ARTIKELS OOR kernkrag

Omgewingsaktiviste waarsku oor 'kernramp' in SA

2012-03-05 11:33

Greenpeace-aktiviste het die Seepunt-strand in Kaapstad "skoongemaak" om bewustheid te bevorder oor die gevolge van 'n moontlike kernramp.

Saoedi-Arabië oorweeg kernwapens

2011-12-05 19:53

Saoedi-Arabië oorweeg dit om sélf ‘n paar wapens van massavernietiging aan te skaf, sê die land se voormalige intelligensiehoof.

Nuwe sanksies teen Iran ingestel

2011-11-22 09:14

Die VSA het aangekondig dat ‘n nuwe stel sanksies teen Iran se petrochemiese bedryf en finansiële sektor ingestel sal word.

Iran het teen 2014 dalk al 'n kernbom

2011-10-07 08:04

Dr. Olli Heinonen van die Internasionale Atoomenergie-Agentskap meen Iran kan teen 2014 in staat wees om ’n kernbom te ontwikkel.

Greenpeace krities oor SA planne vir kernkrag

2011-08-05 11:10

Die omgewingsaktivistegroep Greenpeace het Suid-Afrika aangeraai om sy planne om meer kernkrag te gebruik, te heroorweeg.

Franse vorm menseketting teen kernkrag

2011-06-27 17:52

Duisende betogers het 'n 5 km lange menseketting buite 'n kernkragsentrale in Frankryk gevorm om te eis dat dit buite werking gestel word.

'Kernkrag nie ‘n kitsoplossing,' sê minister

2011-05-30 20:59

Die minister van energie, Dipuo Peters, het gesê kernkrag is 'n langtermyn-metode om die energie- en klimaatskrisis die hoof te bied.

Koeberg Eenheid Een weer op dreef

2011-05-14 21:52

Eskom is besig om Eenheid Een van sy Koeberg-kernkragstasie naby Kaapstad weer aan die gang te kry ná dit vroeër buite werking was.

Man skiet twee op Britse kernduikboot

2011-04-08 22:00

‘n Man is in hegtenis geneem ná ‘n skietvoorval op ‘n Britse kernduikboot wat in Southampton in die suide van Engeland geanker lê.

Bestralingsmeters verkoop uit oor voedselvrese

2011-03-30 11:30

‘n Groot vrees vir bestraalde kos het ‘n wêreldwye stormloop veroorsaak terwyl mense bestralingsmeters aankoop, sê handelaars.

Beurtkrag in die vooruitsig vir Japan

2011-03-25 14:40

Owerhede in Japan maak gereed vir ‘n elektrisiteitstekort wat produksie kan belemmer en 'n groot invloed op dié land se ekonomie kan hê.

Dodetal in Japan oor 10 000

2011-03-25 09:23

Die sterftesyfer twee weke ná die verwoestende aardbewing en tsoenami in Japan het 10 000 oorskry, met meer as 17 500 wat vermis word.

Japan: Drie werkers aan bestraling blootgestel

2011-03-24 12:08

Drie werkers by die Fukushima-kernaanleg is aan hoë vlakke van bestraling blootgestel terwyl hulle kabels na 'n reaktor aangelê het.

Vordering by Japan-kragstasie

2011-03-22 21:00

Werkers het daarin geslaag om kragdrade aan al ses reaktors by Japan se Fukushima-kragstasie, waar bestraling die lug in lek, te herverbind.

Japan: Gevaarvlak nou hoër

2011-03-18 14:41

Die vlak van die kernkragkrisis in Japan is van 4 na 5 op ‘n 7-punt-skaal van gevaar vir kernkrag-ongelukke opgestoot.

Wind-energie ‘n 'veilige alternatief'

2011-03-17 14:43

Kort ná die aankondiging van 'n staatsbeleid oor kragopwekking in Suid-Afrika, wat kernkrag insluit, meen 'n belangegroep herwinbare energie is veel beter.

VIDEO: Is kernkrag die antwoord?

2011-03-15 10:43

Met die wêreld se oë op Japan te midde 'n dreigende kernkragkrisis in dié land val die fokus weereens op die veiligheid van kernkrag.

Nederland kry nog 'n kernreaktor

2011-02-11 22:52

Die Nederlandse regering het toestemming gegee vir die die konstruksie van ‘n kernreaktor in die suide van Nederland om voort te gaan.

Lig sanksies vir vordering, sê Iran

2010-12-08 13:31

Iran dring aan dat sy kernprogram vir vreedsame doeleindes is en dat samesprekings met die Weste sal vrugte dra indien sanksies gelig word.

Namibië wil kernaanleg bou

2010-11-30 11:14

Namibië beplan om ‘n kernaanleg te bou om sodoende ekonomiese groei in die wêreld se vierde grootste uraan-verskaffer te ontwikkel.

Kernkrag is die antwoord vir SA – Eskom

2010-11-10 08:16

Konvensionele kernkrag, met nuwe kernkragsentrales in die Wes- en Oos-Kaap, is Eskom se toekomsplan vir kragopwekking in Suid-Afrika.

Huise ontruim ná brand by kernwapensentrum

2010-08-04 16:18

Huise naby aan Brittanje se kernwapensentrum in Berkshire moes ontruim ná ‘n brand by die sentrum uitgebreek het.

Iran wil Weste 'dissiplineer'

2010-06-28 16:23

Pres. Mahmoud Ahmadinejad het gesê Iran sal tot einde Augustus samesprekings met wêreldmagte uitstel om die Weste te "dissiplineer".

Egipte se kernenergieprogram weer op dreef

2010-06-23 01:17

Die hoof van die Internasionale Atoomenergie-agentskap (IAEA) het aangekondig dat hulle gereed is om Egipte te help met die konstruksie van kernkragsentrales.

50 Greenpeace-aktiviste in hegtenis

2010-06-14 16:06

Minstens 50 aktiviste is in hegtenis geneem ná hulle 'n kragstasie as deel van 'n Greenpeace-optog binnegegaan het.

Iran, Turkye sluit kernooreenkoms

2010-05-17 13:18

Iran het ooreengekom om 1 200kg se uraan na Turkey te stuur in ruil vir brandstof vir Tehran se navorsingsreaktor.

 

Duisende betoog teen kernkrag in Japan

2012-02-11 13:15

Duisende Japannese het aan 'n optog teen kernkrag deelgeneem te midde van toenemende kommer oor die opwekking van reaktors.

Sanksies teen Iran ingestel oor kernprogram

2011-11-23 07:01

Drie Westerse lande – Brittanje, die VSA en Kanada – het saam strawwe sanksies teen Iran afgekondig. Dít volg ná 'n verslag van die IAEA.

Koeberg af vir herstelwerk

2011-10-29 15:43

Eenheid Twee van die Koeberg-kernkragsentrale het tot stilstand gekom vir herstelwerk wat glo 'n paar weke sal duur, het Eskom gesê.

Koeberg getoets ná Foekoesjima

2011-09-14 09:02

“Spanningstoetse” gaan by die Koeberg-kernkragstasie uitgevoer word om ’n herhaling van die Foekoesjima-ramp in Japan te voorkom.

Laat vaar kernkragplanne, pleit SA aktiviste

2011-07-27 14:26

Aktiviste teen kernkrag het die regering en Eskom gevra om sy voorgenome planne vir 'n tweede kernkragsentrale in die land te laat vaar.

Iran 'sal kernwapen maak as hy wil'

2011-06-23 21:59

Die president van Iran het gesê hy is glad nie bang om ‘n kernwapen te vervaardig nie, maar het geen planne om dit te doen nie.

Duitsland: Kernkrag teen 2022 uitgefaseer

2011-05-30 18:59

Regeringsbeamptes van Duitsland het 'n finale besluit geneem om die "laaste kernkragsentrales" in dié land teen 2022 te sluit.

Kernkragsentrales dalk in Oos-Kaap gebou

2011-05-10 08:40

Thyspunt in die Oos-Kaap word in dié stadium as voorkeurplek aanbeveel vir Eskom se beoogde nuwe kernkragsentrale, genaamd Nuclear-1.

Japan: Radioaktiewe water lek in see

2011-04-02 18:17

Japannese amptenare het bevestig dat water met hoë bestralingsvlakke in die see in geloop het vanuit die Fukushima Daiichi-kernkragaanleg.

Dodetal, vermiste mense in Japan: 28 000

2011-03-28 12:25

Die amptelike dodetal en hoeveelheid mense wat nou in Japan vermis word, staan op 28 000, het die Nasionale Polisie Agentskap gesê.

Japan: Belangrike beskermingskapsule dalk gebars

2011-03-25 13:06

Bestralingsvlakke in een van die Fukushima-reaktors wat werkers probeer verkoel het, is 10 000 keer meer as wat aanvanklik gedink is.

Angs oor kernramp kring verder uit

2011-03-25 08:46

Mense is angstig en weet nie presies wat aangaan by die Fukusjima-kernkragaanleg nie weens teenstrydige inligting wat uit alle oorde kom.

Italië stel kernkrag-planne uit

2011-03-23 16:51

Italië se regering het Woensdag besluit dat hy sy planne om nuwe kernkragaanlegte te bou vir minstens twee jaar gaan uitstel.

'Strate in Indië gevaarliker as kernaanlegte'

2011-03-22 12:04

Indië se atoomenergie-reguleerder sê om in die strate van Nieu-Delhi rond te ry is ‘n groter risiko as die land se 20 kernkragreaktors.

Korea vrees radioaktiewe kontaminasie

2011-03-17 18:00

Owerhede by ‘n lughawe in Korea het 'n Japannese passasier voorgekeer nadat hoë vlakke van bestraling aan hom gemeet is.

Kernkragstasies in Duitsland óók onder vergrootglas

2011-03-15 19:00

Die Duitse kansellier het aangekondig dat sewe kernkragstasies in Duitsland afgeskakel sal word hangende die uitslag van veiligheidstoetse.

Aardbewing: 2000 moet ontruim weens radioaktiewe lekkasie

2011-03-11 19:00

Sowat 2 000 mense sal hulle huise moet ontruim weens moontlike radioaktiewe lekkasies en bestraling by 'n kernkragsentrale in Fukushima.

LP's: SA kort kernkrag

2011-01-28 12:22

Top-amptenare van die departement van energie het druk van LP’s ontvang rakende Suid-Afrika se afhanklikheid van steenkool-gedrewe kragstasies.

Noord Korea het 'duisende' swaaimasjiene

2010-12-01 01:00

Volgens Noord Korea het hulle duisende swaaimasjiene (sentrifuges) vir die verryking van uraan by fasiliteite wat tot dusver nog onbekend was.

SA-kernwapens in medisyne omskep

2010-11-12 15:20

Suid-Afrika het kernwapens uit die apartheidsera met nuwe tegnologie in ‘n instrument om kanker en hartsiektes op te spoor, omskep.

Iran sê hy mag kerninspekteurs weier

2010-09-07 13:00

Iran se kernhoof sê Teheran het die reg om sommige inspekteurs van die Verenigde Nasies te verbied om sy omstrede kernprogram te monitor.

Iran gereed vir kernsamesprekings

2010-07-25 21:31

Iran is gereed om onmiddellik samesprekings met Westerse magte te voer oor 'n kernbrandstof-ooreenkoms wat hy in Mei onderteken het.

Iran vervaardig 17kg verrykte uraan

2010-06-23 19:05

Ali Akbar Salehi, hoof van Iran se atoomenergie-agentskap, het gesê Teheran het meer as 17 kg 20% verrykte uraan vervaardig.

Nóg sanksies kom teen Iran

2010-06-17 13:41

Leiers van die Europese Unie gaan nuwe sanksies teen Iran instel in 'n poging om sy betwiste kernprogram te vertraag.

Kaap-stadsraad meen kernkragsentrale onveilig

2010-06-02 14:17

Verskeie veiligheidsfaktore is nie in ag geneem met die beplanning van die kernkragsentrale wat langs Koeberg gebou gaan word nie, meen die Kaapstad munisipaliteit.

SA reg vir kernkrag

2010-04-19 16:00

Suid-Afrika is reg vir kernkrag, het Electricite de France (EDF), die Franse elektrisiteitsverspreider, in Johannesburg gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.