.
Kinders wat seksdade op selfone vaslê en dit rondstuur, kan aangekla word van die vervaardiging en verspreiding van kinderpornografie.
Owerhede in Griekeland het lede van 'n kinderpornografie-sindikaat vasgetrek in 'n reuse-operasie wat vier mande lank geduur het.
Nederlandse polisie het 'n groot hoeveelheid pornografiese foto's van kinders op webwerwe – insluitende vier in Amerika – gevind.
’n Gewese polisie-offisier is in hegtenis geneem toe die Valke toegeslaan het op wat hulle glo ’n nasionale kinderpornografie-ring is.
’n Boer van Warrenton is aangekla van die besit van volwasse pornografie, tienerpornografie en vermoedelik kinderpornografie.
‘n Kuberkaker is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis ná hy sy bure se Wi-Fi-internet gebruik het om onder hulle naam kinderpornografie te versprei.
‘n Franse fotograaf is Dinsdag tot ses jaar tronkstraf in Kambodja gevonnis vir die produksie en verspreiding van kinderpornografie.
Die nege beskuldigdes in die Pretoriase kinderpornografiesaak sal in Desember in die Pretoria-Noord-streekhof verhoor word.
’n Program genaamd PhotoDNA gaan die miljoene foto’s wat daagliks op Facebook gelaai word ontleed en kinderpornografie uitwys.
‘n Politikus van die Arbeidersparty, wie se naam nie genoeg mag word nie, is by sy huis in verband met kinderpornografie vasgetrek.
‘n Seuntjie, wat gedwing is om seks met sy niggies te hê, wil om verskoning van een van hulle vra vir die slegte dinge wat hy moes doen.
Die Spaanse polisie het 10 mense, waarvan een glo sy minderjarige skoonsuster afgeneem het, in hegtenis geneem oor kinderpornografie.
Die negende verdagte wat van die vervaardiging van kinderpornografie aangekla word, het gevra dat die landdros se besluit hersien word.
'n Vrou het vlugtig in die hof verskyn in verband met aanklagte wat wissel van die seksuele aanranding van kinders tot kinderpornografie.
'n Negende verdagte wat glo deel is van 'n kinderpornografie-sindikaat in Lusthof, noord van Pretoria, is vasgetrek.
Twee weeskinders se grusame weergawe van familie-orgies het voorlopig geseëvier oor die ontkenning van agt volwassenes.
Die agt beskuldigdes in die Pretoriase kinderpornografiesaak sal eers Dinsdag uitvind of hulle op borgtog vrygelaat sal word.
Die familielede wat beskuldig word van die seksuele mishandeling van hul kinders, kleinkinders en pleegkinders, sal Kersfees agter tralies deurbring.
“Ek het dit nie gedoen nie en die Here in die hemel weet ek het dit nie gedoen nie.” Só het een van die beskuldiges in die kinderpornografiesaak getuig.
Die 58-jarige oupa wat beskuldig word van betrokkenheid by 'n kinderpornografie-sindikaat het gesê hy wou net sy pleegkinders help.
Die NVG het bevestig dat die polisie na 'n negende verdagte soek in die saak van agt familielede wat van kinder-pornografie aangekla word.
Die borgtogverhoor van agt mense van dieselfde familie wat by 'n kinderpornografie-sindikaat betrek word, is uitgestel.
'n Groot groep joernaliste is by die landdroshof in Pretoria-Noord waar agt mense na verwagting gaan verskyn op 'n rits aanklagte rondom kinderpornografie.
Die agt vermeende lede van moontlik die grootste kinderpornografie-sindikaat in die Suid-Afrikaanse geskiedenis verdien die doodstraf.
‘n Man (72) wat na bewering kinderpornografie vervaardig het, is Maandag in die Bellville-landdroshof borgtog van R10 000 toegestaan.
Twee onderwysers in Benoni verskyn Woensdag in die landdroshof op aanklag van die besit en die verspreiding van kinderpornografie.
'n Senior onderwyser by 'n Benoni-laerskool is geskors ná hy betrap is terwyl hy kinderpornografie met 'n skoolrekenaar druk.
‘n Kanadese man sal gevonnis word nadat hy erken het dat hy betrokke was in ‘n internasionale pedofiel-sindikaat wat hy bestuur het.
Meer as ‘n honderd mense in Poland is in hegtenis geneem in verband met die verspreiding van kinderpornografie op die internet.
Die polisie in Pole het gesê 17 mense is in hegtenis geneem op vermoede dat hulle kinderpornografie besit en op die internet versprei.
‘n Transseksuele persoon wat kinderpornografie van die internet afgelaai het, sal nie tronkstraf kry nie omdat dit "te erg" sal wees.
Polisie het ‘n man van Oostenryk in hegtenis geneem nadat hulle meer as ‘n miljoen pornografiese foto’s van kinders by hom gevind het.
‘n Onderwyseres gaan in die hof verskyn nadat sy glo ‘n 13-jarige meisie onsedelik aangerand en in besit van kinderpornografie was.
Die familie van ‘n Amerikaanse soldaat veg vir sy eer nadat foto’s van ‘n vierjarige familielid glo vir pornografie aangesien is.
‘n Man het in die hof in Nelspruit verskyn op aanklagte daarvan dat hy pornografiese foto’s van sy 11-jarige dogter geneem het.
‘n Biskop wat ‘n toesighoudende rol in seksuele aanrandingsake gehad het, is in hegtenis geneem vir die besit van kinderpornografie.
Die staat en verdediging het gister betoog in die lang verhoor van adv Barbie wat van seksmisdade aangekla word.