ARTIKELS OOR ivp

Umlazi: 17 in hof vir geweld

2012-02-28 15:56

Altesaam 17 mans sal in die Umlazi-landdroshof verskyn vir openbare geweld in Umlazi, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.

IVP-raadslid sterf in ongeluk

2011-08-08 12:05

‘n IVP-raadslid is dood toe sy motor in Ezinqoleni aan die KwaZulu-Natalse Suidkus in ‘n sloot beland het, het die polisie gesê.

ANC vat Jhb met 1,2 miljoen stemme

2011-05-20 07:44

Die ANC het met meer as 1,2 miljoen stemme beheer oor die Johannesburg-metro gewen, het die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) gesê.

DA neem voortou in Jhb

2011-05-19 14:33
82 menings

Die DA is knap voor die ANC in Johannesburg met 49,96% van die stemme in vergelyking met die ANC se 43,93% stemme.

ANC kry meerderheid stemme

2011-05-19 12:02

Die African National Congress het teen 10:00 Donderdagoggend met sowat 10 miljoen stemme, 62,52% van die stemme regoor die land, voorgeloop.

ANC het reeds 60% van die stemme

2011-05-19 08:14

Die ANC het teen Donderdagoggend 07:00 meer as 60% van die 10,9 miljoen van die stemme in die plaaslike regeringsverkiesing gekry.

Buthelezi se lewe glo in gevaar

2011-02-18 23:00

Die polisie het sy beveiliging van die IVP-leier, Mangosuthu Buthelezi verskerp weens doodsdreigemente, het RSG berig.

Oud-minister sterf

2010-08-19 14:16

Joe Matthews, ANC en IVP-veteraan en voormalige adjunk-minister, het in ‘n kliniek in Johannesburg gesterf, het SABC berig.

IVP-voorsitter voor dissiplinêre komitee

2010-07-12 10:36

Die IVP-voorsitter Zanele Magwaza-Msibi sal voor ‘n dissiplinêre komitee verskyn nadat sy glo die party se beeld in gedrang gebring het.

DA wen twee derdes in KZN-tussenverkiesing

2010-05-06 22:10

Die Demokratiese Alliansie het ’n twee derde meerderheid van stemme in die tussenverkiesings in KwaZulu-Natal gewen.

SAPD vuur op IVP-jeug

2009-08-31 15:07

Die polisie was genoodsaak om rubberkoeëls op twee vyandige jeuggroepe binne die IVP te vuur om die lede in bedwang te bring.

 

IVP, Cope loop hul vas met Dalai Lama-saak

2012-02-03 13:05

Die IVP en Cope se poging om die regering se hantering van die Dalai Lama se visum-aansoek ongrondwetlik te laat verklaar, het misluk.

'IVP moet geweld veroordeel'

2011-07-04 23:02

Die ANC in KwaZulu-Natal het ‘n beroep op die IVP gedoen om die gebruik van geweld deur lede van politieke partye te veroordeel.

ANC wen 14 munisipaliteite in KZN

2011-05-19 14:33

Die ANC het teen Donderdagmiddag 14 munisipaliteite in KwaZulu-Natal gewen en die Inkhata Vryheidsparty (IVP) twee, sê die OVK.

ANC voor in Durban-metro

2011-05-19 13:09

Die ANC het 52,14% van die stemme in die Durban-metro ingepalm, gevolg deur die Demokratiese Alliansie met 26,30% stemme.

NVP wen 17 setels

2011-05-19 11:19

Die nuwe Nasionale Vryheidsparty (NVP), 'n splintergroep van die Inkatha Vryheidsparty (IVP), het 17 setels regoor die land gewen.

Malema: Siek Buthelezi weier om af te tree

2011-05-14 23:31

Julius Malema het die IVP-leier dr. Mangosuthu Buthelezi as 'n ou man beskryf wat weier om af te tree ten spyte van sy swak gesondheid.

IVP-voorsitter daag nie op by verhoor

2010-10-31 15:47

Die nasionale voorsitter van die IVP het nie opgedaag by die ondersoek na haar gedrag wat glo gelei het tot verdeeldheid in die IVP nie.

Jeugbrigade kap ANCYL oor ‘diktator’

2010-07-21 19:51

Die IVP-jeugbrigade het die ANC-jeugliga aangevat nadat hulle die IVP-leier, Mangosuthu Buthelezi, ‘n diktator genoem het.

IVP: Malema is ‘n fabrieksfout

2010-05-24 15:34

Die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, is 'n "fabrieksfout" en "bedorwe brokkie met verbale diarree," meen die IVP-jeugbrigade.

Verandering is nodig sê IVP-jeug

2009-09-20 18:25

Die drie IVP-jeugleiers wat vroeër vanjaar geskors is, hou vol verandering is nodig voordat die party heeltemal uitsterf.

DA en IVP in hof oor straatname

2009-08-25 20:30

Daar was nie behoorlike raadpleging gedurende die herbenaming van Durban se strate nie, het die DA en IVP in die hof gesê.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-18°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.