ARTIKELS OOR jag

Media vergewe koning oor Afrika-reis

2012-04-19 17:01

Die media het koning Juan Carlos geprys nadat hy om verskoning gevra het dat hy 'n luukse vakansie in die middel van 'n resessie geneem het.

'Jag is al wat renosters sal red'

2012-03-30 11:00

Die enigste manier om renosters van uitwissing te red is om 'n kommersiële waarde daaraan te koppel, sê Suid-Afrikaanse jagters.

Pta-mans in arres in Botswana oor jag

2011-12-14 09:30

Drie Suid-Afrikaners is by die Platjan-grenspos in Botswana gearresteer nadat hulle na bewering onwettig in dié land gejag het.

Man in hegtenis oor onwettige slagtery

2011-07-12 19:44

‘n Man is in hegtenis geneem nadat hy betrap is waar hy na bewering onwettig wildsvleis uit ‘n agterkamer van sy huis verkoop het.

Jagters bly weg uit KZN oor siekte

2011-04-13 08:11

Gerugte dat padversperrings in Pongola in die besmette bek-en-klouseer-gebied swak beman word blyk onwaar te wees.

Jag-entoesias (15) se skietdood ruk Patensie

2010-07-10 09:38

Net toe ’n jong plaasseun sy windbuks in die gesinskluis gesit het, het ’n skoot van die pistool wat in die kluis was, blykbaar afgegaan.

Japan weer reg om walvis te jag

2010-06-29 09:50

Japanse “wetenskaplike” walvisjagters maak gereed om oor ’n paar maande – soos die afgelope 24 jaar – weer in die Suidelike Oseaan walvisse te jag.

Einde aan wildverbod in Uganda

2009-10-14 01:00

Uganda se Wildlife Authority (UWA) het ‘n dekade oue verbod op die jag van troppe olifante, buffalos en sebras laat lig.

 

Spaanse koning 'jammer' oor Afrika-reis

2012-04-18 17:59

Die Spaanse koning Juan Carlos het om verskoning gevra nadat hy in Afrika gaan jag het en dit 'n skandaal in sy tuisland ontketen het.

Gemeenskap vind baat by renosterjag

2012-01-05 08:08

Die opbrengste van ‘n tender om ‘n witrenoster te jag sal tot die voordeel van die verarmde inwoners van KwaMduku in Mkuze gaan.

Tem die groot rooi duine

2011-08-01 15:42

Diep in die Kalahari-duine, in die hoek tussen Namibië en die Kgalagadi-oorgrenspark, lê Polai, waar die leeus net anderkant die draad brul.

Robbe van vandag vrekgemaak

2011-07-01 08:12

Duisende robwelpies op Namibiese strande en sowat 6 000 robbulle sal in die komende jagseisoen van kant gemaak word.

Ongebore kalf, koeie, gekry ná vlaag diefstal

2010-07-28 09:18

Die ongebore kalfie van ’n gesteelde koei in die Fochville-omgewing is nog in sy baarmoedersak naby Ennerdale, suid van Johannesburg, gevind.

Seiljag en duikboot alles in een

2010-07-03 03:51

Die “U-010 Undersea Yacht” seiljag wat nog in die ontwerperstadium is, sal die idee dat duikbote koud, grys en militaristies moet wees, uitgooi.

WB slag SA-jagbedryf

2010-06-22 13:00

Die Suid-Afrikaanse jagbedryf sal na verwagting vanjaar weens die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie soveel inkomste verdien nie.

Renosterstropers vasgetrek

2009-09-02 12:55

Ses verdagtes is in hegtenis geneem nadat die Kruger Wildtuin van nog sewe witrenosters moes groet weens stropery.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.