ARTIKELS OOR juwele

Taxibestuurder gee R3 m. se juwele, ornamente terug

2012-03-16 20:57

'n Taxibestuurder in Thailand het juweliersware en ornamente ter waarde van sowat R3 miljoen teruggegee wat in sy taxi agtergebly het.

Paris in die sop omdat sy juwele hou

2011-04-07 11:49

Paris Hilton word gedagvaar omdat sy geleende juwele van sowat R 400 000 nog nie aan 'n juwelierswinkel terugbesorg het nie.

Motorfietsbende beroof juwelierswinkel

2010-03-10 14:04

’n Motorfietsbende het helder oor dag die ruite van ’n juwelierswinkel stukkend geslaan en met hande vol juwele weggejaag.

Juwelierswinkel wéér geroof

2009-11-23 08:45

Die tweede keer in minder as ’n maand het misdadigers op die Eastern Pearl-juwelierswinkel in Menlyn Retail Park toegeslaan.

 

Man gooi per abuis waardevolle juwele weg

2011-09-01 22:09

‘n Australiese man het die stadsraad gevra of hy die plaaslike vullishoop mag fynkam vir $50 000 se juwele wat hy per abuis weggegooi het.

Polisie vind gesteelde juwele in drein

2011-03-09 13:07

Juwele ter waarde van sowat R172 miljoen wat aan ‘n waaghalsige rooftog in 2008 gekoppel is, is in ‘n drein in Parys, Frankryk, gevind.

R4 milj. se juwele by universiteit gebuit

2010-02-06 16:22

Die KSUT is na bewering besig om hulle eie personeel te ondersoek nadat sowat R4 miljoen se juweliersware gesteel is.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.