ARTIKELS OOR kinderhandel

Nigerië: Meisies uit 'kinderfabriek' gered

2012-04-13 14:12

Die polisie in Nigerië het ‘n klopjag uitgevoer by ‘n onwettige weeshuis waar jong meisies glo gedwing is om kinders te hê.

Ugandese meisies vir prostitusie in Maleisië gebruik

2012-02-20 19:53

Gerugte het aan die lig gekom dat dat meer as 600 Ugandese meisies in prostitusie-kringe in Maleisië vasgekeer is.

Massiewe kinderhandel-groepe in China oopgevlek

2011-12-07 10:07

Meer as 600 verdagtes is in hegtenis geneem en 178 kinders is gered nadat die polisie twee massiewe kinderhandel-groepe oopgevlek het.

Vroue in hegtenis wat kind verkoop

2011-10-06 19:00

Twee vroue is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ‘n kleuter verkoop het aan kinderhandelaars, het die Wes-Kaapse polisie gesê.

21 kinders van Zim terug by die huis

2011-08-11 14:12

‘n Groep van 21 kinders wat onwettig deur 'n Zimbabwiese man na Suid-Afrika gebring is, is terug by die huis.

Tronkstraf vir twee wat baba wou verkoop

2011-06-22 14:18

Twee mense is in ‘n hof in Hanoi tot vier en vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle beplan het om ‘n pasgebore baba in Hanoi te verkoop.

Swanger Nigeriese meisies wil babas verkoop

2011-06-03 09:46

'n Groep swanger Nigeriese meisies word daarvan verdink dat hulle probeer het om hulle babas aan ‘n kinderhandelskema te verkoop.

‘Vereniging het baba verkoop’

2011-04-16 09:24

’n Bewering dat ’n baba aan aanneemouers verkoop is, het die Pretoriase hoogeregshof genoop om ’n kurator vir ’n groep kinders aan te stel.

Sewe vas ná hul glo babas verkoop

2010-07-15 12:13

Polisie het vier kinders gered en sewe mense in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik deel van ‘n sindikaat was wat met babas handel.

20 kinders in bokse by grenspos gevind

2010-06-28 19:01

Die polisie het sowat 20 kinders gevind wat in kartonbokse weggesteek was agter in ‘n vragmotor by 'n grenspos.

17 vas vir kinderhandel

2010-04-08 23:10

Sowat 17 verdagtes in Roemenië is vas nadat hulle glo kinders na Brittanje gestuur het om daar te gaan bedel en steel.

 

Ontvoerde kinders in China gered

2012-03-29 11:04

Polisie in China het 23 kinders uit die kloue van smokkelbendes gered en 12 verdagtes is in aanhouding in die jongste poging om kinderhandel te beveg.

Meksiko: Vier vas vir kinderhandel

2012-01-14 22:50

Vier vroue is in Guadalajara, Meksiko in hegtenis geneem in verband met 'n kinderhandel-sindikaat wat babas aan kinderlose paartjies voorsien.

Saak teen ouma wat kind verkoop uitgestel

2011-10-07 20:03

Die saak teen twee vroue wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n peuter aan ‘n mensehandel-sindikaat verkoop het, is uitgestel.

Kongo en Benin staan saam teen kinderhandel

2011-09-20 21:58

Tot 1 800 Beninese kinders is na die Kongo ontvoer, maar dié twee lande het 'n ooreenkoms onderteken om kinderhandel tot 'n einde te bring.

China: 89 ontvoerde kinders bevry

2011-07-27 12:04

Die Chinese polisie het 89 kinders hierdie jaar in ‘n veldtog teen kinderhandel bevry en groot kriminele organisasies uitmekaar laat spat.

Ouers vas wat kind vir seks wil uitverhuur

2011-06-09 18:48

Die Nederlandse polisie het ‘n agtjarige meisie se ouers, wat haar aan ‘n man wou uitverhuur vir seks, in hegtenis geneem.

Kinderhandel-sindikaat in China oopgevlek

2011-05-12 20:04

Lede van 'n sindikaat wat babas in armoedige gebiede koop om aan ryk families elders in die land te verkoop, is vasgetrek.

‘Los my kind!’

2010-08-14 07:20

''Asseblief, moenie my babas wegvat nie,” het ’n Zimbabwiese bedelaar gehuil toe maatskaplike werkers probeer het om haar kind te vat.

Polisie ontken kinderhandel by grenspos

2010-06-28 20:00

Die Suid-Afrikaanse polisie het ontken dat sowat 20 kinders by die Komatipoort-grenspos tussen Suid-Afrika en Mosambiek gevind is.

Eks-kinderslaaf veg om kinderhandel te stop

2010-05-20 15:20

‘n Man wat in sy jong dae ‘n slagoffer van slawerny was, het sy belowende loopbaan gelos om slagoffers van kinderhandel in Ghana te red.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.