ARTIKELS OOR kabinet

Egiptiese premier kry meer mag

2011-12-07 16:28

Egipte se nuwe premier sê die regerende weermag het ekstra mag aan hom toegestaan en dat ‘n minister van finansies ook aangestel is.

Nuwe kabinet in Libië aangekondig

2011-10-04 13:29

Die Nasionale Oorgangsraad van Libië het ‘n nuwe kabinet aangestel en beloof om uit te tree wanneer die land weer veilig en stabiel is.

Skommeling in Oos-Kaap 'gaan oor faksies'

2010-11-28 14:55

Die skommeling van die Oos-Kaapse kabinet het niks te doen met dienslewering nie, het die Demokratiese Alliansie in dié provinsie gesê.

Nuwe kabinetslede by presidensiële gastehuis ingehuldig

2010-11-01 17:04

Ses nuwe kabinetslede, asook twaalf nuwe adjunkministers, is by die presidensiële gastehuis in Pretoria deur hoofregter Sandile Ngcobo ingehuldig.

Sanef, kabinet gaan praat oor mediatribunaal

2010-08-29 07:08

Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum gaan vroeg in September met die kabinet vergader oor die ANC se omstrede planne vir ’n mediatribunaal.

Zuma en sy kabinet toets hul vir vigs

2010-03-12 06:56

President. Jacob Zuma, adjuk-president. Kgalema Motlanthe en die hele kabinet gaan hulle vir MIV/vigs laat toets.

Kontrak vir Airbus-projek gekanselleer

2009-11-05 12:13

Die kabinet het besluit om die kontrak vir ‘n multi-miljardrand se Airbus A400M-militêre vragvliegtuie glo te kanselleer.

 

Motlanthe en media vergader

2011-10-28 16:58

Adjunk president Kgalema Motlanthe en kabinetslede sal Vrydag met Sanef vergader om die rol van die media in Suid-Afrika te bespreek.

Ivoorkus kondig nuwe kabinet aan

2011-06-02 11:48

Die Ivoorkus het ‘n nuwe kabinet aangekondig in ‘n poging om die land te stabiliseer ná ‘n lang geveg oor die presidensiële verkiesing.

Mdladlana bedank as LP

2010-11-16 01:43

Membathisi Mdladlana, die voormalige minister van arbeid, het bevestig dat hy as parlementslid bedank, het die SABC Maandag berig.

Presidensie stil oor berigte van kabinetskuiwe

2010-10-24 14:56

Minister in die presidensie, Collins Chabane, wou niks sê oor gerugte dat president Jacob Zuma sy kabinet gaan skommel nie.

Kabinet sal Zuma nie oor vingers tik

2010-05-06 12:49

Jacob Zuma wat daarin versuim het om sy belange betyds te verklaar, se kabinet gaan geen sanksies teen hom aanhangig maak oor sy optrede nie.

Kabinet steun kurrikulum-verandering

2009-11-05 19:03

Die kabinet het sy steun aan die voorgestelde veranderinge aan die nasionale kurrikulum toegesê, het 'n woordvoerder gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.