ARTIKELS OOR kindermishandeling

Getroude pa van 4 tronk toe oor kinderprostitusie

2012-05-15 21:08

‘n Britse regter het ‘n Bangladesjiese man in die noorde van Engeland tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy meisies vir seks betaal het.

Nege vas vir kinderseks-sindikaat

2012-05-08 23:03

Nege mans is in Brittanje daaraan skuldig bevind dat hulle betrokke was by 'n kinderseks-sindikaat waar hulle jong meisies mishandel het.

Pa 'het ma, nie baba' geslaan

2012-04-25 20:03

‘n Pa wat teregstaan op aanklagte daarvan dat hy sy babaseun vermoor het, het gesê hy het die baba se ma aangerand, maar nie sy kind nie.

Pta-hof waarsku 'moordenaar-ma'

2012-04-16 20:00

‘n Vrou van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat sy haar twee maande oue baba doodgeslaan het, is deur die Hooggeregshof gewaarsku.

Bejaarde vas ná beweerde dade met meisies

2012-03-29 08:05

'n Oupa (70) wat meisies helder oordag na varkhokke gelok en daar dan glo onsedelik aangerand of verkrag het, sit agter tralies.

Dogtertjies uitverhuur vir seks: Ma gevonnis

2012-03-15 14:00
76 menings

'n Pretoriase ma is twee lewenslange vonnisse opgelê omdat sy haar jong dogtertjies vir seks uitverhuur het en die pa is tot vyf jaar gevonnis.

Video oor krygsheer word YouTube-treffer

2012-03-08 10:05

'n Video oor die militante Ugandese krygsheer Joseph Kony en die kinders wat hy as soldate gebruik, het oor die wêreld heen opslae gemaak.

Paartjie vas vir kindermishandeling

2012-02-29 16:59

‘n Paartjie van Durban is in hegtenis geneem nadat hulle hul sesjarige dogter na bewering fisiek mishandel het, het die polisie gesê.

Pa wat kind (9) laat bestuur gevonnis

2012-02-23 21:59

'n Amerikaanse man wat sy negejarige dogter toegelaat het om hom rond te ry omdat hy te veel gedrink het, is gevonnis.

Pastoor vas ná hy kinders doodslaan

2012-02-13 14:05

'n Suid-Koreaanse pastoor en sy vrou is in hegtenis geneem nadat hulle glo hul kinders laat honger ly en doodgeslaan het, sê die polisie.

Pa van seuntjie wat in sneeu hardloop, kap terug

2012-02-08 19:57

Die pa van die Chinese seuntjie wat op 'n video byna kaal deur die sneeu hardloop, het teruggekap nadat dit 'n storm aanlyn ontketen het.

Lewenslank vir kinderverkragter

2012-02-01 19:55

‘n Man wat ‘n 10-jarige meisie verkrag het, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis in die Naphuno-streekhof, het die polisie gesê.

Vrou tien jaar lank in badkamer toegesluit

2012-01-26 17:43

'n Een-en-twintigjarige Palesteinse vrou het aan owerhede gesê sy was tien jaar lank deur haar pa in hul badkamer toegesluit.

Storm bars los ná kind in motor gelos word

2012-01-10 08:06

’n Storm het losgebars oor die vervolging van die twee mans wat ’n meisie ure lank in ’n toe motor in die versengende hitte gelaat het.

Oppassers vas vir 3-jarige se moord

2011-12-23 23:00

'n Vrou en haar kêrel is naby Vrede in die Vrystaat in hegtenis geneem vir die moord op 'n driejarige dogtertjie.

Twee by baba se begrafnis; net ma kry borg

2011-12-20 08:54

Die ma en stiefpa wat van die moord op ’n drie weke oue baba aangekla word, kan vandag sy begrafnis bywoon, berig Beeld.

Ouers skuldig ná hulle dogters uitverhuur

2011-11-28 14:16

'n Pretoriase ouerpaar is skuldig bevind aan verskeie aanklagte nadat hulle hul jong dogtertjies vir seks uitverhuur het.

Onnie vas ná hy glo 11 meisies verkrag

2011-11-17 11:10

'n Hoërskoolonderwyser is in Daveyton in hegtenis geneem nadat hy glo 11 leerders verkrag het, het die Ekurhuleni-polisie gesê.

Man skuldig bevind wat kinder-sekstoer reël

2011-11-11 12:20

‘n 47-jarige man van Auckland is skuldig bevind nadat hy ‘n kinder-sekstoer na Thailand probeer reël het.

Man vas vir verkragting van vyfjarige

2011-11-07 17:19

‘n Johannesburgse man is in hegtenis geneem nadat ‘n vyfjarige meisie blykbaar verkrag is, het die polisie in Gauteng gesê.

Video van Texas-regter wat dogter slaan, skok wêreld

2011-11-04 23:03

‘n Texas-regter wat opgeneem is terwyl hy sy tienerdogter met ‘n belt bykom, mag nooit weer sake van kindermishandeling aanhoor nie.

Seksnetwerk: Meisies glo met Mxit ontbied

2011-10-20 07:00

Indien die bewerings waar is, moet ten sterkste opgetree word teen polisiemanne wat glo seks met minderjariges gehad het, sê Dan Plato.

Priester veroordeel ná hy SA seun molesteer

2011-10-16 13:15

'n Hof in die Verenigde Koninkryk het 'n Anglikaanse priester veroordeel nadat hy 'n Suid-Afrikaanse seun in 1957 molesteer het.

Meer kinders tydens resessie mishandel

2011-09-20 10:24

Soos die Amerikaanse ekonomie begin krimp het, het al meer mishandelde kinders met breinskade in die hospitaal beland, het ‘n studie bevind.

Jhb-man vas ná hy glo stiefdogter verkrag

2011-09-06 10:08

'n Man is in Dobsonville, Soweto, hegtenis geneem nadat hy glo sy 13-jarige stiefdogter verkrag het, het die polisie gesê.

Bejaarde pa van mishandeling verdink

2011-08-25 18:58

‘n Oostenrykse pa word daarvan verdink dat hy sy dogters vir 40 jaar seksueel mishandel en feitlik nooit uit die huis laat gaan het nie.

Pa vas ná hy glo dogter se vriendin verkrag

2011-08-10 12:26

'n Pa is in hegtenis geneem nadat hy vermoedelik 'n vriendin van een van sy kinders verkrag het, het die polisie in Limpopo gesê.

Ouma rand kleinseun aan oor spek

2011-06-30 22:57

‘n Vrou word aangehou nadat sy glo haar negejarige kleinseun geslaan en met ‘n tuinslang gespuit het omdat hy te veel spek geëet het.

Man stoei dogtertjie dood

2011-06-17 18:05

‘n Amerikaanse man is daarvan skuldig bevind dat hy sy meisie se ‘n 2-jarige dogter se dood veroorsaak het tydens ‘n stoeigeveg.

Skoolhoof gryp kind glo aan die keel

2011-06-07 09:14

Die ouma van ’n tienjarige seun het ’n klag van aanranding by die polisie ingedien nadat sy skoolhoof hom glo aan die keel gegryp en gedreig het.

Uitgehongerde sesjarige in hok gevind

2011-05-05 22:40

‘n Amerikaanse paartjie word van kindermishandeling aangekla ná die polisie hul uitgehongerde sesjarige dogter in ‘n hok gevind het.

Paartjie hou glo kinders in hok aan

2011-04-14 11:33

‘n Paartjie is in Vancouver in die staat Washington in hegtenis geneem nadat hulle glo twee jong seuns in ‘n hokagtige kamer aangehou het.

Ashton, Demi: 'Regte mans koop nie meisies'

2011-04-12 12:00

Ashton Kutcher en Demi Moore het ‘n videoveldtog met beroemde mense begin om aandag te vestig op die verkoop van kinders as sekswerkers.

Australiese biskop bedank oor skandale

2011-04-04 18:00

Pous Benedictus XVI het die bedanking van ‘n Australiese biskop te midde ‘n kindermishandelingskandaal in sy biskopgebied aanvaar.

Twee dae oue baba lewend in emmer gevind

2011-04-01 15:54

'n Twee dae oue babaseun is lewend in 'n emmer naby 'n informele nedersetting in Dutywa in die Oos-Kaap gevind, sê die polisie.

Man vas wat baba verkrag, doodslaan

2011-03-24 23:00

Die polisie in Griekeland sê ‘n man is in hegtenis geneem wat na bewering sy baba van 18 maande oud verkrag en doodgeslaan het.

Pa vas oor beweerde seksdade met seun (8)

2011-03-11 07:30
76 menings

Die pa van 'n agtjarige seun is in hegtenis geneem nadat hy glo die kind vir meer as twee jaar seksueel mishandel het.

Vrou wat troeteldiere doodmartel tronk toe

2011-02-24 22:00

‘n Vrou het beken sy het haar kinders en dosyne troeteldiere mishandel, soms deur honde en katte dood te martel voor haar jong dogters.

Dagmoeder slaan glo nóg ’n baba

2011-02-15 08:21

Nóg ’n ouer het na vore gekom en gesê haar baba is glo ook deur die dagmoeder van die Teddy Winks-kleuterskool in Suiderberg, Pretoria, geslaan.

Babas kry klappe by hul dagma

2011-02-14 09:10

’n Dagmoeder van Pretoria het ’n nege maande oue seuntjie so hard op die wang geklap dat die merke vyf dae later sigbaar was.

Kinder-martelaars kry 10 jaar

2011-02-11 21:22

Vier mense wat ‘n groep kinders so erg mishandel het dat hulle breine weens wanvoeding gekrimp het, is vir tien jaar tronk toe gestuur.

Duitse man verwek agt kinders by stiefdogter

2011-02-10 22:00

‘n 48-jarige man verskyn volgende week in die hof nadat hy daarvan aangekla is dat hy agt kinders by sy stiefdogter verwek het.

Meisie jare lank in badkamer aangehou

2011-02-09 18:00

Die polisie in Amerika het gesê ‘n negejarige meisie is jare lank in ‘n geslote badkamer aangehou wanneer sy nie by die skool was nie.

Vrou se baba sterf weens dwelms in borsmelk

2011-01-28 22:11

‘n Vrou het onskuldig gepleit op aanklagte van onwillekeurige manslag ná haar baba dood is weens die metamfetamien in haar borsmelk.

Swiets in ruil vir seksdade, hoor hof

2010-12-24 09:31

Die agt beskuldigdes in die Pretoriase kinderpornografiesaak se verbintenis met dié saak is deur die ondersoekbeampte geskets.

Meisie in een aand deur sewe mans verkrag

2010-12-20 19:34

‘n Sestienjarige meisie is in twee aparte voorvalle deur sewe mans in Ivory Park verkrag, het polisie in Gauteng gesê.

Pa vas ná hy stiefdogter (14) verkrag

2010-12-14 17:16

Die stiefpa van 'n 14-jarige meisie van Meloding naby Virginia is in hegtenis geneem omdat hy die meisie glo 'n geruime tyd verkrag het.

Skoolhoof verloor verkragting-appèl

2010-12-08 13:35

Die Gautengse onderwysdepartement het die afdanking van ‘n skoolhoof, weens verkragting en onsedelike aanranding, suksesvol verdedig.

Drie gesinne vas vir kinderporno

2010-12-03 07:38

Drie verwante gesinne is in hegtenis geneem omdat hulle na bewering hul kinders saam met hulle in pornografiese video’s laat optree het.

Vroue vas ná kokende pap baba brand

2010-11-24 20:00

Twee vroue is in hegtenis geneem vir kindermishandeling nadat kokende pap op ‘n tweejarige baba tydens 'n stryery geval het.

 

Mans gevonnis oor kinderseks-sindikaat

2012-05-09 15:59

Nege mans, oorspronklik van Pakistan en Afganistan, is in Engeland gevonnis vir hul betrokkenheid by 'n kinderseks-sindikaat.

Krisis dreig by Saartjie Baartman-sentrum

2012-05-02 12:30

Die Saartjie Baartman-sentrum vir mishandelde vroue en kinders sal dalk sy deure aan die einde van die maand moet sluit.

Ma in trane wat glo baba vermoor

2012-04-19 20:12

‘n Ma van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat sy haar babaseun vermoor het, het gehuil, haar kop geskud en heen en weer gewieg.

Indië: Gemartelde baba sterf in hospitaal

2012-04-11 17:04

'n Drie maande oue baba, wat glo deur haar pa geslaan is, het in 'n hospitaal in Bangalore gesterf nadat sy 'n hartstilstand gekry het.

Kindermishandeling 'nie onmiddellik aangemeld'

2012-03-23 11:01

Navorsing wat deur 'n liefdadigheidsorganisasie gedoen is, toon dat meeste mense langer as 'n maand wag om kindermishandeling aan te meld.

Paartjie in hof vir kinderverkragting

2012-03-08 16:24

Die paartjie wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n 14-jarige meisie verkrag het, het in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn.

Paartjie vas vir kinderverkragting

2012-03-05 17:44

‘n Paartjie van Port Elizabeth is in hegtenis geneem vir die verkragting van ‘n 14-jarige meisie, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Kinders betrek by opleiding vir selfmoordaanvalle

2012-02-24 15:30

Die polisie in Afganistan het 41 kinders gered wat oor die grens van Pakistan gesmokkel sou word om as selfmoordbomaanvallers opgelei te word.

Dowe meisie vir 10 jaar as seksslaaf aanghou

2012-02-13 22:11

‘n Jong, dowe vrou van Pakistan het aan ‘n hof vertel hoe sy na Brittanje geneem is, waar sy vir byna ‘n dekade herhaaldelik verkrag is.

Pa in hof wat baba in motor los

2012-02-08 20:59

‘n Pa van Kaapstad het in die hof verskyn op aanklag van kinderverlating nadat ‘n nege maande oue baba in ‘n motor gelos is in Wynberg.

Woede oor video van Chinese seuntjie in sneeu

2012-02-08 13:10

‘n Video waarop ‘n vierjarige Chinese seuntjie deur sy ouers gedwing word om byna kaal deur die sneeu te hardloop het woede ontlok.

'Gholfbehepte' pa straf seuns wat mis slaan

2012-01-26 20:59

'n Pa wat behep is met gholf is 'n opgeskorte vonnis opgelê nadat hy sy seuns geslaan het wanneer hulle hul houe gemis het.

Ma vas wat kind aan bed vasmaak

2012-01-19 18:55

‘n Ma is in hegtenis geneem op aanklagte van kindermishandeling nadat sy haar vyfjarige seun in hul hut aan die bed vasgemaak het.

Ma gooi glo kleuter by venster op tweede verdieping uit

2011-12-29 18:35

'n Ma van Kalifornië staan tereg op aanklagte van kindermishandeling ná sy haar kleuter by 'n venster van 'n woonstelgebou uitgegooi het.

Vrou gevonnis wat kinders met panga slaan, martel

2011-12-21 16:00

'n Nieu-Seelandse vrou is vir sewe jaar en 6 maande tronk toe gestuur vir die mishandeling en marteling van haar twee jong kinders.

Vermeende pedofiel in Spanje vasgetrek

2011-12-02 17:38

Spaanse polisiebeamptes het ‘n Britse vasgetrek ná hy na bewering sy stiefdogter as kind verkrag en jare later haar dogter mishandel het.

Regter wat dogter slaan, geskors

2011-11-23 11:02

Die hooggeregshof in Texas het ‘n regter geskors nadat dit onlangs uitgekom het dat hy sy dogter in haar tienerjare mishandel het.

Verkragte vroue het meer hartsiekte

2011-11-15 08:15

Meisies wat erg fisies en seksueel aangerand is, het dalk ‘n groter kans om as volwassenes aan hartkwale te ly, het navorsers bevind.

Vrou sluit kind in kas toe oor swak punte

2011-11-10 19:01

'n Dogtertjie wat ses ure in 'n kas moes deurbring omdat sy swak punte behaal het, se ma is van kindermishandeling aangekla.

Een uit vyf jong SA kinders leef in armoede

2011-11-05 20:01

Een uit elke vyf kinders in Suid-Afrika onder die ouderdom van vyf leef in armoede, het die nieregeringsorganisasie Childline gesê.

Tronk toe ná seksuele dade met seuntjies

2011-11-02 08:05

’n Man (62) is in die hof vir seksuele misdade tronk toe gestuur nadat hy twee seuntjies, 4 en 10 jaar oud, verkrag en seksueel gemolesteer het.

Kindermishandeling neem toe in Kaapstad

2011-10-18 12:10

Kaapstad het vanjaar die hoogste aantal sake van kindermishandeling gehad, met die meeste sake wat in die Athlone-gebied aangemeld is.

Nóg klagte kan kom oor 'molestering' by kleuterskool

2011-10-11 08:11

Minstens nog vier ouerpare beoog om klagte oor voorvalle van beweerde seksuele molestering by ’n kleuterskool by die polisie in te dien.

LP's gaan pous se toespraak boikot

2011-09-19 08:58

Pous Benediktus XVI se eerste staatsbesoek vandeesweek aan sy geboorteland, Duitsland, het gemengde reaksie by sy landgenote ontlok.

Ma blaas daggarook in baba se mond

2011-09-01 19:57

Die ma van ‘n 10 maande oue babadogtertjie is in hegtenis geneem ná sy die kind probeer kalmeer het deur daggarook in haar mond te blaas.

Ma dwing kind om groepseks af te neem

2011-08-10 22:07

‘n Vrou in Texas het erken dat sy verskeie kere haar sesjarige dogter gedwing het om haar af te neem terwyl sy groepseks gehad het.

Skoliere na lykhuis as straf

2011-08-06 09:00

’n Vrywilliger by die Sebokeng-polisiekantoor is van kindermishandeling beskuldig nadat sy matriekleerlinge vir straf na ’n lykhuis geneem het.

Vrou vas wat glo dogter wou vergiftig

2011-06-22 19:58

‘n Vrou van Humansdorp is in hegtenis geneem nadat sy na bewering probeer het om haar tweejarige dogter te vergiftig, het die polisie gesê.

Kinderporno-verhoor begin in Desember

2011-06-09 17:39

Die nege beskuldigdes in die Pretoriase kinderpornografiesaak sal in Desember in die Pretoria-Noord-streekhof verhoor word.

Kinderverkragter kry lewenslank

2011-05-11 19:56

‘n Man is lewenslange tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n 13-jarige meisie, het die polisie gesê.

Kind (9) glo met dood gedreig as sy nie kaal poseer

2011-04-20 07:34

’n Jong kind is na bewering gedreig dat sy met ’n steakmes gesteek gaan word as sy nie kaal vir haar ma se vriend poseer nie.

'Dronk' ouma slaan glo kind met hamer

2011-04-13 13:17

'n Ouma wat daarvan beskuldig word dat sy 'n baba met 'n hamer aangerand het, sal tot haar volgende hofverskyning in aanhouding bly.

Pa van 12-jarige ma in hegtenis

2011-04-05 23:00

Die polisie het die pa van ‘n 12-jarige meisie wat verlede maand tydens 'n skooluitstappie geboorte geskenk het, in hegtenis geneem.

Baba te koop: R400

2011-04-03 08:01

’n Kinderwelsynsbeampte wat glo ­babas verkoop het, is moontlik aan die hart van ’n mensemokkelsindikaat in Suid-Afrika.

Russiese kleuter oorleef val van sesde vloer

2011-03-30 17:00

‘n Ondersoek is tans onderweg nadat ‘n Russiese paartjie hul kleuter by ‘n vullisskag vanaf die sesde vloer van ‘n woonstelgebou gegooi het.

Welwillendheidswerkers aangekla vir meisie se dood

2011-03-23 20:00

Twee voormalige werkers vir kinderwelwillendheids in New York word aangekla in verband met die dood van ‘n vierjarige meisie.

Saak teen vermeende baba-klapper heropen

2011-03-08 09:00

Die saak waarin ’n dagmoeder van Suiderberg, Pretoria-Wes, daarvan verdink word dat sy ’n baba aangerand het, is heropen.

Man vas ná hy seun (4) verkrag

2011-02-16 12:24

'n 35-jarige man wat glo 'n vierjarige seun verkrag het, is in Keiskammahoek in hegtenis geneem, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.

Polisieman vas ná hy glo stiefdogters verkrag

2011-02-14 09:59

'n Polisieman van Mitchells Plain is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vyf- en sesjarige stiefdogters verkrag het, sê die polisie.

Meisie swanger op 13, trou op 14

2011-02-12 22:31

Die regering ondersoek die huwelik van 'n meisie wat op 13 swanger geword en op haar 14de verjaardag met 'n middeljarige man getrou het.

Aus: Vier in tronk vir kindermishandeling

2011-02-11 11:16

Vier mense wat 'n groep kinders mishandel en so laat honger ly het dat hulle breine weens wanvoeding gekrimp het, is tronkstraf opgelê.

Vrou 'weet nie sy's swanger', los baba in toilet

2011-02-09 23:00

‘n Vrou wat in ‘n sportstadion se badkamer geboorte geskenk en haar baba daar gelos het, sê sy het nie geweet sy was swanger nie.

Pa verkrag kind (7) terwyl ma toekyk

2011-02-04 13:22

'n Pietermaritzburg-pa is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy sewejarige dogter herhaaldelik verkrag het, soms voor haar ma.

Tiener maak en versprei kinderpornografie

2011-01-21 23:00

‘n Tienermeisie word daarvan beskuldig dat sy verskeie seksvideo’s van kleuters gemaak en aan ‘n 17-jarige Britse seun gestuur het.

Kinderporno-saak: Familie sit Kersfees agter tralies

2010-12-23 22:45

Die familielede wat beskuldig word van die seksuele mishandeling van hul kinders, kleinkinders en pleegkinders, sal Kersfees agter tralies deurbring.

Kinderporno: ‘Jy hoef nie te lag’

2010-12-15 08:15

Hul handjies en mondjies het moeg geword van die seksdade waarby hulle betrek is, het die slagoffers van die kinderpornografiesaak gesê.

Kinderporno: Oupa 'wou net help'

2010-12-14 15:21

Die 58-jarige oupa wat beskuldig word van betrokkenheid by 'n kinderpornografie-sindikaat het gesê hy wou net sy pleegkinders help.

Man vas vir moord op stiefseun (2)

2010-12-07 14:33

‘n 24-jarige man is in hegtenis geneem vir die moord op sy tweejarige stiefseun, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

Rabbi skuldig bevind van aanranding

2010-12-01 00:00

‘n Self-erkende rabbi is skuldig bevind nadat hy agt kinders erg aangerand en sy volgelinge beveel het om dieselfde te doen.

Man in tronk oor huwelik met 12-jarige

2010-11-24 14:04

‘n Moslem-geestelike het vir heelwat opspraak gesorg toe hy tot vier jaar tronkstraf gevonnis is weens sy huwelik met ‘n 12-jarige meisie.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.