ARTIKELS OOR jos

Nigeriese troepe fnuik aanval

2010-04-20 03:38

Die weermag in Nigerië het twee beweerde Moslem-ekstremiste doodgeskiet wat glo ‘n aanval op ‘n Christelike dorp beplan het.

Nigerië: 49 Aangekla van moord

2010-03-11 08:54

Die polisie in Nigerië het gesê 49 mense van moord aangekla sal word ná die bloedbad waarin meer as ‘n 100 inwoners gesterf het.

Inwoners steeds skrikkerig

2010-03-11 01:33

Outomatiese vuurwapens het in ‘n Nigeriese stad afgegaan, baie naby aan die dorpe waar massamoorde onlangs plaasgevind het.

 

Obasanjo: 'Geweld weens ekonomiese probleme'

2010-03-11 15:43

Die oudpresident van Nigerië het dit duidelik gemaak dat die geweld in Jos nie aangevuur is deur spanning tussen Christene en Moslems nie.

Weermag brand los op jeugdiges

2010-03-11 03:00

Volgens ooggetuies het soldate in ‘n Nigeriese stad losgebrand op ‘n groep jeugdiges wat ná die klokreël om ‘n vragmotor saamgedrom het.

Nigerië: Dodetal staan op 109 en níé 500

2010-03-10 14:48

‘n Nigeriese polisiehoof het die dodetal van die afgelope naweek se massamoorde hersien en dit vanaf 500 na 109 verminder.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

IT Support Consultant

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.