ARTIKELS OOR kindermoorde

Delmas-moorde: Ouers het 8 jaar gewag vir baba

16 minute gelede

Die polisie is op soek na diegene wat verantwoordelik is vir die moord op ‘n dagmoeder en ‘n vyf maande oue seuntjie in Delmas.

NY: Man skiet suster dood

2012-04-24 17:01

Owerhede sê polisiebeamptes het ‘n verdagte buite ‘n woonstel in Harlem, New York, geskiet nadat hy ‘n 13-jarige meisie doodgeskiet het.

Man weer in hof ná gru-moord op kleuter

2012-04-23 14:43

Die saak teen ‘n man wat van die moord op sy 17 maande oue niggie aangekla word, is tot later vanjaar uitgestel vir verdere ondersoek.

Bejaarde vrou in hof vir moord op kleinkind (3)

2012-04-18 13:32

‘n Oos-Kaapse vrou sal in die hof verskyn in verband met die moord op haar driejarige kleindogter, het die polisie gesê.

Inwoners betoog buite hof teen moord op kind

2012-04-16 13:49

'n Groep inwoners van Heinz Park op die Kaapse Vlakte betoog buite die Athlone-landdroshof teen die moord op ‘n 17 maande oue meisie.

Man in hof ná gru-moord op meisie

2012-04-16 09:10

‘n Familielid van ‘n 17 maande oue meisie wat in Heinz Park in Nyanga vermoor is, sal vandag in die Athlone-landdroshof verskyn.

Vrou tronk toe ná sy seun (7) doodslaan

2012-04-13 08:00

‘n Vrou is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat sy ‘n knopkierie gebruik het om haar sewejarige neef dood te slaan, het Cape Argus berig.

Vermiste meisie se lyk in veld gevind

2011-09-13 19:57

Die lyk van ‘n vierjarige meisie, wat vermoedelik verkrag en vermoor is, is in die Wes-Kaap gevind, het die polisie gesê.

Driejarige meisie in Vredendal vermoor

2011-05-10 19:56

‘n Driejarige meisie se lyk met erge kopbeserings is op ‘n plaas in die Vredendal-gebied in die Wes-Kaap gevind, het die polisie gesê.

Zim-vrou verwurg glo haar baba

2010-12-29 12:32

'n Zimbabwiese vrou is in hegtenis geneem ná sy na bewering haar babadogter op Oukersaand in Johannesburg verwurg het.

Ouers vas wat glo baba vermoor

2010-08-31 16:19

Die ouers van ‘n sewe maande oue baba is in hegtenis geneem nadat hulle haar glo vermoor en toe kokende pap oor haar uitgegooi het.

Ma van vermoorde kinders steeds soek

2010-07-31 13:35

Polisie in Pretoria is steeds op soek na die ma van twee meisies wat dood aangetref is in hul huis in Theresa Park.

Kleutermoordenaar aangekla

2010-06-29 11:57

‘n Amerikaanse man wat ‘n kleuter aangerand het tot sy dood is omdat sy tydens ‘n sokkerwedstryd gehuil het, is aangekla van moord.

Ouers laat baba sterf van honger

2010-05-29 21:23

’n Paartjie van Hongkong is tot ses jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle hul drie maande oue dogtertjie van honger laat omkom het.

Ma versmoor glo kinders

2010-05-19 15:12

‘n Britse ma is in aanhouding nadat sy glo haar twee kinders in hul hotelkamer by ‘n bekende Spaanse oord versmoor het.

Baba sterf ná hy aan die brand gesteek is

2010-03-17 12:48

’n Vyf maande-oue baba het gesterf en sy ma is in die hospitaal opgeneem nadat hulle na bewering in hul huis aangeval is.

Lyk dalk dié van vermiste baba

2010-02-25 07:36

Die lyk van ’n baba wat Woensdag op 'n plaas in Philippi gevind is, is dalk dié van Mina Jarvis wat verlede jaar vermis geraak het.

Kinders dood in motor gevind

2010-01-27 20:52

‘n 43-jarige vrou is glo in hegtenis geneem nadat twee kinders, onder die ouderdom van vyf, dood in ‘n motor gevind is.

Fetus onder Kersboom gevind

2009-12-15 09:50

’n Paartjie van Texas het ’n sewe maande oue fetus in ’n geskenkpakkie onder ’n Kersboom gesit, het die polisie gesê.

Vrou steek 4-jarige aan die brand

2009-11-09 16:26

‘n Seun (4), wat na ‘n vrou se huis gegaan het op soek na ‘n speelmaat is dood nadat die vrou hom aan die brand gesteek het.

Meisie (2) verkrag en verwurg

2009-09-28 13:30

‘n Tweejarige meisie is dood ná sy deur ‘n man verkrag en verwurg is by 'n jeugherberg buite Durban, sê die polisie.

Fetus in sak gevind

2009-09-18 13:53

Die polisie het ’n fetus op die sypaadjie buite ’n gebou gevind ná hulle deur lede van die publiek daarvan in kennis gestel is.

Tiener trap 18 skoolkinders

2009-09-12 03:14

’n Minderjarige jaagduiwel het beheer verloor oor ’n motor en een persoon gedood toe hy in ’n groep van 18 kinders ingeploeg het.

Harmse het met satanisme gespeel

2009-09-01 12:16

Morne Harmse, die sogenaamde swaardmoordenaar, het geëksperimenteer met satanisme, maar hy was nie self ‘n satanis nie.

Pa moor dogter met koord

2009-08-28 12:41

’n Pa van Delft is in hegtenis geneem nadat hy glo sy 15-jarige dogter met ’n elektriese koord doodgeslaan het.

 

Kêrel forseer ma om seun te verwurg

2012-04-30 07:09

‘n Vrou van Limpopo sal in die Bolobedu-landdroshof verskyn nadat sy na bewering haar vierjarige seuntjie verwurg het.

Man in boeie ná seun 'hartaanval kry'

2012-04-23 22:01

‘n Jong man is in hegtenis geneem aangesien hy van die moord op ‘n tweejarige seun in Manchester, Engeland, verdink word.

Groep vas vir moord op meisie (14)

2012-04-18 16:03

Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n tienermeisie in Gugulethu, het die Kaapstadse polisie gesê.

Moord op kind: Motief onbekend

2012-04-17 08:30

Familielede van ‘n kleuter wat na bewering deur haar oom vermoor is, sê hy moet die res van sy lewe agter tralies deurbring.

Moordsaak ná 7 jaar weer geopen

2012-04-16 13:49

Die polisie het die ondersoek na die ontvoering en moord op Marissa Naidoo (10) in September 2005 in Benoni heropen.

Gru-moord skok inwoners

2012-04-15 08:10

Inwoners van Heinz Park in Philippi op die Kaapse vlakte is geskok weens die grusame moord op ‘n tweejarige meisie.

Twee vas wat meisie se lewer aan gode offer

2012-01-01 13:07

‘n Sewejarige Indiese meisie is vermoor en haar lewer is aan die gode geoffer om beter groei van gewasse tot gevolg te hê.

Seun in Londense park doodgesteek

2011-08-18 11:17

‘n Veertienjarige seun is in die Ponders End-park in Enfield, in die noorde van Londen, dood aangetref, het Sky News berig.

Vrou wat 5 babas vermoor in hof

2011-05-06 21:05

‘n Vrou word daarvan beskuldig word dat sy vyf pasgebore babas doodgemaak en hul oorskot in ‘n koelkas toegesluit het.

Tante vermoor sesjarige, pleeg selfmoord

2010-11-10 12:35

'n Brakpanse familie is in rou ná hul sesjarige dogter, Nicole Lohmann, deur haar tante vermoor is en dié toe selfmoord gepleeg het.

Ma vas oor dooie babas in tasse

2010-08-06 17:33

‘n Nederlandse vrou is in hegtenis geneem nadat sy glo minstens drie van haar babas vermoor en hul oorskot in ‘n dakkamer weggesteek het.

Twee kinders dood in huis gevind

2010-07-30 20:55

Die polisie is op soek na die ma van twee jong meisies wat Vrydag dood in hul huis gevind is in Theresa Park in Pretoria.

Man vermoor huilende dogter tydens WB-wedstryd

2010-06-29 05:14

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy sy tweejarige stiefdogter doodgeslaan het toe sy nie wou ophou huil tydens 'n wedstryd op die televisie nie.

Sielsieke slaan seun glo dood

2010-05-19 17:03

‘n Vierjarige seun is glo doodgeslaan deur sy sielsieke buurman, wat daarna deur ‘n skare mense aangerand is, het die polisie gesê.

Facebook oorweeg "alarmstelsel"

2010-03-20 04:57

Facebook wil ‘n tipe “alarmstelsel” by die Britse weergawe voeg ná ‘n tiener ontvoer, verkrag en vermoor is deur iemand wat sy op Facebook ontmoet het.

Meisie (8 maande) in sportsak gelos

2010-03-17 06:12

’n Agt maande oue baba wat op ’n vullishoop vir die dood agtergelaat is, sterk in die hospitaal aan nadat sy deur ’n inwoner gered is.

Vrou het seun se liggaam in sak gedra

2010-02-02 15:48

Die hooggeregshof het gehoor hoe ‘n vrou vir ure met die liggaam van ‘n seun geloop het op soek na ‘n plek om dit te stort.

Dogtertjie se lyk in klerekas gevind

2010-01-26 22:35

‘n Man is in hegtenis geneem nadat die ontbinde lyk van sy vierjarige stiefdogter in ‘n mieliemeelsak in sy klerekas gevind is.

Pa vas vir moord op sy seun

2009-11-16 14:34

‘n Man van die Wes-Kaap is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy 8-jarige seun wat vroeër die maand verdwyn het.

Babalyk in tas gevind

2009-10-23 16:51

Die lyk van ’n drie weke oue babaseuntjie is in ’n oornagtas naby ’n voetpaadjie in Pretoria-Noord deur 'n boemelaar ontdek.

Dogtertjie (11) verwaarloos, toe verwurg

2009-09-25 04:26

‘n Elfjarige meisie wat erg deur haar ouers verwaarloos is, is deur haar agt-en-twintigjarige stiefbroer met ‘n tou verwurg.

Ou wat sy meisie onthoof, gee oor

2009-09-17 09:27

’n Sewentienjarige seun wat glo sy meisie se kop afgekap het, het homself ná sewe maande op die vlug aan owerhede oorhandig.

Man skiet glo vrou, kind, toe homself

2009-09-11 22:47

’n Man het vermoedelik sy vriendin en ’n vierjarige kind doodgeskiet, waarna hy die pistool op homself gebruik het.

Swaardmoordenaar vandag gevonnis

2009-08-31 09:34

Morné Harmse (16), ‘swaardmoordenaar’ van Krugersdorp, sal vandag gevonnis word vir die moord op Jacques Pretorius.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.