ARTIKELS OOR kerk

Lewenslank selibaat al opsie vir gay Matie

2011-12-04 10:01

Die NG Kerk sê 'n lesbiese teologiestudent mag nie op die preekstoel staan nie want sy wil nie by hul beleid hou nie.

Kerk ondersteun nie verwydering van betogers

2011-11-01 20:01

Die Kerk van Engeland het dit duidelik gemaak dat hulle nie die verwydering van die betogers wat voor St.Paul's uitkamp, ondersteun nie.

Baba wat uit dooie ma gered is, sterf 'n dag later

2011-10-04 19:12

‘n Hospitaal in Spanje kon nie daarin slaag om ‘n babatjie wat 'n dag tevore uit sy dooie ma gered is aan die lewe te hou nie.

Pastoor in sop oor verhoudings met vroue

2011-07-24 08:00

’n Gewilde Stellenbosse prediker is sy posisie in sy kerk kwyt omdat hy met meer as een vrou in sy gemeente verhoudings gehad het.

Obama moet bel, sê dominee

2010-09-09 21:59

Die Amerikaanse dominee wat dreig om ‘n Koran te verbrand op die herdenking van 9/11, het aangedui dat hy dalk sy plan sal laat vaar ‘as Obama hom vra’.

Hervormde Kerk bekyk eg, gay verhoudings opnuut

2010-09-01 08:37

Die Hervormde Kerk se algemene kerkvergadering einde September gaan die huwelik en gay verhoudinge opnuut bekyk.

Seksdominee wil sy amp terughê

2010-07-03 06:59

Die dominee wat geskors is nadat seksfoto’s van hom en ’n ander man geneem is, wend hom nou tot die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) vir hulp.

Biskop: Seksuele mishandeling ook in Afrika

2010-04-08 09:40

Die Rooms-Katolieke kerk in Afrika is “word deur dieselfde plaag (van seksuele mishandeling) geteister”, het aartsbiskop Buti Tlhagale gesê.

Kerktroues dalk gestaak

2010-03-05 06:53

Kerke oorweeg dit om huwelike nie langer wetlik te bevestig nie weens erge frustrasie met nuwe prosedures wat die staat ingestel het.

Vrede heers tussen kerk en gays

2010-03-03 23:08

Protesoptogte teen ‘n Katolieke kerk in Amsterdam is afgelas na die Kerk ingestem het om gays toegang tot die nagmaaltafel te gee.

Appèl van geskorste gay predikant sloer

2010-02-17 08:54

’n Gay predikant van die Metodistekerk is uit haar kerk geskors omdat sy met haar lewensmaat getrou het. Sy wag nou al langer as ’n week om te hoor oor haar appèl teen die skorsing.

Twis oor eiendom kos hom plek op kerkraad

2009-12-27 08:34

Pierre-Jean Gerber, ’n oud-ANC-LP wag al vir hoe lank vir ’n geleentheid om sy gemeente as diaken van hulp te kan wees.

Opvolger vir Dordtse Sinode beplan

2009-10-22 10:10

’n Groot Gereformeerde Sinode, bedoel as die opvolger vir die Dordtse Sinode van 1618, word in Nederland beplan.

Talle dood in kerk ongeluk

2009-09-30 06:07

Omtrent 23 mense is by 'n Christen byeenkoms dood toe die muur van die gebou waarin hulle sou slaap inmekaargeval het.

 

Betogings dui op breuk in kerk

2011-11-02 08:05

Die breuk in die Britse Anglikaanse Kerk is blootgelê na anti-kapitalistiese betogers voor die St. Paulus-katedraal in Londen betoog het.

Dekaan van St.Paulus-katedraal bedank

2011-10-31 22:01

Die hoof van St.Paulus-katedraal, wat kritiek ontvang het omdat hy die Occupy Wall street-betogers van die kerkgronde wou afsit, het bedank.

Pous spreek duisende in Duitsland toe

2011-09-25 14:56

Pous Benedictus XVI se vier dag lange besoek kom te midde kommer oor Duitsland se kerke wat tienduisende lidmate verloor het.

Kommissie handhaaf kerk se besluit oor apartheid

2011-03-17 09:03

Lidmate van die Hervormde Kerk wat teen die kerk se verwerping van apartheid beswaar gemaak het, het ’n bloutjie geloop.

Pastoor: “Jesus was MIV-positief”

2010-09-03 13:48

‘n Kerkman in Kaapstad het Christene in sy gemeenskap woedend ná 'n preek getiteld "Jesus was MIV-positief".

Gebed genees glo wel

2010-08-06 10:56

Gebed genees, het ‘n onlangse studie by die Indiana Universiteit glo bewys – maar sekere soorte gebede werk beter as ander.

Biskop in sop oor seks

2010-04-15 12:14

‘n Biskop het in die landdroshof verskyn nadat ‘n hele string aanklagte van seksuele teistering teen hom aanhangig gemaak is.

SA Raad van Kerke gaan regering takel

2010-03-11 09:48

Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke sê hulle gaan voortaan skerper en minder versoenend in sy kritiek op die regering wees.

Zuma vra vergeefs sanksies moet waai

2010-03-05 06:47

Pres. Jacob Zuma kon die Britse regering nie oorreed om sanksies teen Zimbabwiese regeringslui op te hef nie.

'Die einde is naby' sê baie

2010-02-27 08:21

'n Paar Christene het blykbaar die eerste tekens van die wederkoms in die wolke gesien en nou word die media oorval deur soortgelyke openbaringe.

Vlugtelingkerk se biskop geskors

2010-01-22 09:10

Biskop Paul Verryn van die Metodistekerk in Johannesburg, waar Zimbabwiese vlugtelinge skuiling vind, is geskors.

Leraar moet waai ná seks in die veld

2009-11-30 07:36

Coligny se gayseks-leraar, is as leraar van die Moedergemeente op die dorp ontslaan, maar hy mag steeds preek.

Vier, pastoor verdrink by doop

2009-10-05 09:13

Vier mense en 'n pastoor is dood nadat hulle tydens 'n doopseremonie in 'n watergevulde steengroef verdrink het.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.