ARTIKELS OOR kaizer chiefs

Spurs pak room van sokker in SA

2011-07-15 09:25

Dis die room van Suid-Afrikaanse sokker teen een van Europa se spog-spanne wanneer Kaizer Chiefs en Tottenham Hotspur in Polokwane swaarde kruis.

Tshabalala dalk teen Celtic ingespan

2011-01-25 08:29

Weens die uitstel van hul wedstryd weens ’n sopnat veld, sal Kaizer Chiefs Siphiwe Tshabalala dalk in hul herontmoeting teen Bloemfontein Celtic inspan.

Bucs soek wraak in derby-stryd

2010-12-03 09:53

Orlando Pirates het in die FNB-stadion meer as net die Telkom Knockout-trofee in hul visier. Hulle wil ook hul vorige loesing teen Kaizer Chiefs wreek.

Tshabalala tevrede met enige posisie

2010-08-10 14:16

Siphiwe Tshabalala hou vol dat hy enige plek sal speel waar Kaizer Chiefs hom nodig het en waar die afrigter voel hy kan bydra.

 

Spurs gaan teen Chiefs, Pirates speel

2011-04-18 23:00

Die Engelse Premierliga-span Tottenham Hotspur sal in Julie teen Kaizer Chiefs en Orlando Pirates speel in ‘n voorseisoen-toer.

Tshabalala pak tasse vir Engeland

2011-01-17 11:10

Kaizer Chiefs se Siphiwe Tshabalala is deur die sokkerklub Nottingham Forest genooi om 'n spanoefening in Engeland by te woon.

Bafana-sterre bly by Kaizer Chiefs

2010-08-19 08:52

Bobby Motaung, bestuurder van Amakhosi, het maande se bespiegeling oor vier top-spelers wat by buitelandse klubs sou aansluit, beëindig.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.