ARTIKELS OOR kampioeneliga

Shah jag boerpot saam met Cobras

2011-09-23 07:30

Die Cobras hoop dat een van hul beste spelers betyds in Indië sal aanland om saam met sy spanmaats die aanslag in die Indiese Kampioeneliga te begin.

Warriors kry nuwe breier

2011-06-27 15:20

Die Oos-Kaapse krieketvereniging het die aanstelling van Piet Botha as die Warriors se nuwe hoofafrigter aangekondig.

Chennai in Kampioeneliga-eindstryd

2010-09-25 06:16

Die Chennai Super Kings het verby die Royal Challengers Bangalore gestorm vir 'n plek in die eindstryd van die Kampioeneliga-toernooi.

Kohli beklink Bangalore se plek in halfeind

2010-09-22 05:33

Virat Kohli se onoorwonne 49 het die Royal Challengers Bangelore 'n sespaaltjie oorwinning oor die Highveld Lions besorg.

Kallis uit Kampioeneliga

2010-09-21 15:31

Die krieketspan van die Royal Challengers Bangalore het aangekondig dat Jacques Kallis nie verder aan vanjaar se Kampioeneliga sal deelneem nie.

Albie-hulle maak amok

2010-09-16 09:23

Die Chennai Super Kings was op SuperSportpark so warm soos stomende Madras-kerrie in hul Kampioeneliga-wedstryd teen Wayamba.

Redbacks se gif werk Lions se gal

2010-09-13 14:19

Die Lions se krieketspan is hard aarde toe gebring deur ’n harige spinnekop wat hulle in die Kampioeneliga gebyt het.

Warriors reken maklik af met Wayamba

2010-09-12 05:44

Mark Boucher en Justin Kreusch se vennootskap van 63 lopies het die Warriors 'n maklike sege oor die Wayamba Elevens besorg.

Boucher is slaggereed

2010-09-08 08:35

Mark Boucher is reg om die handskoene aan te trek in die Kampioeneliga-toernooi. Boucher het pas herstel van ’n lastige rugbesering.

Warriors is Kallis kwyt

2010-08-11 11:21

Tot die Warriors se verdriet gaan Jacques Kallis vir die Bangalore Royal Challengers in die Kampioeneliga-kriekettoernooispeel.

 

Só lyk spanne vir Kampioeneliga

2011-06-30 12:06

Die tien krieketspanne wat aan vanjaar se Kampioeneliga op die Indiese subkontinent gaan deelneem, is pas bekendgemaak.

Warriors voor nuwe uitdaging

2010-09-28 07:45

Die miljoene wat uit die Kampioeneliga verdien is, is nog nie eens klaar getel nie en die Warriors pak al hul volgende krieketuitdaging.

Chennai wen plek in Kampioeneliga-halfeind

2010-09-23 00:02

Die Chennai Super Kings het die Warriors met 10 lopies geklop om hul plek in die eindstryd van die Kampioeneliga-toernooi te verseker.

Halfeind wink vir Redbacks

2010-09-22 00:24

Die Suid-Australië Redbacks het Guyana met 15 lopies in die Kampioeneliga-toernooi op die Wanderers in Johannesburg geklop.

Kallis-hulle moet lig

2010-09-17 09:53

’n Plek in die halfeindronde van die Kampioeneliga is op Kingsmead die lokaas vir die Redbacks in hul wedstryd teen die Bangalore Royal Challengers.

Indians se sterre swig voor Redbacks

2010-09-15 08:30

Die Suid-Australiese Redbacks is steeds onoorwonne in die Kampioeneliga nadat hulle in Durban die Mumbai Indians met vyf paaltjies geklop het.

Kallis Challengers se held

2010-09-13 10:45

’n Uitstekende vertoning deur Jacques Kallis het die Royal Challengers Bangalore gehelp om Guyana met 9 paaltjies te klop.

Kampioeneliga: Chennai klop Stags

2010-09-12 01:36

Die Chennai Super Kings, kampioene van die Indiese Premierliga, het 'n vroeë skok oorkom om Nieu-Seeland se Central Stags te klop.

Kemp speel in Kampioeneliga

2010-09-07 12:49

Die kaptein van die Cape Cobras, Justin Kemp, is in die span van die Chennai Super Kings vir die opkomende Kampioeneliga-toernooi in SA opgeneem.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.