ARTIKELS OOR jackie selebi

Selebi hoor vandag

2010-07-14 10:03

Die vonnisoplegging van die voormalige polisiekommissaris, Jackie Selebi, sal in die hooggeregshof in Johannesburg aanvang neem.

Selebi-saak kos belastingbetaler R14 milj.

2010-06-16 09:03

Jackie Selebi, oudpolisiehoof, sal die miljoene rande wat die staat aan sy regskoste bestee moet terugbetaal as hy skuldig bevind word.

Selebi-saak voor WB afgehandel

2010-05-07 12:51

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, se korrupsiesaak sal afgehandel wees voor die begin van die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Selebi verbreek eed

2010-04-29 08:30

Hoewel hy onder eed was, het Jackie Selebi saam met sy vrou antwoorde op vrae oor sy geldsake voorberei voor die heraanvang van sy hofsaak.

Nel bevraagteken Selebi se dokumente

2010-04-22 17:20

Die geheime polisie dokumente wat Jackie Selebi aan Glenn Agliotti gewys het was glo nooit gedeklassifiseer nie.

Dag 4 vir Selebi

2010-04-21 12:25

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, het begin met sy vierde dag van kruisondervraging in die hooggeregshof in Johannesburg.

Oud-spioenbaas kan teen Selebi getuig

2010-02-16 19:06

Die oud-spioenbaas, Barry Gilder, kan teen die voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi getuig, het die grondwethof beslis.

Getuienis ‘hou nie gevaar vir staat in’

2009-11-25 08:38

Daar is geen gevaar, indien die oud-intelligensiehoof getuienis lewer oor ’n geheime dokument wat glo aan Glenn Agliotti gewys is nie.

Krag onderbreek Selebi-saak

2009-11-20 10:19

Die korrupsieverhoor van die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, is weens 'n kragonderbreking by die hof uitgestel.

Selebi 'wou Rautenbach-saak keer'

2009-11-17 13:37

Vusi Pikoli het aan die hof vertel dat Jackie Selebi hom probeer afpers het om die klagtes teen Billy Rautenbach te laat vaar.

Selebi: Kyk mooi na my vriend Agliotti

2009-11-12 13:54

Jackie Selebi het aan 'n polisiereservis gesê Glenn Agliotti is 'n goeie vriend, en hy moet mooi na gekyk word, het die hof gehoor.

Selebi bel Agliotti glo oor Kebble

2009-11-11 16:01

Jackie Selebi het Glenn Agliotti tydens 'n polisievergadering oor die moord van Brett Kebble gebel, het die hof gehoor.

Wenkbroue lig oor Selebi se geldsake

2009-11-10 12:49

"Gevolgtrekkings" kan gemaak word oor die manier waarop Jackie Selebi sy finansies in 2005 hanteer het, het die hof gehoor.

Vurige Muller vat Selebi aan

2009-11-05 16:08

Dianne Muller, die staat se tweede getuie in die Jackie Selebi-saak, het sonder om te skroom vir Selebi gesê hy lieg.

Muller: “Agliotti is ‘n leuenaar”

2009-11-04 14:50

Die veroordeelde dwelmbaas Glenn Agliotti is ‘n leuenaar, het sy eks-verloofde, Dianne Muller, in die hooggeregshof gesê.

Selebi se nuwe ‘verrassing’

2009-11-02 15:40

Die verdediging in die Selebi-saak het aansoek gedoen dat hulle griewe teenoor die aanklaers op skrif geplaas word.

Selebi-regter weier om te onttrek

2009-10-30 13:01

Regter Meyer Joffe sê hy weier om hom aan die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, se korrupsieverhoor te onttrek.

Joffe kap woedend terug

2009-10-29 12:32

Regter Meyer Joffe het woedend teruggekap teen die verdediging se argument dat hy hom aan die Jackie Selebi-saak moet onttrek.

Selebi soek nuwe regter

2009-10-21 12:06

Voormalige polisiekommissaris Jackie Selebi het aansoek gedoen om regter Meyer Joffe van die hofsaak teen hom te laat verwyder.

Nóg ’n Agliotti-opname

2009-10-20 14:52

'n Moontlike tweede opname van gesprekke tussen Glenn Agliotti en die Nasionale Intelligensie Agentskap het aan die lig gekom.

Agliotti trap klei oor feite

2009-10-17 07:11

Die voormalige nasionale polisiehoof was nie beskikbaar die dag toe Glenn Agliotti glo vir hom R200 000 kontant gegee het nie.

Agliotti: “Dit is bulls**t”

2009-10-15 15:40

Die veroordeelde dwelmbaas, Glenn Agliotti, is van mening dat die Skerpioene ‘n obsessie met Jackie Selebi gehad het.

Agliotti lieg glo gereeld

2009-10-14 07:21

Glenn Agliotti het tydens die korrupsieverhoor van die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, erken hy "lieg van tyd tot tyd".

Agliotti het glo geld gehou

2009-10-13 12:54

Jackie Selebi se verdediging beweer Glenn Agliotti het omkoopgeld wat vir die oudpolisiehoof bedoel was, in sy eie sak gesteek.

Hoës wil teen Selebi getuig

2009-10-13 08:33

Talle hooggeplaastes soos die voormalige hoof van die NVG staan gereed om teen Jackie Selebi, oud-polisiehoof, te getuig.

Agliotti bars in trane uit in die hof

2009-10-08 10:36

Glenn Agliotti het in trane uitgebars in die hof en sê hy wou nooit teen sy destydse vriend, Jackie Selebi, getuig nie.

Tikfout kan bewyse teen Selebi skrap

2009-10-07 11:03

Belangrike bewyse in die korrupsieverhoor van Jackie Selebi kan geskrap word weens 'n tikfout wat die staat gemaak het.

Agliotti was skakel tussen Kebble, Selebi

2009-10-06 13:35

Glen Agliotti, het wyle Brett Kebble, $1 miljoen gevra om hom toegang te gee tot die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi.

Selebi-saak uitgestel

2009-10-05 11:04

Die hofsaak van Jackie Selebi, die voormalige polisiehoof, is in die Johannesburgse hooggeregshof tot Dinsdag uitgestel.

Selebi: Polisieman was ideale opvolger

2009-07-30 06:29

Jackie Selebi, uittredende nasionale polisiehoof, sê die ideaal sou wees om ’n beroepspolisiebeampte in dié pos te hê.

 

Regter moet besluit wie lieg: Selebi of Agliotti

2010-07-02 06:21

Die geloofwaardigheid en betroubaarheid van Jackie Selebi en Glenn Agliotti is die belangrikste aspekte in die regter se taak om ’n bevinding te maak.

Selebi sal volgende maand weet

2010-06-11 02:14

Jackie Selebi se lot sal op 1 Julie bekend gemaak word, het regter Meyer Joffe in Johannesburg in die hooggeregshof gesê.

SAPD-grootkop getuig dalk teen Selebi

2010-05-03 09:31

André Pruis, die adjunk-polisiekommissaris, kan moontlik gedurende die korrupsie-verhoor van Jackie Selebi gevra word om die getuiebank te betree.

Selebi noem aanklaer ’n leuenaar

2010-04-23 05:50

Die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi se korrupsieverhoor is tot volgende Woensdag in die hooggeregshof in Johannesburg uitgestel.

Selebi-saak uitgestel tot Donderdag

2010-04-21 22:28

Jackie Selebi se korrupsiesaak is uitgestel sodat hy ‘n gedeklassifiseerde dokument by die huis kon gaan afhaal.

Selebi vaar uit teenoor NVG

2010-04-19 19:11

Jackie Selebi het teenoor die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) uitgevaar, wat glo ’n mediaveldtog teen hom georkestreer het.

Selebi kos SA R7 miljoen

2009-12-18 15:08

Die staat het tot dusver meer as R7 miljoen aan die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, se regskostes spandeer.

Selebi se reaksie oor Kebble 'verdag’

2009-11-23 14:05

Die hoof ondersoekbeampte in die korrupsiesaak van die voormalige polisiehoof Jackie Selebi het die getuiebank betree.

Siviele saak van miljoene teen Rautenbach

2009-11-20 10:03

'n Siviele klag waarby miljoene Amerikaanse dollar betrokke is, is teen die voormalige Hyundai-baas Billy Rautenbach ingedien.

Selebi-verhoor uitgestel

2009-11-12 15:38

Die korrupsieverhoor van die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, is uitgestel sodat die staat van die getuies kan ontmoet.

Agliotti se "konsultasie" glo byna R7 milj

2009-11-12 10:26

Glenn Agliotti het minstens R6,75 miljoen uit die ontslape mynmagnaat Brett Kebble gemaak sodat Kebble Jackie Selebi kon sien.

Media kry toegang tot Selebi-dokumente

2009-11-11 12:33

Drie prominente mediahuise se versoek om toegang tot hofdokumente in Jackie Selebi se verhoor te verkry, is goedgekeur.

Vrou ontwrig Selebi-saak

2009-11-10 10:57

n Vrou het hofverrigtinge in die Jackie Selebi-korrupsiesaak ontwrig toe sy gevra het om sy prokureur vir 'n wyle te spreek.

Geen Kebble, minder geld vir Agliotti

2009-11-05 13:45

Dianne Muller, Agliotti se eks-verloofde, het weer in die Suid-Gautengse hooggeregshof in die Selebi-saak getuig.

Agliotti se 'benoude' eks in getuiebank

2009-11-04 11:34

Dianne Muller, die staat se tweede getuie in die korrupsiesaak teen Selebi, het die getuiebank in die hooggeregshof ingeneem.

Selebi-verhoor hervat

2009-11-02 05:47

Glenn Agliotti, die staat se eerste getuie in Jackie Selebi se korrupsieverhoor, is weer in die getuiebank wanneer die saak hervat.

“Selebi-argument sonder meriete”

2009-10-29 15:56

Volgens die staat is daar “geen meriete” in die argument dat regter Meyer Joffe hom aan die Selebi-saak moet onttrek nie.

Selebi verduidelik oor regter

2009-10-27 12:15

Jackie Selebi het bekendgemaak waarom hy wil hê dat regter Meyer Joffe hom van die korrupsiesaak moet onttrek.

Agliotti: Selebi het van niks geweet

2009-10-20 16:32

Die veroordeelde dwelmbaas Glenn Agliotti sê hy het Jackie Selebi se naam tydens transaksies sonder sy medewete gebruik.

Selebi-saak hervat

2009-10-20 09:30

Die saak van Jackie Selebi, voormalige polisiekommissaris, word weer in die Johannesburgse hooggeregshof hervat.

Selebi-saak verlore in details

2009-10-16 12:53

Glenn Agliotti was weer op die spit in 'n hofsaak wat gedreig het om verlore te raak in klein besonderhede, dae en datums.

Video kan Selebi-saak kelder

2009-10-15 06:00

'n Gesprek tussen Glenn Agliotti en die Nasionale Intelligensie-agentskap (NIA) kan die saak teen Jackie Selebi vernietig.

Agliotti word ontmasker

2009-10-13 16:16

Glenn Agliotti, veroordeelde dwelmhandelaar, het tydens die Selebi-saak erken dat hy 'n arbeidsmakelaar vir misdadigers was.

Selebi-saak: Week 2 skop af

2009-10-13 09:15

Die korrupsiesaak van die voormalige hoof van polisie, Jackie Selebi, is in die Johannesburgse hooggeregshof hervat.

Selebi-saak uitgestel

2009-10-09 13:09

Die saak teen voormalige polisiehoof Jackie Selebi is uitgestel om die verdediging tyd te gee om toegang tot dokumente te bekom.

Staat kan tikfout op klagstaat regstel

2009-10-07 13:05

Regter Meyer Joffe het die staat se aansoek om 'n tikfout in 'n klagstaat in die verhoor van Jackie Selebi, reg te maak.

Selebi-verhoor gaan voort

2009-10-07 09:14

Die korrupsiesaak teen voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, sal voortgesit word met verdere getuienis deur Glen Agliotti.

Agliotti getuig in Selebi-saak

2009-10-06 12:09

Die veroordeelde dwelmbaas Glen Agliotti het begin getuig in die korrupsiesaak van die voormalige polisiehoof, Jackie Selebi.

Selebi word nog opgepas

2009-08-14 06:34

Die oudpolisiehoof, Jackie Selebi sal minstens tot einde Augustus nog by sy huis in Pretoria, deur polisielede opgepas word.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.