Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 
ARTIKELS OOR kernaanlegte

Kommer oor lekkasie by kernaanleg in VSA

2013-02-23 12:03

Die goewerneur van Washington het bekendgemaak dat ses ondergrondse tenks by 'n kernkragaanleg, radio-aktiewe afval uitlek.

Koeberg af vir herstelwerk

2011-10-29 15:43

Eenheid Twee van die Koeberg-kernkragsentrale het tot stilstand gekom vir herstelwerk wat glo 'n paar weke sal duur, het Eskom gesê.

Laat vaar kernkragplanne, pleit SA aktiviste

2011-07-27 14:26

Aktiviste teen kernkrag het die regering en Eskom gevra om sy voorgenome planne vir 'n tweede kernkragsentrale in die land te laat vaar.

Japanners sê nee vir kernkrag

2011-06-27 12:34

Sowat 70% van Japanners wil nie hê kernaanlegte wat deur die aardbewing en tsoenami op 11 Maart geruk is, moet weer aangeskakel word nie.

'Kernkrag nie ‘n kitsoplossing,' sê minister

2011-05-30 20:59

Die minister van energie, Dipuo Peters, het gesê kernkrag is 'n langtermyn-metode om die energie- en klimaatskrisis die hoof te bied.

Werkers betree Japanse reaktor-gebou

2011-05-05 09:42

Werkers het ‘n reaktor-gebou by Japan se Fukushima-kernaanleg vir die eerste keer betree ná 'n aardbewing en tsunami die aanleg erg beskadig het.

Japan: Radioaktiewe water lek in see

2011-04-02 18:17

Japannese amptenare het bevestig dat water met hoë bestralingsvlakke in die see in geloop het vanuit die Fukushima Daiichi-kernkragaanleg.

Japan: Bestralingsvlakke lei tot kommer

2011-03-30 09:01

Kernkrag-veiligheidsbeamptes sê seewater buite die Fukushima-aanleg bevat 3 335 keer meer as die normale vlak van radioaktiewe jodium.

Japan: Drie werkers aan bestraling blootgestel

2011-03-24 12:08

Drie werkers by die Fukushima-kernaanleg is aan hoë vlakke van bestraling blootgestel terwyl hulle kabels na 'n reaktor aangelê het.

Japan: Rook borrel nou ook uit tweede reaktor

2011-03-21 13:09

Ondanks verklarings deur owerhede dat die situasie byna onder beheer is het wit rook uit die Fukushima-kernaanleg se Eenheid 2 begin borrel.

Japan: Dodetal nou op 18 000

2011-03-21 11:00

Die dodetal ná 'n verwoestende aardbewing en tsoenami in Japan word nou deur die polisie op 18 000 geraam.

Japan vra hulp van Amerika

2011-03-18 11:04

Te midde hernude pogings om 'n kernkrisis by Japan se Fukushima-kernaanleg te voorkom het dié land uiteindelik die VSA om hulp gevra.

Japan: Seewater oor kernreaktors uitgestort

2011-03-17 10:32

Militêre helikopters is besig om seewater oor die Fukushima-kernkragaanleg te gooi in ‘n poging om 'n kernkrisis in Japan te verhoed.

Kernkrisis: Stawe moontlik 'n kern-tydbom

2011-03-16 13:54

'n Poel met gebruikte kernstawe by die Fukushima-kernaanleg veroorsaak op die oomblik die meeste kommer oor 'n moontlike kernramp in Japan.

Japan: Helikopters moet reaktors afkoel

2011-03-16 11:02

Vraghelikopters sal volgens berigte gebruik word om water oor reaktors by die Fukushima-kernaanleg uit te stort.

Werkers uit kragstasie ontruim

2011-03-16 09:03

Werkers by die Fukushima-kernaanleg in Japan is tydelik van die perseel ontruim ná bestralingsvlakke gevaarlik geraak het.

VIDEO: Is kernkrag die antwoord?

2011-03-15 10:43

Met die wêreld se oë op Japan te midde 'n dreigende kernkragkrisis in dié land val die fokus weereens op die veiligheid van kernkrag.

Bestraling in Japan bereik gevaarlike vlakke

2011-03-15 07:55

Owerhede in Japan waarsku dat bestralingvlakke naby ‘n kernkragstasie nou gevaarlik vir mense kan wees ná nóg twee ontploffings en ‘n brand.

Japan: Ontruimingsarea om kernaanleg vergroot

2011-03-12 13:28

Die Japannese regering het die ontruimingsarea rondom die Fukushima Daiichi-kernaanleg van 'n radius van 10 km tot 20 km vergroot.

Japan: Ontploffing by kernaanleg

2011-03-12 10:24

Verskeie mediabronne berig dat 'n ontploffing by die Fukushima-kernaanleg in die noord-ooste van Japan plaasgevind het.

Japan: Kernramp gevrees

2011-03-12 08:11

Radioaktiewe sesium is naby die kernaanlegte van Fukushima in die noord-ooste van Japan gevind, en 'n moontlike kernramp word gevrees.

 

‘Ramp sonder einde’

2012-02-28 09:00

Die Japannese het die trauma van verlede jaar se tsoenami goed verwerk, maar hulle sukkel om vrede te maak met die Foekoesjima-kernramp.

Derde Fukushima-kernreaktor onder kookpunt

2011-09-28 18:57

Die laaste van die drie kernreaktors by die Fukushima Daiichi-kernaanleg wat tydens 'n tsoenami beskadig is, is onder kookpunt.

Aardbewing tref naby Fukushima

2011-07-07 23:21

‘n Aardbewing van 5.6 op die Richterskaal het naby die Fukushima-kernaanleg in die noordooste van Japan getref, het die USGS gesê.

Japan: Kernaanleg se suiweringstelsel konk in

2011-06-21 10:03

Die operateur van 'n beskadigde Japanse kernaanleg moes nóg 'n toetslopie vir 'n nuwe watersuiweringstelsel weens tegniese probleme uitstel.

Duitsland: Kernkrag teen 2022 uitgefaseer

2011-05-30 18:59

Regeringsbeamptes van Duitsland het 'n finale besluit geneem om die "laaste kernkragsentrales" in dié land teen 2022 te sluit.

Japan: Water lek uit ander kernaanleg

2011-04-08 08:49

‘n Waterlekkasie is by die Onagawa-kernaanleg in die Miyagi-distrik van Japan opgespoor nadat ‘n sterk naskok die nasie geruk het.

Japan wil dalk reaktors toegooi

2011-03-30 15:47

Japan oorweeg dit om materiaal bo-oor die reaktors by die Fukushima-kernkragaanleg te drapeer en sodoende die bestraling te verminder.

Japan moet nou water binne-in reaktors gooi

2011-03-29 09:53

Japan het geen ander keuse as om aan te hou om water in die reaktors by die Fukushima-kernkragaanleg te gooi nie, het die regering gesê.

Japan: Sterftesyfer klim, maar reaktors hou

2011-03-21 22:29

Die beskermende strukture rondom drie reaktors by Japan se sukkelende Fukushima-kernaanleg hou sover, het kernreguleerders gesê.

Japan: Werkers wéér uit kernaanleg ontruim

2011-03-21 11:49

Werkers by die Fukushima-kernaanleg is weer uit dié kompleks ontruim ná grys rook uit 'n poel vol kernbrandstofstawe begin borrel het.

Redders in 'kamikaze'-veldtog in Japan

2011-03-19 06:55

Die vrywilligers wat by die verwoeste Foekoesjima-kernkragsentrale in Japan werk is so te sê die doodsvonnis opgelê, luidens talle berigte.

Japan kan erger as Tsjernobil raak – kenner

2011-03-17 13:09

Japan het 48 uur om sy groeiende kernkrisis onder beheer te bring en ‘n katastrofe erger as Tsjernobil te verhoed, het ‘n kundige gesê.

Bestraling belemmer opruiming

2011-03-17 07:19

Bestralingsvlakke het tot 1000mSi (milli-Sieverts) per uur gestyg nadat ’n brand by reaktor 4 van die Fukushima-aanleg uitgebreek het.

Japan: Werkers terug na kernaanleg

2011-03-16 12:04

Werkers wat vroeër die Fukushima-kernaanleg in Japan tydelik moes verlaat oor gevaarlike bestralingsvlakke sal nou teruggestuur word.

VIDEO: Ontruiming van Fukushima-kernaanleg

2011-03-16 10:08

Kyk hier na 'n video van 'n amptelike aankondiging oor die huidige stand van sake by die Fukushima-kernaanleg.

Kernkragstasies in Duitsland óók onder vergrootglas

2011-03-15 19:00

Die Duitse kansellier het aangekondig dat sewe kernkragstasies in Duitsland afgeskakel sal word hangende die uitslag van veiligheidstoetse.

VIDEO: Probleme met kernreaktors verduidelik

2011-03-15 09:06

Dié interessante video verduidelik presies wat die ontploffings by 'n kernaanleg in Fukushima, Japan veroorsaak het.

Japan: Een reaktor veilig, 2de se verkoeling breek

2011-03-14 09:31

Die hoof-beskermingskapsule van die Fukushima-kernkragstasie in Japan is nie beskadig nie, maar 'n tweede reaktor se verkoelingstelsel is gebreek.

Japannese owerhede bevestig nuus oor ontploffing

2011-03-12 11:56

Japannese owerhede het die nuus bevestig dat 'n ontploffing by die Fukushima Daiichi-kernaanleg plaasgevind het.

Japan: Kommer oor kernramp neem toe

2011-03-12 09:11

'n Massiewe reddingsoperasie is in Japan van stapel gestuur terwyl vrese toeneem dat 'n kernramp in die land se noord-ooste moontlik is.

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Sunninghill - 16:33 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the William Nicol Drive exit
  • Thursday Bedfordview - 16:28 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Van Buuren Road and Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.